Die Pad van Waarheid tot die Lewe Die

  • Slides: 66
Download presentation
Die Pad van Waarheid tot die Lewe Die PWL Bybel - Vertalingsverskille

Die Pad van Waarheid tot die Lewe Die PWL Bybel - Vertalingsverskille

Reeds in die Reformasie is gesê: ‘Peace if possible, TRUTH at all cost’ Die

Reeds in die Reformasie is gesê: ‘Peace if possible, TRUTH at all cost’ Die basis van die reformasie: Sola Scriptura

Ps 138: 2 Ek sal op my gesig neerval in U afgesonderde tempel en

Ps 138: 2 Ek sal op my gesig neerval in U afgesonderde tempel en U Naam (Karakter en Outoriteit) met uitgestrekte hande loof vir U liefdevolle goedheid en vir U waarheid, want U het U volle boodskap bo U Naam (Karakter en Outoriteit) opgelig.

Die Waarheid (Die Oorspronklike - Onveranderde) Die Hele Waarheid (Niks weggevat nie) Niks anders

Die Waarheid (Die Oorspronklike - Onveranderde) Die Hele Waarheid (Niks weggevat nie) Niks anders as die Waarheid nie (Niks bygesit nie)

Wat is ons skeppingsdoel?

Wat is ons skeppingsdoel?

Om te lyk soos Hy Daarvoor moet ek 'n verhouding met Hom hê en

Om te lyk soos Hy Daarvoor moet ek 'n verhouding met Hom hê en moet ek Sy Karakter ken.

Vader wil graag met ons 'n verhouding bou. Wat is die eerste ding wat

Vader wil graag met ons 'n verhouding bou. Wat is die eerste ding wat ek van jou moet ken om met jou 'n verhouding te kan bou?

? Hoeveel keer kom die Persoonlike Naam van God voor in jou Bybel? Kan

? Hoeveel keer kom die Persoonlike Naam van God voor in jou Bybel? Kan jy die vraag van Spr 30: 4 antwoord vanuit jou Bybel?

Verskille in die Tanakh (OT) 1. Die belangrikste verskil is dat die Vader se

Verskille in die Tanakh (OT) 1. Die belangrikste verskil is dat die Vader se Naam ongeveer 6824 keer in die ander vertalings se Ou Testamente (Tanakh) vervang is met Heer of Here. is hier in die Tanakh herstel volgens die Hebreeus. 2. Die volgorde van die boeke is volgens die Hebreeuse Tanakh se volgorde.

 W l l [ Sh'ma Yisra'el Yahuah eloheinu Yahuah egad.

W l l [ Sh'ma Yisra'el Yahuah eloheinu Yahuah egad.

Iemand wat nie bekend is met teks-kritiek of met die geskiedenis van die antieke

Iemand wat nie bekend is met teks-kritiek of met die geskiedenis van die antieke weergawes en hoe die antieke teks oorgedra is, mag verkeerdelik dink dat die Hebreeus wat tans in die sinagoges gebruik word en vertaal is na die protestantse Bybels, die oorspronklike is. Dit is ver van die waarheid af. Die Hebreeuse Masoretiese teks kom glad nie ooreen met die teks wat in die eerste eeu, die Apostels se tyd, gebruik is nie.

Tydens Negemyah se tyd, kon die meerderheid Yisra'eliete , nie meer Hebreeus verstaan en

Tydens Negemyah se tyd, kon die meerderheid Yisra'eliete , nie meer Hebreeus verstaan en lees nie. Vertalings was dus nodig.

LXX-Grieks oor Y'shua Tanakh voor Ballingskap Hebreeus Aramees Boeke in Ballingskap Aramees Hebreeus MT

LXX-Grieks oor Y'shua Tanakh voor Ballingskap Hebreeus Aramees Boeke in Ballingskap Aramees Hebreeus MT 1000 na Y'shua

1. The Masoretes admitted that they received corrupted texts to begin with. 2. The

1. The Masoretes admitted that they received corrupted texts to begin with. 2. The Masoretic Text is written with a radically different alphabet than the original. 3. The Masoretes added vowel points which did not exist in the original. 4. The Masoretic Text excluded several books from the Old Testament scriptures. 5. The Masoretic Text includes changes to prophecy and doctrine.

6. Die MT is bekend vir inkonsekwente getalle. Die POT en LXX het baie

6. Die MT is bekend vir inkonsekwente getalle. Die POT en LXX het baie van hierdie probleme opgelos. Die getalle in Kronieke en Konings wat verskil het, is nou in die 2 boeke dieselfde. 7. Meer boeke is in Aramees geskryf : Dani'el, Hagai, Z’kharyah, Ester, die Kronieke, `Ezra, Negemyah en Mal’akhi is bes moontlik in Aramees geskryf tussen 530 en 430 voor Yeshua en toe in Hebreeus vertaal.

8. Yesha'yahu 8: 20 – Die MT gebruik: (shachar) wat dikwels vertaal word met

8. Yesha'yahu 8: 20 – Die MT gebruik: (shachar) wat dikwels vertaal word met “oggend”, “lig” of “sonsopkoms”. Die POT en LXX gebruik: (shachad) wat vertaal is as “omkoopgeskenk”, “geskenk” of “beloning”. Die Dooie See rolle het hierdie verskil kom oplos en stem saam met die POT – omkoopgeskenk - duidelik 'n leesfout wat algemeen gemaak word tussen resh en dalet in die Ktav Ashuri; die skrif

9. 'n Groot probleem met die MT, waarvan meeste moderne vertalings kom, is dat

9. 'n Groot probleem met die MT, waarvan meeste moderne vertalings kom, is dat daar 'rondgespeel' is met die Messiaanse profesië, soos: "My hande deurboor" en die "maagd" konsep. Hoe weet ons dit? Die POT en LXX behou albei die Messiaanse profesië. Aangesien hulle voor die koms van Yeshua gedoen is, is die moontlikheid minder dat dit aangepas is as met die MT wat na Yeshua se koms saamgestel is

10. Die MT gebruik, om een of ander rede, op baie plekke die meervoudvorm

10. Die MT gebruik, om een of ander rede, op baie plekke die meervoudvorm "Elohim" vir "God" waar beide die POT en LXX die enkelvoud gebruik asook ouer weergawes wat ons in brokkies het. 11. Omdat die NV in Aramees geskryf is, is die aanhalings vanuit die Tanakh meer akkuraat.

12. Name is direkte transliterasie vanuit Hebreeus. 13. The Massorah (§§ 107 -15, Ginsburg's

12. Name is direkte transliterasie vanuit Hebreeus. 13. The Massorah (§§ 107 -15, Ginsburg's edition) gee die 134 plekke waar die Masorete Vader se Naam vervang het in die Hebreeuse MT met die Hebreeuse Adonai. Vader se Naam is hier herstel as .

14. Die vind van die Qumran rolle het bevestig dat die POT vertaling reg

14. Die vind van die Qumran rolle het bevestig dat die POT vertaling reg is insake verskeie van die verskille met die MT wat ons dan ook so gebruik het: 1 QIsaa in Isa 13: 19; 26: 3 -4; 30: 30; 40: 7 -8 en 1 Sh'm 1: 24; 4: 31 -22; 2 Sh'm 23: 31; 2 Kon 11: 13; Yir 23: 33; 29: 26; 41: 9.

16. AOV - Eksodus 20: 7 – Jy mag die Naam van die HERE

16. AOV - Eksodus 20: 7 – Jy mag die Naam van die HERE jou God nie ydellik gebruik nie, want die HERE sal die een wat sy Naam ydellik gebruik, nie ongestraf laat bly nie. PWL - 7 Jy mag die Naam (Karakter en Outoriteit) van , jou God, nie valslik gebruik nie, want sal die een wat Sy Naam valslik gebruik, nie onskuldig beskou nie.

18. Genesis 4: 26 AOV - En ook vir Set is ‘n seun gebore,

18. Genesis 4: 26 AOV - En ook vir Set is ‘n seun gebore, wat hy Enos genoem het. Toe het hulle die Naam van die HERE begin aanroep. PWL - Ook vir Shet is ’n seun gebore, wat hy Enosh genoem het. Van daardie tyd af het hulle die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה onterend aangeroep.

H 2490 (Mickelson's Enhanced Strong's Greek and Hebrew Dictionaries) H 2490 חלל chalal. -

H 2490 (Mickelson's Enhanced Strong's Greek and Hebrew Dictionaries) H 2490 חלל chalal. - to bore - to wound, to dissolve - to profane (a person, place or thing), to break (one's word), to begin (as if by an "opening wedge")

Deut 23: 1 - AOV - Hy wat deur verbryseling vermink of van wie

Deut 23: 1 - AOV - Hy wat deur verbryseling vermink of van wie die manlike deel afgesny is, mag in die vergadering van die HERE nie kom nie. PWL - Niemand wat seksueel losbandig leef, mag in die vergadering van kom nie.

26. Gen 2: 2 - teenstrydigheid met Eks 20: 11 AOV - En God

26. Gen 2: 2 - teenstrydigheid met Eks 20: 11 AOV - En God het op die sewende dag sy werk voltooi wat Hy gemaak het, en op die sewende dag gerus van al sy werk wat Hy gemaak het. PWL - Op die sesde dag is God se werk, wat Hy gemaak het, voltooi en op die sewende dag het Hy gerus van alle werk wat Hy gemaak het

"Loof en Prys" word in die ander vertalings gebruik vir 'n magdom verskillende woorde

"Loof en Prys" word in die ander vertalings gebruik vir 'n magdom verskillende woorde in die oorspronklike. In hierdie vertaling word elke woord volgens sy betekenis vertaal.

H 1288 - barak - kniel en seën H 1523 - ghiyl - swaai

H 1288 - barak - kniel en seën H 1523 - ghiyl - swaai van vreugde H 1524 - ghiyl - vreugde H 1984 - halal - duidelike / suiwer lof. - Loof Hom helder en duidelik. H 2167 - zamar - sing en maak musiek H 2172 - zimrah - musiek met instrumente H 3034 - yadah - loof en dank met hande uitgestrek H 4210 - mizmor - gedig met instrumentale musiek H 4234 - magol - dans H 4387 - miktam - gedig H 4885 - mahsos - verbly - vreugde H 4905 - maskiyl - lerende gedig

H 5035 - nevel - lier H 5058 - n’ginah - snaar instrumente H

H 5035 - nevel - lier H 5058 - n’ginah - snaar instrumente H 5155 - n’egilah - blaasinstrumente H 5970 - `alats - spring van vreugde H 7318 - roman - lofprysing H 7321 - ruah - skree van vreugde H 7438 - rou - lied van bevryding H 7440 - rinnah - blydskap H 7442 - ranan - sing / skree van vreugde H 7445 - rnanah - uitskreeu van vreugde H 7623 - shabag - hard prys H 7692 - shiggayon - loflied (afwyking) H 7797 - soes / siys - vreugdevol

H 7891 - shur - sing H 7892 - shiyr - lied H 8055

H 7891 - shur - sing H 7892 - shiyr - lied H 8055 - samag - verheug H 8057 - simgah - oorweldigende blydskap H 8067 - sh’minith - 8 snaar lier H 8342 - sasown - vreugde H 8416 - t’hillah - lofprysing H 8426 - toudah - vereer met uitgestrekte hande H 8628 - taqah - hande klap H 8643 - teru’ah - uitroep van vreugde / blaas van shofar

Verskille in die Nuwe Verbond en Algemeen

Verskille in die Nuwe Verbond en Algemeen

1. Die grootste verskil is in die oorsprong. Teenoor 'n Griekse oorsprong vanuit 3

1. Die grootste verskil is in die oorsprong. Teenoor 'n Griekse oorsprong vanuit 3 hoof kodekse wat meer as 2000 verskille tussen net twee van hulle het en waaruit al die vorige Nuwe Testamentvertalings gedoen is, is hierdie vertaling vanuit 'n Aramese oorsprong vertaal. Die idioom is dus meer akkuraat uit die Semitiese i. p. v. westerse kultuur en die begrip duideliker.

 • Griekse manier van dink - My kennis van God. • Aramese (Oosterse

• Griekse manier van dink - My kennis van God. • Aramese (Oosterse manier van dink) - God openbaar Homself aan my.

Tipes bewyse • Eksterne / Historiese • Grammatikale / Taalkundige • Woorde met dubbel

Tipes bewyse • Eksterne / Historiese • Grammatikale / Taalkundige • Woorde met dubbel betekenis • Idiome

 • Aramees was die dominante taal en Aramese kultuur die oorwegende kultuur van

• Aramees was die dominante taal en Aramese kultuur die oorwegende kultuur van die Midde-Ooste en Yisra’el vanaf die 7 de eeu voor Yeshua tot die 3 de eeu na Yeshua. – Nie Grieks nie!! • Die taal is steeds gepraat in die streek tot na die sewende eeu – Nie Grieks nie!!

Yosefus

Yosefus

Dit word al baie lank erken dat die Nuwe Verbond geskryf is in baie

Dit word al baie lank erken dat die Nuwe Verbond geskryf is in baie swak Griekse grammatika, maar goeie Semitiese grammatika. Geleerdes het in detail die Semitiese grammatika in die Griekse Nuwe Testament uitgewys. • “Our Translated Gospels” By Charles Cutler Torrey • “Documents of the Primitive Church” by Charles Cutler Torrey • “An Aramaic Approach to the Gospels and Acts” by Matthew Black • “The Aramaic Origin of the Fourth Gospel” by Charles Fox Burney • “The Aramaic Origin of the Four Gospels” by Frank Zimmerman • “Semitisms of the Book of Acts” by Max Wilcox

Grammatikale bewyse • Baie sinne is omgekeerd, met ‘n werkwoord / S. nw formaat

Grammatikale bewyse • Baie sinne is omgekeerd, met ‘n werkwoord / S. nw formaat eie aan die Semitiese tale. • Verder is daar talle plekke waar die ongebruikte "en" voorkom. • Behalwe vir die getuienis van die semitiese grammatika in die NV, is daar ook die getuienis van baie grammatikale foute in die Griekse NV boeke. • Charles Cutler Torrey verwys na die grammatika in Openbaring as hy die volgende skryf: ". . . swarms with major offenses against Greek grammar. " Hy noem dit: "linguistic anarchy", en sê, "The grammatical monstrosities of the book, in their number and variety and especially in their startling character, stand alone in the history of literature. "

Dubbel betekenis - Definisie “Sometimes the entire body of the Greek New Testament codexes

Dubbel betekenis - Definisie “Sometimes the entire body of the Greek New Testament codexes is divided right down the middle with a variance, half of them containing one word, while half of them contain another. These are known as "Split Words. " And, surprisingly enough, a lot of them seem to be explainable by an Aramaic word that, when translated, has two separate and distinct meanings. ” – Steve Caruso”

ABSA BANK Rivierbank Sitbank

ABSA BANK Rivierbank Sitbank

Rom 5: 6 Want toe ons nog swak was, het Christus op die regte

Rom 5: 6 Want toe ons nog swak was, het Christus op die regte tyd vir die goddelose gesterwe. 7 Want nouliks sal iemand vir ‘n regverdige sterwe vir ‘n goeie mens sal iemand miskien nog die moed hê om te sterwe 8 maar God bewys sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was – AOV Iemand sal moeilik vir ’n bose sterf; vir ’n goeie mens sal iemand miskien nog die moed hê om te sterf. Dit maak mos sin!!!! Verder wys die Aramees waar die fout vandaan kom – kyk na die woorde: die woord vir regverdig en vir boos!!!

1 - Mat 11: 19 – Luk 7: 35 OAV “Die Seun van die

1 - Mat 11: 19 – Luk 7: 35 OAV “Die Seun van die mens het gekom—Hy eet en drink, en hulle sê: Dáár is ‘n mens wat ‘n vraat en ‘n wynsuiper is, ‘n vriend van tollenaars en sondaars. Maar die wysheid is geregverdig deur sy kinders. ” Vertalings wat sê kinders (children) (Greek = ‘Teknon’), followers, sons or variations thereof: OAV DARBY, Douay -Rheims, Geneva, ISV, KJ 21, KJV, LITV, MKJV, NKJV, Webster, Wycliffe, YLT.

Vertalings wat sê dade (deeds) (Greek = ‘Ergon’), works, actions or a variation thereof:

Vertalings wat sê dade (deeds) (Greek = ‘Ergon’), works, actions or a variation thereof: ALT, ASV, BBE, CEV, ESV, Gods. Word, Holman, NASB, NIV, NIV-UK, NLT, Rotherham, RSV, TEV, WE, Weymouth Foutiewe lees van "children" is te kry in B 2, C, D, K, L, X, Delta, Theta, Pi f 1 28, 33, 565, 700, 892, 10107 en, nie verbasend, in albei die "Old-Syriac" manuskripte (Cureton en Siniatikus); terwyl daar sommige is wat beweer hulle is die oorspronklike.

Kom ons kyk na die Aramees: hynb - (bineh) "deeds" hynb - (beneh) "sons/children"

Kom ons kyk na die Aramees: hynb - (bineh) "deeds" hynb - (beneh) "sons/children" In die Aramees van die Peshitta weergawe van Luka, is die woord wat gebruik word hynb (hynb). hynb is deur Zorba verwar met Ynb ynb en die h einde, wat beteken 'seun, kind, nageslag met die einde 'Heh' h wat besitting aandui en dat die wortel Ynb is, terwyl die wortel eintlik 0 nb anb is met die einde 'Alaph' 0 wat wegval en die "Yodh-Heh“ hy einde wat besitting aandui = dade of werke.

 Dit is kragtige getuienis dat beide die Aleksandrynse en Byzantynse families van die

Dit is kragtige getuienis dat beide die Aleksandrynse en Byzantynse families van die Griekse manuskripte, uit die Peshitta vertaal is.

Idiome Die NV bevat geen Griekse, maar ‘n oorvloed Aramese idiome! Soms word die

Idiome Die NV bevat geen Griekse, maar ‘n oorvloed Aramese idiome! Soms word die idiome letterlik vertaal en soms idiomaties. In werklikheid word baie van die teësprake en niksseggende gedeeltes in die NV veroorsaak deur letterlike vertalings van die idiome. Toe die oorspronklike Aramese NV in Grieks vertaal is, moes die vertalers verduidelikings van die idiome gegee het wat baie kopsere sou spaar (en in sommige gevalle mense se lewens) oor beweerde teësprake in die NV. (Die verstaan van Aramese idiome in die oorspronklike NV is onmisbaar in moderne gespreksvoering en uitleg. )

Baie verkondigers van die Griekse oorspronklike verklaar dat: omdat die skrywers Semities was, daar

Baie verkondigers van die Griekse oorspronklike verklaar dat: omdat die skrywers Semities was, daar Semitiese idiome sal wees, selfs al is die boeke in Grieks geskryf. Dit is ‘n ongelooflike foutiewe denkwyse, want dit beteken dat die meerderheid ontvangers (sg. Grieke en nie Semiete nie) nie ‘n idee het wat die skrywers van praat nie. Sekerlik sou God, met Sy inspirasie, in staat wees om die skrywers in ‘n Griekse idioom te laat skryf sodat die sg. Griekssprekende ontvangers die boodskap kan verstaan. Dit het nooit gebeur nie. Selfs die Griekse kopieë het nie Griekse idiome nie, maar loop oor van Aramese denke. Gebaseer op Semitiese idiome alleen is dit veilig om te aanvaar dat die ontvangers van die NV boeke (ongeag waar hulle gewoon het) Semities was, of ten minste Aramees gepraat het.

Ø Hoeveel keer kom die Persoonlike Naam van God voor in die Griekse Bybel?

Ø Hoeveel keer kom die Persoonlike Naam van God voor in die Griekse Bybel? Raai?

2. Vader se Naam is ongeveer 250 plekke herstel tot vanaf die Heer /

2. Vader se Naam is ongeveer 250 plekke herstel tot vanaf die Heer / Here vervanging wat deur die Griekse "kurios" veroorsaak is. Alle persoonlike name is die direkte transliterasie uit Hebreeus om die name konsekwent te hou in Tanakh en Nuwe Verbond. 3. Die volgorde van die boeke volg die Aramese Bybel se volgorde.

Alle idiome is letterlik vertaal met die betekenis in hakies indien nodig. Dit neem

Alle idiome is letterlik vertaal met die betekenis in hakies indien nodig. Dit neem 'n hele paar teenstrydighede uit die Bybel weg. Mat 5: 29: 30 en Mar 9: 43 -47 - Hier is ’n Aramese idioom “ruk dit uit / kap dit af en gooi dit weg” wat beteken: “Stop dit en laat dit staan. ” Dit is nie ’n opdrag om dit fisies af te kap nie. Geen Arameër loop blind rond met afgekapte hande nie! Luk 11: 34; Mat 6: 22 -23 – Nog ’n Aramese spreekwoord wat nie sin maak as dit woordeliks vertaal word nie – “Goeie oog” beteken om vrygewig te wees en ’n “Bose oog” om suinig te wees. Die betekenis is duidelik in die res van Mat 6.

Bygevoegde gedeeltes: Om teologie te bewys is daar onder andere in die jare 300

Bygevoegde gedeeltes: Om teologie te bewys is daar onder andere in die jare 300 -800 met die Griekse kodekse gepeuter. Nadat debatte gevoer is oor teologiese standpunte en geen Skrif bewyse vir standpunte gevind is nie - is dit in die kodekse ingeskryf as "oorspronklike bewyse". Hierdie verse word nie gevind in opgrawings voor 400 n. Y en ook nie in die Aramees nie.

Die AOV: 1 Yog 5: 6 Dit is Hy wat deur water en bloed

Die AOV: 1 Yog 5: 6 Dit is Hy wat deur water en bloed gekom het, Jesus die Christus; nie deur die water alleen nie, maar deur die water en die bloed; en dit is die Gees wat getuig, want die Gees is die waarheid. 7 Want daar is drie wat getuig in die hemel: die Vader, die Woord en die Heilige Gees, en hierdie drie is een; 8 en daar is drie wat getuig op die aarde: die Gees en die water en die bloed, en die drie is eenstemmig. PWL - 6 Dit is Hy wat deur water en bloed gekom het, Yeshua Die Gesalfde Een; nie deur water alleen nie, maar deur water en bloed 7 en dit is die Gees wat getuig, want die Gees is die Waarheid. 8 Daar is drie wat getuig: die Gees, die water en die bloed en die drie is in eenheid.

1 Yog 5: 7 -8 – Dat hier ’n duidelike en blatante invoeging van

1 Yog 5: 7 -8 – Dat hier ’n duidelike en blatante invoeging van (“Want daar is drie wat getuig in die hemel: Die Vader en die Woord en die Gees van Afsondering, en die drie is een”) gemaak is om ’n teologiese punt te bewys oor die “drie-eenheid” het ek min twyfel. Ek stem saam met Dr. David Stern en Dr. Bruce Metzger en haal hulle vrylik in Afrikaans aan: “Dat hierdie woorde oneg is en geen reg het in die Nuwe Verbond nie, is duidelik. ”

Die redes wat ek as feite gevind het, is: 1. Die gedeelte is in

Die redes wat ek as feite gevind het, is: 1. Die gedeelte is in geen geskrif ouer as die vierde eeu te vind nie. 2. Dit was onbekend aan die vierde-eeuse Griekse vaders wat dit andersins sou gebruik het in daardie tyd se drie-eenheids kontroversies en debatte. 3. Die gedeelte maak ’n onnatuurlike breuk in die betekenis en sin. (A Textual Commentary on the Greek New Testament, Corrected edition 1975, pp 715 -717. )

9. Die kruiswoorde wat verander het, het ’n verduideliking nodig. Die Aramees: “Eil, l’mana

9. Die kruiswoorde wat verander het, het ’n verduideliking nodig. Die Aramees: “Eil, l’mana shevakthani. ” As ons glo dat die hele Skrif dieselfde leer en dat Skrif nie met Skrif kan verskil nie, het ons hier ’n leringsprobleem. As ons glo dit sê “. . waarom het U My verlaat, ” dan het ons ’n probleem met Yog 16: 32 b: “Ek sal nie alleen wees nie omdat die Vader by My is. ” Ook in Hebr 13: 5, Deut 4: 31 en Deut 31: 6 belowe Hy om by hulle te wees wat Hom ken en volg. Nou het Hy Yeshua alleen gelos? Dit maak nie sin nie. Hy kan tog nie teen Homself praat nie. Kom ons kyk nou na die Aramese betekenis en moontlikhede uit:

 • SEDRA - George A Kiraz • The Peshitta NT English-Aramaic / A-E

• SEDRA - George A Kiraz • The Peshitta NT English-Aramaic / A-E Dict. - Glenn David Baucher. • Lexicon to the Syriac New Testament (Peshitta) - William Jennings MA • Andrew Gabriel Roth (AENT) van wie ek die argument verwerk het.

 • Eil (Eli) - My Magtige God • l’mana - hoekom? en soms

• Eil (Eli) - My Magtige God • l’mana - hoekom? en soms ook wat? – moontlik ook nie 'n vraag nie, maar "hiervoor" • shwektani (shevakthani - Peshitta) - verlaat / wat oorbly (tyd) • In Psalms word “azbatani” gebruik - ’n spesifieke betekenis van ‘om te verlaat. ’ • Die Aramese shevakthani beteken onder andere dieselfde, maar ook meer. Haal Yeshua die Psalm letterlik aan?

23. Vertroue = aktiewe geloof – die woord ‘glo’ en ‘geloof’ in ’n passiewe

23. Vertroue = aktiewe geloof – die woord ‘glo’ en ‘geloof’ in ’n passiewe vorm word baie weinig in die Bybel gebruik. Geloof is om te weet - vertroue is om te doen. - word hiervolgens in sy korrekte betekenis vertaal, wat die waarheid insluit. Vertroue in die waarheid. Dit is ook ’n beter weergawe van die Hebreeuse “emunah” begrip uit die Tanakh, wat ook nooit ’n passiewe geloof verkondig nie.

18. 'Geestelike' woorde is vervang met woorde wat die betekenis korrek deurgee: Heilig en

18. 'Geestelike' woorde is vervang met woorde wat die betekenis korrek deurgee: Heilig en heiliges – ek gebruik in beide gevalle die betekenis van die woorde – nl. om afgesonderd te wees van sonde, afgesonderd tot God. Dissipel - ’n direkte transliterasie uit Latyns en ’n woord wat nie ten volle verstaan word in Afrikaans nie. Ek gebruik die beskrywende ‘studentevolgeling. ’ Iemand wat leer deur te volg en te luister.

Die Gesalfde Een - Mashiag - Mat 16: 16 - dit verwys baie spesifiek

Die Gesalfde Een - Mashiag - Mat 16: 16 - dit verwys baie spesifiek na die Een wat belowe is regdeur die Tanakh - Dit is meer as ’n naam, dit is die vervulling van ’n belofte, die Versekerde Verwagting wat waar geword het. Die Gesalfde Een van God - gesalf / aangestel en bekragtig as Koning, Profeet, Lam en Priester, wat gekom het en weer gaan kom. ‘Christus’ soos dit in die ander vertalings gebruik word, is ’n transliterasie van die Grieks en het geen betekenis vir die meeste mense nie.

Halleluyah - Openb 19: 1 en elders - Geskryf in die meervoud-opdragvorm. - Yah

Halleluyah - Openb 19: 1 en elders - Geskryf in die meervoud-opdragvorm. - Yah is ’n verkorte vorm van . - Hallel = om te skyn; sprankel; groot te praat; feesviering; (99 x) sing; helder en sigbaar; feesvier; betowerend te wees; laf; helder klank. - Die opdragvorm gee dit ’n betekenis van Sing, Lofprys tot ! - Lofprys alleen, helder en duidelik, Hosannah - beteken "red ons asseblief. "

Heerlikheid - Ek vertaal / [δο ξα] – (“heerlikheid” in die ou vertalings) met

Heerlikheid - Ek vertaal / [δο ξα] – (“heerlikheid” in die ou vertalings) met “eer, lof en aanbidding” wat ’n meer volledige betekenis gee as dit verwys na dit wat ons vir God bring of enige verwysing rondom die mens. δο ξα word gebruik in die LXX (Septuagint) om die “Sh’khinag” te vertaal wat ’n dieper betekenis vanuit die Hebreeus het nl. die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van God, wat ek dan op die toepaslike plekke so deurgee.

Geregtigheid - : Geregtigheid en regverdiges: hierdie is regstermes en het albei dieselfde gevolg,

Geregtigheid - : Geregtigheid en regverdiges: hierdie is regstermes en het albei dieselfde gevolg, naamlik dat die persoon onskuldig is, volgens die wet; dit is: om onskuldig te wees of onskuldiges. Soms is dit vanuit die betekenis, , van pas en meer korrek om dit as onpartydige opregtheid te vertaal = reg volgens die wet = onskuldig. Amen - Dit is waar

Sinagoge = Die naaste begrip wat ons het, is die gemeentes of bymekaarkomplekke –

Sinagoge = Die naaste begrip wat ons het, is die gemeentes of bymekaarkomplekke – die sinagoge is egter baie meer as dit – ’n bymekaarkomplek van die mans, 3 maal per dag, om die Boodskap van God te oordink en ’n simbool van hulle eenheid en afhanklikheid. As die gemeente só die sentrum van ons lewe was, dan kon ons dit met die gemeente vergelyk. Ek gebruik ‘plekke van bymekaarkoms’ omdat ‘sinagoges’ ’n Griekse woord is vir ‘knesset’ (Hebreeus) en ‘knoeshta’ (Aramees).

28. Heb 4: 9 - AOV Daar bly dus 'n sabbatsrus oor vir die

28. Heb 4: 9 - AOV Daar bly dus 'n sabbatsrus oor vir die volk van God; PWL - So bly dit dus, vir die mense van God, om die Shabbat te hou, Hier is dit die Griekse vertaling wat die verskil gemaak het. σαββατισμος word nêrens anders in die Skrif gevind nie

Op watter fondasie bou jy jou lewenswyse: Die Roomse fondasie of Waarheid

Op watter fondasie bou jy jou lewenswyse: Die Roomse fondasie of Waarheid