VERKLEINWOORD E VERKLEINWOORDE PIE Verkleinwoorde pie Groep 3

  • Slides: 9
Download presentation
VERKLEINWOORD E

VERKLEINWOORD E

VERKLEINWOORDE: -PIE Verkleinwoorde: -pie Groep 3: verdubbel konsonant Kort vokale + eindig -ie op

VERKLEINWOORDE: -PIE Verkleinwoorde: -pie Groep 3: verdubbel konsonant Kort vokale + eindig -ie op k, p, g en s Lang vokaal / 2 sillabus + m Kop koppie NB: Verdubbel konsonant waarop woord eindig. Basis bly dieselfde + pie bekkie kassie Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010 ruggie 2

Verkleinwoorde: -ie Tweeling vokale Groep 2: Een vokaal val weg + ie -ie Dubbel

Verkleinwoorde: -ie Tweeling vokale Groep 2: Een vokaal val weg + ie -ie Dubbel vokale of konsonante Groep 1: Net verkleiningsvorm agter Aap apie neusie broekie rook rokie Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010 3

Verkleinwoorde: -etjie Kort vokale + eindig Groep 3: verdubbel konsonant op m, l, n,

Verkleinwoorde: -etjie Kort vokale + eindig Groep 3: verdubbel konsonant op m, l, n, r. Plus verkleiningsvorm -etjie Een sillabe + woorde wat eindig op ing, ang, ong. Basis bly dieselfde + -etjie Bal balletjie sterretjie Ring ringetjie mannetjie sommetjie Slang slangetjie Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010 longetjie 4

Verkleinwoorde: -tjie Basis dieselfde + -tjie Lang vokale + eindig op n -tjie Dubbel

Verkleinwoorde: -tjie Basis dieselfde + -tjie Lang vokale + eindig op n -tjie Dubbel vokale/ 2 sillabes + woorde eindig op l, r Groep 1: Konsonante verdubbel nie Basis bly dieselfde + tjie Woorde eindig op -ie Basis bly dieselfde + tjie Soos met meervoude se kort vokale Woorde eindig op kort vokaal + ‘tjie Stoel stoeltjie NB: Onthou die afkappingsteken venstertjie Meisie meisietjie tuintjie horlosietjie a a’tjie Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010 5

Verkleinwoorde: -kie 2 sillabusse + eindig op -ing NB: net by 2 sillabe woorde

Verkleinwoorde: -kie 2 sillabusse + eindig op -ing NB: net by 2 sillabe woorde NB: ‘g’ val weg + -kie Koning koninkie tekening tekeninkie heining heininkie Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010 6

Verkleinwoorde: -jie Enige woord wat eindig op t, d Hond hondjie Hou basis van

Verkleinwoorde: -jie Enige woord wat eindig op t, d Hond hondjie Hou basis van woord + -jie katjie Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010 7

Uitsonderings Meervoude Nog ‘n paar: As hulle vir jou die meervoud gee om te

Uitsonderings Meervoude Nog ‘n paar: As hulle vir jou die meervoud gee om te verklein, moet jy die meervoud uithaal, dit verklein en dan die s byvoeg. Honde hondjies Torpedo’s torpedo’tjies Blad blaadjie Gat gaatjie Nooi nooientjie Pad paadjie Spel speletjie Vat vaatjie Wa waentjie Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010 8

SAAMGESTEL DEUR MARELIZE SWANEPOEL Besoek my webwerf vir soortgelyke hulpmiddels. www. swanies. co. za

SAAMGESTEL DEUR MARELIZE SWANEPOEL Besoek my webwerf vir soortgelyke hulpmiddels. www. swanies. co. za 2021/02/28 Marelize Swanepoel (c) www. swanies. co. za 9