EENHEID 5 KWARTAAL 2 DIE EINDE VAN DIE

  • Slides: 4
Download presentation
EENHEID 5: KWARTAAL 2 DIE EINDE VAN DIE KOUE OORLOG 1989 BLADSY 147

EENHEID 5: KWARTAAL 2 DIE EINDE VAN DIE KOUE OORLOG 1989 BLADSY 147

VAL VAN DIE BERLYNSE MUUR: • 9 November 1989 het Oos-Duitsland aangekondig dat hulle

VAL VAN DIE BERLYNSE MUUR: • 9 November 1989 het Oos-Duitsland aangekondig dat hulle roetes na wes-Berlyn gaan oopstel. • Wagte by die hek wat paspoorte kontroleer, maar het vinnig opgegee. • Massas mense het Wes-Berlyn binnegestroom. • Wes-berlyners het juigend aan die ander kant gewag en vreemdes omhels. • Mense het begin om die muur met hammers af te breek. • Die val van Berlynse Muur het gelei tot die vam van Oos-Duitsland en hereniging van Oos en Wes-Duitsland. • 3 Oktober 1990 het Oos en Wes-Duitsland ‘n nuwe land vervorm.

DIE VAL VAN SOWJETUNIE 1991: • Mikhail Gorbachev het in 1985 die Sowjet-leier geword.

DIE VAL VAN SOWJETUNIE 1991: • Mikhail Gorbachev het in 1985 die Sowjet-leier geword. • Besef dat Owjet-ekonomie besig was om onder druk van die wapenwedloop ineen te stort en het verskeie ekononiemse veranderinge aangebring. • As gevolg van Gorbachev in Oos-Europa se beleid en ekonomiese mislukking van kommunistiese state gelei tot ontwerping van kommunistiese regimes in Pole, Hongarye, tsjeggo-Slowakye, Romenië in Oos-Duitsland waar alles binne ‘n paar maande gebeur het. • In 1990 het Gorbachev ‘n Nobel Prys vir Vrede ontvang vir sy verwerping van geweld. • 1990 – eerste Russiese betoging teen kommunistiese heerskappy plaasgevind. • 1991 – Russiese Burgemeester (Boris Yeltsin) die Kommunistiese Party van Sowjetunie begin. • USSR het tot ‘n einde gekom toe elf republieke van Sowjetunie hulle onafhanklikheid geies het, waar dit die val van Sowjetunie in 1991 veroorsaak het.

HUISWERK: • Aktiwiteit 7: Bladsy 149!

HUISWERK: • Aktiwiteit 7: Bladsy 149!