Rekenaars deel van jou lewe Graad 11 Jou

  • Slides: 18
Download presentation
Rekenaars, deel van jou lewe Graad 11

Rekenaars, deel van jou lewe Graad 11

Jou belewenis van die web MODULE 2. 2

Jou belewenis van die web MODULE 2. 2

Inhoud Die bruikbaarheid van webwerwe Ander faktore wat die rondblaaibelewenis beïnvloed Toets en verbeter

Inhoud Die bruikbaarheid van webwerwe Ander faktore wat die rondblaaibelewenis beïnvloed Toets en verbeter Skriftelike module-aktiwiteit Praktiese module-aktiwiteit 3

Die bruikbaarheid van webwerwe 4

Die bruikbaarheid van webwerwe 4

Leesbaarheid Mense raak geïrriteerd met inhoud wat moeilik lees Moenie DINGE doen soos om

Leesbaarheid Mense raak geïrriteerd met inhoud wat moeilik lees Moenie DINGE doen soos om baie verskillende gebruik fonttipes en kleure te net omdat jy dit kan doen nie. TEKS WAT IN HOOFLETTERS GETIK WORD, WORD AS ONGESKIK BESKOU, OMDAT DIT LYK OF JY OP MENSE SKREE. Gesentreerde teks werk goed vir opskrifte, maar paragrawe van gesentreerde teks met baie reëls onder mekaar, met baie om te lees, werk glad nie goed nie! 5

Leesbaarheid – ’n paar wenke o Gebruik opskrifte, kort paragrawe en kolomme in die

Leesbaarheid – ’n paar wenke o Gebruik opskrifte, kort paragrawe en kolomme in die teks o Gebruik genommerde lyste of bullets o Groepeer verwante idees in logiese volgorde o Gee aandag aan die fonttipe, -grootte en kleur o Vermy dit om teks slegs in hoofletters te tik o Gebruik agtergronde wat sag op die oog is 6

Navigasie o Hoofskakels moet maklik wees om op te spoor en te identifiseer o

Navigasie o Hoofskakels moet maklik wees om op te spoor en te identifiseer o Skakels moet kort wees – verstaan waarheen hulle lei o Alle hiperskakels moet werk o Skakels moet almal dieselfde lyk – formatering 7

Konsekwentheid o Gebruik dieselfde basiese uitleg o Gebruik dieselfde kleure en fonttipes, of tema

Konsekwentheid o Gebruik dieselfde basiese uitleg o Gebruik dieselfde kleure en fonttipes, of tema 8

Uitleg o Moet by spesifieke teikenmark pas o Teks en grafika moet aangepas wees

Uitleg o Moet by spesifieke teikenmark pas o Teks en grafika moet aangepas wees om op standaardgrootteskerms te pas 9

Comic Sans Tipografie Fonttipes moet so gekies word dat dit o maklik lees o

Comic Sans Tipografie Fonttipes moet so gekies word dat dit o maklik lees o by die inhoud pas Harringto n o algemene fonttipes is – wat waarskynlik op gebruiker se stelsel is o daar nie te veel verskillende soorte is nie Arial Black y a w Broad 10

Ander faktore wat die rondblaaibelewenis beïnvloed 11

Ander faktore wat die rondblaaibelewenis beïnvloed 11

Spoed o Blaaie moet vinnig laai o Groot lêers laat webblaaie gewoonlik stadig laai

Spoed o Blaaie moet vinnig laai o Groot lêers laat webblaaie gewoonlik stadig laai (animasies en multimedia inhoud) Loading… 12

Privaatheid Wat jy op die web doen, is nie altyd privaat nie! o Sommige

Privaatheid Wat jy op die web doen, is nie altyd privaat nie! o Sommige webwerwe hou rekord van jou voorkeure o Facebook en Google mag jou aktiwiteite analiseer o Malware kan op jou rekenaar installeer 13

Spioenware Enige tegniek of sagteware wat probeer om rekord te hou van die manier

Spioenware Enige tegniek of sagteware wat probeer om rekord te hou van die manier hoe jy jou rekenaar gebruik, om hierdie inligting aan ’n derde party deur te gee o Monitor jou gebruik van die internet o Stel ’n profiel van jou saam, vir geteikende advertensies o Kan aantekenbesonderhede steel vir ongemagtigde toegang o Keyloggers teken jou sleuteldrukke aan 14

Advertensieware ‘Gratis’ sagteware wat nie regtig gratis is nie – geborg deur advertensies o

Advertensieware ‘Gratis’ sagteware wat nie regtig gratis is nie – geborg deur advertensies o Vertoon advertensies terwyl program uitvoer o Kan opwip wanneer jy rondblaai o Sagteware wat advertensies blokkeer, kan help om hierdie soort advertensies te keer 15

Toets en verbeter Gebruik die opsomming vir hersiening 16

Toets en verbeter Gebruik die opsomming vir hersiening 16

Skriftelike module-aktiwiteit 17

Skriftelike module-aktiwiteit 17

Praktiese module-aktiwiteit Onderrig_1 Onderrig_2 18

Praktiese module-aktiwiteit Onderrig_1 Onderrig_2 18