Hoofstuk 1 Ontwikkeling van die self in die

  • Slides: 38
Download presentation
Hoofstuk 1 Ontwikkeling van die self in die samelewing

Hoofstuk 1 Ontwikkeling van die self in die samelewing

Eenheid 1: beplan en bereik lewensdoelwitte • 1. 1 Tipes doelwitte. • 1. 2

Eenheid 1: beplan en bereik lewensdoelwitte • 1. 1 Tipes doelwitte. • 1. 2 Stappe in die beplanning en doelwitstellings • 1. 3 Probleemoplossingsvaardighede, deursettingsvermoë en aanhouvermoë. • 1. 4 Belangrike lewensdoelwitte en prioritisering. • 1. 5 Die verband tussen persoonlike waardes, keuses en doelwitstellings.

1. 1 Tipes doelwitte • • • Doelwit: Iets wat jy wil bereik. Dit

1. 1 Tipes doelwitte • • • Doelwit: Iets wat jy wil bereik. Dit help jou om ten volle te lewe. Dit motiveer en inspireer jou. Wens: daar is geen aksie nie Doelwit: jy gaan oor tot aksie om jou doelwit te bereik!

Hoekom is doelwitte nuttig? • Dit gee jou rigting: jy kan d. m. v

Hoekom is doelwitte nuttig? • Dit gee jou rigting: jy kan d. m. v doelwitte beweeg van waar jy tans is tot daar waar jy graag wil wees. • Jy kan beheer oor jou toekoms neem: jy kan beplan en bepaal waarnatoe jy graag wil beweeg. • Doelwitte is persoonlik en spesiaal: dit is die dinge wat jy die graagste in die lewe wil doen en bereik

Lewensvaardighede wat jou sal help om jou doelwitte te bereik? Probleemoplossing Tydsbestuur Selfbestuur Besluitneming

Lewensvaardighede wat jou sal help om jou doelwitte te bereik? Probleemoplossing Tydsbestuur Selfbestuur Besluitneming Nabetragting (evaluering)

Tipes doelwitte? • 1. Korttermyndoelwitte • 2. Mediumtermyndoelwitte • 3. Langtermyndoelwitte

Tipes doelwitte? • 1. Korttermyndoelwitte • 2. Mediumtermyndoelwitte • 3. Langtermyndoelwitte

Korttermyndoelwitte: • Binne ‘n kort tydjie • Bv. ‘n week, ‘n maand, ‘n paar

Korttermyndoelwitte: • Binne ‘n kort tydjie • Bv. ‘n week, ‘n maand, ‘n paar maande • Gewoonlik ‘n jaar tydperk

Mediumtermyndoelwitte: • Tydperk: een tot drie jaar. • Korter as langtermyn doelwitte, maar langer

Mediumtermyndoelwitte: • Tydperk: een tot drie jaar. • Korter as langtermyn doelwitte, maar langer as korttermyndoelwitte.

Langtermyndoelwitte: • Lewensdoelwitte • Tydperk: langer as 3 jaar.

Langtermyndoelwitte: • Lewensdoelwitte • Tydperk: langer as 3 jaar.

Hoe pas doelwitte in mekaar in? • Korttermyn doelwitte en mediumtermyn doelwitte word gebruik

Hoe pas doelwitte in mekaar in? • Korttermyn doelwitte en mediumtermyn doelwitte word gebruik om ten einde jou langtermyn doelwitte te bereik • Voorbeeld: • Lang: profesionele sport man/vrou • Kort: behaal skool span hierdie jaar • Medium: behaal provinsiale span binne ‘n jaar of twee. • Akt 1 bl. 3

1. 2. Stappe in die beplanning en doelwitstelling • Kies doelwitte en maak dan

1. 2. Stappe in die beplanning en doelwitstelling • Kies doelwitte en maak dan planne hoe jy hulle kan bereik. • Hoe meer beplanning in jou doelwitte ingaan hoe makliker sal dit wees om jou doelwitte te bereik. • Skryf jou doelwitte neer : grafiek voorbeeld bl. 3 • Akt 2 bl. 3

Wees slim en gebruik die “smart”metode • S pesifiek: sê presies wat jy wil

Wees slim en gebruik die “smart”metode • S pesifiek: sê presies wat jy wil bereik, dit moet nie ‘n algemene wens wees nie. • M eetbaar: Die uitkoms en die vordering van die doelwit kan gemeet word. • A antasbaar: Die doel is bereikbaar alhoewel dit dalk baie werk en fokus kan vereis.

 • R ealisties: Die doelwit is vir jou belangrik en dat jy dit

• R ealisties: Die doelwit is vir jou belangrik en dat jy dit sal kan bereik. • T ydgebonde: Daar is ‘n spesifieke tydperk aan die doelwit gekoppel en jy weet teen wanneer jy die doelwit wil bereik.

5 Stap metode vir beplanning en doelwitstelling • • • Stap 1: Skryf jou

5 Stap metode vir beplanning en doelwitstelling • • • Stap 1: Skryf jou doelwit neer. Stap 2: Gaan dit na om te sien of dit ‘n “SMART”-doelwit is. Stap 3: Stel ‘n plan van aksie op om jou doelwit te bereik. Stap 4: Voer jou plan van aksie uit. Stap 5: Evalueer om vas te stel of jy jou doelwit bereik het.

Stap 3: plan van aksie opstel • • Stel jou instaat om te bepaal

Stap 3: plan van aksie opstel • • Stel jou instaat om te bepaal : 1. Wat jy wil doen. 2. Wanneer jy daarmee gaan begin. 3. Teen wanneer dit bereik moet word.

Stap 4: uitvoer van plan • Bly gefokus en doelgerig om jou plan uit

Stap 4: uitvoer van plan • Bly gefokus en doelgerig om jou plan uit te voer. • Doen presies wat jy beplan het om jou doelwit te bereik. • Weet dat die doelwitte wat op jou papier is werklike dade moet word.

Stap 5: Evalueer • Gaan kort-kort jou plan na en kyk hoe vêr jy

Stap 5: Evalueer • Gaan kort-kort jou plan na en kyk hoe vêr jy gevorder het om jou doelwit te bereik.

1. 3. Probleemoplossings-vaardighede, deursettingsvermoë en aanhouvermoë • Oefen jou probleemoplossingsvaardighede in sodat jy jou

1. 3. Probleemoplossings-vaardighede, deursettingsvermoë en aanhouvermoë • Oefen jou probleemoplossingsvaardighede in sodat jy jou doelwitte kan bereik. • Stappe: probleemoplossing: • Stap 1: Maak ‘n tabel met jou probleme en jou oplossings regoor mekaar. • Stap 2: Verduidelik die probleem en skryf wat dit beteken. • Stap 3: Samel inligting in oor die probleem.

 • Stap 4: Dink aan soveel oplossings as moontlik en lys hulle in

• Stap 4: Dink aan soveel oplossings as moontlik en lys hulle in die tabel. • Stap 5: Gaan deur elke oplossing en dink aan elkeen se uitwerking en gevolge. • Stap 6: Kies die beste oplossing. • Voorbeeld van tabel op bl. 7 • “Quote: Die mens wat ‘n berg verwyder, begin deur klippies weg te dra “

Deursettingsvermoë en volharding. • Deursettingsvermoë: Die vasberadenheid om aan te hou probeer om iets

Deursettingsvermoë en volharding. • Deursettingsvermoë: Die vasberadenheid om aan te hou probeer om iets moeiliks te doen. • Uithou: nooit tou op te gooi nie. • Fokus op jou doelwit en moet nooit ophou werk na daardie doelwit nie. • Volharding: Die vasberadenheid om iets aan te hou doen. • Quote: “ Die lewe verkry betekenis namate ‘n mens gemotiveerd raak, doelwitte stel en hulle onstuitbaar najaag. ”

1. 4. Belangrike lewensdoelwitte en prioritisering. • Prioritisering: Om sake só aan te pak

1. 4. Belangrike lewensdoelwitte en prioritisering. • Prioritisering: Om sake só aan te pak dat jy die belangrikste saak heel eerste aanpak of afhandel. • Lewensdoelwitte: belangrike doelwitte waarna ‘n mens streef bv. Verhoudings, loopbaankeuses, familie, gesin, huwelik en ouerskap.

Hoe om jou lewensdoelwitte te prioritiseer? • Wanneer jy prioritiseer besluit jy watter doelwit

Hoe om jou lewensdoelwitte te prioritiseer? • Wanneer jy prioritiseer besluit jy watter doelwit verg nou jou aandag en hoeveel tyd jy op daardie doelwit gaan spandeer, jou fokus is dus vir daardie tydperk slegs op daardie doelwit. • Hoof-doelwit : Om ‘n ingeneur te word. • Prioriteite tans : Om graad 11 en 12 met goeie punte te slaag. • Om beter te prioritiseer moet jy besluit watter doelwitte is die belangrikste en hulle dan nommer van die belangrikste tot minder belangrik.

Die verband tussen persoonlike waardes, keuses en doelwitstellings. • Waardes: die beginsels wat na

Die verband tussen persoonlike waardes, keuses en doelwitstellings. • Waardes: die beginsels wat na jou mening noodsaaklik, waardevol of kosbaar is. • Jou waardes beïnvloed hoe jy optree en dink m. a. w. dit beïnvloed ook jou keuses in die lewe. • Waardes help jou om doelwitte te kies. • Waardes gaan ook jou prioritisering beïnvloed.

Grondwetlike waardes • Die waardes van die land en almal moet dit navolg en

Grondwetlike waardes • Die waardes van die land en almal moet dit navolg en bevorder. • 10 Fundamentele waardes van die grondwet: Demokrasie Ubuntu Sosiale reg en geregtigheid ‘n Oop samelewing Gelykheid Aanspreeklikheid Nie-rassisme Die oppergesag van die reg Nie-seksisme Respek en versoening

Tintswalo se lewensdoelwit: • Lees gevallestudie op bl. 10 • Lewensdoelwit: Ingenieur • Waardes:

Tintswalo se lewensdoelwit: • Lees gevallestudie op bl. 10 • Lewensdoelwit: Ingenieur • Waardes: help ander, lewe voluit, respek vir ander en die grondwet. • Langtermyn: besit eie ingenieursfirma. • Planne: Slaag graad 11 en 12 • Aksies: stel ‘n studierooster op en tydsbestuur. • Hindernisse: gebrek aan finansies - verlange na sosialiseering – Ouers se druk om na graad 12 te trou.

Eenheid 2: verhoudings en hul invloed op jou welstand. Welstand en verhoudings • Welstand:

Eenheid 2: verhoudings en hul invloed op jou welstand. Welstand en verhoudings • Welstand: ‘n Toestand van gelukkig en gesond wees ( goeie lewensgehalte). • Verhoudings beïnvloed jou welstand. • Wanneer jy goeie verhoudings bou is jou siening oor jouself goed. • Wanneer jy swak verhoudings bou sal jou siening oor jouself in ; n swak lig of destruktief wees. • Verhoudings: verwys na jou skakeling, band of verbintenisse met ander mense (bv. Vriendskappe, skoolvriend en skool verhoudings) • Verhoudings verander en bly nie dieselfde nie.

2. 1. Tipes verhoudings met verskillende mense of groepe en hul veranderende aard. •

2. 1. Tipes verhoudings met verskillende mense of groepe en hul veranderende aard. • Verhoudings met ander laat ‘n mens gelukkig en teverde voel. • Verhoudings verskil afhangende die omstandighede of die persoon. • Bv. - skool hoof en beste vriend. • Wanneer jy met die skoolhoof praat verskil die stemtoon wat jy gebruik as waarmee jy jou maats aanspreek. • Jy sal nooit die hoof in die rede val nie waar jy dalk jou maat in die rede sal val.

2. 2. Tipes verhoudings Familie/ gesin: • Dit is die mense naaste aan jou

2. 2. Tipes verhoudings Familie/ gesin: • Dit is die mense naaste aan jou en saam wie jy die meeste tyd deur bring. • Jy kry ook die meeste sorg, liefde en ondersteuning van hierdie mense af. • Dit is egter ook die plek waar die meeste konflik sal voorkom.

Vriende • Hierdie mense is die mense wat jy vertrou, respekteer en wat jou

Vriende • Hierdie mense is die mense wat jy vertrou, respekteer en wat jou ondersteun. • Hierdie verhoudings kan baie goed wees vir jou welstand as hulle goeie en opbouende verhoudings is. • Indien hierdie verhoudings nie ondersteunend is nie kan dit dus jou welstand negatief beïnvloed. • Skadelike vriende kan lei dat jou akademie en jou welstand daaronder lei.

Familie/ gesin Jy het oppervlakkige verhoudings met mense wat jy baie sien maar nie

Familie/ gesin Jy het oppervlakkige verhoudings met mense wat jy baie sien maar nie noodwendig na aan is nie. Vriende Formele verhoudings het jy gewoonlik met mense wat ouer is as jy en wat ‘n senior posisie bekleë Romantiese verhoudings is ‘n intieme verhouding met ‘n ander persoon en dit word gegrond op liefde. Jy kan jouself wees saam met hierdie persoon en jy kan oop en eerlik optree. Jy aanvaar ook die persoon soos hy is en jy probeer nie die persoon gebruik of verander nie.

Sleutelwoorde: • Welstand: Om gesond, gelukkig en gemaklik te wees. • Verhoudings: Die manier

Sleutelwoorde: • Welstand: Om gesond, gelukkig en gemaklik te wees. • Verhoudings: Die manier waarop mense oor mekaar voel en teenoor mekaar optree. • Bydra: Om hulp of geld te gee • Nadelig: Negatief of skadelik • Eienskappe: ‘n Mens se goeie of slegte karaktertrekke of hoedanighede. • Individualiteit: Hoe ‘n mens uniek is en van ander mense verskil

Veranderende verhoudings • Jou verhoudings met ander mense verander namate jy ouer word. •

Veranderende verhoudings • Jou verhoudings met ander mense verander namate jy ouer word. • Jou beste vriend/ vriendin word dalk jou man of jou vrou. • Sommige van jou vriende kan dalk verander in vyhande. • Die mense wat vandag dalk jou onderwysers is word jou kollegas as jy besluit om onderwys te doen.

Verhoudings wat bydra tot, of nadelig is vir, welstand. • Sommige verhoudings laat jou

Verhoudings wat bydra tot, of nadelig is vir, welstand. • Sommige verhoudings laat jou goed voel oor jouself. • Ander verhoudings laat jou sleg voel oor jouself.

Regte en verantwoordelikhede in verhoudings: • Tabel op bl. 16

Regte en verantwoordelikhede in verhoudings: • Tabel op bl. 16

Sosiale en kulturele beskouing wat verhoudings kan raak en beïnvloed • Sommige kulture laat

Sosiale en kulturele beskouing wat verhoudings kan raak en beïnvloed • Sommige kulture laat die ouers toe om die mans te kies. • As ‘n man glo dat hy die sê in ‘n verhouding het sal die vrou magsongelykheid ervaar. • Sommige ouers weier dat hulle kinders MXIT gebruik terwyl ander bekommerd is oor die tydperk wat kinders aan MXIT spandeer. Dit lei tot gesinsverhoudings konflik.

Gewenste eienskappe in verskillende verhoudings: • Romanties : ondersteuning, liefde, aanvaarding, eerlikheid en getrouheid

Gewenste eienskappe in verskillende verhoudings: • Romanties : ondersteuning, liefde, aanvaarding, eerlikheid en getrouheid hê. • Ouma en oupa: wysheid en balangstelling • Onderwyser : leiding en hulp.

Individualiteit in verhoudings • Moet nie totaal van die ander persoon afhanklik raak en

Individualiteit in verhoudings • Moet nie totaal van die ander persoon afhanklik raak en vergeet wie jy regtig is nie. • Neem steeds jou eie besluite. • Hou nog jou eie identiteit.

2. 3 Impak van die media op waardes en opvattings oor verhoudings • Media

2. 3 Impak van die media op waardes en opvattings oor verhoudings • Media sluit in : Advertensi CD’s e borde Films Tydskrifte Koerante Blogs Pamflette Internet MXIT Radio Boeke DVD’s Slimfone MP 3 spelers TV Selfone Facebook i. Pods Musiek Twitter • Mense glo dat dit wat hulle in film sien die waarheid is oor die lewe.