Om tot RUS te kom Jesaja 30 8

  • Slides: 12
Download presentation
Om tot RUS te kom Jesaja 30: 8 -18

Om tot RUS te kom Jesaja 30: 8 -18

RUS Alida Bothma

RUS Alida Bothma

Menslike behoeftes – Satura ekstase prestasie enstase

Menslike behoeftes – Satura ekstase prestasie enstase

“Niemand is met ander mense, of in enige plek of enige tydperk, tuis as

“Niemand is met ander mense, of in enige plek of enige tydperk, tuis as hy nie met homself tuis is nie” – Marthinus Versfeld

“Jesus wag altyd vir ons in die stilte. In daardie stilte luister Hy na

“Jesus wag altyd vir ons in die stilte. In daardie stilte luister Hy na ons, daar praat Hy met ons siel en daar sal ons Sy stem hoor. In stilte vind ons nuwe krag en ware eenheid. Die krag van God om alles goed te doen, word ons s’n. Die eenheid van ons gedagtes met Sy gedagtes, van ons gebede met Sy gebede, ons dade met Sy dade, ons lewe met Sy lewe. “ (Moeder Teresa)

HOOR: Jesaja 30: 8 -18 “Julle krag lê in stil wees en vertroue hê.

HOOR: Jesaja 30: 8 -18 “Julle krag lê in stil wees en vertroue hê. ” • Israel se mislukte roeping om in ’n lewende verhouding met God te leef as pelgrimsbestemming vir die nasies – Afgodery – Verkeerde politieke vennootskappe – Gebrek aan sosiale deernis • God droom steeds oor ons as blywende ontmoetingsplek vir die nasies

Dink aan jou eie lewe • Jou roeping • Jou uitdagings • Jou keuses

Dink aan jou eie lewe • Jou roeping • Jou uitdagings • Jou keuses

HOOR • • Lees Mediteer Bid Geniet

HOOR • • Lees Mediteer Bid Geniet

LEEF: BESPREEK • Evarings • Vrae

LEEF: BESPREEK • Evarings • Vrae

Opmerkings oor Jesaja • “Julle krag lê in stil wees en vertroue hê. ”

Opmerkings oor Jesaja • “Julle krag lê in stil wees en vertroue hê. ” (vers 15) • “Dit gaan goed met elkeen wat op Hom vertrou. ” (vers 18) • “Wanneer jy die regte koers verlaat, sal jy agter jou ‘n stem hoor sê: Hier is die pad, loop hierlangs. ” (vers 21)

Opmerkings oor Lectio Divina • • • Netwerk van verbintenisse met God trek jou

Opmerkings oor Lectio Divina • • • Netwerk van verbintenisse met God trek jou in Sy lewe in “Readers become what they read” Intens persoonlik Intens relasioneel