Die legende van die mier en die sprinkaan
![Die legende van die mier en die sprinkaan Die legende van die mier en die sprinkaan](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-1.jpg)
![Die oorspronklike legende Lank gelede het ‘n mier en ‘n sprinkaan saam op dieselfde Die oorspronklike legende Lank gelede het ‘n mier en ‘n sprinkaan saam op dieselfde](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-2.jpg)
![Intussen het die sprinkaan singend rondgehop en al die gras opgevreet waaraan hy behoefte Intussen het die sprinkaan singend rondgehop en al die gras opgevreet waaraan hy behoefte](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-3.jpg)
![Die winter het gekom en daarmee saam die bitter koue wat die gras laat Die winter het gekom en daarmee saam die bitter koue wat die gras laat](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-4.jpg)
![Die legende leer mens dus om hard te werk sodat jy vir jouself en Die legende leer mens dus om hard te werk sodat jy vir jouself en](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-5.jpg)
![Die Suid-Afrikaanse weergawe: Die eerste deel van die storie is dieselfde, maar omdat dit Die Suid-Afrikaanse weergawe: Die eerste deel van die storie is dieselfde, maar omdat dit](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-6.jpg)
![Die verhongerde, verkluimde nasaat van die sprinkaan wil weet hoekom die mier toegelaat word Die verhongerde, verkluimde nasaat van die sprinkaan wil weet hoekom die mier toegelaat word](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-7.jpg)
![‘n Televisie-span maak hulle opwagting en beeldsend tonele van die mier in sy gemaklike ‘n Televisie-span maak hulle opwagting en beeldsend tonele van die mier in sy gemaklike](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-8.jpg)
![In ‘n oogwink is SASU – die Suid – Afrikaanse Sprinkaan Unie – gestig. In ‘n oogwink is SASU – die Suid – Afrikaanse Sprinkaan Unie – gestig.](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-9.jpg)
![Die GHK – Gryp en Herverdeel Kommissie – regverdig hierdie gedrag deur te sê Die GHK – Gryp en Herverdeel Kommissie – regverdig hierdie gedrag deur te sê](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-10.jpg)
![GATSAK- Goed Aardiges Teen Sprinkaan Afknouing en Kastyding – verklaar dat hulle ‘n heilige GATSAK- Goed Aardiges Teen Sprinkaan Afknouing en Kastyding – verklaar dat hulle ‘n heilige](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-11.jpg)
![Die Regering plaas EEVA- Ekonomiese Egalisasie Van Agtergeblewenes- op die wetboeke, terugwerkend tot aan Die Regering plaas EEVA- Ekonomiese Egalisasie Van Agtergeblewenes- op die wetboeke, terugwerkend tot aan](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-12.jpg)
![Die verhaal eindig waar die sprinkaan weglê aan die laaste bietjie van die mier Die verhaal eindig waar die sprinkaan weglê aan die laaste bietjie van die mier](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-13.jpg)
![Op die TV – wat hy en ‘n paar vriende van ‘n ander mier Op die TV – wat hy en ‘n paar vriende van ‘n ander mier](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-14.jpg)
![Intussen word die mier nie toegelaat om te werk nie, want hy is histories Intussen word die mier nie toegelaat om te werk nie, want hy is histories](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-15.jpg)
![Dan is dit weer winter, en te min gras is geoes. En die sprinkane Dan is dit weer winter, en te min gras is geoes. En die sprinkane](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-16.jpg)
- Slides: 16
![Die legende van die mier en die sprinkaan Die legende van die mier en die sprinkaan](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-1.jpg)
Die legende van die mier en die sprinkaan
![Die oorspronklike legende Lank gelede het n mier en n sprinkaan saam op dieselfde Die oorspronklike legende Lank gelede het ‘n mier en ‘n sprinkaan saam op dieselfde](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-2.jpg)
Die oorspronklike legende Lank gelede het ‘n mier en ‘n sprinkaan saam op dieselfde stuk veld gewoon. Gedurende die somer het hierdie mier dag en nag gewerk sodat hy genoegsame voorraad kon inbring vir die naderende winter. Hy het selfs sy huis so ingerig dat hy warm en beskut sou wees gedurende die lang, koue maande.
![Intussen het die sprinkaan singend rondgehop en al die gras opgevreet waaraan hy behoefte Intussen het die sprinkaan singend rondgehop en al die gras opgevreet waaraan hy behoefte](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-3.jpg)
Intussen het die sprinkaan singend rondgehop en al die gras opgevreet waaraan hy behoefte gehad het. Ook het hy, sodra die drang tot paring in hom opgestu het, dit onverwyld met die eerste beste maat bevredig.
![Die winter het gekom en daarmee saam die bitter koue wat die gras laat Die winter het gekom en daarmee saam die bitter koue wat die gras laat](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-4.jpg)
Die winter het gekom en daarmee saam die bitter koue wat die gras laat vrek het. In sy warm huisie het die mier geen tekort gehad nie, terwyl die sprinkaan – wat hom nie op die winter voorberei het nie – van honger en ontbering omgekom, en ‘n horde klein sprinkaantjies sonder kos of skuiling agtergelaat.
![Die legende leer mens dus om hard te werk sodat jy vir jouself en Die legende leer mens dus om hard te werk sodat jy vir jouself en](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-5.jpg)
Die legende leer mens dus om hard te werk sodat jy vir jouself en jou kroos kan sorg. .
![Die SuidAfrikaanse weergawe Die eerste deel van die storie is dieselfde maar omdat dit Die Suid-Afrikaanse weergawe: Die eerste deel van die storie is dieselfde, maar omdat dit](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-6.jpg)
Die Suid-Afrikaanse weergawe: Die eerste deel van die storie is dieselfde, maar omdat dit in Suid-Afrika afspeel eindig dit nie daar nie. .
![Die verhongerde verkluimde nasaat van die sprinkaan wil weet hoekom die mier toegelaat word Die verhongerde, verkluimde nasaat van die sprinkaan wil weet hoekom die mier toegelaat word](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-7.jpg)
Die verhongerde, verkluimde nasaat van die sprinkaan wil weet hoekom die mier toegelaat word om warm en gevoed te wees terwyl hulle reg langsaan in die aller haglikste omstandighede sonder kos en klere moet leef. .
![n Televisiespan maak hulle opwagting en beeldsend tonele van die mier in sy gemaklike ‘n Televisie-span maak hulle opwagting en beeldsend tonele van die mier in sy gemaklike](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-8.jpg)
‘n Televisie-span maak hulle opwagting en beeldsend tonele van die mier in sy gemaklike huis met ‘n spens vol kos – en die wereld is stomgeslaan. “Hoe is dit moontlik? ” vra hulle. “Moontlik vir die mier om in soveel weelde in hierdie lieflike omgewing te bly, terwyl die arme sprinkaan so ly? ”
![In n oogwink is SASU die Suid Afrikaanse Sprinkaan Unie gestig In ‘n oogwink is SASU – die Suid – Afrikaanse Sprinkaan Unie – gestig.](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-9.jpg)
In ‘n oogwink is SASU – die Suid – Afrikaanse Sprinkaan Unie – gestig. Hulle kla die mier aan van “spesie diskriminasie” en beweer dat die sprinkane slagoffers is van 30 miljoen jaar se groen onderdrukking. Hulle loods ‘n protesoptog voor die mier se huis en breek omtrent die hele straat af. Tydens ‘n Televisie-onderhoud sê hulle almal dat indien daar nie gehoor gegee word aan hulle eise nie, hulle gedwing sal wees tot kriminele lewens. Net vir oefening steel hulle een van die TVspan se bagasie, vermoor die bestuurder en kaap die span se voertuig.
![Die GHK Gryp en Herverdeel Kommissie regverdig hierdie gedrag deur te sê Die GHK – Gryp en Herverdeel Kommissie – regverdig hierdie gedrag deur te sê](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-10.jpg)
Die GHK – Gryp en Herverdeel Kommissie – regverdig hierdie gedrag deur te sê dat die nalatenskap is van die mier se diskriminasie teenoor- en onderdrukking van die sprinkane. Hulle eis dat die mier die sprinkane om verskoning vra vir alles wat hulle, hulle aangedoen het en dat hulle die sprinkane vergoed vir alles wat nog ooit deur die geskiedenis heen aan ‘n sprinkaan gedoen is.
![GATSAK Goed Aardiges Teen Sprinkaan Afknouing en Kastyding verklaar dat hulle n heilige GATSAK- Goed Aardiges Teen Sprinkaan Afknouing en Kastyding – verklaar dat hulle ‘n heilige](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-11.jpg)
GATSAK- Goed Aardiges Teen Sprinkaan Afknouing en Kastyding – verklaar dat hulle ‘n heilige oorlog teen miere begin. Die president verskyn op die agt uur nuus en sê dat hy alles in sy vermoe gaan doen vir die sprinkane. Die sprinkane wat hulle verdiende welfaart ontneem is deur diegene wat onregmatig bevoordeel is gedurende die somer.
![Die Regering plaas EEVA Ekonomiese Egalisasie Van Agtergeblewenes op die wetboeke terugwerkend tot aan Die Regering plaas EEVA- Ekonomiese Egalisasie Van Agtergeblewenes- op die wetboeke, terugwerkend tot aan](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-12.jpg)
Die Regering plaas EEVA- Ekonomiese Egalisasie Van Agtergeblewenes- op die wetboeke, terugwerkend tot aan die begin van die somer. Die mier word beboet omdat hy nie genoegsaam groen insekte in sy diens het nie, en omdat hy niks oor het om sy agterstallige belastings mee te betaal nie, vat die Staat sy huis vir her-verdeling.
![Die verhaal eindig waar die sprinkaan weglê aan die laaste bietjie van die mier Die verhaal eindig waar die sprinkaan weglê aan die laaste bietjie van die mier](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-13.jpg)
Die verhaal eindig waar die sprinkaan weglê aan die laaste bietjie van die mier se voedsel terwyl die Staatshuis waarin hy bly – wat net toevallig die mier se gewese tuiste is – rondom hom inmekaar val omdat hy nie weet hoe om dit in stand te hou nie, en eerlikwaar ook glad nie omgee nie.
![Op die TV wat hy en n paar vriende van n ander mier Op die TV – wat hy en ‘n paar vriende van ‘n ander mier](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-14.jpg)
Op die TV – wat hy en ‘n paar vriende van ‘n ander mier gesteel het – sien die sprinkaan die President voor ‘n klomp wilde dansende en luid singende sprinkane staan en aankondig dat ‘n nuwe era van “gelykheid” op die veld aangebreek het.
![Intussen word die mier nie toegelaat om te werk nie want hy is histories Intussen word die mier nie toegelaat om te werk nie, want hy is histories](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-15.jpg)
Intussen word die mier nie toegelaat om te werk nie, want hy is histories deur die veld bevoordeel. In sy plek is tien sprinkane aangestel – drie in baie senior posisies met byvoordele – om die gras in te samel voor die winter. Maar dit lyk asof dit nie die verlangde resultate lewer nie, want die sprinkane werk net twee ure per dag – net op die dae wat hulle opdaag vir werk – en steel dan die helfte van alles wat hulle in daardie tyd geoes het.
![Dan is dit weer winter en te min gras is geoes En die sprinkane Dan is dit weer winter, en te min gras is geoes. En die sprinkane](https://slidetodoc.com/presentation_image/3f0548664eee9c9f39b38b768fbd0957/image-16.jpg)
Dan is dit weer winter, en te min gras is geoes. En die sprinkane staak en eis ‘n 150% loonverhoging sodat hulle kos kan koop. Kos wat nou ingevoer moet word omdat die sprinkane nie genoegsame voedsel op hulle eie veld kan produseer nie. Die mier pak sy tassies en emigreer na ‘n ander veld waar hy ‘n hoogs suksesvolle voedselmaatskappy begin en ‘n miljoener word deur kos uit te voer na sy ou veld toe. . .
Sprinkaan en die mier
Legende o kristu pitanja
Faustul
Legende carte oaci
ömk 50 online
Einreichplan farben legende
Racine
คือ
Copyright 2004
Lotharische legende
Legende din orientul antic
Comment représenter un relief sur une carte topographique
Legende
Legende
Tangram 7 teile
Legende muzika
Legende o kristu pitanja