RITME VAN DIE LEWE DIE EERSTE RITME IS

  • Slides: 10
Download presentation
RITME VAN DIE LEWE

RITME VAN DIE LEWE

DIE EERSTE RITME IS DIE : “DAILY BREAD RITME “

DIE EERSTE RITME IS DIE : “DAILY BREAD RITME “

Spreuke 3: 6 Vra na die wil van God in“ ALLES “ wat jy

Spreuke 3: 6 Vra na die wil van God in“ ALLES “ wat jy doen. Hy sal die regte pad vir jou wys.

Matteus 6: 11 Gee ons vandag ons daaglikse brood

Matteus 6: 11 Gee ons vandag ons daaglikse brood

NEVER MEET WITH OTHER PEOPLE BEFORE YOU MEET WITH GOD

NEVER MEET WITH OTHER PEOPLE BEFORE YOU MEET WITH GOD

GENESIS 1: 31 : God het na Sy handewerk gekyk en dit was uitstekend

GENESIS 1: 31 : God het na Sy handewerk gekyk en dit was uitstekend goed. Dit alles het God op die sesde dag gemaak. GEN 2 - So is die skepping van die hemel en die aarde en alles wat daarin is, voltooi. 2. ) Op die sewende dag was God klaar met alles wat Hy gemaak het, en HY het op die sewende dag na al sy werk GERUS. 3. ) God het ook die sewende dag geseen. Hy het bepaal dat dit afgesonder moet word van die ander dae , omdat Hy op daardie dag GERUS het nadat Hy die skeppingswerk gedoen het.

Luk 5: 16 Maar Jesus het Hom gereeld in ‘n verlate plek afgesonder om

Luk 5: 16 Maar Jesus het Hom gereeld in ‘n verlate plek afgesonder om te bid. Mat 14: 23 Daarna het Hy teen die berg uitgeklim om een kant te gaan bid. Laataand was Hy alleen daar.

DIE 2 DE RITME Engage , Engage, Withdraw

DIE 2 DE RITME Engage , Engage, Withdraw

1 KOR 10: 1 -4 1. Broers en susters, ek wil he julle moet

1 KOR 10: 1 -4 1. Broers en susters, ek wil he julle moet goed verstaan wat destyds met ons voorouers in die woestyn gebeur het. God het hulle almal gelei deur middel van ‘n wolk wat vooruit gegaan het. Hulle het almal veilig deur die see getrek. 2. As volgelinge van Moses is hulle almal in die wolk en die see gedoop.

3. En hulle het almal van DIESELFDE GEESTELIKE VOEDSEL geeet, 4. en almal van

3. En hulle het almal van DIESELFDE GEESTELIKE VOEDSEL geeet, 4. en almal van dieselfde WONDERWATER gedrink. Want hulle het uit die WONDERROTS gedrink wat hulle vergesel het; en daardie ROTS was CHRISTUS