Die huis luister Danil Hugo Uit Dooiemansdeur 1991

  • Slides: 53
Download presentation
Die huis luister Daniël Hugo Uit: Dooiemansdeur, 1991

Die huis luister Daniël Hugo Uit: Dooiemansdeur, 1991

Daniël Hugo Biografiese informasie • Hy is op 26 Februarie 1955 op Stellenbosch gebore.

Daniël Hugo Biografiese informasie • Hy is op 26 Februarie 1955 op Stellenbosch gebore. • Hy gaan skool op Greyton (Weskaap) en in Windhoek (Namibië), en studeer aan die Universiteite van Stellenbosch (B. A. Hons. ), Pretoria (M. A. ) en die Vrystaat (D. Litt. ). • Op Stellenbosch was hy ’n lid van die digter D. J. Opperman se Letterkundige Laboratorium. In 1983 het hy gestudeer aan die Katholieke Universiteit van Leuven in België. • Hy is die digter van 14 bundels – die jongste is. Hanekraai wat in 2012 by Protea Boekhuis verskyn het. Hy het ook etlike bloemlesings uit die Afrikaanse poësie en verhaalkuns saamgestel. Hy is verder bekend as vertaler uit Nederlands en Engels. Bron: http: //versindaba. co. za/gedigte/daniel-hugo/

Daniël Hugo • Daniel Hugo was aanvanklik ’n lektor in die Afrikaanse en Nederlandse

Daniël Hugo • Daniel Hugo was aanvanklik ’n lektor in die Afrikaanse en Nederlandse letterkunde aan die Universiteit van die Vrystaat. • Daarna was hy byna 20 jaar lank in Kaapstad ’n omroeper by die Afrikaanse radiodiens van die SAUK waar hy verantwoordelik was vir die literêre programme. • Hy is meermale vir sy omroepwerk bekroon. • Vanaf April 2010 tot Mei 2014 was hy ’n vertaler en uitgewersredakteur by Protea Boekhuis • In 2014 ontvang hy die Suid-Afrikanse Akademie se vertaalprys vir sy vertaling van Tom Lanoye se roman Sprakeloos. Deesdae is hy ’n vryskuttaalpraktisyn. • Daniel Hugo is getroud met Marlene Malan, ’n bekende en bekroonde joernalis. Bron: http: //versindaba. co. za/gedigte/daniel-hugo/

oorskulp uitwendige oor middeloor binne-oor

oorskulp uitwendige oor middeloor binne-oor

OPSOMMING Die huis word antropomorfies, oftewel in terme van menslike aard en gedrag gebeeld.

OPSOMMING Die huis word antropomorfies, oftewel in terme van menslike aard en gedrag gebeeld. Die gedig toon ‘n sterk bewus wees van omstandighede wat die mens se lewe beïnvloed. Die huis is self aan die woord en vertel wat hy alles moet aanhoor. Die huis praat met die mense wat daarin woon en herinner hulle aan hoe hy alles hoor wat tussen hulle aangaan, al hulle geheime bewaar en hoe negatiewe gevoelens tussen die mense uiteindelik vernietigend vir hulle en die huis kan wees. Die huis vertel wat hy alles moet aanhoor.

TITEL Die titel sluit direk aan by die uitgebreide metafoor waarin die spreker ‘n

TITEL Die titel sluit direk aan by die uitgebreide metafoor waarin die spreker ‘n huis is wat luister na alles wat binne in die huis aangaan. Die ui-alliterasie en s-alliterasie in “huis” en “luister” beklemtoon die woorde en verbind dit klankmatig. TEMA Negatiewe interaksie tussen mense het ook ‘n skadelike uitwerking op hulle omgewing, en die afbrekende gevolge van hulle onmin kring wyer uit.

1 Die huis luister 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek

1 Die huis luister 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 7 8 9 10 luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes 11 so word ons saam verweer deur dit was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 Die huis luister 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek

1 Die huis luister 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes Rymsakema en 6 luister, ek bewaar julle verlede rympatroon 7 abacb my fondamente kraak onder die las cdbcb dcee 8 my plafonne raak voos van die eggo’s Gebrokerym: 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars op die 10 jare. Dui se trane laat my rame roes gebrokenheid in die gedig. 11 so word ons saam verweer deur dit was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 Die huis luister 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 In

1 Die huis luister 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 In ek die hoortitel hoe word die bewoners roesemoes die woord “luister” gebruik 3 en liefde verwyt, gelê mekaar skoorluister. die maak, klem word op vertroos, stilswyende 4 soek met die goor hede, nooit tevrede Die herhaling van die ui-klank plaas klem op 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 7 8 9 10 die twee belangrike woorde. luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes 11 so word ons saam verweer deur dit was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 Die huis luister 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek

1 Die huis luister 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe. PERSONIFIKASIE die bewoners roesemoes 3 Die liefde maak, vertroos, skoor titel gee verwyt, aan diemekaar huis die menslike 4 soek eienskap met die goor tevrede vanhede, om nooit te luister. 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 7 8 9 10 luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes 11 so word ons saam verweer deur dit was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

Die huis luister 1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n

Die huis luister 1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 7 8 9 10 luister, ek bewaar julle verlede hierdie woorde hou my fondamente kraak. Al onder die las my plafonne raak voos van die met eggo’s verband die woord te veel vloeke laat my pleisterwerk “luister” inbars die titel. jare se trane laat my rame roes 11 so word ons saam verweer deur dit was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 Die huis luister 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor herhaling die

1 Die huis luister 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor herhaling die ui-klank plaas 2 Die ek hoor hoe die van bewoners roesemoes dieverwyt, twee belangrike woorde. 3 klem liefde op maak, mekaar vertroos, skoor getroue die nooit vesting wat die 4 Die soek met die“huis”, goor hede, tevrede 5 aanhou kon en sou en moes mense kibbel binneoor beskerm, “luister” net sonder om op te tree, sonder om te 6 luister, ek bewaar julle verlede veroordeel. 7 8 9 10 my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes 11 so word ons saam verweer deur dit was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes In dié gedig is diemekaar huis die spreker en die liefde maak, verwyt, vertroos, skoor soek met die goor die hede, nooit tevrede inwoners aangesprokenes. aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 7 8 9 10 luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor ‘n Mens se goor is hol nooit binne, maar dit 4 soek met die hede, tevrede ook kibbel ‘n negatiewe betekenis van leeg 5 het aanhou oor kon en sou en moes van binne, soos hol beloftes, woorde luister, bewaar wat holekklink enjulle dit verlede suggereer dat die my fondamente onder lasliefde en binnekant van kraak die huis niedie vol my plafonne raak voos van die eggo’s toegeneentheid is nie. te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 6 7 8 9 10 jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor VERGELYKING soek met die goor hede, nooit tevrede “hol” verwys enersyds na die letterlike vorm aanhou kibbel oor kon en sou en moes van ‘n kamer wat vergelyk kan word met die holte in oor. julle Anersyds luister, ek ‘n bewaar verledeverwys die woord “binne-oor” dieonder huis die watlasluister en nie my fondamente na kraak my plafonne van die eggo’s uitpraat nie, raak watvoos die geheime binne hou soos te‘nveel laat binne my pleisterwerk oorvloeke wat net die huis bars aanwesig is. 6 7 8 9 10 jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor Daar is ‘ndietweeledige soek met goor hede, verwysing nooit tevredena die aanhou kibbel kon en sou en eggo moes ook binnekant vanoor die oor, maar die woord luister van die titel. 6 7 8 9 10 luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek methoor” die goor hede, nooit tevrede In “ek word die uitgebreide aanhou kibbel oor kon en sou en moes 7 8 9 10 my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp metafoor van die huis wat hoor en voortgesit. 6 luister, ek luister, bewaar julle verlede Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor Dit ismet ietsdie watgoor deurmekaar of verward 4 soek hede, nooit tevrede is en dit is ‘n woord. Ditkon kanenook na die aktiwiteite 5 negatiewe aanhou kibbel oor souverwys en moes wat binne die huis plaasvind. Die interaksie tussen die mense is en chaoties. 6 luister, eknegatief bewaar julle verlede Die woorddeel “roes” sluit aan by diekraak huis se vensterrame 7 my fondamente onder die las wat “roes” as gevolg mense se trane. 8 my plafonne raak van voosdie van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes Dit beteken om moeilikheid te soek. 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes “goor” beteken slegte of onaangename. 6 luister, ek bewaar julle verlede Die mensekraak se onaangename 7 my fondamente onder die las konflik 8 omstandighede my plafonne raak dra voosby vantot diedie eggo’s tussen enpleisterwerk andersom. bars 9 te veel vloekehulle laat my 10 jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes Dié twee woorde liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor staan in direkte soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en soukontras en moes met mekaar. 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 Dié luister, ek bewaar julle woorde fokus opverlede die gedagte van 7 my fondamente kraak onder die las ‘n onophoudelike stroom van 8 my plafonne raak voos van die eggo’s negatiwiteit. 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes POLISINDETON 6 luister, ek bewaar julle verlede Dit dui opkraak verlore kanse, 7 my fondamente onder die lasop verwyte daarop 8 nimmereindigende my plafonne raak voos van die wat eggo’s 9 tedui veeldat vloeke laat mynet pleisterwerk bars daar nie oor die “goor 10 jare se trane laat my ramenie, roesmaar ook hede” gekibbel word aangehou hamer word op die foute 11 so word ons saam verweer deur dit was van die verlede. 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes Om teekstry oor julle nietighede. 6 luister, bewaar verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes ALLITERASIE 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes ASSONANSIE 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 Die my oorgang plafonne raak van 1 die van voos strofe naeggo’s 2 is belangrik. 9 te veel vloeke laatmet my pleisterwerk bars is juis Die probleem die huismense 10 jare se trane laat my rame roes dat hulle nie na mekaar geluister het nie. gedagte in versreël 5 word afgesluit; 11 Die so word ons saam verweer deur dit was versreël 6 is ‘n nuwe gedagte. Die 12 my dakplate enweer julle gebede huis spreek direk aan. 13 fluister en knalsy al inwoners hoe harder nou om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor titel hoe verwys na die algemene

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor titel hoe verwys na die algemene 2 Die ek hoor die bewoners roesemoesterm “die huis”, danmekaar spreekvertroos, hy die skoor 3 liefde maak, verwyt, universele mensdom aan tevrede met die 4 soek met die goor hede, nooit 5 aanhouvoornaamwoord kibbel oor kon en sou en moes “julle” 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes KLANKNABOOTSING liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor Die geluide van die huis word soek met die goor hede, nooit tevrede weergegee. aanhoudoeltreffend kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ASSONANSIE ek

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ASSONANSIE ek hoor hoe die bewoners roesemoes Die herhaling van die lang aa-klank liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor beklemtoon die woorde en dien as soek met die goor hede, nooit tevrede binding aanhou kibbel oor in kondie en gedig. sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor “voos” beteken vrot, verslete of oud, soek met die goor hede, nooit tevrede maar in die oor verband ditmoes meer aanhou kibbel kon enword sou en figuurlik gebruik (vuisvoos). Dit 6 luister, ek bewaar julle verlede beteken “sonder lewenskrag” 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor Die vloekery en onmin word 2

1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor Die vloekery en onmin word 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes dit bly binne die huis en 3 teruggekaats; liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor weet daarvan nie. tevrede Eggo kan 4 niemand soek met die goor hede, nooit 5 aanhou kibbel oor sou en moes ook verwys na kon een en skelwoord wat weer ‘n antwoord terugkaats en nooit 6 luister, ek bewaar julle nie. verlede ophou 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was ALLITERASIE my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes ALLITERASIE 11 so word ons saam verweer deur dit was 12 my en jullein gebede Diedakplate v-alliterasie “te veel vloeke” 13 fluister en knal hoe harder hulp dit beklemtoon diealwoorde en om verbind 14 ongehoord in klankmatig. elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes Die slotstrofe met die woordjie “so”. 6 luister, ek bewaarbegin julle verlede Baie verhale eindig hiermee, 7 my fondamente kraak onder die lasmaar hierdie 8 my plafonne voos van die eggo’s keer is dit raak nie ‘n goeie einde nie. Soos die 9 te veel word vloekedie laatinwoners my pleisterwerk huis, deur bars die elemente 10 jare se trane laat my rame roes aangeval en stelselmatig afgetakel. 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julledie verlede Die konflik tussen huisbewoners het 7 my fondamente kraak onder die las uiteindelik ‘n destruktiewe invloed op 8 my plafonne raak voos van die eggo’s hulle en laat hulle 9 te veel vloeke myomstandighede pleisterwerk bars en alles saam. 10 jare omgewing se trane laat –my rameverweer roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes Dit is ‘n stadige proses van agteruitgang tot 6 luister, ek bewaar julle verlede uiteindelike vernietiging. 7 my fondamente kraak onder die las Die mens dalk verwyte, 8 my plafonne raak“verweer” voos van die eggo’s verbale bars aftakeling, 9 teaanhoudende veel vloeke laatkritiek, my pleisterwerk 10 jaregeestelike se trane laat my rame roes teistering, selfverwyt ens. 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat myverlede. pleisterwerk bars Die 10 jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las ooreenkoms dat 8 my. Die plafonne raak voosis van diebeide eggo’s namy bopleisterwerk verwys. bars 9 te veel woorde vloeke laat 10 jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede mens se versugting en 7 Die my fondamente kraak onderna diegeluk las 8 ‘n mybeter plafonne raak voos vansaamgevat die eggo’s in toekoms word 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars hierdie woorde. 10 jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede Diéfondamente gebede word gefluister en dan 7 my kraakeers onder die las 8 myeggo plafonne raakhoe voos van die eggo’s dit “al harder”, maar dit bly 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk barsnie. “ongehoord”. Niemand luister 10 jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las ANTITESE 8 my plafonne raak voos van die eggo’s beklemtoon hoe 9 te. Dit veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 die jarehuis se trane laat mense my rame roes en die 11 12 13 14 almal om hulp vra. so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes Klankmatig dui dit op twee betekenisse 11 word ons saam verweer deur dit was – so mense hoor dit nie/ dit hoort nie so 12 my dakplate en julle gebede nie. harder om hulp 13 fluister en knal al hoe 14 ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes Negatiewe woorde in die 6 luister, ek bewaar julle verlede gedig. 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes Positiewe woorde in die gedig: is baie meerjulle negatiewe 6 Daar luister, ek bewaar verlede woorde as 7 mypositiewe fondamentewoorde kraak onder diegedig. las in die 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 12 13 14 so word ons saam verweer deur dit was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane. PERSONIFIKASIE laat my rame roes 11 12 13 14 Dit gee aan die nag die eienskap om so word ons saam verweer deur dit was te julle kangebede hoor. my dakplate en fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes METAFOOR Dit dui op die skulpvorm van die 11 so word ons saam verweer deur dit was buitenste deelgebede van die oor. 12 my dakplate en julle 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor

1 2 3 4 5 my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede Die slotwoord sluitonder weerdie aan 7 my fondamente kraak lasby die 8 my plafonne voos van diedie eggo’s begin – dieraak binneoor van huis. So 9 word te veelhierdie vloeke laat mysiklus pleisterwerk bars bose herhaal binne 10 jare se trane laat my rame roes die veiligheid van die mens se eie huis. Dit ‘nwat was 11 so wordvesting, ons saamsyverweer deurisdit nimmereindigende 12 my dakplate en julle gebede proses. 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

Vrae: 1. Haal enige woord of frase uit strofe 1 aan wat daarop dui

Vrae: 1. Haal enige woord of frase uit strofe 1 aan wat daarop dui dat dinge in die huishouding nie 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. altyd vreedsaam verloop nie. (1) Tot watter mate betaal die huis vir die inwoners skeltaal? (1) Hoe weet die leser dat die inwoners in strofe 2 direk aangespreek word? (1) Kies die korrekte antwoord uit die keuses hieronder. Skryf slegs die vraagnommer en die letter (A-D) in die antwoordboek neer. Die gevolgtrekking waartoe die skrywer in reël 11 kom, is dat … (1) A. die huis gewoond is aan negatiewe reaksies tussen gesinslede. B. die goor hede uiteindelik tot die aftakeling van die mens in die algemeen lei. C. ouers en kinders saam verantwoordelik is vir dit wat in die verlede gebeur het. D. die gesin die huis nie in stand hou nie. Op watter wyse ondersteun alliterasie die klanke wat deur die huis weerklink? (1) Alhoewel die gedig uit 14 versreëls bestaan, voldoen dit uiterlik nie aan die eienskappe van ’n sonnet nie. Skryf 2 bewyse vir hierdie stelling neer. (2) Benoem die beeldspraak wat in die titel voorkom. (1) Stem jy saam met die aanklag wat die spreker in die gedig teenoor huisgesinne uitspreek? Verduidelik jou antwoord. (2) [10]

Nasienriglyne: 1. “Verwyt”/”skoor (soek)”/”goor (hede)”/”nooit tevrede”/”(aanhou) kibbel”/”roesemoes” √ (1) 2. Die huis se fondamente

Nasienriglyne: 1. “Verwyt”/”skoor (soek)”/”goor (hede)”/”nooit tevrede”/”(aanhou) kibbel”/”roesemoes” √ (1) 2. Die huis se fondamente kraak/pleisterwerk bars. / rame roes. /Die plafonne raak voos/verval/val uit mekaar. / Kan ook verduidelik maar moet op verval dui. √ (1) 3. Die woord “julle”/”luister” dui op die direkte aanspreek van die huisbewoners. √ (1) 4. D. die gesin die huis nie in stand hou nie. √ (1) 5. Die herhaling van die klanke dui daarop dat die rusies voortdurend plaasvind/hef die verweer en agteruitgang uit. Die harde klanke/r-klanke/h-alliterasie/kr-alliterasie/v-alliterasie 6. ondersteun/hef die rusies/konflik/onmin uit. √ (1) Hierdie gedig het nie ’n vaste rymskema nie (abacb cdbcbdcee). /Dit het nie ’n rymende eindkoeplet nie. / Die strofebou (oktaaf en sestet) voldoen nie aan die vereistes nie. / bestaan nie uit drie kwatryne en rymende koeplet nie. √ √ (2) 7. Personifikasie √ (1) 8. Leerder gee sy/haar eie mening of hulle saamstem al dan nie. Die leerder mag ook NEE as antwoord aanbied indie motivering geldig is. JA. Gesinne word uitmekaar geskeur die mense wat die gesin moet bymekaar hou/nie meer veilig binne gesinsverband gekoester en waardeer word nie/hoor nie mekaar se geskree om hulp nie/se negatiewe woorde het dikwels ’n slegte invloed op gesinsverhoudinge. √ OF √ (2) Nee. In my huisgesin behandel ons mekaar met respek. √ √ Twee punte word toegeken vir een motivering. (2) [10]

Werkkaart: (Huiswerk) Voltooi ook die bykomende werkkaart

Werkkaart: (Huiswerk) Voltooi ook die bykomende werkkaart