BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM KORREKTE WOORDVOLGORDE BEDRYWENDE VORM
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
KORREKTE WOORDVOLGORDE BEDRYWENDE VORM O*TVMP*I • • • O = ONDERWERP * = eerste GESEGDE T = TYD V = VOORWERP M = MANIER P = PLEK * = res van die GESEGDE I = INFINITIEF (om te + ww. ) VOORBEELD: DIE JONG SEUN HET NIE LANK GELEDE NIE DIE BAL HOOG IN DIE KLAS GESKOP OM DIE ONDERWYSER KWAAD TE MAAK.
DIE BEDRYWENDE VORM: – Dit is sinne in O*TVMPI – Hierdie sinne kan in die TEENWOORDIGE TYD WEES: EK EET VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE KOMBUIS OP. Hierdie sinne kan in die VERLEDE TYD wees: EK HET VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE KOMBUIS OPGEËET. – In die VERLEDE TYD is daar die reël: ALLE WERKWOORDE WAT BEGIN MET BE- GE- HERER- ONT- EN VER- KRY GEEN GE- IN DIE VERLEDE TYD NIE – Hierdie sinne kan in die TOEKOMENDE TYD wees: EK SAL VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE KOMBUIS OPEET.
BEDRYWENDE VORM • • • OEFENING het, saans, om goeie punte te behaal, in die koshuiskamers, die studente, hulle leerwerk, aangepak, met mening sal, onstuimig, die gevaarlike, see, blou, baiekeer, pragtige, begin, word, kan drie maande gelede, in die omgewing, hy, was, om mense te soek, reeds. eet, altyd, yskoue, die kinders, stout, roomys, in die klaskamers, om af te koel, warm jong, wie se, meisie, die, hond, is, weg, baie, ontsteld, is die tyd, toe, videospeletjies, ek, het, gespeel, van, het, vergeet, ek • • • Die studente het saans met mening in die koshuiskamers hulle leerwerk aangepak om goeie punte te behaal. Die gevaarlike, pragtige, blou see sal baiekeer onstuimig kan begin word. Hy was drie maande gelede reeds in die omgewing om mense te soek. Die stout kinders eet altyd yskoue roomys in die warm klaskamers om af te koel. Die jong meisie, wie se hond weg is, is baie ontsteld. Ek het van die tyd vergeet toe ek videospeletjies gespeel het.
VAN BEDRYWEND NA LYDEND • TEENWOORDIGE • WORD TYD • VERLEDE TYD • IS • TOEKOMENDE TYD • SAL WORD
STAPPE OM TE ONTHOU: 1. Bepaal die tyd waarin die sin is. Teenwoordige tyd: WORD Verlede tyd: IS Toekomende tyd: SAL 2. Ontleed die sin 3. Ruil die onderwerp en die voorwerp om. 4. Sit WORD/IS/SAL WORD + DEUR + GE- voor gesegde in 5. ONTHOU : WERKWOORDE WAT BEGIN MET BE- GE - HER- ONT- EN VER- KRY GEEN GENIE. 6. Sorg dat gesegde aan einde van sin staan. O*TVMP*I VERANDER DUS NA V*Tdeur. OMP*I
EK EET VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE KOMBUIS OP. 1. TEENWOORDIGE TYD : WORD 2. EK EET VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE KOMBUIS OP. onderwerp voorwerp 3. Die koekies ek 4. Die koekies WORD VANDAG DEUR my vinnig in die kombuis geëet. 5. V * T deur O M P * I
HOE NOU GEMAAK? Die kinders slaap rustig. 1. Tyd ? Teenw : WORD 2. Bepaal onderwerp en voorwerp. Die kinders: O/W ? ? ? : V/W 3. Ruil onderwerp en voorwerp om. 4. Sit in: word/is/sal word + deur + ge 5. Gesegde aan einde van die sin. ? ? ? WORD DEUR die kinders rustig GEslaap 6. As daar nie ‘n VOORWERP is om jou lydende vorm sin mee te begin nie, begin jy met DAAR.
• • • LYDENDE VORM OEFENING Die vrou spuit elke dag die • Die tuin word elke dag deur tuin nat om die plante water die vrou natgespuit om die te gee. plante water te gee. Sy sal beslis aan die einde • Goeie punte sal beslis aan die van die jaar goeie punte einde van die jaar deur haar behaal word. Hulle het die kelner van die • Die kelner van die restaurant na die tafel is (deur hulle) na die tafel geroep. Die kinders het rustig geslaap. • Daar is rustig deur die kinders geslaap. Sy het baie skryfwerkoefeninge in haar • Baie skryfwerkoefeninge is boek gedoen. deur haar in haar boek gedoen. Ek wonder baiekeer of engele regtig mense kan waarsku. • Daar word baiekeer deur my gewonder of mense regtig deur engele gewaarsku kan word.
VAN LYDENDE NA BEDRYWEND 1. Bepaal die tyd waarin die sin is. Teenwoordige tyd: WORD Verlede tyd: IS Toekomende tyd: SAL 2. Haal WORD/IS/SAL WORD + DEUR + GE- voor gesegde uit 3. Ontleed die sin 4. Ruil die onderwerp en die voorwerp om. 5. Sorg dat gesegde aan einde van sin staan. V*Tdeur. OMP*I VERANDER DUS NA O*TVMP*I
Die koekies WORD VANDAG DEUR my vinnig in die kombuis geëet. 1. TEENWOORDIGE TYD : WORD 2. Die koekies WORD VANDAG DEUR my vinnig in die kombuis geëet. 3. Die koekies WORD VANDAG DEUR my vinnig in die kombuis geëet. Voorwerp 4. Ek onderwerp Die koekies 4. . EK EET VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE KOMBUIS OP. 5. O * T V M P * I
HOE NOU GEMAAK? Die koekies is gister vinnig gebak 1. Tyd? Verlede : IS 2. Haal is/word/sal word & DEUR & GE uit Die koekies is gister vinnig gebak 3. Kry onderwerp en voorwerp Wat : Die koekies Wie : ? ? Het die koekies gebak 4. Ruil onderwerp en voorwerp om 5. As daar nie ‘n VOORWERP is nie, sit jy een in. Die kok/Ma Sannie 6. Sorg dat gesegde aan einde staan Die kok/Ma/Sannie het gister vinnig die koekies gebak.
VOORBEELDE 1. Julle moet kinders met ’n lekkerny bederf. 2. Babsie het die aandete verbrand. 3. Hulle vee die strate van bo tot onder. 4. Die leiers van die gemeenskap het hierdie aksie ondersteun. 5. Selfbeeldprobleme veroorsaak alkoholmisbruik. 6. Navorsing het die redes vir alkoholmisbruik uitgewys. 7. Ou mense glo fabels. 8. ’n Fisioterapeut gee ’n goeie oefenprogram • • Kinders moet met ’n lekkerny bederf word. Die aandete is deur Babsie verbrand. Die strate word van bo tot onders gevee. Hierdie aksie is deur die leiers van die gemeenskap ondersteun. Alkoholmisbruik word deur selfbeeldprobleme veroorsaak. Die redes vir alkoholmisbruik is deur navorsing uitgewys. Fabels word deur ou mense geglo. ’n Goeie oefenprogram word deur ’n fisioterapeut gegee.
- Slides: 14