Vandag as jy Sy stem hoor verhard jou

  • Slides: 22
Download presentation
Vandag …. as jy Sy stem hoor, verhard jou hart nie.

Vandag …. as jy Sy stem hoor, verhard jou hart nie.

Jy is werklik ʼn bekommernis vir jou Vader. Heb 2: 16 Want waarlik, Hy

Jy is werklik ʼn bekommernis vir jou Vader. Heb 2: 16 Want waarlik, Hy bekommer Hom nie oor die engele nie, maar oor die geslag van Abraham bekommer Hy Hom. Heb 2: 17 Daarom moes Hy in alle opsigte aan sy broeders gelyk word, word sodat Hy ʼn barmhartige en getroue hoëpriester kon wees in die dinge wat in betrekking tot God staan, om die sondes van die volk te versoen. Heb 2: 18 Want deurdat Hy self onder versoeking gely het, kan Hy dié help wat versoek word. Heb 3: 5 En Moses was wel getrou in sy hele huis as ʼn dienaar, om te getuig van wat nog gespreek sou word, Heb 3: 6 maar Christus as Seun oor sy huis. En ons is sy huis as ons net die vrymoedigheid en die roem van die hoop tot die einde toe onwrikbaar vashou Heb 3: 7 Daarom, Daarom soos die Heilige Gees spreek: Vandag as julle sy stem hoor, hoor Heb 3: 8 verhard julle harte nie soos in die verbittering (van Vader teenoor sy volk), in die dag van die versoeking in die woestyn nie, Heb 3: 9 waar julle vaders My versoek, My beproef het en my werke veertig jaar lank gesien het (die gevolge gedra het totdat hul onsuiwerheid heeltemal uitgewis is). Heb 3: 10 Daarom het Ek vertoornd geword op daardie geslag en gesê: Altyd dwaal hulle met die hart. Maar húlle het my weë nie leer ken nie, nie Heb 3: 11 sodat Ek in my toorn gesweer het: Hulle sal in my rus nie ingaan nie Wat sal jy nie gee om in hierdie rustelose dae in Sy rus in te gaan nie.

Hoe spreek Jahweh met my vandag? Heb 1: 1 Nadat God baiekeer en op

Hoe spreek Jahweh met my vandag? Heb 1: 1 Nadat God baiekeer en op baie maniere in die ou tyd gespreek het tot die vaders deur die profete, het Hy in hierdie laaste dae tot ons gespreek deur die Seun Reg, ek lees en ek doen wat Jahshua sê, maar wat moet ek verstaan uit my lewe en stryd, die dinge wat met my gebeur wat sleg is – is dit straf, is dit beproewing, is dit die Bose – ek weet nie hoe om daarop te reageer nie – wat sê Jahweh vir my?

Die vreemde storie…… van onverstaanbare optrede, en beperkte begrip.

Die vreemde storie…… van onverstaanbare optrede, en beperkte begrip.

Daar is nooit ʼn regte antwoord op ʼn verkeerde vraag nie Mat 11: 25

Daar is nooit ʼn regte antwoord op ʼn verkeerde vraag nie Mat 11: 25 In daardie tyd het Jahshua gespreek en gesê: Ek loof U, Vader, Here van die hemel en die aarde, dat U hierdie dinge verberg het vir wyse en verstandige mense en dit aan kindertjies geopenbaar het Mat 11: 26 Ja, Vader, want so was dit u welbehae Mat 11: 27 Alles is aan My oorgegee deur my Vader, en niemand ken die Seun nie, behalwe die Vader; ook ken niemand die Vader nie, behalwe die Seun en elkeen aan wie die Seun dit wil openbaar. Mat 11: 28 Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, is en Ek sal julle rus gee Mat 11: 29 Neem my juk op julle en leer van My, My want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele; siele Mat 11: 30 want my juk is sag en my las is lig. Nie “hoekom my in die koue natgegooi” nie, maar eerder “hoe het ek so vêr geraak dat dit nodig is om my nader te bring”?

Die Herder, Jahshua (Jah wat red) Esg 34: 14 Op ʼn goeie weiveld sal

Die Herder, Jahshua (Jah wat red) Esg 34: 14 Op ʼn goeie weiveld sal Ek hulle laat wei, en op die hoë berge van Israel sal hulle weiplek wees. Daar sal hulle lê op ʼn goeie plek en wei in ʼn geil weiveld op die berge van Israel. Esg 34: 15 Ek self sal my skape oppas, oppas en Ek self sal hulle laat lê en rus, rus spreek die Here HERE. Esg 34: 16 Die wat verlore is, is sal Ek soek, soek en wat weggedryf is, is sal Ek terugbring, terugbring en wat gewond is, is sal Ek verbind, verbind en die siekes sal Ek versterk; maar die vettes en die sterkes sal Ek verdelg: verdelg Ek sal hulle oppas soos dit reg is. is Wat ‘n rondloper lammetjie se beentjie kan breek uit liefde, sodat dit nie leeukos word nie Hos 6: 1 Kom en laat ons terugkeer tot JAHWEH; JAHWEH want Hy het verskeur en sal ons genees, Hy het geslaan en sal ons verbind Hos 6: 2 Hy sal ons ná twee dae lewend maak, op die derde dag ons laat opstaan, sodat ons voor sy aangesig kan lewe Hos 6: 3 En laat ons ken—laat ons dit najaag om JAHWEH te ken; ken sy opgang is so seker soos die dagbreek, en Hy sal tot ons kom soos die reën, soos die laat reëns wat die aarde besproei.

As jy baie sterk en vasberade is, sal jy nie maklik deur koue water

As jy baie sterk en vasberade is, sal jy nie maklik deur koue water van struik gebring word nie, en maniere soek om droog en warm te word sonder om op te hou spit…. …. dan sal dit genade wees as Hy jou weer natgooi, en jou sterk wil en menslike slimmigheid het dit veroorsaak. As jy kwaad was met die eerste gooi, dink hoe bitter kan jy word met die tweede….

Hoe is dit dat jy vra – spreek met my, maar as Ek spreek,

Hoe is dit dat jy vra – spreek met my, maar as Ek spreek, dan verhard jou hart? “Hoeveel maal moet ek jou besweer dat jy niks as die waarheid in die Naam van JAHWEH tot my moet spreek nie? ” “…. ék haat hom, hom omdat hy oor my niks goeds profeteer nie…. ”

Hier staan iets wat ons moontlik vergeet het. Heb 12: 5 En julle het

Hier staan iets wat ons moontlik vergeet het. Heb 12: 5 En julle het die vermaning (to implore, urge, comfort in time of great distress) , heeltemal vergeet wat tot julle as seuns spreek: My seun, ag die tugtiging (education, training and correction) van die Here nie gering nie (to have little regard for) en beswyk (relax) nie as jy deur Hom bestraf (tell of faults) word nie; Heb 12: 6 want die Here tugtig hom wat Hy liefhet, en Hy kasty elke seun wat Hy aanneem. Heb 12: 7 As julle die tugtiging verdra (stay under the education), behandel God julle as seuns; want watter seun is daar wat die vader nie tugtig (to train up a child) nie? As jy wil weet hoe lank die kursus gaan wees, sal jy nie antwoord kry nie – want dit hang nie af van Jahweh nie, maar van jou. Hoe vinnig jy korreksie aanvaar en daarvolgens aanpas – sterk en slim mense het die langste kursusse, eenvoudige en kinderlike mense, is die vinnigste om die leermeester se onderrig te aanvaar en verander te word.

Dit voel of ek al my vrede verloor het… Heb 12: 11 Nou lyk

Dit voel of ek al my vrede verloor het… Heb 12: 11 Nou lyk (to think) elke tugtiging of dit op die oomblik nie ‘n saak van blydskap (cheerfull and a calm delight) is nie, maar van droefheid (grief, heaviness, grudge); later (eventually) lewer (it gives back) dit egter ‘n vredevolle (pacific, peacefull, rest) vrug van geregtigheid (equity and justification) vir die wat daardeur geoefen (to practise naked) is. Wat is die vrug wat teruggegee word aan die wat bly onder Jahweh se opleiding, en nie hul kop uit die toom ruk nie?

As jy besef dat jy kreupel geword het, moenie opgee nie, of uit hardkoppigheid

As jy besef dat jy kreupel geword het, moenie opgee nie, of uit hardkoppigheid probeer voortbeur op die ou pad nie – want as jy skade by jou gebrek voeg kan jy nie die wedloop voltooi nie. Heb 12: 12 Daarom, rig die slap hande en die verlamde knieë weer op; op Heb 12: 13 en maak reguit paaie vir julle voete, voete sodat wat kreupel is, nie uit lit raak nie, nie maar liewer gesond gemaak word Heb 12: 14 Jaag die vrede na met almal, en die heiligmaking (suiwering) waarsonder niemand die Here sal sien nie; nie Heb 12: 15 en pas op dat niemand in die genade van God veragter nie; dat geen wortel van bitterheid opskiet en onrus verwek en baie hierdeur besoedel word nie. Daar is ‘n risiko dat jy die genade wat Jahweh het om jou weer “nat te gooi” as kwaadwillig kan beskou, en bitter word, en daardie wortel groei tot ‘n boom wat ander wat naby jou is sal besoedel. Pas op, dit is ‘n spesifieke risiko.

En as ek nie hou van wat ek hoor nie? Heb 2: 1 Daarom

En as ek nie hou van wat ek hoor nie? Heb 2: 1 Daarom moet ons des te meer ag gee op wat ons gehoor het, het dat ons nie miskien wegdrywe nie Die venstergeleentheid bly oop so lank as Jahweh bepaal Heb 4: 1 Laat ons dan vrees dat, terwyl die belofte om in sy rus in te gaan nog standhou, standhou dit nie miskien sal blyk dat iemand van julle agtergebly het nie Gebruik die geleentheid en word verander daardeur – as jy glo dat Hy is, en ‘n beloner is van die wat nader kom. Heb 4: 16 Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word Heb 11: 1 Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, hoop ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie Heb 11: 6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; behaag want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ‘n beloner is van die wat Hom soek

Twee gevallestudies, twee uitkomste

Twee gevallestudies, twee uitkomste

Agab: Soms is die waarheid nie wat ons wil hoor nie, maar ons sou

Agab: Soms is die waarheid nie wat ons wil hoor nie, maar ons sou verkies om die leuen te hoor wat by ons idees pas. 1 Kn 22: 7 Maar Jósafat sê: Is hier nie nog ‘n profeet van JAHWEH, dat ons deur hom kan raadpleeg nie? 1 Kn 22: 8 En die koning van Israel antwoord Jósafat: Daar is nog een man om deur hom JAHWEH te raadpleeg; raadpleeg maar ék haat hom, hom omdat hy oor my niks goeds profeteer nie, nie maar onheil: Miga, die seun van Jimla. 1 Kn 22: 13 Toe sê die boodskapper wat gegaan het om Miga te roep, vir hom dít: Kyk tog, die woorde van die profete is uit een mond goed vir die koning: laat jou woord tog wees soos die woord van een van hulle, en spreek goeie dinge 1 Kn 22: 14 Maar Miga sê: So waar as JAHWEH leef, voorwaar, wat JAHWEH vir my sê, dit sal ek spreek! 1 Kn 22: 15 Toe hy by die koning kom, sê die koning vir hom: Miga, sal ons na Ramot in Gílead trek om te veg, of sal ons dit laat staan? En hy antwoord hom: Trek op, en u sal voorspoedig wees, en JAHWEH sal dit in die hand van die koning gee. 1 Kn 22: 16 En die koning sê vir hom: Hoeveel maal moet ek jou besweer dat jy niks as die waarheid in die Naam van JAHWEH tot my moet spreek nie? 1 Kn 22: 17 Daarop antwoord hy: Ek het die hele Israel gesien, verstrooid op die berge soos skape wat geen wagter het nie. En JAHWEH het gesê: Hulle het geen heer nie; laat hulle elkeen in vrede teruggaan na sy huis. 1 Kn 22: 18 Toe sê die koning van Israel vir Jósafat: Het ek u nie gesê nie—hy profeteer oor my niks goeds nie, maar onheil?

Agab, ʼn mens met baie planne: • Hy was iemand met ‘n skim uit

Agab, ʼn mens met baie planne: • Hy was iemand met ‘n skim uit sy verlede, wat emosioneel onvolwasse was, op die vlak van ‘n kind (kwaad omdat hy nie sy sin kry nie). • Hy was nie op die regte plek in sy huis nie, en het sy seëlring aan Isebel gegee om mee te handel. • Isebel het moord gepleeg onder Agab se gesag, en Agab het weggekyk om haar onreg nie te sien nie want hy het homself verkoop aan haar listigheid. • Die waarheid het sy vyand geword, maar hy was ook vinnig om ware berou te hê – wispelturig in sy berou soos in sy sonde. • Hy besweer die profeet om die waarheid aan hom te bring van Jahweh, maar haat die profeet gelyk as of dit hy is (en nie Jahweh) wat met hom spreek wat hy nie wil hoor nie. • Agab is ‘n man van baie planne, wat, al het Jahweh met hom gepraat, volhard in sy eie idees, en hoop om sukses te kry daarin deur homself te versteek op die dag van stryd, en ʼn ander persoon as teiken te stel van die onheil, en so dit wat Jahweh aan hom gesê het, kragteloos te maak • Deur ʼn onbekende en eenvoudige mens, sonder wete van die woord van Jahweh, loop Agab se planne skeef, en word die woord van Jahweh waar vir hom – al wou hy nie luister nie

Dawid die moordenaar 2 Sa 12: 7 Toe sê Natan vir Dawid: U is

Dawid die moordenaar 2 Sa 12: 7 Toe sê Natan vir Dawid: U is die man! So sê JAHWEH, die God van Israel: Ék het jou as koning gesalf oor Israel, en Ék het jou gered uit die hand van Saul; 2 Sa 12: 8 en Ek het die huis van jou heer aan jou gegee, en die vroue van jou heer in jou skoot, en Ek het die huis van Israel en Juda aan jou gegee; gegee en as dit te min was, sou Ek aan jou nog meer sulke dinge daarby wil voeg 2 Sa 12: 9 Waarom het jy die woord van JAHWEH verag deur te doen wat verkeerd is in sy oë? Uría, die Hetiet, het jy met die swaard verslaan, en sy vrou het jy vir jou as vrou geneem, nadat jy hom deur die swaard van die kinders van Ammon vermoor het. 2 Sa 12: 13 En Dawid sê vir Natan: Ek het gesondig teen JAHWEH! En Natan sê vir Dawid: So het JAHWEH dan ook u sonde vergewe: u sal nie sterf nie 2 Sa 12: 14 Maar omdat u die vyande van JAHWEH deur hierdie saak aanleiding gegee het om grootliks te laster, sal die kind wat vir u gebore is, is ook sekerlik sterwe 2 Sa 12: 22 En hy sê: Toe die kind nog in die lewe was, het ek gevas en geween, want ek het gedink: Wie weet—JAHWEH kan my genadig wees, sodat die kind in die lewe bly. 2 Sa 12: 23 Maar nou is hy dood—waarom sou ek dan vas? Sal ek hom nog kan terugbring? Ek gaan na hom, maar hy sal na my nie terugkeer nie.

Dit maak nie saak wat die saak van korreksie is wat deur die Woord

Dit maak nie saak wat die saak van korreksie is wat deur die Woord van Jahweh aan jou bekend gemaak word nie, wat saak maak is hoe jy daarop reageer. Dawid en Agab het beide moord gepleeg oor hul eie begeertes. Hul het beide berou gehad na Jahweh hul aangespreek het. Waar lê dan die verskil, dat Dawid Jahweh se liefling geword het, maar Agab se bloed deur honde opgelek is?

Letters op klippe bring nie rus nie 2 Ko 3: 7 En as die

Letters op klippe bring nie rus nie 2 Ko 3: 7 En as die bediening van die dood, met letters op klippe gegraveer, in heerlikheid was, sodat die kinders van Israel nie die oë kon vestig op die aangesig van Moses nie vanweë die heerlikheid van sy aangesig, wat tog moes vergaan, 2 Ko 3: 8 hoeveel te meer sal die bediening van die Gees dan nie in heerlikheid wees nie? 2 Ko 3: 9 Want as die bediening wat veroordeel, veroordeel heerlikheid was, veel meer is die bediening wat regverdig maak, maak oorvloedig in heerlikheid. 2 Ko 3: 11 Want as wat moes vergaan, vergaan met heerlikheid was, veel meer is wat moet bly, bly in heerlikheid. 2 Ko 3: 12 Terwyl ons dan sodanige hoop het, gebruik ons baie vrymoedigheid; vrymoedigheid 2 Ko 3: 13 nie soos Moses nie, wat ʼn bedekking oor sy aangesig gesit het, sodat die kinders van Israel nie die oë kon vestig op die einde van wat moes vergaan nie. 2 Ko 3: 14 Maar hulle sinne is verhard Want tot vandag toe bly by die lesing van die Ou Testament dieselfde bedekking sonder dat dit opgelig word, die bedekking wat in Christus vernietig word 2 Ko 3: 15 Ja, tot vandag toe, wanneer Moses gelees word, lê daar ʼn bedekking oor hulle hart; hart 2 Ko 3: 16 maar wanneer hulle tot die Here bekeer is, word die bedekking weggeneem 2 Ko 3: 17 Die Here is die Gees, en waar die Gees van die Here is, daar is vryheid 2 Ko 3: 18 En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in ʼn spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is. Bekeer jou – stap 1, en word vrygemaak om verander te word na die beeld van Jahshua – die sluier oor jou gesig verwyder.

Offer aan Elohim…… Psa 51: 1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid, toe

Offer aan Elohim…… Psa 51: 1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid, toe die profeet Natan na hom gekom het, nadat hy by Bátseba ingegaan het. Wees my genadig, o God, na u goedertierenheid; delg my oortredinge uit na die grootheid van u barmhartigheid. Psa 51: 2 Was my heeltemal van my ongeregtigheid en reinig my van my sonde. Psa 51: 3 Want ék ken my oortredinge, en my sonde is altyddeur voor my. Psa 51: 4 Teen U alleen het ek gesondig en gedoen wat verkeerd is in u oë, sodat U regverdig kan wees as U spreek, rein as U gerig hou. Psa 51: 5 Kyk, in ongeregtigheid is ek gebore, en in sonde het my moeder my ontvang. Psa 51: 6 Kyk, U het ‘n welgevalle aan waarheid in die binneste, binneste en in die verborgene maak U aan my wysheid bekend. Psa 51: 7 Ontsondig my met hisop, dat ek kan rein wees; was my, dat ek witter kan wees as sneeu. Psa 51: 8 Laat my vreugde en blydskap hoor; laat die gebeente juig wat U verbrysel het Psa 51: 9 Verberg u aangesig vir my sondes en delg uit al my ongeregtighede. Psa 51: 10 Skep vir my ʼn rein hart, o God, en gee opnuut in die binneste van my ʼn vaste gees Psa 51: 11 Verwerp my nie van u aangesig nie en neem u Heilige Gees nie van my weg nie Psa 51: 12 Gee my weer die vreugde van u heil, en ondersteun my deur ʼn gewillige gees Psa 51: 13 Ek wil die oortreders u weë leer, dat die sondaars hulle tot U kan bekeer. Psa 51: 14 Red my van bloedskuld, o God, God van my heil! Laat my tong u geregtigheid uitjubel. Psa 51: 15 Here, open my lippe, dat my mond u lof kan verkondig. Psa 51: 16 Want U het geen lus in slagoffer nie, anders sou ek dit gee; gee in brandoffer het U geen behae nie. Psa 51: 17 Die offers van God is ʼn gebroke gees; ʼn gebroke en verslae hart sal U, o God, nie verag nie! Psa 51: 18 Doen goed aan Sion na u welbehae; bou die mure van Jerusalem op. Psa 51: 19 Dan sal U ʼn welbehae hê in die offers van geregtigheid, in brandoffer en voloffer; dan sal hulle stiere offer op u altaar.

“ ʼn Gebroke en verslae hart, sal U nie verag nie…. . ” Dis

“ ʼn Gebroke en verslae hart, sal U nie verag nie…. . ” Dis nie die sonde wat Hy straf in ons lewe, dat die vrug van ons arbeid (die kind) sterf nie – sonde se koste is reeds betaal deur Jahshua. Daarom sterf Dawid nie, maar lewe en word verander deur sy berou en gebroke gees – ten goede. Maar daar is skade gemaak aan die eer van Jahweh en die vyand gebruik dit as stok om baie skade te maak in Sy wingerd, en dit kan nie voortgaan nie. Die kind sterf sodat die skade wat die fout wat Dawid gemaak het, nie vêrder deur die vyand van Jahweh gebruik word om Sy geregtigheid te belaster nie – dit kan nie anders nie. Ons volk kan vergewe word as ons berou het, en die offer van Jahshua red ons lewens. Maar ons kreupelheid wat ons opgedoen het, sal ons bly pla en slegs oor tyd en met baie sorg genees kan word – nogtans moet ons aanhou op die pad tot ons wedloop voltooi is.

Ons kreupelheid word genees terwyl ons na Jahshua kyk………. 2 Ko 3: 18 En

Ons kreupelheid word genees terwyl ons na Jahshua kyk………. 2 Ko 3: 18 En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in ʼn spieël die heerlikheid van Jahshua aanskou, aanskou word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, heerlikheid as deur die Here wat die Gees is. 2 Kor 3: 18, saamgestel met die boodskap “Toon ons die Vader”, en die vrug van die Gees: En na ons bekering, wanneer die sluier voor ons verwyder is, kyk ons na Jahshua en kan ons Hom vir die eerste keer sien soos Hy is. Terwyl ons in hierdie nuwe helderheid kyk, is dit as of ons in ʼn spieël kyk, want ons aanskou hoe ons eie gesig verander totdat ons en Hy pressies die selfde lyk – ʼn beeld van heerlike voorkoms, volkome vryheid, oorwinnaar, erfgenaam, gehoorsaamheid, agape (liefde), van onvoorwaardelike empatie en deernis. In kort, ons word verander na die volmaakte naamlik GENADE en WAARHEID in een wese, in perfekte balans. Ons gaan Sy rus in, en geen storm wat in hierdie wêreld opsteek kan ons rus weer versteur nie – selfs die dood het sy vrees verloor.

Amen

Amen