Die huis luister Daniel Hugo u Drie strofes

  • Slides: 11
Download presentation

Die huis luister Daniel Hugo u Drie strofes u Huis hoor die inwoners se

Die huis luister Daniel Hugo u Drie strofes u Huis hoor die inwoners se baklei en geheime: dis negatief en vernietig die mense in die huis, asook die huis self u Antropomorfies: die huis word as mens met menslike gedrag uitgebeeld

Drie strofes: u STROFE 1: die huis HOOR als wat tussen sy mure gebeur

Drie strofes: u STROFE 1: die huis HOOR als wat tussen sy mure gebeur u STROFE 2: die huis PRAAT nou met die inwoners – “luister, …” u STROFE 3: Ongelukkigheid in ‘n huis is universeel = gebeur oral

Bou van die oor Binne-oor is hol (leeg): soos ‘n leë kamer

Bou van die oor Binne-oor is hol (leeg): soos ‘n leë kamer

STROFE 1: die huis HOOR als wat tussen sy mure gebeur Roesemoes (deurmekaarspul) van

STROFE 1: die huis HOOR als wat tussen sy mure gebeur Roesemoes (deurmekaarspul) van liefde maak, verwyt, vertroos, skoor soek, kibbel (stry) oor als wat kon en sou en moes

STROFE 2: die huis PRAAT nou met die inwoners – “luister, …” LUISTER!

STROFE 2: die huis PRAAT nou met die inwoners – “luister, …” LUISTER!

Ek bewaar julle geheime, maar dit laat my … plafonne raak voos van die

Ek bewaar julle geheime, maar dit laat my … plafonne raak voos van die eggo’s van vloekwoorde wat weerkaats; heen-en-weer geskel word fondamente kraak onder die las jare se trane laat my rame roes te veel vloeke laat my pleisterwerk bars

STROFE 3: Ongelukkigheid in ‘n huis is universeel = gebeur oral Ons word SAAM

STROFE 3: Ongelukkigheid in ‘n huis is universeel = gebeur oral Ons word SAAM verweer (oud, gaan agteruit) MY dakplate JULLE gebede FLUISTER en KNAL al hoe harder om hulp maar dis ONGEHOORD in die nag se oorskulp

KERN: Mense gee net om vir hul eie belang u Hierdie selfsug vernietig selfs

KERN: Mense gee net om vir hul eie belang u Hierdie selfsug vernietig selfs gesinne onder mekaar u ‘n Huis is tog ‘n plek van beskerming, maar selfs dáár, in die hart van die gesin, maak hul mekaar die seerste u