Ek glo in God die Vader die Almagtige

  • Slides: 53
Download presentation

Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde;

Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde; en in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore uit die maagd Maria; wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en wat al die angste van die hel tot in die dood toe ondergaan het;

wat op die derde dag opgestaan het uit die dood opgevaar het na die

wat op die derde dag opgestaan het uit die dood opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader, vanwaar Hy sal kom om die lewendes en die dooies te oordeel. Ek glo in die Heilige Gees; ek glo aan ’n heilige, algemene, Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges; die vergewing van sondes; die opstanding van die liggaam en ’n ewige lewe.

Wie kan ons voor die regter daag? Gods uitverkore kind verklaag? Waar is die

Wie kan ons voor die regter daag? Gods uitverkore kind verklaag? Waar is die mond wat durf verdoem as God sy kind regverdig noem?

Sb 10: 5 Maar nee, ons sal oorwinnaars bly deur Hom vir wie ons

Sb 10: 5 Maar nee, ons sal oorwinnaars bly deur Hom vir wie ons leef en ly. Ja 'k weet gewis, geen lewe of dood, geen eng'lemag, bo-menslik groot,

Sb 10: 6 geen skepsel in die skepping wyd, geen ding in tyd of

Sb 10: 6 geen skepsel in die skepping wyd, geen ding in tyd of ewigheid niks kan ons van Gods liefde skei wat ewig-vas in Christus bly.

Kom, Skepper-Gees, besoek u kerk, U wat vernuwe, ons versterk. Vul self u skepping,

Kom, Skepper-Gees, besoek u kerk, U wat vernuwe, ons versterk. Vul self u skepping, Heil'ge Gees, met krag op hierdie Pinksterfees.

L 430: 2 U is die trooster wat ons lei, geskenk van God wat

L 430: 2 U is die trooster wat ons lei, geskenk van God wat by ons bly! U, Lewensbron, van bo gestuur, deurgloei ons met u liefdevuur!

L 430: 6 Gee dat ons geest'lik helder sien, die Vader, Seun in waarheid

L 430: 6 Gee dat ons geest'lik helder sien, die Vader, Seun in waarheid dien. O Gees, van albei uitgegaan, U't ons kom troos, by ons kom staan.

'k Het Jesus lief, Hy is my lig en krag. Hy sal in nood

'k Het Jesus lief, Hy is my lig en krag. Hy sal in nood en angs my nooit verlaat nie.

L 491: 1 vervolg Hy bly my redder al het ek nie raad nie.

L 491: 1 vervolg Hy bly my redder al het ek nie raad nie. Hy maak my vry van skuld en sondemag.

L 491: 2 Hy het ons lief, Hy het ons skuld betaal sodat Gods

L 491: 2 Hy het ons lief, Hy het ons skuld betaal sodat Gods oordeel ons nie langer tref nie.

L 491: 2 vervolg Sou ons die hart nie tot ons Heer verhef nie?

L 491: 2 vervolg Sou ons die hart nie tot ons Heer verhef nie? Jesus ons redder het die prys betaal.

L 491: 3 Hy het ons lief en maak ons harte rein, deur Woord

L 491: 3 Hy het ons lief en maak ons harte rein, deur Woord en Gees breek Hy die band van sonde.

L 491: 3 vervolg Ons is nie meer aan kwaad en skuld gebonde, Hy

L 491: 3 vervolg Ons is nie meer aan kwaad en skuld gebonde, Hy laat sy beeld al meer in ons verskyn.

L 491: 5 Verlostes juig en wees in Christus bly, laat ons aanbiddend saam

L 491: 5 Verlostes juig en wees in Christus bly, laat ons aanbiddend saam voor Hom vergader.

L 491: 5 vervolg Tree dankbaar singend tot die Here nader wie, wie verdien

L 491: 5 vervolg Tree dankbaar singend tot die Here nader wie, wie verdien ons loflied meer as Hy?

Bring aan die volke die boodskap van hoop en bevryding! So sê die Here,

Bring aan die volke die boodskap van hoop en bevryding! So sê die Here, verkondig al verder die tyding:

L 486: 1 vervolg "Daar is my kneg! Hy bring aan nasies die reg

L 486: 1 vervolg "Daar is my kneg! Hy bring aan nasies die reg volg Hom getrou in sy leiding. "

L 486: 2 Hy, die geliefde, die enigste daartoe verkore, ly vir ons sonde

L 486: 2 Hy, die geliefde, die enigste daartoe verkore, ly vir ons sonde en red ons, in sonde verlore.

L 486: 2 vervolg Die Kind word Kneg! Hy neem ons sondeskuld weg ons

L 486: 2 vervolg Die Kind word Kneg! Hy neem ons sondeskuld weg ons word in Hom weergebore.

L 486: 3 Hy wat verstaan, sal die riet wat geknak is, nie breek

L 486: 3 Hy wat verstaan, sal die riet wat geknak is, nie breek nie. Hy laat die swakke, verdrukte nie vrugteloos smeek nie.

L 486: 3 vervolg Die Kneg is Heer! Duisende wag op sy leer laat

L 486: 3 vervolg Die Kneg is Heer! Duisende wag op sy leer laat ons hul nood nie vergeet nie.

L 486: 4 As Hy ons roep tot sy diens hoe sal ons dit

L 486: 4 As Hy ons roep tot sy diens hoe sal ons dit mag weier? Hy is almagtig, genadig, die troue bevryder.

L 486: 4 vervolg Christus gee krag, klee ons met koningsgesag Hy is ons

L 486: 4 vervolg Christus gee krag, klee ons met koningsgesag Hy is ons Koning en Leier.

Psalm 119: 1 -7 Dit gaan goed met dié wat onberispelik lewe, dié wat

Psalm 119: 1 -7 Dit gaan goed met dié wat onberispelik lewe, dié wat wandel volgens die woord van die Here. 2 Dit gaan goed met dié wat sy verordeninge gehoorsaam, dié wat met hulle hele hart sy wil doen, 3 geen onreg pleeg nie en in sy weë wandel. 4 U het u bevele gegee dat dit ten volle uitgevoer moet word.

Psalm 119: 1 -7 vervolg. . 5 As ek tog maar net op ’n

Psalm 119: 1 -7 vervolg. . 5 As ek tog maar net op ’n vaste koers kan bly en my aan u voorskrifte kan hou! 6 As ek al u gebooie in ag neem, sal ek nooit raad-op wees nie. 7 U bepalings is regverdig; as ek hulle ter harte neem, sal ek U loof met ’n opregte hart.

Ek wat vergifnis, Heer, ontvang het, sing dankbaar my verlossingslied. U weet hoe ek

Ek wat vergifnis, Heer, ontvang het, sing dankbaar my verlossingslied. U weet hoe ek na U verlang het U het u guns my aangebied.

L 245: 1 vervolg Ek loof en prys U deurentyd, ek loof en prys

L 245: 1 vervolg Ek loof en prys U deurentyd, ek loof en prys U deurentyd en roem u groot barmhartigheid, en roem u groot barmhartigheid.

L 245: 2 Ek was verlore in my sonde en van die goeie weg

L 245: 2 Ek was verlore in my sonde en van die goeie weg vervreem. Tog doen die Heer aan my die wonder om my as kind terug te neem.

L 245: 2 vervolg Ek loof en prys U deurentyd, ek loof en prys

L 245: 2 vervolg Ek loof en prys U deurentyd, ek loof en prys U deurentyd en roem u groot barmhartigheid, en roem u groot barmhartigheid.

L 245: 3 O God wat ryk is aan ontferming, weerhou genade nooit van

L 245: 3 O God wat ryk is aan ontferming, weerhou genade nooit van my, maar hou my steeds in u beskerming by U sal ek vir altyd bly!

L 245: 3 vervolg Ek loof en prys U deurentyd, ek loof en prys

L 245: 3 vervolg Ek loof en prys U deurentyd, ek loof en prys U deurentyd en roem u groot barmhartigheid, en roem u groot barmhartigheid.

Ef 3: 14 -21 14 Daarom kniel ek in gebed voor die Vader 15

Ef 3: 14 -21 14 Daarom kniel ek in gebed voor die Vader 15 aan wie die hele gemeenskap van gelowiges in die hemel en op die aarde sy bestaan te danke het. 16 Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, 17 dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees.

Ef 3: 14 -21 vervolg… 18 Mag julle in staat wees om saam met

Ef 3: 14 -21 vervolg… 18 Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek. 19 Mag julle sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan, en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God.

Ef 3: 14 -21 vervolg… 20 Aan Hom wat deur sy krag wat in

Ef 3: 14 -21 vervolg… 20 Aan Hom wat deur sy krag wat in ons werk, magtig is om oneindig meer te doen as wat ons bid of dink, 21 aan Hom kom die eer toe, in die kerk, deur ons verbondenheid met Christus Jesus, deur al die geslagte heen tot in alle ewigheid. Amen.

Ef 3: 16 -17 16 Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die

Ef 3: 16 -17 16 Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, 17 dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees.

Eer aan die Vader, wat alles gemaak het; eer aan die Seun, ons Verlosser

Eer aan die Vader, wat alles gemaak het; eer aan die Seun, ons Verlosser en Vriend;

L 207: 1 vervolg eer aan die Gees wat ons lei in die waarheid

L 207: 1 vervolg eer aan die Gees wat ons lei in die waarheid aan God Drie-enig ons lof en ons lied.

L 207: 1 vervolg Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook

L 207: 1 vervolg Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

L 207: 2 Heiland, aan U al ons dank en aanbidding U het kom

L 207: 2 Heiland, aan U al ons dank en aanbidding U het kom soek, ons van sonde gered.

L 207: 2 vervolg Deur u verdienste kom ons na die Vader; hoor Hy

L 207: 2 vervolg Deur u verdienste kom ons na die Vader; hoor Hy sy kinders se lied en gebed.

L 207: 2 vervolg Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook

L 207: 2 vervolg Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

L 207: 3 Wek in ons liefde, o Heer, vir u waarheid: Waarheid gee

L 207: 3 Wek in ons liefde, o Heer, vir u waarheid: Waarheid gee insig, versterk en maak vry.

L 207: 3 vervolg U is die Waarheid, die Weg en die Lewe: U

L 207: 3 vervolg U is die Waarheid, die Weg en die Lewe: U woon in ons en laat ons in U bly.

L 207: 3 vervolg Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook

L 207: 3 vervolg Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

L 207: 4 Maak ons, o Heer, u getroue getuies dat ons met vreugde

L 207: 4 Maak ons, o Heer, u getroue getuies dat ons met vreugde dit oral vertel:

L 207: 4 vervolg Christus, oorwinnaar oor dood en oor chaos. Hy ken ons

L 207: 4 vervolg Christus, oorwinnaar oor dood en oor chaos. Hy ken ons nood, Hy kom red en herstel.

L 207: 4 vervolg Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook

L 207: 4 vervolg Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.