2020 HERSIENE KURRIKULUM EN ASSESSERINGS PLANNE INGENIEURSGRAFIKA EN

  • Slides: 48
Download presentation
2020 HERSIENE KURRIKULUM EN ASSESSERINGS PLANNE INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 10 -12 Implementering: Junie

2020 HERSIENE KURRIKULUM EN ASSESSERINGS PLANNE INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 10 -12 Implementering: Junie 2020

2. Wysigings tot die Inhoudsoorsig vir die VOO Fase Ingenieursgrafika en -Ontwerp (IGO/GRDS)

2. Wysigings tot die Inhoudsoorsig vir die VOO Fase Ingenieursgrafika en -Ontwerp (IGO/GRDS)

Opsomming: Wysigings aan die Inhoudsoorsig vir die Fase INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 10 GRAAD

Opsomming: Wysigings aan die Inhoudsoorsig vir die Fase INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 10 GRAAD 11 GRAAD 12 Algemene tekenbeginsels: GEEN wysigings aan die inhoud! Die Graad 10 inhoud bly Gebruike/versorging en van toepassing gevare van instrumente, lyntipes/-werk, skryfwerk-, afmetings ens. Die Graad 10 inhoud bly van toepassing Vryhand tekeninge: GEEN wysigings aan die inhoud! Vryhand teken tegnieke Die Graad 10 inhoud bly van toepassing Opstel van `n tekenvel: GEEN wysigings aan die inhoud! A 4 - en A 3 - grootte tekenvelle met algemene naam/titelblokke Relevante Siviele and Meganiese naam/ titelblokke/titelpanele

Opsomming: Wysigings aan die Inhoudsoorsig vir die Fase INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 10 GRAAD

Opsomming: Wysigings aan die Inhoudsoorsig vir die Fase INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 10 GRAAD 11 GRAAD 12 Geometriese konstruksies: GEEN wysigings aan die inhoud! Geometriese (instrument) konstruksies, reëlmatige veelhoeke en ellipse Die Graad 10 inhoud bly van toepassing Skaal: GEEN wysigings aan die inhoud! Gebruike en toepassing van Die Graad 10 inhoud bly verskillende skale van toepassing Die Graad 10 inhoud bly van toepassing Beskrywende meetkunde: Wysigings aan Graad 10 inhoud! • Punte en lynstukke, en Die Graad 10 inhoud van warelengtes bly! warelengtes bly van toepassing • Ware hellings en ware vorms heeltemal verwyder vir 2020! Die Graad 10 inhoud van warelengtes bly van toepassing

Opsomming: Wysigings aan die Inhoudsoorsig vir die Fase INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 10 GRAAD

Opsomming: Wysigings aan die Inhoudsoorsig vir die Fase INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 10 GRAAD 11 GRAAD 12 Vaste liggame: GEEN wysigings aan die inhoud! Kombinasies van regte. Regte-reëlmatige vaste liggame met snitte en ware reëlmatige vaste liggame, vorms van gesnyde vlakke wat insluit vaste liggame met gate, sowel as snitte en ware vorms van gesnyde vlakke Hersiening van Graad 11 kombinasies van regtereëlmatige vaste liggame, wat insluit vaste liggame met gate, sowel as snitte en ware vorms van gesnyde vlakke Meganiese tekeninge: GEEN wysigings aan die inhoud! Gietstukke Eenvoudige samestellings Ingewikkelde samestellings Sweis- masjinering- en oppervlak behandeling simbole, toleransies

Opsomming: Wysigings aan die Inhoudsoorsig vir die Fase INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 10 GRAAD

Opsomming: Wysigings aan die Inhoudsoorsig vir die Fase INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 10 GRAAD 11 GRAAD 12 Siviele tekeninge: GEEN wysigings aan die inhoud! Vloerplanne, enkellyn aansigte en deursneeaansigte van die fondasie tot die vloer Vloerplanne, aansigte met enkellyn dakke en deursnee-aansigte wat die fondasie tot die plafonhoogte toon en gebou kenmerke Vloerplanne, gedetailleerde aansigte en deursnee-aansigte wat die besonderhede vanaf die fondasie tot die dak toon. Alle elektriese, en riolering besonderhede, sowel as terreinplanne Isometriese tekeninge: GEEN wysigings aan die inhoud! Eenvoudige isometriese Ingewikkelde isometriese tekeninge met hulpaansigte, sirkels en en sirkels snitte

Opsomming: Wysigings aan die Inhoudsoorsig vir die Fase INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 10 GRAAD

Opsomming: Wysigings aan die Inhoudsoorsig vir die Fase INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 10 GRAAD 11 GRAAD 12 Perspektief tekeninge: Wysiging aan Graad 10 inhoud! 1 -punt perspektief tekeninge heetemal verwyder vir 2020! 2 -punt perspektief tekeninge Ingewikkelde 2 -punt perspektief tekeninge met sirkels en boë Elektriese diagramme: Wysigings aan Graad 10 & 11 inhoud! Eenvoudige stroombaandiagramme heetemal verwyder vir 2020! NVT Parallele en serie. Elektriese toebehore en stroombaandiagramme bedradingsdiagramme op heetemal verwyder vir vloerplanne van 2020! sivieletekeninge Deurdringings: GEEN wysigings aan die inhoud! Tussen twee in-lyn reëlmatige geometriese prismas en/of silinders

Opsomming: Wysigings aan die Inhoudsoorsig vir die Fase INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 10 GRAAD

Opsomming: Wysigings aan die Inhoudsoorsig vir die Fase INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 10 GRAAD 11 GRAAD 12 Ontwikkelinge: Wysiging aan Graad 11 inhoud! NVT • Dele van deurdringende vaste • Dele van deurdringende liggame of pype bly! vaste liggame of pype • Eenvoudige oorgangstukke • Ingewikkelde heetemal verwyder vir 2020! oorgangstukke Locus (Helix) : Wysiging aan Graad 11 inhoud! NVT • Eenvoudige Helikse van Ingewikkelde Helikse van awegare en kronkelvere bly! awegare, spiraal glybane, • Vierkantige skroefdraad kronkelvere, vierkantige heetemal verwyder vir 2020! skroefdraad Lokus (Meganismes) : GEEN wysigings aan die inhoud! NVT Lokus van ‘n punt(e) op die komponente van meganismes

Opsomming: Wysigings aan die Inhoudsoorsig vir die Fase INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 10 GRAAD

Opsomming: Wysigings aan die Inhoudsoorsig vir die Fase INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 10 GRAAD 11 GRAAD 12 Lokus (Nok) : GEEN wysigings aan die inhoud! N/A Eenvoudige nokke met eenvormige beweging en wigvormige volgers Ingewikkelde nokke. Die beweging kan eenvormig en/of eenvoudig harmonies en/of ‘n eenvormige versnelling en vertraging wees. Volgers kan wigvormig of rollers wees PAT: Die Ontwerpproses: GEEN wysigings aan die Ontwerpproses! Toepassing van die volledige Ontwerpproses op ‘n gekose scenario LET WEL: Sien asseblief “Slides” 34 tot 36 van hierdie “Power Point”-aanbieding vir die wysigings aan die Fase 2 voorleggingsvereistes van elke graad se PAT!

3. Wysigings aan die Jaarlikse Onderrigplan

3. Wysigings aan die Jaarlikse Onderrigplan

OORSPRONKLIKE 2020 IGO JAARPLAN (JOP) OORSPRONKLIKE

OORSPRONKLIKE 2020 IGO JAARPLAN (JOP) OORSPRONKLIKE

GEWYSIGDE COVID-19 2020 IGO JAARPLAN (JOP)

GEWYSIGDE COVID-19 2020 IGO JAARPLAN (JOP)

Opsomming: Herorganisering van inhoud temas GRAAD 10 INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP KWARTAAL 1 KWARTAAL 2

Opsomming: Herorganisering van inhoud temas GRAAD 10 INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP KWARTAAL 1 KWARTAAL 2 Die volgende temas is voltooi: PAT: Die Ontwerpproses Inleiding tot IGO (5 dae) Isometriese tekeninge (15 dae) KWARTAAL 3 KWARTAAL 4 Meganiese tekeninge (18 dae) Voltooi PAT Fase 1 Vaste liggame Beskrywende meetkunde (5 dae) (19 dae) (5 dae) Algemene tekenbeginsels Voltooi ALLE PATe/ Fases 2 & 3 (5 dae) Vryhand tekeninge Siviele tekeninge (15 dae) Geometriese konstruksies Skale

Opsomming: Herorganisering van inhoud temas GRAAD 11 INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP KWARTAAL 1 KWARTAAL 2

Opsomming: Herorganisering van inhoud temas GRAAD 11 INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP KWARTAAL 1 KWARTAAL 2 KWARTAAL 3 KWARTAAL 4 Die volgende temas is voltooi: Konsolideer/ voltooi PAT Fase 1 Vaste liggame Voltooi ALLE PATe/ Fase 3 Meganiese tekeninge Siviele tekeninge Deurdringings & ontwikkelinge Isometriese tekeninge Voltooi PAT Fase 2 PAT: Die Ontwerpproses 2 -punt perspektief (4 dae) (19 dae) (5 dae) (18 dae) (19 dae) (5 dae) Lokus van ’n Nok (10 dae) Lokus van ’n Helix (12 dae)

Opsomming: Herorganisering van inhoud temas GRAAD 12 INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP KWARTAAL 1 KWARTAAL 2

Opsomming: Herorganisering van inhoud temas GRAAD 12 INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP KWARTAAL 1 KWARTAAL 2 KWARTAAL 3 KWARTAAL 4 Die volgende temas is voltooi: Konsolideer/ voltooi PAT Fase 1 Ontwikkeling van oorgangstukke Lokus van ’n Meganisme Isometriese tekeninge Voltooi PAT Fase 3 Lokus van ’n Helix Vaste liggame Lokus van ’n Nok (3/4 dae) Meganiese tekeninge Siviele tekeninge PAT: Die Ontwerpproses 2 -punt perspektief (10/11 dae) (7 dae) Deurdringings & ontwikkelinge (13 dae) Voltooi PAT Fase 2 (5 dae) (9 dae) (5 dae) (7 dae) (10 dae) (7 dae)

Opsomming: Wysiging aan die gewigswaarde van die inhoud INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP Grade 10: Wanneer

Opsomming: Wysiging aan die gewigswaarde van die inhoud INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP Grade 10: Wanneer ‘ware hellings en ware vorms’, ‘ 1 -puntperspektief’ en ‘elektriese diagramme’ verwyder word, is ± 27% van die oorblywende inhoud verwyder. Die verwyderde inhoud verteenwoordig ook ± 40% van die inhoud van Vraestel 1, d. w. s. ± 20% van die gekombineerde inhoud vir die Finale Promosie Eksamen vir Graad 10. Grade 11: Wanneer ‘oorgangstukke’, ‘vierkantige-skroefdraad’ en ‘elektriese diagramme’ verwyder word, is ± 18% van die oorblywende inhoud verwyder. Die vewyderde inhoud verteenwoordig ook ± 14% van die inhoud van Vraestel 1 en ± 4% van Vraestel 2, d. w. s. ± 9% van die gekombineerde inhoud vir die Finale Promosie Eksamen vir Graad 11. Grade 12: Omdat daar op die oomblik geen wysigings gemaak is aan die Graad 12 inhoud nie, is daar ook geen wysigings aan die gewigswaarde vir Graad 12 nie.

Opsomming: Gewysigde Inhoud/Temas INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP Bevestigde wysigings vir 2020: Inhoud/Temas Kwartaal Wysiging Graad

Opsomming: Gewysigde Inhoud/Temas INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP Bevestigde wysigings vir 2020: Inhoud/Temas Kwartaal Wysiging Graad 10: KABV Bls 17: Kwartaal 3 Week 4 – 5 Onderwerp heeltemal verwyder! Graad 10: KABV Bls 17: Kwartaal 3 Week 4 – 5 Onderwerp heeltemal verwyder van ‘Beskrywende meetkunde’! Beskrywende meetkunde: Die ware helling t. o. v. die (HV of VV) van ‘n lynstuk deur gebruik te maak van verskillende metodes Beskrywende meetkunde: Die ware vorm van oppervlaktes Die inhoud is alleenlik vir Graad 10 en sodoende nie nodig vir daaropvolgende inhoud vir Graad 11 of 12 nie Die inhoud word voldoende aangeraak by die onderwerp ‘Vastegiggame’.

Opsomming: Gewysigde Inhoud/Temas INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP Voortsetting van bevestigde wysigings vir 2020: Inhoud/Temas Kwartaal

Opsomming: Gewysigde Inhoud/Temas INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP Voortsetting van bevestigde wysigings vir 2020: Inhoud/Temas Kwartaal Wysiging Graad 10: KABV Bls 17: Kwartaal 3 Week 8 – 10 Onderwerp heeltemal verwyder! Graad 10: KABV Bls 18: Kwartaal 4 Week 1 Onderwerp heeltemal verwyder! Perspektief tekeninge: 1 -puntperspektieftekeninge van gietstukke, wonings en siviele strukture. Elektriese tekeninge: Parallelle en serie- diagramme deur gebruik te maak van simbole van elektriese- en elektroniese komponente. Alhoewel 1 -puntperspektieftekeninge die agtergrond tot en die basiese verstaan van perspektieftekeninge verskaf, is dit nie essensieel vir die aanleer van 2 -punt- perspektieftekeninge in Graad 11 & 12 nie. Die inhoud verskaf bloot insig tot die teken van elektriese diagramme , en ondersteun nie die Elektriese tekeninge wat in Graad 12 vereis word nie.

Opsomming: Gewysigde Inhoud/Temas INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP Voortsetting van bevestigde wysigings vir 2020: Inhoud/Temas Kwartaal

Opsomming: Gewysigde Inhoud/Temas INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP Voortsetting van bevestigde wysigings vir 2020: Inhoud/Temas Kwartaal Wysiging Graad 11: KABV Bls 22: Kwartaal 3 Week 4 – 6 Inhoud heeltemal verwyder! Graad 11: KABV Bls 22: Kwartaal 3 Week 7 – 8 Inhoud heeltemal verwyder! Ontwikkelinge: Die oppervlakontwikkelinge van: Eenvoudige oorgangstukke Lokus (Heliks): Die beginsels van die Heliks in toepassings van vierkantige skroefdraad. Oorgangstukke is nie essensieel om die standaard van Graad 11 Vraestel 1 te verseker nie, aangesien daar reeds 2 ander onderwerpe, Deurdringings met ontwikkelings en Vaste liggame, is wat geassesseer kan word Vierkantige skroefdraad is nie essensieel om die standaard van Graad 11 Vraestel 2 te verseker nie aangesien daar steeds twee ander tipe helikse, enkellyn awegare en ronde kronkelvere, is wat geassesseer kan word.

Opsomming: Gewysigde Inhoud/Temas INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP Voortsetting van bevestigde wysigings vir 2020: Inhoud/Temas Kwartaal

Opsomming: Gewysigde Inhoud/Temas INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP Voortsetting van bevestigde wysigings vir 2020: Inhoud/Temas Kwartaal Wysiging Graad 11: Elektriese tekeninge: Parallelle en serie- diagramme, relevant tot elektriese toebehore, deur gebruik te maak van simbole van elektriese- en elektroniese komponente KABV Bls 23: Kwartaal 4 Week 1 Onderwerp heeltemal verwyder! Die inhoud verskaf bloot insig tot die teken van elektriese diagramme , en ondersteun nie die Elektriese tekeninge wat in Graad 12 vereis word nie.

4. Wysigings tov Skool Gebaseerde Assessering ("SBA")

4. Wysigings tov Skool Gebaseerde Assessering ("SBA")

Opsomming: Hersiende Assesseringsprogram GRAAD 10 INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP KWARTAAL 1 "SBA"s voltooi: KWARTAAL 2

Opsomming: Hersiende Assesseringsprogram GRAAD 10 INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP KWARTAAL 1 "SBA"s voltooi: KWARTAAL 2 Kursus Tekeninge: 1. Vryhand tekeninge 4. Isometries 2. Geometriese konstruksie 3. Ellipse Voorgeskrewe toets KWARTAAL 3 KWARTAAL 4 Kursus Tekeninge: 5. 1 ste Meganiese tekening 6. 2 de Meganiese tekening 7. Vaste liggame 8. Beskrywende meetkunde 9. Siviele vloerplan 10. Siviele snitaansig FINALE Promosie- Eksamen NOTA: Volgens die oorspronklike JOP, moet ALLE KWARTAAL 1 "SBA"s voltooi wees.

Opsomming: Hersiende Assesseringsprogram GRAAD 11 INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP KWARTAAL 1 "SBA"s voltooi: Kursus Tekeninge:

Opsomming: Hersiende Assesseringsprogram GRAAD 11 INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP KWARTAAL 1 "SBA"s voltooi: Kursus Tekeninge: 1. Meganiese KWARTAAL 2 Kursus Tekeninge: KWARTAAL 3 Kursus Tekeninge: KWARTAAL 4 Kursus Tekeninge: 5. Siviele vloerplan 7. Vaste liggame 9. Lokus (Nok) analitiese oefening met aansigte 8. Deurdringings & 10. Lokus (Heliks) 2. 1 ste meganiese 6. Siviele ontwikkelings samestelling snitaansigte 3. Isometriese tekening 4. Tweepuntperspektief Voorgeskrewe Toets FINALE Promosie Eksamen NOTA: Volgens die oorspronklike JOP, moet ALLE KWARTAAL 1 "SBA"s voltooi wees.

Opsomming: Hersiende Assesseringsprogram ‘ 2020 COVID-19’ GRAAD 10 & 11 FORMELE ASSESSERINGSPROGRAM FORMELE ASSESSERING:

Opsomming: Hersiende Assesseringsprogram ‘ 2020 COVID-19’ GRAAD 10 & 11 FORMELE ASSESSERINGSPROGRAM FORMELE ASSESSERING: 100% LEERDERS IGO LEêR(S): 50% DEURLOPENDE ASSESSERING PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK 25% (PAT) 25% (Intern opgestel en ge-assesseer) TOETS: KWARTAAL 1 EEN voorgeskrewe Toets “Tbc. ” KUSUS-TEKENINGE: ALLE PUNTE van ALLE “Tbc. ” voorgeskrewe KTs TOTAAL 100 (Ekstern opgestel en intern ge-assesseer) PAT Fase 1: Die Ontwerpproses & PAT Fase 2: Ortografiese werktekening & PAT Fase 3: Self-assessering en Voorlegging TOTAAL 100 NOVEMBER EKSAMEN 50% (Intern of ekstern opgestel, maar intern ge-assesseer) NB: Die finale punt vir elke vraestel moet ‘n punt wees wat verwerk is na 100. VRAESTEL EEN: 100 VRAESTEL TWEE: 100 TOTAAL 200

Opsomming: Hersiende Assesseringsprogram GRAAD 12 INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP KWARTAAL 1 "SBA"s voltooi: Kursus Tekeninge:

Opsomming: Hersiende Assesseringsprogram GRAAD 12 INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP KWARTAAL 1 "SBA"s voltooi: Kursus Tekeninge: 1. 1 ste meganiese samestelling 2. Meganiese analitiese oef. 3. Siviele snit 4. Siviele vloerplan met aansigte 5. Siviele terreinplan 6. Tweepuntperspektief Voorgeskrewe Toets KWARTAAL 2 KWARTAAL 3 KWARTAAL 4 Kursus Tekeninge: 7. Isometriese tekening 8. Vaste liggame 10. Ontwikkeling van ’n oorgangstuk 11. Lokus (Nok) 12. Lokus (Meganismes) 13. Lokus (Heliks) Voorbereidende Eksamen FINALE NSS Eksamen 9. Deurdringings & ontwikkelings NOTA: Volgens die oorspronklike JOP, moet ALLE KWARTAAL 1 "SBA"s voltooi wees.

Opsomming: Hersiende Assesseringsprogram ‘ 2020 COVID-19’ GRAAD 12 FORMELE ASSESSERINGSPROGRAM FORMELE ASSESSERING: 100% INTERNE-

Opsomming: Hersiende Assesseringsprogram ‘ 2020 COVID-19’ GRAAD 12 FORMELE ASSESSERINGSPROGRAM FORMELE ASSESSERING: 100% INTERNE- ASSESSERING: 25% (Intern opgestel en assesseer) LEERDERS IGO LEêR TOETS: Kwartaal 1 EEN Tbc. voorgeskrewe Toets KURSUSTEKENINGE: ALLE PUNTE van ALLE Tbc. voorgeskrewe KTs EKSAMEN: Voorbereidende Tbc. (Sept) TOTAAL 100 EKSTERNE- ASSESSERING: 75% PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT): 25% (Ekstern opgestel & intern assesseer) LEERDERS PAT LEêR/PORTFOLIO PAT Fase 1: Die Ontwerp- Proses & PAT Fase 2: Ortografiese werktekeninge & PAT Fase 3: Self-assessering en Voorlegging TOTAAL 100 NOVEMBER NSS EKSAMEN: 50% (Ekstern opgestel en assesseer) Die finale punt vir elke vraestel sal ‘n punt wees wat verwerk is van 200 tot 100. VRAESTEL 1: 3 ure (200 punte ÷ 2 = 100) 100 VRAESTEL 2: 3 ure (200 marks ÷ 2 = 100) 100 TOTAAL 200

Opsomming: Hersiende Assesseringsprogram Motivering vir behoud van Kursustekeninge (KTs): ‘n Belangrike ‘onderrig en leer’

Opsomming: Hersiende Assesseringsprogram Motivering vir behoud van Kursustekeninge (KTs): ‘n Belangrike ‘onderrig en leer’ komponent van IGO is die ‘assessering van leer’, wat verreis dat die leerders soveel oefeninge doen as moontlik, waarvan die meeste informeel ge-evalueer of ge-assesseer moet word om sodoende gapings te identifiseer, en korrekte remediërende aksies te implementeer. Alhoewel slegs sommige van die ‘assessering vir leer’ vereistes aangespreek word, sal KTs ten minste verseker dat alle leerders konstruktiewe terugvoer kry op hulle Daaglikse- Ontwikkelingstake (DOTs)/take. Omrede IGO beide ‘n kennis en toepassings-/vaardigheidsgebaseerde vak is, behoort baie DOTs, oor die inhoud van elke onderwerp en inlyn met die Jaarlikse Onderrigplan (JOP), op ‘n gereelde (daaglikse) basis gedoen te word. Tydens hierdie belangrike ontwikkelingsproses, sal verskeie DOTs formeel ge-assesseer en aangeteken moet word as deel van die program vir verpligte "SBA" take. Hierdie geassesseerde en aangetekende DOTs sal dan na verwys word as KTs.

Opsomming: Hersiende Assesseringsprogram Vervolg van Motivering vir behoud van Kursustekeninge (KTs): Sommige redes vir

Opsomming: Hersiende Assesseringsprogram Vervolg van Motivering vir behoud van Kursustekeninge (KTs): Sommige redes vir die doel van KTs (Soos beskryf in die KABV): • Om bewyse te verskaf dat die voorgeskrewe werk voldoende gedek is; • Om bewyse te verskaf dat ALLE leerders ge-assesseer en die nodige terugvoer gekry het tov. kennis en vaardighede wat hulle tydens die algemene take in elke onderwerp verkry het; Sommige van die mees relevante vereistes vir KTs (Soos beskryf in die KABV): • Die KTs moet verkry word van die normale ontwikkeling- en leerproses van IGO en sodoende deel wees van die gewone (daaglikse) take, dws. die DOTs; • Die aangetekende KT punt behoort al, of die meeste van, die graad spesifieke inhoud, van ‘n onderwerp en toepaslike hoër orde van kompleksiteit vir die spesifieke graad aan te spreek. Alhoewel, meer as een taak gebruik kan word vir die aangetekende KT punt; • Om seker te maak dat alle KTs voldoen aan toets- en eksamenstandaarde, alle KTs, met uitsondering van analitiese oefeninge en perspektief tekeninge, take sal wees wat heeltemal oorgeteken word; • Dit is belangrik om noem dat KTs nie toetse is nie.

Opsomming: Hersiende Assesseringsprogram Moderering van IGO "SBA" take Die pre- en postmoderering van "SBA"

Opsomming: Hersiende Assesseringsprogram Moderering van IGO "SBA" take Die pre- en postmoderering van "SBA" take moet steeds geïmplementeer word waar nodig! Moderering van Kusustekeninge (KTs): Aangesien KTs lukraak gekies moet word uit die daaglikse take, verwys na as Daaglikse- Ontwikkelingstake (DOTs), is die pre-moderering van KTs nie ‘n voorvereiste nie. Die postmoderering van ALLE aspekte van KTs, dws. as die take voldoen aan ALLE vereistes sowel as die assessering van ALLE take, moet egter op AL die vereiste vlakke uitgevoer word, dws. Skool (SBS), Distrik en Provinsiaal. Moderering van Eksamenvraestelle: ALLE Eksamenvraestelle, dws. die Finale/Promosie Graad 10 & 11 vraestelle sowel as die Voorbereidende graad 12 vraestel, moet ten minste gepre-modereer wees op die vlak wat dit opgestel is, dws. deur Skool (SBS) indien by skool opgestel, Provinsiaal indien by provinsie opgestel ens. , en post-moderering op AL die vereiste vlakke, dws. Skool (SBS), Distrik en Provinsiaal.

Opsomming: Hersiende Finale Eksamen Struktuur INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 10 FINALE Promosie Eksamen VRAESTEL

Opsomming: Hersiende Finale Eksamen Struktuur INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 10 FINALE Promosie Eksamen VRAESTEL 1 -SIVIEL(2 ure) In eerstehoekse- ortografiese projeksie VRAESTEL 2 -MEGANIES(2 ure) In derdehoekse- ortografiese projeksie V 1 Siviel analities ± 20% V 1 Meganies analities ± 20% V 2 Beskrywende meetkunde (Warelengtes) ± 10% V 2 Geometriese konstruksie, insl. Ellipse ± 25% V 3 Vaste liggame ± 30% V 3 Isometriesetekening ± 25% V 4 Siviele- werkstekening ± 40% V 4 Meganiese Samestelling ± 30%

Opsomming: Hersiende Finale Eksamen Struktuur INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 11 FINALE Promosie Eksamen VRAESTEL

Opsomming: Hersiende Finale Eksamen Struktuur INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 11 FINALE Promosie Eksamen VRAESTEL 1 -SIVIEL(3 ure) In eerstehoekse ortografiese projeksie VRAESTEL 2 -MEGANIES(3 ure) In derdehoekse- ortografiese projeksie V 1 Siviel analities ± 15% V 1 Meganies analities ± 15% V 2 Vaste liggame en/of Deurdringing en ontwikkeling ± 20% V 2 Lokus van ‘n Nok en/of Lokus van ‘n Heliks ± 20% V 3 2 -puntperspektieftekening ± 25% V 3 Isometriesetekening ± 25% V 4 Siviele- werktekening V 4 Meganiese Samestelling ± 40%

Opsomming: Hersiende Finale Eksamen Struktuur INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 12 Voorbereidende Eksamen VRAESTEL 1

Opsomming: Hersiende Finale Eksamen Struktuur INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 12 Voorbereidende Eksamen VRAESTEL 1 -SIVIEL(3 ure) In eerstehoekse ortografiese projeksie VRAESTEL 2 -MEGANIES(3 ure) In derdehoekse- ortografiese projeksie V 1 Siviel analities ± 15% V 1 Meganies analities ± 15% V 2 Vaste liggame en/of Deurdringing en ontwikkeling en/of Ontwikkeling van oorgangstuk ± 20% V 2 Lokus van ‘n Nok ± 20% V 3 2 -puntperspektieftekening ± 20% V 3 Isometriesetekening ± 20% V 4 Siviele- werktekening Insluitend elektriese toeb. ± 45% V 4 Meganiese Samestelling ± 45%

Opsomming: Hersiende Finale Eksamen Struktuur INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 12 FINALE NSS Eksamen VRAESTEL

Opsomming: Hersiende Finale Eksamen Struktuur INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 12 FINALE NSS Eksamen VRAESTEL 1 -SIVIEL(3 ure) In eerstehoekse ortografiese projeksin V 1 Siviel analities V 2 Vaste liggame en/of Deurdringing en ontwikkeling en/of Ontwikkeling van oorgangstuk V 3 V 4 ± 15% VRAESTEL 2 -MEGANIES(3 ure) In derdehoekse- ortografiese projeksie V 1 Meganies analities ± 15% ± 20% V 2 Lokus van ‘n Nok en/of Lokus van ‘n Meganisme en/of Lokus van ‘n Heliks ± 20% 2 -puntperspektieftekening ± 20% V 3 Isometriesetekening ± 20% Siviele- werktekening Insluitend elektriese toeb. ± 45% V 4 Meganiese samestelling ± 45%

Opsomming: Hersiende Pratiese Assesseringstaak (PAT) INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 10 GRAAD 11 GRAAD 12

Opsomming: Hersiende Pratiese Assesseringstaak (PAT) INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP GRAAD 10 GRAAD 11 GRAAD 12 Fase 1: • Ontwerp Opdrag • Navorsing • 2 x Vryhandoplossings • Seleksie Fase 2: • Ortografiese-tekening: 3 x aansigte Fase 3: • Self-assessering & Sperdatums • Voorlegging Fase 1: • Ontwerp Opdrag • Navorsing • 2 x Vryhandoplossings • Seleksie Fase 2: • Ortografiese-tekening Nr 1: 3 x aansigte • Ortografiese-tekening Nr 2: 1 x aansig Siviel & 3 x aansigte Meganies Fase 3: • Self-assessering & Sperdatums • Voorlegging

Opsomming: Hersiende Pratiese Assesseringstaak (PAT) INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP Bevestigde wysigings: Vereiste Fase Wysiging Graad

Opsomming: Hersiende Pratiese Assesseringstaak (PAT) INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP Bevestigde wysigings: Vereiste Fase Wysiging Graad 10: Fase 2 Die vereiste 3 D (prent-) tekening is heeltemal verwyder as ‘n voorleggingsvereiste vir die PAT. Graad 11: Fase 2 Die vereiste 3 D (prent-) tekening is heeltemal verwyder as ‘n voorleggingsvereiste vir die PAT. Die 3 D tekening van die PAT, soos vereis by die 4 de sub-bullet, dws. “Lê die finale oplossing voor as…”, onder ‘Die Ontwerp Proses’ vir die PAT

Opsomming: Hersiende Pratiese Assesseringstaak (PAT) INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP Bevestigde wysigings: Vereiste Fase Wysiging Grade

Opsomming: Hersiende Pratiese Assesseringstaak (PAT) INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP Bevestigde wysigings: Vereiste Fase Wysiging Grade 12: Fase 2 Die vereiste 3 D (prent-) tekening, dws. voorleggingsvereiste 5. 3 van die PAT, is heeltemal verwyder as ‘n voorleggingsvereiste vir die PAT. Grade 12: Fase 2 Slegs EEN AANSIG vir die uitlegtekeninge vir die Siviele PAT en slegs EEN SEKONDêRE AANSIG vir die samestellingstekening van die Meganiese PAT word nou vereis. Voorleggingsvereiste 5. 3 van die PAT, dws. die 3 D tekening van die PAT, soos vereis by die 4 de sub-bullet, dws. “Lê die finale oplossing voor as …”, onder ‘Die Ontwerp Proses’ vir die PAT 5. 1. 3 TWEE AANSIGTE vir die uitlegtekeninge van die Siviele PAT, and 5. 1. 3 TWEE SEKONDêRE AANSIGTE vir die samestellingstekening in die Meganiese PAT

Opsomming: Hersiende Pratiese Assesseringstaak (PAT) IGO PAT Vereistes NOTA: Aangesien dit noodsaaklik is om

Opsomming: Hersiende Pratiese Assesseringstaak (PAT) IGO PAT Vereistes NOTA: Aangesien dit noodsaaklik is om te verseker dat die PAT geloofwaardigheid behou as 'n formele assesseringstaak wat 25% bydra tot die finale NSS punt, ALLE Fase 2 voorleggingsvereistes, dws. ALLE voorleggings-/werkstekeninge (b. v. 5. 1. 1, 5. 1. 2, 5. 1. 3 en 5. 2 vir Graad 12), moet steeds by die skool voltooi word, onder leiding en toesig van die onderwyser. Waar fase 2 -aanbieding-/werkstekeninge by die huis voltooi is tydens die COVID-19 ”lockdown”, moet dit heeltemal geïgnoreer (weggegooi) word, en by die skool onder leiding en toesig van die onderwyser oorgedoen word!

Opsomming: Hersiende Pratiese Assesseringstaak (PAT) Moderering van IGO "SBA“ take Met die verlengde tydraamwerke

Opsomming: Hersiende Pratiese Assesseringstaak (PAT) Moderering van IGO "SBA“ take Met die verlengde tydraamwerke en die snoei van die aantal vereiste voorleggingstekeninge, moet AL die vereiste modereringsprosesse steeds op alle vereiste vlakke vir die Graad 12 -PAT'e toegepas word, dws. Skool (SBS), Distrik en Provinsiaal. Waar moontlik, moet modereringsprosesse ook op soveel vlakke as moontlik vir graad 10 en 11 geïmplementeer word.

GRAAD 10 GEWYSIGDE PAT SUMMATIEWE ASSESSERINGSTAAT

GRAAD 10 GEWYSIGDE PAT SUMMATIEWE ASSESSERINGSTAAT

GRAAD 11 GEWYSIGDE PAT SUMMATIEWE ASSESSERINGSTAAT

GRAAD 11 GEWYSIGDE PAT SUMMATIEWE ASSESSERINGSTAAT

GRAAD 12 GEWYSIGDE PAT SUMMATIEWE ASSESSERINGSTAAT

GRAAD 12 GEWYSIGDE PAT SUMMATIEWE ASSESSERINGSTAAT

Opsomming: : Veiligheid in die IGO-klaskamer COVID-19 VEILIGHEIDSRIGLYNE vir IGO v Sorg dat jou

Opsomming: : Veiligheid in die IGO-klaskamer COVID-19 VEILIGHEIDSRIGLYNE vir IGO v Sorg dat jou klaskamer skoon en higiënies is. v Rangskik lessenaare/tekentafels sodat leerders ten minste 1½ m van mekaar sit. As dit nie moontlik is nie, kan plastiek- of Perspex-skerms gebruik word as verdelers om leerders te skei. v Oppervlaktes (bv. lessenaare/tekentafels) en voorwerpe moet gereeld met ontsmettingsmiddel afgevee word. v Bevorder gereelde en deeglike handewas deur alle leerders. v Plaas ontsmetmiddels vir handvryf op prominente plekke in die klaskamer en maak seker dat dit reg werk en gereeld hervul word. v Vertoon plakkate wat handewas bevorder, en vra u plaaslike owerheid vhiervoor of kyk op www. WHO. int.

Opsomming: : Veiligheid in die IGO-klaskamer COVID-19 VEILIGHEIDSRIGLYNE vir IGO v Bevorder respiratoriese higiëne

Opsomming: : Veiligheid in die IGO-klaskamer COVID-19 VEILIGHEIDSRIGLYNE vir IGO v Bevorder respiratoriese higiëne in die klaskamer. Goeie respiratoriese higiëne voorkom die verspreiding van COVID-19. v Vertoon plakkate wat respiratoriese higiëne bevorder. v Sorg dat ”paper tissues” in jou klaskamer beskikbaar is, vir diegene wat 'n loopneus of hoes het, saam met geslote asblikke om die afval higiënies weg te gooi. v Kommunikeer gereeld en bevorder die boodskap dat mense tuis moet bly selfs al het hulle net ligte simptome van COVID-19. v Vertoon plakkate met hierdie boodskap in jou klaskamer. v Wanneer leerders op rekenaars (CAD) moet werk, moet partisies of skerms gebruik word. v Maak vensters en deure oop waar moontlik om seker te maak dat die lokaal goed geventileer is.

Opsomming: : Veiligheid in die IGO-klaskamer COVID-19 VEILIGHEIDSRIGLYNE vir IGO Nadat assessering gedoen is:

Opsomming: : Veiligheid in die IGO-klaskamer COVID-19 VEILIGHEIDSRIGLYNE vir IGO Nadat assessering gedoen is: v Behou die name en kontakbesonderhede van alle leerders vir ten minste een maand. Dit sal owerhede help om leerders op te spoor wat moontlik aan COVID-19 blootgestel is, sou een of meer leerders kort na die assessering siek word. v As iemand na die assessering as 'n vermoedelike COVID-19 -geval geïsoleer is, moet die onderwyser al die leerders in kennis stel.

Opsomming: : Veiligheid in die IGO-klaskamer COVID-19 VEILIGHEIDSRIGLYNE vir IGO vervolg Nadat assessering plaasgevind

Opsomming: : Veiligheid in die IGO-klaskamer COVID-19 VEILIGHEIDSRIGLYNE vir IGO vervolg Nadat assessering plaasgevind het: v Behou die name en kontakbesonderhede van alle leerders vir tenminste ‘n maand. Die sal die publieke- gesondheidsowerhede help om leerders op te spoor wat aan COVID-19 bloodgestel was sou een of meer leerlinge siek- geword het na afloop van die assessering. v Indien iemand ge-isoleer was as moontlike COVID-19 geval na assessering, moet die onderwysers al die leerlinge in kennis stel.

4. Afsluiting

4. Afsluiting

Afsluiting

Afsluiting

Kontak Besonderhede Mnr. Modiba L Phosa: CES: Ingenieursgrafika en -Ontwerp (IGO/GRDS) Department van Basiese

Kontak Besonderhede Mnr. Modiba L Phosa: CES: Ingenieursgrafika en -Ontwerp (IGO/GRDS) Department van Basiese Onderwys Tel: 012 357 4193 / 072 509 8527 Epos: modiba. phosa@gmail. com & Phosa. M@dbe. gov. za