Sake of Besigheidsplan Bl 238 249 1 Die
Sake- of Besigheidsplan Bl. 238 -249 1
Die volgende is belangrik om te weet van ‘n besigheidsplan: • • Konsep Komponente Formaat Finansiële plan Besigheidsplan 2
Konsep 3
Konsep • ‘n Besigheidsplan is ‘n formele, geskrewe plan, wat ‘n gedetailleerde beskrywing gee van hoe ‘n besigheid sy doelwitte gaan bereik. • Dit sluit inligting oor die besigheid se finansies in en toon projeksies van hoeveel geld die maatskappy beoog om te maak Projeksies ‘n raming van wat gaan gebeur gebaseer op hoe dinge tans is Konsep 4
Hoekom is ‘n besigheidsplan belangrik? • Om ‘n nuwe besigheid te begin o Om aansoek te doen vir finansiering vir aanvangskapitaal • Bestaande besighede gebruik dit om aansoek te doen vir finansiering vir uitbreiding of verandering • Besigheidplan = alles waaroor jou besigheid gaan • Dit moet baie noukeurig gedoen word o Wie gaan in besigheid belê as besigheid sleg bestuur word/slordige besigheidsplan? Konsep 5
Komponente 6
Komponente • Vir ‘n besigheidsplan om ‘n gedetailleerde plan te wees, moet dit verskillende dele/komponente hê: o Inligting oor die besigheid: • wat dit doen, wie dit besit en wat sy doelwitte is o Produksieplan o Bemarkingsplan o Bestuursplan Ons gaan meer in detail na elke komponent kyk as ons die formaat bespreek o Finansiële plan Komponente 7
Formaat 8
Formaat • Wanneer besighede besigheidsplanne skryf, volg hul gewoonlik dieselfde formaat. • Alhoewel nie alle besigheidsplanne dieselfde lyk nie, gee die inligitng in hierdie afdeling jou ‘n idee van hoe die meeste besigheidsplanne lyk Formaat 9
Formaat 1. Voorblad 2. Inhoudsopgawe 3. Beskrywing van die produkte of dienste wat die besigheid aanbied 4. Doelwitte van die besigheid 5. Wie besit die besigheid 6. Die Produksieplan 7. Die Bemarkingsplan 8. Die Bestuursplan 9. SWOT-analise en samevatting 10. Finansiële plan Formaat 10
1. Voorblad • • • Logo van jou besigheid Naam van jou besigheid Jou naam en titel/pos in die besigheid Datum waarop besigheidsplan voorberei is Besigheid se slagspreuk ‘n Goed ontwerpte logo gee aan die besigheid ‘n professionele voorkoms. Formaat 11
2. Inhoudsopgawe • Gee op die volgende bladsy van jou besigheidsplan ‘n inhoudsopgawe • Dit dui aan wat alles in die besigheidsplan is • En op watter bladsy hulle verskillende soorte inligting kan vind Maak seker inligting en bladsynommers is korrek Formaat 12
3. Beskrywing van die produkte of dienste wat die besigheid aanbied Byvoorbeeld: • Verduidelik die aard van die besigheid naby aan gewilde • Spesifiseer watter produkte en dienste gebied word vakansiekusdorp, op die hoofpad waar daar baie • Sê wat jy dink die vraag vir jou produk/diens sal wees toeristeverkeer is • Sluit beskrywing van die ligging van jou besigheid in • Beskryf kortliks wat jou produkte uniek maak • Sê of jy jou goedere/dienste as luuks of goedkoop prys om idee te gee van waar hulle in die mark pas Formaat 13
4. Doelwitte van die besigheid Visieverklaring help bestuurders om beste optredes te kies om besigheid se doelwitte te bereik • Gee besigheid se visieverklaring o Wat beoog besigheid om oor medium- of langtermyn te bereik • Beskryf besigheid se korttermyn- en langtermyndoelwiite en verduidelik hoe jy beplan om dit te bereik Voorbeeld (Amazon. com) “Om die aarde se mees kliëntegerigte maatskappy te wees, om ‘n plek te bou waarheen mens kan kom om enige iets te vind en te ontdek wat hulle aanlyn sou wou koop” Formaat 14
5. Wie besit die besigheid • Die besigheid se naam (onder watse naam is besigheid geregistreer of beplan om nog geregistreer te word) • Vorm van eienaarskap o Alleenhandelaar, vennootskap, maatskappy • Waar die besigheid gebaseer is as daar baie takke is of waar besigheid meeste van sy sake doen • Datum waarop besigheid tot stand gekom het (as reeds) • Name van al die besigheidseienaars (as daar meer as 1 is) • Kort beskrywing van besigheidservaring van besigheidseienaars Formaat 15
6. Produksieplan • Belangrike deel van besigheidsplan (veral vir vervaardigingsondernemings) • Moet aantoon dat produksie effektief, kostedoeltreffend, georganiseerd en betroubaar is • Toon soort produksieproses aan Daar is hoofsaaklik 3 tipes: - Bondelproduksie - Massaproduksie - Taakproduksie Formaat 16
6. Produksieplan - Bondelproduksie: Stelsel wat ‘n bondel produkte van een soort maak en dan aanbeweeg om bondel van ander soort te maak - Massaproduksie: ‘n Stelsel wat een ononderbroke stelsel gebruik om ‘n groot hoeveelheid produkte van dieselfde soort te maak - Taakproduksie: ‘n Stelsel wat besighede gebruik wanneer hulle eenmalige produkte wat almal verskillend is, produseer Formaat 2/20/2021 17
6. Produksieplan • Belangrike deel van besigheidsplan (veral vir vervaardigingsondernemings) • Moet aantoon dat produksie effektief, kostedoeltreffend, georganiseerd en betroubaar is) • Toon soort produksieproses aan o Waar die besigheid grondstowwe kry Daar is hoofsaaklik 3 tipes: - Bondelproduksie - Massaproduksie - Taakproduksie o Watter toerusting en masjienerie benodig word om produkte te vervaardig o Watter toerusting en masjienerie besigheid reeds het en wat dit nog moet kry om vervaardiging moontlik te maak Formaat 18
7. Bemarkingsplan • Verduidelik hoe besigheid sy produkte en dienste gaan bemark • Dit moet wat uniek is aan die besigheid se produkte of dienste, oordra aan potensiële kliënte o Unieke verkoopspunte (UVP’s) • ‘n UVP = ‘n eienskap van ‘n produk/diens wat sorg dat klante daardie produk koop of van daardie diens gebruik maak in plaas van ander Formaat 19
7. Bemarkingsplan behoort die volgende inligting te bevat: • Watter bemarkingsoogmerke die besigheid wil bereik • Verduideliking van hoe jou produkte/dienste klante sal bevoordeel • Besonderhede van marknavorsing wat gedoen is om vas te stel of daar mark is vir jou produk • Besonderhede van teikengroep wat jy geïdentifiseer het • Inligting oor mededingers en plan om hulle een voor te bly • Besonderhede van hoe jy beplan om te adverteer en handelsmerk vir jou besigheid voorsien en ook begroting vir advertensie • Inligting oor maandelikse en jaarlikse verkoopsyferteikens • Inligting oor hoe jy produkte gaan prys en watter betalingsmiddels jou besigheid aanvaar Formaat 20
8. Bestuursplan • Deur na die besigheidsplan te kyk, kan potensiële beleggers sien of bestuurders van besigheid genoeg vaardighede en ondervinding het om besigheid te laat styg • Bestuursplan bevat die volgende: o Name van al die bestuurslede o Besonderhede oor hul werksondervinding in bestuursposte o Inligting oor ander besighede wat hul al bestuur het o Wie die besigheid sal bestuur (eienaar/algemene bestuurder/hoof uitvoerende beampte? ) o CV’s van alle bestuurspersoneel Formaat 21
9. SWOT/SSGB-analise en samevatting Indien daar meer sterk punte en geleenthede (areas wat jy moet beklemtoon) is as bedreigings en swak punte (areas waaraan jy nog moet werk), het besigheid ‘n goeie kans om te slaag Eksterne Oorsprong Interne Oorsprong Nuttig Formaat Nadelig Sterk punte S O Goed opgelei Ervare personeel Geleenthede Brei kliëntebasis uit met nuwe produkte Swak punte W T Onervare bestuurder Bedreigings Ligging van nuwe winkel Soortgelyke winkels in buurt 22
10. Finansiële plan • Geen besigheid sal kan werkas dit nie finansieël uitvoerbaar is nie • Finansiële plan is die eienaar se geleentheid om te toon dat besigheid se finansies deeglik beplan is en dan besigheid finansieël uitvoerbaar is • Finansiële plan moet inligting oor volgende verskaf: o o Formaat Vaste en Verandelike koste Gelykbreekounte Marges op verkope Winspersentasie 23
10. Finansiële plan • Vaste produksiekoste = wat nie verander wanneer hoeveelheid produkte geproduseer, verander nie • Veranderlike koste = wat verander volgens die hoeveelheid produkte wat geproduseer word Vaste/veranderlike koste? Huur Bestanddele Fabriekvoorman salaris Stukloon Formaat Vaste koste Veranderlike koste 24
10. Finansiële plan • Formaat 25
Winspersentasievoorbeeld • Footer Text 26
- Slides: 26