Die Internet Die groei van die Internet Die

  • Slides: 10
Download presentation
Die Internet

Die Internet

Die groei van die Internet Die internet word nie net groter in die aantal

Die groei van die Internet Die internet word nie net groter in die aantal mense wat gekonnekteer is nie, maar ook in die volgende areas: Die Internet word al hoe vinniger. Meer lande word gerekenariseerd. Die kommunikasie mediums verbeter. Rekenaars word vinniger en meer effektief. Daar is tans meer as 500 miljoen rekenaars gekonnekteer aan die Internet.

Waarom konnekteer na die Internet? Die Internet is feitlik onbeperk in die verskeidenheid informasie

Waarom konnekteer na die Internet? Die Internet is feitlik onbeperk in die verskeidenheid informasie waartoe jy toegang het. Jy kan informasie kry van skoolwerk, stokperdjies, nuus, besighede en nog baie meer. Daar is ook ander dinge soos: E-pos (Elektroniese Briewe) “Streamed Video” Radio stasies Elektroniese Bankwese (Online Banking)

Hoe konnekeer jy na die Internet? JY BENODIG DIE VOLGENDE: Rekenaar Modem Telefoon lyn

Hoe konnekeer jy na die Internet? JY BENODIG DIE VOLGENDE: Rekenaar Modem Telefoon lyn ISP (Internet Service Provider)

Die Wereld-Wye-Web (WWW) Die WWW is ’n globale informasie netwerk, waar informasie gesien kan

Die Wereld-Wye-Web (WWW) Die WWW is ’n globale informasie netwerk, waar informasie gesien kan word in die vorm van Web bladsye. ’n Web bladsy kan gelees word deur ’n “Web Browser” soos bv. Microsoft Internet Explorer. Title Bar Die soek van informasie kan makliker gemaak word deur die gebruik van Soek Enjins soos bv. www. yahoo. com Vertical Bar Status Bar Browsing Area

Wat is E-pos? (Elektroniese Briewe) E-pos is ’n “feature” wat jou toelaat om elektroniese

Wat is E-pos? (Elektroniese Briewe) E-pos is ’n “feature” wat jou toelaat om elektroniese briewe te stuur deur middel van ’n telefoon lyn. Die voordele van E-pos: Is goedkoop en vinnig. E-pos neem gewoonlik sekondes of enkele minute. Gewone pos (snail mail) neem gewoonlik ’n week.

Die stuur van E-pos • Gewone briewe gaan na die Sentrale Poskantoor. • E-pos

Die stuur van E-pos • Gewone briewe gaan na die Sentrale Poskantoor. • E-pos na jou ISP (Internet Service Provider). • In beide gevalle sal pos terugkom as die adres verkeerd is.

Die ontvang van E-pos Gewone pos sal die Ontvanger sy posstuk in sy posbus

Die ontvang van E-pos Gewone pos sal die Ontvanger sy posstuk in sy posbus ontvang. Die Ontvanger van die e-pos sal sy boodskap(pe) in sy “Inbox” van sy e-pos program kry. Om dit te kan lees moet jy eers konnekteer tot die Internet en die boodskappe aflaai (“download”).

E-pos Virusse E-pos is relatief veilig en die meeste E-pos boodskappe is teks gebaseer

E-pos Virusse E-pos is relatief veilig en die meeste E-pos boodskappe is teks gebaseer en ’n teks leêr kan nie ’n virus bevat nie. ’n Virus is gewoonlik ’n tipe programmetjie of ’n “exe”. Boodskappe wat egter in HTML formaat gestuur word, kan ook ’n tipe virus bevat. Meeste E-pos virusse word as ’n “attachment” gestuur. Moenie ’n “attachment” oopmaak as dit ’n extension “EXE” het en jy is onseker van wie dit kom nie!

Die Einde

Die Einde