MENSLIKE REAKSIES UIT DIE OMGEWING DIE SENUWEESTELSEL OOG

  • Slides: 43
Download presentation
MENSLIKE REAKSIES UIT DIE OMGEWING DIE SENUWEESTELSEL OOG EN OOR

MENSLIKE REAKSIES UIT DIE OMGEWING DIE SENUWEESTELSEL OOG EN OOR

Die Senuweestelsel Ø Organismes moet bewus wees wat rondom hulle aangaan, aangesien dit jou

Die Senuweestelsel Ø Organismes moet bewus wees wat rondom hulle aangaan, aangesien dit jou kanse om oorlewing affekteer. Ø Koördinasie van ‘n organisme se aktiwiteite word teweeggebring deur die ENDOKRIENESTELSEL en SENUWEESTELSEL

Die Senuweestelsel Ø ‘n Senuweestelsel laat ‘n organisme toe om stimuli vanuit sy interne

Die Senuweestelsel Ø ‘n Senuweestelsel laat ‘n organisme toe om stimuli vanuit sy interne of eksterne omgewing te bespeur en om daarop te reageer. Ø ‘n Stimulus is enige verandering in jou omgewing bv. ‘n ligflits, ‘n geraas, ‘n vlieg wat op jou neus te lande kom.

MENSLIKE REAKSIES TOT DIE OMGEWING Bestaan uit TWEE stelsels wat bestudeer moet word: Senuweestelsel

MENSLIKE REAKSIES TOT DIE OMGEWING Bestaan uit TWEE stelsels wat bestudeer moet word: Senuweestelsel Endokriene stelsel

WAT IS EKSTERNE EN INTERNE PRIKKELS? • Eksterne omgewing: Omgewing buite die liggaam bv.

WAT IS EKSTERNE EN INTERNE PRIKKELS? • Eksterne omgewing: Omgewing buite die liggaam bv. van die faktore wat mag verander soos temperatuur, lig, beskikbaarheid van water ens. in hulle natuurlike omgewing of habitat. • Interne omgewing: Omgewing binne-in die ligaam bv. konsentrasie van CO 2, H 2 O rondom selle/weefsels/organe binne-in die liggaam.

SS ----- Koördinasie & Respons Reseptor Rooi lig • • • Oog Proses Brein

SS ----- Koördinasie & Respons Reseptor Rooi lig • • • Oog Proses Brein Effektor Spier Respons Rem Om stabiliteit/balans binne-in die organisme instand te hou Organismes neem veranderinge in die omgewing waar as ‘n stimulus. Hierdie impulse word na die brein gestuur wat die inligting interpreteer en stuur ‘n ander boodskap terug na die deel van die liggaam wat die deel inlig/vertel hoe om te reageer.

SS ----- Koördinasie & Respons Reseptor Rooi lig Oog Proses Brein Effektor Spier Respons

SS ----- Koördinasie & Respons Reseptor Rooi lig Oog Proses Brein Effektor Spier Respons Rem Ø ‘n Stimulus is enige verandering in jou omgewing Ø ‘n Reseptor is ‘n senuweesel wat die stimulus waarneem Ø ‘n Neuron is ‘n gespesialiseerde sel wat ‘n elektriese boodskap (impuls) oor die liggaam dra. Ø ‘n Impuls is ‘n elektriese boodskap wat langs ‘n neuron gedra word.

HOMEOSTASE • Die liggaam werk hard om sy interne omgewing so konstant as moontlik

HOMEOSTASE • Die liggaam werk hard om sy interne omgewing so konstant as moontlik te hou. • Al die organe en stelsels van die liggaam werk saam om hierdie stabiele interne toestand te skep. • DIE PROSES VAN HANDHAWING VAN ‘N KONSTANTE SELOMGEWING IN DIE LIGGAAM, WORD HOMEOSTASE GENOEM. • Die endokriene en senuweestelsel, ons koordinasiestelsels, speel ‘n baie belangrike rol in regulering van homeostase. Bv. Bloeddruk, glukose vlakke in die bloed, menstruasie, ens.

Menslike senuweestelsel is ‘n komplekse stelsel

Menslike senuweestelsel is ‘n komplekse stelsel

Inwendige bou van die menslike brein illustreer die verskillende dele Hipotalamus Serebrum Serebellum Rugmurg

Inwendige bou van die menslike brein illustreer die verskillende dele Hipotalamus Serebrum Serebellum Rugmurg Benige werwel van die werwelkolom

VOOR Motoriese area Beplanning, denke AGTER Sensoriese area Beheer alle willekeurige spieraksies Visie Gedrag,

VOOR Motoriese area Beplanning, denke AGTER Sensoriese area Beheer alle willekeurige spieraksies Visie Gedrag, Geheue, emosie, bui Reuk Gehoor / Taal

SEREBELLUM • Koördineer bewegings van willekeurige spiere • Hou jou balans en ewewig instand

SEREBELLUM • Koördineer bewegings van willekeurige spiere • Hou jou balans en ewewig instand deur die spiertonus te beheer Medulla oblongata SEREBELLUM Ø Die MEDULLA OBLONGATA koördineer onwillekeurige, outomatiese prosesse — soos asemhaling, hartklop. Ø Stel elke helfte van jou brein instaat om die opponerende deel van jou liggaam te beheer Ø Gelei senu-impulse tussen die rugmurg en die brein

HIPOTALAMUS • Beheer jou bloeddruk • Beheer jou liggaamstemperatuur • Reguleer jou vlakke van

HIPOTALAMUS • Beheer jou bloeddruk • Beheer jou liggaamstemperatuur • Reguleer jou vlakke van dors en honger HIPOTALAMUS • Reguleer emosies soos woede en plesier • Reguleer jou slaappatrone (Beheersentrum vir homeostase) cerebrum

DIE RUGMURG Brein Rugmurg Hoof senuwees

DIE RUGMURG Brein Rugmurg Hoof senuwees

Ø Die rugmurg word goed beskerm deur die werwels, meninges (drie membrane) en die

Ø Die rugmurg word goed beskerm deur die werwels, meninges (drie membrane) en die serebrospinale vloeistof. Ø Dit vervoer impulse na en van die brein en beheer baie refleksbewegings.

 • Verbind die brein met al die organe van die liggaam (behalwe die

• Verbind die brein met al die organe van die liggaam (behalwe die in die kop en nek • Vervoer sensoriese inligting na die brein vir interpretasie • Vervoer dan motoriese inligting van die brein na die effektore (spiere en kliere) • Dit is die sentrum vir die refleksaksies, wat die liggaam instaat stel om baie vinnig te reageer op skadelike stimuli deur die gebruik van die refleksboog.

Bou van ‘n multipolêre neuron (motories neuron) Knoop van Ranvier Rigting van impuls Nissl-korrels

Bou van ‘n multipolêre neuron (motories neuron) Knoop van Ranvier Rigting van impuls Nissl-korrels van Motoriese eindplaat

DRIE TIPES NEURONE: Ø Sensoriese neuron – gelei impulse vanaf die sintuigorgane (reseptore) na

DRIE TIPES NEURONE: Ø Sensoriese neuron – gelei impulse vanaf die sintuigorgane (reseptore) na die sentrale senuweestelsel (SSS). voer die reaksie uit. Ø Interneuron – Verbind die sensoriese en motoriese neurone en gelei dus impulse binne die SSS. Ø Motoriese neuron –gelei impulse vanaf die SSS na die spiere of kliere (effektore). Erken die stimulus

Die oordra van ‘n senu-impuls van een neuron na die volgende Akson Sinaptiese vesikel

Die oordra van ‘n senu-impuls van een neuron na die volgende Akson Sinaptiese vesikel Neuro-oordraers word vrygestel Gestoorde neuro-oordraer molekules Sinapsgaping Dendriet Reseptore Tekening illustreer hoe ‘n senu-impuls oorgedra word via die sinapsgaping

Ø Sinaps—streek waar twee neurone in noue kontak met mekaarkom. Ø Sinaptiese gaping—die gaping

Ø Sinaps—streek waar twee neurone in noue kontak met mekaarkom. Ø Sinaptiese gaping—die gaping tussen twee neurone, word oorbrug deur chemiese molekules (neuro-oordraers). Ø Neuro-oordraer— chemiese stof vrygestel oor ‘n sinaptiese gaping om ‘n sein van een neuron na ‘n ander oor te dra. Ø Die chemiese stof word of verwyder of vernietig

1. Impuls beweeg met akson tot by sinoptiese knoppies 2. Elke sinoptiese knop het

1. Impuls beweeg met akson tot by sinoptiese knoppies 2. Elke sinoptiese knop het sinoptiese blasies gevul met neuro-oordragstof Pre-sinaptiese membraan 4. Neuro-oordragstof beweeg oor die spleet en heg vas aan post-sinaptiese membraan 5. Dit genereer elektriese seine wat as senu-impuls na volgende neuron gelei word Post-sinaptiese membraan 3. Sinoptiese blasie bars en neuro-oordragstof word in spleet vrygestel

Belangrikheid van sinapse • Maak seker dat impulse in een rigting beweeg • By

Belangrikheid van sinapse • Maak seker dat impulse in een rigting beweeg • By die sinapse, kan die senu-impulse versnel, vertraag of geblokkeer word deur die vrystelling van hormone of die gebruik van dwelmmiddels

Bewuste aksies ‘n Bewuste aksie is een waar die BREIN betrokke is en ‘n

Bewuste aksies ‘n Bewuste aksie is een waar die BREIN betrokke is en ‘n besluit oorweeg. Dit gebeur soos volg: 4) Die brein oorweeg/besluit 3) Hier gelei ‘n ander sensoriese om die hand weg te neuron die impuls verder na die beweeg brein 5) Hierdie impuls 2) Die impuls word langs word gestuur langs SENSORIESE neuron na ‘n MOTORIESE rugmurg gelei NEURON via die rugmurg…na die handspiere (die 1) Reseptore in effektore) jou vel neem 6) Wat dan die stimulus waar hand weg laat beweeg Stimulus Reseptor Sensoriese Neuron Motoriese Neuron Effektor Koördineerder Respons

Diagram van ‘n refleksboog ‘n Rekleksboog is ‘n spesifieke senu-baan wat ‘n refleksaksie uitvoer

Diagram van ‘n refleksboog ‘n Rekleksboog is ‘n spesifieke senu-baan wat ‘n refleksaksie uitvoer sonder om na die brein te gaan vir interpretering. Sensoriese neuron Reseptore Dorsale wortel Interneuron Rugmurg Grysstof Effektor (spier) Motoriese neuron Ventrale wortel Witstof ‘n Refleksaksie is ‘n vinnige, outomatiese handeling waar die brein NIE betrek word nie aksie sonder

DIE OOG • Wand van oogbal bestaan uit drie lae: Ø Sklera – taai,

DIE OOG • Wand van oogbal bestaan uit drie lae: Ø Sklera – taai, bindweefselkapsel, wit, kornea helder aan voorkant. Ø Choroïed – vaatlaag (bloedvatryk); voorsien oog van suurstof en voedingstowwe. Gaan oor in siliaarliggaam en iris. Ø Retina – binneste laag bevat fotoreseptore.

Maak seker dat jy elke deel kan herken in diagram soos van voor gesien

Maak seker dat jy elke deel kan herken in diagram soos van voor gesien en van die kant

OOG WORD GOED BESKERM • Benige oogkas • Vetlae agter oog hou dit in

OOG WORD GOED BESKERM • Benige oogkas • Vetlae agter oog hou dit in posisie, dien as skokbreker. • Trane van traanklier – antisepties, spoel stof uit. • Olieklier (meiboom) smeer oog.

 • Retina het twee soorte fotoreseptore: • Stafies onderskei tussen lig en donker;

• Retina het twee soorte fotoreseptore: • Stafies onderskei tussen lig en donker; goed vir nagvisie. • Keëls neem kleur waar; gee skerper, duideliker beeld.

AKKOMMODASIE • Die aanpassing van die lens se vorm om ‘n skerp, duidelike beeld

AKKOMMODASIE • Die aanpassing van die lens se vorm om ‘n skerp, duidelike beeld te gee wanneer voorwerpe op verskillende afstande is.

Ver visie (voorwerpe verder as 6 m) Siliaarspier ontspan. Siliaarliggaam beweeg verder van lens.

Ver visie (voorwerpe verder as 6 m) Siliaarspier ontspan. Siliaarliggaam beweeg verder van lens. Meer spanning op draagligamente. Spanning op lens verhoog. Lens word platter (minder konveks). Ligstrale word minder gebuig; skerp beeld op retina gevorm.

Naby visie (voorwerpe nader as 6 m) Siliaarspier trek saam. Siliaarliggaam nader aan lens.

Naby visie (voorwerpe nader as 6 m) Siliaarspier trek saam. Siliaarliggaam nader aan lens. Minder spanning op draagligamente; kom slapper voor. Spanning op lens verminder. Lens word meer konveks (bolvormig). –Ligstrale word meer gebuig; helder beeld val op retina.

PUPILMEGANISME • Om hoeveelheid lig wat oog binnekom te reguleer. • Grootte van pupil

PUPILMEGANISME • Om hoeveelheid lig wat oog binnekom te reguleer. • Grootte van pupil verander. Beskerm retina teen te veel lig.

PUPILMEGANISME IN HELDER LIG radiale spiere ontspan, kringspiere trek saam pupil word kleiner radiale

PUPILMEGANISME IN HELDER LIG radiale spiere ontspan, kringspiere trek saam pupil word kleiner radiale spiere trek saam kringspiere ontspan pupil groter IN DOWWE LIG

DIE OOR Gehoor en balans

DIE OOR Gehoor en balans

Die oor is verantwoordelik vir gehoor en balans

Die oor is verantwoordelik vir gehoor en balans

Hoe werk gehoor? Luggolf Vibrasie Golf in vloeistof Senu-impuls

Hoe werk gehoor? Luggolf Vibrasie Golf in vloeistof Senu-impuls

PAD VAN ‘N KLANKGOLF 3. GEHOORBEENTJIES versterk vibrasies; dra oor na membraan van ovaalvenster.

PAD VAN ‘N KLANKGOLF 3. GEHOORBEENTJIES versterk vibrasies; dra oor na membraan van ovaalvenster. 1. PINNA Vang klankgolwe op en rig dit na gehoorkana al 2. OORDROM Vibreer en dra vibrasies oor na gehoorbeentjies in middeloor. 4. OVAALVENSTER vibreer en laat drukgolwe in endolimf in binneoor ontstaan. 6. GEHOORSENUWEE: Gelei impulse na serebrum vir interpretasie. 5. KOGLEA: Golwe in endolimf stimuleer sensoriese selle in Orgaan van Corti; omgeskakel na impuls in gehoorsenuwee.

Balans word waargeneem ten opsigte van posisie t. o. v. grond, asook beweging van

Balans word waargeneem ten opsigte van posisie t. o. v. grond, asook beweging van kop. Posisie van kop t. o. v. grond Beweging van kop

BALANS Die sakkie en blasie (sakkulus en utrikulus) neem lineêre beweging waar. Drie halfsirkelvormige

BALANS Die sakkie en blasie (sakkulus en utrikulus) neem lineêre beweging waar. Drie halfsirkelvormige kanale – vertikaal, horisontaal en diagonaal. Bevat reseptore wat draaibewegings waarneem.

Halfsirkelvormige kanaal endolimf kupula

Halfsirkelvormige kanaal endolimf kupula

BALANS WORD NIE IN ISOLASIE WAARGENEEM NIE • Balans van die liggaam word gehandhaaf

BALANS WORD NIE IN ISOLASIE WAARGENEEM NIE • Balans van die liggaam word gehandhaaf deur verskeie strukture en prosesse: 1. Proprioseptore in spiere en gewrigte. 2. Oë (visuele stimulasie) 3. Vestibulêre strukture (oor) 4. Serebellum vir balans en koördinasie