UITDAGINGS VAN DIE SAKEOMGEWIN GS Onderwerp 2 Kwartaal

  • Slides: 17
Download presentation
UITDAGINGS VAN DIE SAKEOMGEWIN GS Onderwerp 2 Kwartaal 1

UITDAGINGS VAN DIE SAKEOMGEWIN GS Onderwerp 2 Kwartaal 1

1. UITDAGINGS IN DIE MIKRO-OMGEWING 1. 1 Visie, missie, doelwitte en oogmerke Doelwitte moet

1. UITDAGINGS IN DIE MIKRO-OMGEWING 1. 1 Visie, missie, doelwitte en oogmerke Doelwitte moet bv. verband hou met die veranderinge in die mark- en makro-omgewing. 1. 2 Die vorm van eienaarskap Bv. ‘n vennootskap wat net uit twee vennote bestaan, kan dalk nie uitbrei wanneer die vraag toeneem nie.

1. UITDAGINGS IN DIE MIKRO-OMGEWING 1. 3 Die organisasiestruktuur Die gebrek aan voldoende bestuursvaardighede

1. UITDAGINGS IN DIE MIKRO-OMGEWING 1. 3 Die organisasiestruktuur Die gebrek aan voldoende bestuursvaardighede moet vroeg geïdentifiseer word. 1. 4 Die bestuursfilosofie en bestuurstyl Dit bepaal hoe doeltreffend sake gedoen word. Die volgende dra by tot die sukses van ‘n besigheid: Moet deel wees van organisasiekultuur! 1. Gemeenskaplike waardes (bv. Alle klante is dieselfde) 2. Oortuigings (bv. Gehalte produkte te verkoop) 3. Sosiale gebruike (bv. Vriendelike personeel)

1. UITDAGINGS IN DIE MIKRO-OMGEWING 1. 5 Die keuse en benutting van hulpbronne deur

1. UITDAGINGS IN DIE MIKRO-OMGEWING 1. 5 Die keuse en benutting van hulpbronne deur verskillende besigheidsfunksies Die uitdaging is om stelsels te skep wat die benutting van hulpbronne doeltreffend bestuur binne die besigheid. 1. 6 Kundige werknemers binne besigheid Die regte personeel moet indiens geneem word. Besigheid moet sorg dat hulle gemotiveerd bly. Nywerheidsoptredes (stakings) moet bestuur word.

2. UITDAGINGS IN DIE MARK OMGEWING Die uitdagings word direk beïnvloed deur gebeurtenisse in

2. UITDAGINGS IN DIE MARK OMGEWING Die uitdagings word direk beïnvloed deur gebeurtenisse in die mark-omgewing. 2. 1 Verbruikers Uitdagings hou verband met: 1. Hoeveelheid verbruikers 2. Hul koopkrag 3. Hul koopgedrag Voorbeelde van uitdagings met verbruikers: Verstedeliking Hoër rentekoerse Demografie

2. UITDAGINGS IN DIE MARK OMGEWING 2. 2 Verskaffers moet die besigheid voorsien van

2. UITDAGINGS IN DIE MARK OMGEWING 2. 2 Verskaffers moet die besigheid voorsien van insette: 1. Regte gehalte 2. Hoeveelheid 3. Prys 4. Regte tyd Verskaffers kan voorraadtekorte ondervind, wat ‘n uitdaging vir ‘n besigheid kan wees.

2. UITDAGINGS IN DIE MARK OMGEWING 2. 3 Tussengangers Dit is besighede wat by

2. UITDAGINGS IN DIE MARK OMGEWING 2. 3 Tussengangers Dit is besighede wat by verspreiding en bemarking van goedere en dienste betrokke is. Bv. Groothandelaars Twee voorbeelde van bedreigings & geleenthede: 1. E-handel 2. Groot klein handelgroepe

2. UITDAGINGS IN DIE MARK OMGEWING 2. 4 Mededingers is besighede wat soortgelyke of

2. UITDAGINGS IN DIE MARK OMGEWING 2. 4 Mededingers is besighede wat soortgelyke of substituut-produkte verkoop. Die grootste uitdaging is om besigheid se produkte en dienste te differensieer van mededingers s’n. Ander uitdagings is: 1. Nuwe marktoetreders met ‘n beter produk. 2. Goedkoper soortgelyke produkte. 3. Lojale verskaffers van mededingers.

2. UITDAGINGS IN DIE MARK OMGEWING 2. 5 Verbruikersdruk Verwys na georganiseerde optredes om

2. UITDAGINGS IN DIE MARK OMGEWING 2. 5 Verbruikersdruk Verwys na georganiseerde optredes om verbruikersregte te beskerm. Voorbeelde van uitdagings: 1. Om verbruikersdruk as ‘n maatskaplike verantwoordelikheid te beskou. 2. Selfregulering toe te pas en nie net op wetgewing te reageer nie.

3. UITDAGINGS IN DIE MAKRO OMGEWING Veranderinge in die omgewing is moeilik om te

3. UITDAGINGS IN DIE MAKRO OMGEWING Veranderinge in die omgewing is moeilik om te voorspel. Voorbeeld: Tydperk van resessie & Verandering in regering. 3. 1 Ekonomiese omgewing Sluit die ekonomiese stelsels van ‘n land in. Voorbeelde van uitdagings: 1. Uitwerking van inflasie op koopkrag van verbruikers. 2. Die verandering in wisselkoers, wat die pryse van ingevoerde goedere beïnvloed. 3. Verandering in die fiskale beleid van regering (verandering in inkomstebelasting vlakke, maatskappybelasting, ens).

3. UITDAGINGS IN DIE MAKRO OMGEWING 3. 2 Tegnologiese omgewing Sluit in tegnologiese ontwikkeling

3. UITDAGINGS IN DIE MAKRO OMGEWING 3. 2 Tegnologiese omgewing Sluit in tegnologiese ontwikkeling en vernuwing. Voorbeelde van uitdagings: Nuwe tegnologie kan bestaande produkte verouderd maak. Nuwe gereedskap en toerusting kan mededingers meer produktief maak. Bemarking-en verkoopsmoontlikhede deur die Internet.

3. UITDAGINGS IN DIE MAKRO OMGEWING 3. 3 Fisiese omgewing Verwys na beskikbaarheid en

3. UITDAGINGS IN DIE MAKRO OMGEWING 3. 3 Fisiese omgewing Verwys na beskikbaarheid en bewaring van land se grondstowwe. Voorbeelde van uitdagings: 1. Toestand van SA se infrastruktuur, bv. paaie en spoorweë. 2. Hoër koste van grondstowwe. 3. Langtermyn weerveranderinge.

3. UITDAGINGS IN DIE MAKRO OMGEWING 3. 4 Maatskaplike omgewing Verwys na die waardes,

3. UITDAGINGS IN DIE MAKRO OMGEWING 3. 4 Maatskaplike omgewing Verwys na die waardes, lewenstyle en ingesteldheid van bevolking. Voorbeelde van uitdagings: 1. Stygende bevolking. 2. Werkloosheid in SA. 3. Nie almal verstaan Engels nie. 4. MIV en vigs.

3. UITDAGINGS IN DIE MAKRO OMGEWING 3. 5 Regs- en politieke omgewing Verwys na

3. UITDAGINGS IN DIE MAKRO OMGEWING 3. 5 Regs- en politieke omgewing Verwys na die uitwerking van regeringsbeleid en wetgewing op die besigheid. Moontlike wette wat besigheid kan beïnvloed: 1. Maatskappywysigingswet 2. Wet op Mededinging 3. Wet op Beskerming van Verbruikers 4. Wet op Basiese Diensvoorwaardes

3. UITDAGINGS IN DIE MAKRO OMGEWING Politieke omgewing verwys ook na mate waartoe regering

3. UITDAGINGS IN DIE MAKRO OMGEWING Politieke omgewing verwys ook na mate waartoe regering by ekonomie inmeng. Voorbeelde van uitdagings: 1. Regering raak meer betrokke by lewering van goedere en dienste. 2. Regering subsidieer sekere sektore. 3. Regering hef invoerbelasting op sekere produkte.

3. UITDAGINGS IN DIE MAKRO OMGEWING 3. 6 Internasionale / globale omgewing Uitdagings word

3. UITDAGINGS IN DIE MAKRO OMGEWING 3. 6 Internasionale / globale omgewing Uitdagings word op 3 gebiede aangetref: 1. Internasionale politiek 2. Internasionale ekonomie 3. Internasionale tegnologie

3. UITDAGINGS IN DIE MAKRO OMGEWING 3. 7 Institusionele omgewing Instellings wathierdie omgewing uitmaak:

3. UITDAGINGS IN DIE MAKRO OMGEWING 3. 7 Institusionele omgewing Instellings wathierdie omgewing uitmaak: Nasionale regering Provinsiale regering Munisipaliteite Georganiseerde sektor Vakbonde Banke Regeringsondernemings Voorbeelde van uitdagings: 1. Lidmaatskap van Kamer van Koophandel, wat plaaslike regeringsbesluite kan beïnvloed (restaurant moet 23: 00 sluit). 2. Onderhandelinge met vakbonde.