HERSIENING SURE BASISSE MODELLE ARRHENIUSTEORIE n Suur is
HERSIENING SURE & BASISSE
MODELLE ARRHENIUS-TEORIE 'n Suur is 'n stof waterstofione (H+)/hidroniumione (H 3 O+) vorm wanneer dit in water oplos. 'n Basis is 'n stof wat hidroksiedione (OH-) vorm wanneer dit in water oplos. LOWRY-BRØNSTED-TEORIE 'n Suur is 'n protonskenker (H+-ioon-skenker). 'n Basis is 'n proton-ontvanger (H+-ioon-ontvanger).
STERK SURE ioniseer volledig in water om 'n hoë konsentrasie H 3 O+-ione te vorm. Voorbeelde van sterk sure is soutsuur, swawelsuur en salpetersuur. SWAK SURE ioniseer onvolledig in water om 'n lae konsentrasie H 3 O+-ione te vorm. Voorbeelde van swak sure is etanoësuur en oksaalsuur. Poliprotiese Sure wat meer as een waterstof kan skenk Amfiprotiese stowwe Stowwe wat as sure EN basisse kan optree
BASISSE STERK BASISSE dissosieer volledig in water om 'n hoë konsentrasie OH--ione te vorm. Voorbeelde van sterk basisse is natriumhidroksied en kaliumhidroksied. SWAK BASISSE dissosieer/ioniseer onvolledig in water om 'n lae konsentrasie OH-ione te vorm Voorbeelde van swak basisse is ammoniak, kalsiumkarbonaat, kalsiumkarbonaat en natriumwaterstofkarbonaat.
IONISASIE HCℓ(g)+H 2 O(ℓ) →H 3 O+(aq) + Cℓ-(aq) NH 3(g) + H O(ℓ) → NH+4(aq)+ OH-(aq) 2 H 2 SO 4(aq) + 2 H 2 O(ℓ) → 2 H 3 O+(aq) +SO 24−(aq)
GEKONSENTREERD/VERDUN GEKONSENTREERDE SUUR/BASIS bevat'n groot hoeveelheid (getal mol) suur/basis in verhouding met die volume water VERDUNDE SUUR/BASIS bevat'n klein hoeveelheid (getal mol) suur/basis in verhouding met die volume water.
KONSENTRASIE & VERDUNNING
VERDUNNING
p. H van STERK sure&basisse p. H = -log[H 3 O+] Kw is die ewewigskonstante vir die ionisasie van water of die ioonproduk van water of die ionisasiekonstante van water, Kw = [H 3 O+][OH-] = 1 x 1014 by 298 K outo-ionisasie van water is die reaksie van water met water self om H 3 O+-ione en OH--ione te vorm.
p. H van STERK sure&basisse
p. H van STERK sure&basisse
Konsentrasie uit p. H
Konsentrasie uit p. H
GRAAD 11 STOIGIOMETRIE
GEKONJUGEERDE SUUR-BASIS PARE HCℓ(g)+H 2 O(ℓ) →H 3 O+(aq) + Cℓ-(aq) NH 3(g) + H O(ℓ) → NH+4(aq)+ OH-(aq) 2 H 2 SO 4(aq) + 2 H 2 O(ℓ) → 2 H 3 O+(aq) +SO 24−(aq)
NEUTRALISASIE REAKSIES HCℓ(aq)+Na. OH(aq)→Na. Cℓ(aq)+ H 2 O(ℓ) HCℓ(aq)+KOH(aq)→KCℓ(aq)+ H 2 O(ℓ) HCℓ(aq)+Na 2 CO 3(aq)→Na. Cℓ(aq) +H 2 O(ℓ) + CO 2(g) HNO 3(aq) +Na. OH(aq)→Na. NO 3(aq) +H 2 O(ℓ) H 2 SO 4(aq) +2 Na. OH(aq)→Na 2 SO 4(aq) +2 H 2 O(ℓ) (COOH)2(aq) +Na. OH(aq)→(COO)2 Na 2(aq)+ H 2 O(ℓ) CH 3 COOH(aq) + Na. OH(aq) → CH 3 COONa(aq) + H 2 O(ℓ)
HIDROLISE & NEUTRALISASIE HIDROLISE is die reaksie van 'n sout met water. Hidrolise van die sout van 'n swak suur en 'n sterk vorm'n alkaliese oplossing, m. a. w. die p. H > 7. natriumetanoaat, natriumoksalaaten natriumkarbonaat. Hidrolise van die sout van 'n sterk suur vorm'n suur-oplossing, m. a. w. die p. H <7 ammoniumchloried basis en 'n swak basis Die sout van 'n sterk suur en 'n sterk basis ondergaan nie hidrolise nie en die oplossing van die sout sal neutraal wees, m. a. w. p. H = 7.
FENOLFTALEÏEN STERK BASIS MET SWAK SUUR STERK BASIS MET STERK SUUR
BROOMTIMOLBLOU STERK BASIS MET STERK SUUR
METIELORANJE SWAK BASIS MET STERK SUUR
TITRASIES EKWIVALENTE PUNT van 'n titrasie is die punt waar die suur&basis volledig met mekaar reageer het. EINDPUNT van 'n titrasie is die punt waar die indikator van kleur verander.
TITRASIES
EKSPERIMENT • • • OKSAALSUUR MET NATRIUMHIDROKSIED Maak 'n lys van die apparaat benodig of identifiseer die apparaat van 'n diagram. Beskryf die prosedure om'n standaard-oksaalsuuroplossing te berei. Beskryf die prosedure om die titrasie uit te voer. Beskryf veiligheidsmaatreëls. Beskryf maatstawwe wat in plek moet wees om betroubare resultatete verseker Interpreteer gegewe resultate om die onbekende konsentrasie te bepaal.
- Slides: 25