Afrikaans Eerste Addisionele Taal Stylfigure Graad 8 Vergelyking

  • Slides: 32
Download presentation
Afrikaans Eerste Addisionele Taal Stylfigure Graad 8

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Stylfigure Graad 8

Vergelyking Om iets met iets anders te vergelyk deur gebruik te maak van die

Vergelyking Om iets met iets anders te vergelyk deur gebruik te maak van die woord ‘soos’ of ‘nes’. (in english: ‘like’ or ‘as’) “Sannie gaan net soos ‘n aap tekere!” “Die ou Volla klink nes ‘n brulpadda!”

Metafoor Om iets direk met iets anders te vergelyk (gewoonlik met die woord ‘is’)

Metafoor Om iets direk met iets anders te vergelyk (gewoonlik met die woord ‘is’) “Klein jakkals! Jy mag nie kul nie!” “Jy is die rots waarop ek staatmaak. ”

Personifikasie Om ‘n nie-lewende ding met ‘n lewende wese (menslik of dierlik) te vergelyk.

Personifikasie Om ‘n nie-lewende ding met ‘n lewende wese (menslik of dierlik) te vergelyk. “Die son glimlag heerlik op ons vandag!” “Wanneer ‘n geleentheid aan die deur klop, gryp dit aan!”

 Die Alliterasie herhaling van konsonante (medeklinkers) gewoonlik aan die begin van ‘n woord

Die Alliterasie herhaling van konsonante (medeklinkers) gewoonlik aan die begin van ‘n woord (maar nie altyd nie) “Grote Griet! Gautengers gaan groot!” “Sannie sê sy sal sewe sakke sout sleep. . . ”

 Die Assonansie herhaling van vokale (klinkers) in woorde Let op na die KLANKE

Die Assonansie herhaling van vokale (klinkers) in woorde Let op na die KLANKE (sounds!) “Speel meer, streef meer, leef meer” “Hoe’s daai! Sê Hyundai”

 Dit Onomatopee is woorde wat klanke namaak. Dit word geskryf soos wat dit

Dit Onomatopee is woorde wat klanke namaak. Dit word geskryf soos wat dit klink “Die bye zoem verby” “’n Slang sis in die bos”

Waar gebruik ons dit? Dit word oral rondom ons gebruik! Advertensies, musiek (lirieke), letterkunde,

Waar gebruik ons dit? Dit word oral rondom ons gebruik! Advertensies, musiek (lirieke), letterkunde, tydskrifte, koerante. . ORAL! Kom ons kyk na ‘n paar voorbeelde!

“en ek mis jou vanaand in hierdie hel van ‘n plek” – Toe stop

“en ek mis jou vanaand in hierdie hel van ‘n plek” – Toe stop my hart

Metafoor

Metafoor

“het kadoemps op die grond geval” - Kabouterliefde

“het kadoemps op die grond geval” - Kabouterliefde

Onomatopee

Onomatopee

“die winde wat sy arms om my vou” – Ek verlang na jou

“die winde wat sy arms om my vou” – Ek verlang na jou

Personifikasie

Personifikasie

“stil soos die nag” – Neem my op vlerke

“stil soos die nag” – Neem my op vlerke

Vergelyking

Vergelyking

“af, af en af gaan al die ligte in die nag, nag. Sag speel

“af, af en af gaan al die ligte in die nag, nag. Sag speel die liedjie. . . ” – Af en af

Assonansie

Assonansie

“Sannie sê sy sal sewe sakke sout sleep, sewe sakke sout is swaar sowaar”–

“Sannie sê sy sal sewe sakke sout sleep, sewe sakke sout is swaar sowaar”– Sewe Sakke Sout

Alliterasie

Alliterasie

SPELETJIETYD!!

SPELETJIETYD!!

“Gielie gaan gou-gou hardloop. ” Alliterasie

“Gielie gaan gou-gou hardloop. ” Alliterasie

“Hy is so vet soos ‘n vark. ” Vergelyking

“Hy is so vet soos ‘n vark. ” Vergelyking

“Ek het ‘n toeter op my waterscooter ” Assonansie

“Ek het ‘n toeter op my waterscooter ” Assonansie

“Willemien wou weet waar dit was” Alliterasie

“Willemien wou weet waar dit was” Alliterasie

“Hy is ‘n mal haas” Metafoor

“Hy is ‘n mal haas” Metafoor

“Woef!” Onomatopee

“Woef!” Onomatopee

“Die wind huil” Personifikasie

“Die wind huil” Personifikasie

“Die man gaan nes ‘n mal hoender tekere” Vergelyking

“Die man gaan nes ‘n mal hoender tekere” Vergelyking

“Hy is my rots” Metafoor

“Hy is my rots” Metafoor

“Die koekie krummel” Alliterasie

“Die koekie krummel” Alliterasie

Meer hulpbronne beskikbaar @ http: //mnrvermeulen. bl ogspot. com

Meer hulpbronne beskikbaar @ http: //mnrvermeulen. bl ogspot. com