Byvoeglike Naamwoorde adjektief Beskryf die woord Selfstandige naamwoord
Byvoeglike Naamwoorde (adjektief) ØBeskryf die woord / Selfstandige naamwoord
1. Verbuiging Bv. Die (hoog) boom is groen Ø Die hoë boom is groen. MAAR: Die lang seun -Die seun is lank
2. Letterlik & Figuurlik Ø As die woord nie verbuig kan word nie en dit kry ‘n -e word die woord FIGUURLIK gebruik Bv. Ryk mense Taai vleis Bitter koffie Blou hemp - Ryke verbeelding Taaie volharding Bittere teleurstelling Blou Maandag
NB! 3. Intensiewe vorm Ø ONTHOU: alle intensiewe vorme is een woord behalwe wawyd oop Bv. Die (baie vol) saal was warm – Stampvol Die houer is (baie vol) - Propvol
4. Trappe van vergelyking Stellende Vergrotende Oortreffende trap Goed Mooi Los Beter Mooier Losser die beste Mooiste Losste Ø Let op: spelling die agtervoegsel MAAR: Tevrede meer tevrede mees tevrede Ø Omdat die woord op ‘n –e eindig gebruik ons - meer en - mees
OPPAS!!! Dit was die mees wonderlikste vakansie van my lewe. ‘N GROOT BLAPS! Ø Twee groepe: -attributief: voor die s. nw. Die mooi meisie. -predikatief: na die s. nw. Die meisie is mooi. Moontlike vraag: Voltooi die sinne deur die korrekte woord(e) tussen hakies in te vul / ontbrekende woord(e) in te vul
Woord Alleen Blind Doof Flou Oud Intensiewe vorm Stoksielalleen Stokblind Stokdoof Stokflou stokoud Woord Arm Maer Dronk Kwaad Dood Intensiewe vorm Brandarm Brandmaer Smoordronk Smoorkwaad Morsdood
Woord Bang Bleek Eerlik Gelukkig Moeg Onskuldig Seker Swak Tevrede Skaam Lekker Intensiewe vorm Doodbang Dood(s)bleek Doodeerlik Doodgelukkig Doodmoeg Doodonskuldig Doodseker Doodswak Doodtevrede Doodskaam Doodlekker
Woord Leeg Intensiewe Vorm Dolleeg Woord Intensiewe vorm Lam Boeglam Lelik Lewendig Nakend Nodig Skreeulelik Springlewendig Poedelnakend Broodnodig Lui Mak Mooi Veerlig Vreklui Hondmak Wondermooi Nuut Splinternuut Nat Papnat Reguit Skoon Skraal Soet Swaar Warm Pylreguit Silwerskoon Beeldskoon Rietskraal Stroopsoet Loodswaar Vuurwarm Rond Ryk Ryp Snel Suur Verlief Vaal Koeëlrond Skatryk Papryp Blitssnel Asynsuur Doodverlief Asvaal
Woord Intensiewe vorm Jonk Intensiewe Vorm Bloedjonk Rooi Beroemd Min Dig Bloedrooi Wêreldberoemd Bloedmin Potdig Weinig Bitter Blou Dik Droog Kurkdroog Donker Pikdonker Koud Hoog Fris Geel Graag Yskoud Hemelhoog Perdfris Goudgeel Dolgraag Wit Spierwit Klein Helder Fyn Hard Dun Vet Groen Bloedweinig Galbitter Potblou Trommeldik Piepklein Kristalhelder Piekfyn Kliphard Plankdun Spekvet Grasgroen
- Slides: 10