KRITIESE TAALBEWUST HEID FEITE KONNATA SIE DENOTA SIE
KRITIESE TAALBEWUST HEID FEITE KONNATA SIE DENOTA SIE MENINGS GEïMPLISEERDE BETEKENIS
FEITE & MENINGS • Sout word reeds sedert 1800 in Port Elizabeth vervaardig. • Die seesout wat by Port Elizabeth gemaak word, het so ‘n robberige smaak. Hierdie kan feitelik bewys word. Is verkry uit die Burger, 16 Julie 1999. Kan ook in geskiedkundige naslaanwerk verkry word. Hierdie kan nie bewys word nie. Niemand anders het dit nog ondervind nie. Dit is bloot ‘n opinie
Konnotasie & denotasie • Haar daarwees het sommer sout aan die geleentheid verleen. Hierdie uitlating is omdat die spreker die assosiasie het dat sy = sout wat geur en smaak gee. • Sout se woordeboekbetekenis is: ‘n wit harde stof, Na. Ci, wat sy karakteristieke smaak aan seewater gee.
GEïMPLISEERDE BETEKENIS • Marina Sout is tot 50% gesonder nou. Die implikasie is dus dat Marina Sout vroeër nie gesond was nie. Of dat Marina Sout nou nog gesonder is as vantevore
EKSPLISIETE BOODSKAP PARTYDIGHEID; STEREO TIPES EMOTIEWE TAAL; OORREDENDE TAALGEBRUIK & MANIPULERENDE TAAL
Eksplisiet; partydig & stereotipering Hierdie sout is so laf ; geen Dit is baie beter om gaar Alle onderwysers lyk soos Mens kan dit gebruik nie! sout as rou sout in te soutpotte. neem. Ek sal dit nie oor my • Lyftaal kos gooi nie. • kleredrag • Moet kant kies; moeilik om regverdig te wees.
Emmotiewe taal; oorrededende taal; manipulerende taal. Sterk Laat jou tot Kan nie anders gevoel; emosie aksie oorgaan as om in te stem. Ek spoeg Jy is die sout As jy nog sout sommer sout van die op jou kos op jou, jou luis! aarde. Wil jy gooi, kry jy nie gou vir my nagereg nie …
TAALVERSKYNSELS LEENGOED EIEGOED ANALOGIE • Vanaf • Neologism • Valse ander tale – e • Korrekte inheems Glygeut; sn Boegoe; ab oetbus ba; • Klanknabo Reservoir otsing (Fr) Pizza (It) VOLKSETI MO LOGIE KONTAMIN A SIE • Onkunde • Besmetting. Baiesukkel; Verassuree kosmyniks r; aanbetref TOUTOL PLEON OGIE ASME ARGAïS TAALFO ANGLISI ME SSIEL SME Kop+(p)ie Ronde kwispedo Ter
- Slides: 8