Die lewe is soos Metafoor kort vergelyking Ons

  • Slides: 17
Download presentation
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking Ons lewe maar sewentig jaar,

Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking Ons lewe maar sewentig jaar, of, as ons baie sterk is, tagtig, en dié is vol swaarkry en leed. Dit is gou verby, ons vlieg na ons einde toe. (PS 90: 10)

Lewe is kort Sê oor jou perspektief • prioriteite • verwagtinge • waardes •

Lewe is kort Sê oor jou perspektief • prioriteite • verwagtinge • waardes • verhoudings • doelwitte

Die lewe is. . . • . . . ‘n resies • . .

Die lewe is. . . • . . . ‘n resies • . . . ‘n partytjie • . . . ‘n spel • … ‘n marathon • . . . ‘n lied • ens, ens

Drie metafore wat die Bybel gebruik • Die lewe op aarde is tydelik •

Drie metafore wat die Bybel gebruik • Die lewe op aarde is tydelik • Die lewe op aarde is ‘n toets • Die lewe op aarde is rentmeesterskap

1. Die lewe op aarde is ‘n tydelike opdrag… 14 Ek het u woord

1. Die lewe op aarde is ‘n tydelike opdrag… 14 Ek het u woord aan hulle gegee, en die wêreld haat hulle, omdat hulle nie tot die wêreld behoort nie, net soos Ek ook nie tot die wêreld behoort nie. 15 Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld moet wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose moet bewaar. 16 Hulle behoort nie tot die wêreld nie, net soos Ek ook nie tot die wêreld behoort nie. 17 Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U woord is die waarheid (Jh 17) … gegee toe ons in Jesus begin glo het

Ons is as’t ware ambassadeurs… • en lojaliteit is teenoor ons “vaderland” Weet julle

Ons is as’t ware ambassadeurs… • en lojaliteit is teenoor ons “vaderland” Weet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie ’n vriend van die wêreld wil wees, wys daarmee dat hy ’n vyand van God is (Jk 4: 3)

Geliefdes, in die wêreld is julle vreemdelinge en bywoners. Daarom dring ek by julle

Geliefdes, in die wêreld is julle vreemdelinge en bywoners. Daarom dring ek by julle daarop aan om nie aan sinlike begeertes toe te gee nie. Dit verwoes net ’n mens se lewe. (1 Pt 2: 11)

2. Die lewe op aarde is ‘n … toets … Geen versoeking wat meer

2. Die lewe op aarde is ‘n … toets … Geen versoeking wat meer is as wat ’n mens kan weerstaan, het julle oorval nie. God is getrou. Hy sal nie toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; as die versoeking kom, sal Hy ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan weerstaan (1 Kor 10: 13)

Verheug julle hieroor, selfs al is dit nodig dat julle ’n kort tydjie bedroef

Verheug julle hieroor, selfs al is dit nodig dat julle ’n kort tydjie bedroef gemaak word deur allerhande beproewings 7 sodat die egtheid van julle geloof getoets kan word. Julle geloof is baie kosbaarder as goud, goud wat vergaan. Selfs die suiwerheid van goud word met vuur getoets, en die egtheid van julle geloof moet ook getoets word, sodat dit lof en heerlikheid en eer waardig mag wees by die wederkoms van Jesus Christus. (1 Pt 1: 6 -7)

Klein dingetjies. . . En groot goeters! Jou reaksies op mense probleme sukses mislukking

Klein dingetjies. . . En groot goeters! Jou reaksies op mense probleme sukses mislukking konflik siekte/pyn teleuerstelling irritasie politici

jou geloof in God Alles sál getoets jou hoop op Hom word: jou liefde

jou geloof in God Alles sál getoets jou hoop op Hom word: jou liefde vir Hom jou liefde vir jou naaste Nooit bò ons kragte nie…

3. Die lewe op aarde is ‘n rentmeesterskap … Trust Tyd Geld Energie Intellegensie

3. Die lewe op aarde is ‘n rentmeesterskap … Trust Tyd Geld Energie Intellegensie Geleenhede Verhoudinge Bronne. . .

En wat het jy wat jy nie ontvang het nie? ( 1 Kor 4:

En wat het jy wat jy nie ontvang het nie? ( 1 Kor 4: 7) Die lewe is. . . ‘n lening 21 Toe sê sy eienaar vir hom: ‘Mooi so! Jy is ’n goeie en getroue slaaf. Oor min was jy getrou, oor baie sal ek jou aanstel. Kom in en deel in my vreugde!’ Of… Jy is ’n slegte en ’n lui slaaf! 30 En gooi die nuttelose slaaf uit in diepste duisternis daarbuite. Daar sal hulle huil en op hulle tande kners. ” (Mt 25: 21 – 30)

Ons kinders is aan ons geleen deur Godd. . . en dit het implikasies

Ons kinders is aan ons geleen deur Godd. . . en dit het implikasies vir ons kinderopvoeding! Verbondsopvoeding!

Volwaardige mens, na potensiaal. . . • akademie • sport • kultuur Bo alles:

Volwaardige mens, na potensiaal. . . • akademie • sport • kultuur Bo alles: God eer! • Katkisasie • Huisgodsdiens • Ouers as rolmodelle

Die lewe is. . . ambassadeurskap. . . toets. . . lening Die lewe

Die lewe is. . . ambassadeurskap. . . toets. . . lening Die lewe is. . . Kosbaar en betekenisvol!