TYD IN AFRIKAANS S NWE WERKWOORDE Lidwoorde V
- Slides: 36
TYD IN AFRIKAANS S. NWE. WERKWOORDE Lidwoorde V. NWE. B. NWE.
Selfstandige naamwoorde
Wat is ‘n selfstandige naamwoord? Dit is ‘n woord wat gebruik word om dinge, mense, diere, plekke en abstrakte idees te benoem.
Kyk na die volgende voorbeelde: 1. David is ‘n skrander leerder. 2. Ons ry vandag Durban toe. 3. Daar is ‘n swerm bye in die boom. 4. Ek waardeer jou vriendskap. 5. Die kombuis is baie vuil.
Ses soorte s. nwe: Soortname verwys na algemene dinge, Voorbeelde: stoel, tafel kers, kar, lig, huis
Eiename : Die name van mense, tydskrifte, boeke, God, plekke, produkte Dit word met ‘n HOOFLETTER geskryf.
ABSTRAKTE s. nwe. Verwys na dinge wat ons nie kan sien nie, Voorbeelde Liefde, haat, jaloesie, afguns, vriendskap, simpatie, empatie, venyn.
Maatname : Dui hoeveelheid aan, bv. ‘n koppie water, ‘n liter melk, ‘n sak meel
Massaname Het nie ‘n meervoud nie. Water, goud, silwer, sand, meel, profyt, konfyt, suiker, sout. Dit gaan saam met maatname
Versamelname ‘n skool visse ‘n swerm bye ‘n bundel gedigte ‘n bos blomme ‘n tros druiwe ‘n hoop sand
Let wel: S. nwe. word saam met die lidwoorde of determineerders, die en ‘n gebruik, byvoorbeeld: Die man is siek. Hy is deur ‘n motor raakgery. Suzy bak ‘n heerlike koek.
Selfstandige naamwoorde het Meervoude Postmorfeme word gebruik om meervoude te vorm Rivier- riviere Tafel- tafels Kind-kinders Bad - baddens Verklei n-ing Postmorfeme word gebruik om verkleining te vorm Rivier- riviertjie Tafel-tafeltjie Kind-kindjie Boek-boekie
Selfstandige naamwoorde het ram-ooi manlik beer-berin geslag vroulik neefniggie
Kyk na die volgende sinne en identifiseer die selfstandige naamwoorde 1. Ek lees graag die Huisgenoot. 2. Afrika is die tweede grooste kontinent. 3. Daar staan twee pragtige stoele op ons stoep. 4. Jy moet twee liter water by die mengsel voeg. 5. Hulle het ‘n skool sardientjies by Houtbaai opgemerk. 6. Die Bybel leer dat ons nie mekaar moet haat nie.
LIDWOORDE OF DETERMINEERDERS
Daar is 2 lidwoorde in Afrikaans: Bepaald Onbepaal d die ‘n Ek het die boek gelees Ek het ‘n boek gelees
Voornaamwoorde
staan in die plek van die s. nw. Betreklik Vraend soorte Besitlik Persoonlik 18
Staan in die plek van eiename. sy jy hy ons my ek hulle Persoonlik e v. nwe. julle
Dui besitting aan syne hare joune ons s’n hulle s’n joue Fatima s’n myne julle s’n Besitlik e v. nwe. u s’n
Betreklike v. nwe. Het betrekking op iets en word dikwels as voegwoorde gebruik om sinne te verbind Met + wat In + wat op + wat deur + wat langs + wat onder + wat =waarmee =waarin =waarop =waardeur =waarlangs =waaronder MENSE: wie, met wie, op wie, vir wie, aan wie & wat
‘n Vraag word gevra waarop waarmee waarin Met wie waarvan Vir wie wat wie Aan wie Vraende v. nwe. watter
BYVOEGLIK E NAAMWOO RDE OF
byvoeglike naamwoorde beskryf selfstandige naamwoorde Attributief: staan VOOR die s. nw 1. Die mooi huis is ons s’n. 2. Robin se ma bak heerlike koek. 3. Mu-ain hou van swart hemde. 4. Tasne is haar ouers se jongste kind. Predikatief: staan NA die s. nw 1. Ons huis is mooi. 2. Die boom is baie hoog. 3. Mu-ain se broek is swart.
trappe van vergelyking Oortreffende trap Vergrotende trap Stellende trap mooier mooiste
Intensiewe vorme Dink aan die ergste graad bloedrooi pikswart smoorkwaad lelieblank papnat plankdun piekfyn hondmak brandmaer
WER KWO O is woorde wat RD Handeling Of Aksie aandui E
Hoofwerkwoorde Tree SELFSTANDIG op Tree op as die GESEGDE van sinne Kaydee skryf ‘n gedig. Uche bou ‘n modelhuis.
Oorganglik Onoorganglik Word deur ‘n voorwerp gevolg Word nie deur Liam dra die sak. ‘n voorwerp gevolg nie Chad skop die bal Linda slaap rustig. Thandiwe sing mooi. Daar is 2 soorte:
Saamgestelde of deeltjiewerkwoorde Die dele van die werkwoord kan geskei word óf as een woord gebruik word Ek stel haar aan die gehoor voor = voorstel Kelsey gaan vandag weg met vakansie= weggaan Devon hou voor die hek stil = stilhou
Koppel werkwo orde Koppel selfstandige- en voornaamwoorde met byvoeglike naamwoorde: blyk, heet, is, Zahra ‘n was, lyk, isskyn, worddigter. Warah lyk moeg. Abduragmaan word nou groot.
HULPWERKWOORDE TYD het, sal WYSE Kan/ kon, wil/wou; sal/sou, moet/moet VORM is, word
Tyd In Afrikaans
Teenwoordige HANDELING GEBEUR NOU Jaydene doen haar huiswerk Michelle sing ‘n lied.
Verlede HANDELING het al KLAAR plaasgevind Naeelah het die brief geskryf. Tristan het sy werk gebring
Toekomende HANDELING moet NOG plaasvind Lucas sal die vuilgoed optel. Robyn sal baie geld verdien.
- Past present and future tense in afrikaans
- Het in verlede tyd
- Heatnet nwe
- Abstrakte selfstandige naamwoorde in afrikaans
- Aanwysende voornaamwoorde voorbeelde
- Behoort en hoef
- Karakterbeelding
- Kenmerke van n jeugroman
- Wat?
- What is lydende vorm in afrikaans
- Bedrywende vorm examples
- Humor toespraak graad 6
- Bywoordelike bepaling van plek
- Voegwoorde groep 3 rules
- Klinkerwisseling afrikaans
- Graad 9 afrikaans huistaal gedigte
- Ontkennende vorm oefeninge
- Stompi sentences examples
- Suid afrikaanse gedigte
- Potjie pronunciation
- Newspaper article format
- Brush verb 2
- Direkte en indirekte rede reels
- Wat is alliterasie
- Rand afrikaans university
- Where did klara majola die
- Rympatroon
- 5 facts about vincent oliphant
- Woordorde examples
- Supercalifragilisticexpialidocious meaning pronunciation
- Sinskonstruksie
- Alliterasie vir kinders
- Jabes se gebed
- Awery versekering
- Italiaanse sonnet
- How to write a letter in afrikaans
- What's drama