Kerssangdiens 2013 Somerstrand Verwelkoming Votum en Sengroet In

  • Slides: 56
Download presentation
Kerssangdiens 2013 Somerstrand

Kerssangdiens 2013 Somerstrand

Verwelkoming

Verwelkoming

Votum en Seëngroet

Votum en Seëngroet

In die stad van koning Dawid - gemeente 1. In die stad van koning

In die stad van koning Dawid - gemeente 1. In die stad van koning Dawid, in die nederige stal, in 'n krip lê daar 'n Kindjie, Koning van die groot heelal. Jesus Christus, God en Heer, aan U, Koningskind, ons eer.

2. Hy kom woon hier onder mense; Hy kom red hul van die dood.

2. Hy kom woon hier onder mense; Hy kom red hul van die dood. Hul wat in Hom glo, Hom aanneem, dié verlos Hy uit hul nood. Jesus Christus, God en Heer, aan U, Koningskind, ons eer.

3. Eenmaal sal Hy as die Regter in sy koningsmajesteit weer verskyn vanuit die

3. Eenmaal sal Hy as die Regter in sy koningsmajesteit weer verskyn vanuit die hemel in volmaakte heerlikheid. Jesus Christus, God en Heer, aan U, Koningskind, ons eer.

Adventskrans

Adventskrans

Adventskers 1 – Hoop

Adventskers 1 – Hoop

Christus, lank reeds verwag – koor 1. Christus, lank reeds verwag, is gebore die

Christus, lank reeds verwag – koor 1. Christus, lank reeds verwag, is gebore die nag. Daarom sing engele bly. Duisternis is nou verby. 2. Herders hou daar die nag oor hul skape die wag. Hoor daar die engele sing, wat goeie nuus aan hul bring.

3. Wyse manne van ver volg die Betlehemster; bring aan die Kindjie hul eer,

3. Wyse manne van ver volg die Betlehemster; bring aan die Kindjie hul eer, kniel in verwondering neer. 4. Jesus, ons bring U eer, ons Verlosser en Heer. Saam met die engelekoor wil ons ’n loflied laat hoor.

Adventskers 1 word aangesteek

Adventskers 1 word aangesteek

Ster – simbool van hoop

Ster – simbool van hoop

Gebed

Gebed

Adventskers 2 – Vrede

Adventskers 2 – Vrede

Kniel voor ons Koning – koor 1. Kniel voor ons Koning, laat ons voor

Kniel voor ons Koning – koor 1. Kniel voor ons Koning, laat ons voor Hom buig. Bring aan Hom die ere, laat ons harte juig! In ons donker harte, stuur Hy weer sy lig Hy kom na die aarde om ons op te rig!

2. Jesus, Verlosser, U daal tot ons neer. Wonderbare Raadsman, U is ewig Heer!

2. Jesus, Verlosser, U daal tot ons neer. Wonderbare Raadsman, U is ewig Heer! Ons buig in aanbidding, neer tot in die stof. O, ontvang ons loflied, aan U al die lof!

Adventskers 2 word aangesteek

Adventskers 2 word aangesteek

Duif – simbool van vrede

Duif – simbool van vrede

Matteus 2: 1 -11

Matteus 2: 1 -11

Eng'le uit die hoogste hemel – gemeente 1. Eng'le uit die hoogste hemel sing

Eng'le uit die hoogste hemel – gemeente 1. Eng'le uit die hoogste hemel sing ter ere van 'n Kind, van 'n nuwe tyd wat aanbreek waarin almal vrede vind. Refrein: Sing hosanna! Prys Hom, Jesus, Seun van God!

2. Waar die wagters waak oor skape hoor hul engele wat sing. Oor die

2. Waar die wagters waak oor skape hoor hul engele wat sing. Oor die velde klink die lofsang aan 'n Kind wat vrede bring. Sing hosanna! Prys Hom, Jesus, Seun van God!

3. Sterrekykers uit die ooste bring geskenke tot sy eer. Hy's die nuutgebore Koning

3. Sterrekykers uit die ooste bring geskenke tot sy eer. Hy's die nuutgebore Koning hierdie Kindjie is die Heer. Sing hosanna! Prys Hom, Jesus, Seun van God!

Adventskers 3 – Vreugde

Adventskers 3 – Vreugde

Gaan met die Blye Boodskap – koor (gemeente refrein) Refrein: Gaan met die blye

Gaan met die Blye Boodskap – koor (gemeente refrein) Refrein: Gaan met die blye boodskap oral die wêreld oor. Gaan met die blye boodskap: Ons Christus het gekom! 1. Een donker winternanag het herders wag gehou en skielik in die hemel ’n helder lig aanskou.

Refrein: Gaan met die blye boodskap oral die wêreld oor. Gaan met die blye

Refrein: Gaan met die blye boodskap oral die wêreld oor. Gaan met die blye boodskap: Ons Christus het gekom! 2. Die herders het gebewe, want uit die donker nag klink duisend engelstemme vol helder lig en krag.

Refrein: Gaan met die blye boodskap oral die wêreld oor. Gaan met die blye

Refrein: Gaan met die blye boodskap oral die wêreld oor. Gaan met die blye boodskap: Ons Christus het gekom! 3. ’n Nederige dorpie, ’n doodgewone stal; daar lê die Hemelkoning wat heers oor die heelal.

Adventskers 3 word aangesteek

Adventskers 3 word aangesteek

Engel – simbool van vreugde

Engel – simbool van vreugde

Gebed

Gebed

Lukas 2: 8 -14

Lukas 2: 8 -14

Kom, almal, besing met 'n vrolike stem – koor 1. Kom, almal, besing met

Kom, almal, besing met 'n vrolike stem – koor 1. Kom, almal, besing met ’n vrolike stem die wonder van God, Vors van vrede! Kom, alle getroues, kom lofsing die Heer, wees vrolik, besing onse Koning! Besing met ’n blye stem, die wonder van God in die stad Betlehem, want daar is die Heiland gebore. Jesuskind, lank verwag.

2. ’n Kind is gebore, Hy kom ons verlos: die God van liefde en

2. ’n Kind is gebore, Hy kom ons verlos: die God van liefde en vrede. Verlos van die sonde, besing ons tesaam, die roem en die eer van ons Koning! Besing met ’n blye stem, die wonder van God in die stad Betlehem, want daar is die Heiland gebore. Jesuskind, lank verwag.

3. In need’rige krip is sy bedjie berei: die God van liefde en vrede.

3. In need’rige krip is sy bedjie berei: die God van liefde en vrede. Laat ons die gebod van die liefde onthou, die roem en die eer van ons Koning! Besing met ’n blye stem, die wonder van God in die stad Betlehem, want daar is die Heiland gebore. Jesuskind, lank verwag.

Adventskers 4 – Liefde

Adventskers 4 – Liefde

Kom ons loof die Jesuskind – Gemeente 1. Kom ons loof die Jesuskind, Hy

Kom ons loof die Jesuskind – Gemeente 1. Kom ons loof die Jesuskind, Hy is waarlik Koning. Ons Verlosser het gekom, maak by ons sy woning. Vir ons sondes kom Hy sterf; só word ons vergewe. Nou kan ons Hom loof en prys - Heer so hoog verhewe.

2. Tussen doeke lê die Kind, in 'n krip so need'rig. Laat ons al

2. Tussen doeke lê die Kind, in 'n krip so need'rig. Laat ons al die lof en dank bring aan Hom vir ewig. Dit is sy geboortedag, daarom sing ons : Ere! Ons sal Hom nou dank en prys - Heer so hoog verhewe!

3. Wyse manne kom van vér; buig voor Hom die Koning. Herders bring Hom

3. Wyse manne kom van vér; buig voor Hom die Koning. Herders bring Hom al die eer; prys Hom in aanbidding. Eng'le in die sterrenag jubel bly in kore. Laat ons saam 'n loflied sing: Jesus is gebore.

Adventskers 4 word aangesteek

Adventskers 4 word aangesteek

Hart – simbool van liefde

Hart – simbool van liefde

1 Johannes 4: 8 - 10

1 Johannes 4: 8 - 10

Christuskers

Christuskers

Vreugde in die wêreld - koor Gaudium mundo, Christus natus est. Vreugde in die

Vreugde in die wêreld - koor Gaudium mundo, Christus natus est. Vreugde in die wêreld, Christus is gebore. Hy is God met ons. Hy het mens geword.

Christuskers word aangesteek

Christuskers word aangesteek

Kom, alle getroues – gemeente 1. Kom, alle getroues, vrolik en vol vreugde, o

Kom, alle getroues – gemeente 1. Kom, alle getroues, vrolik en vol vreugde, o kom in die gees nou na Betlehem! Loof daardie Kindjie tot ons heil gebore kom buig daar in aanbidding, voor Jesus, die Heer.

2. 'n Kind is gebore; loof die God van liefde! Hy kom ons verlos,

2. 'n Kind is gebore; loof die God van liefde! Hy kom ons verlos, Hy is Wonderbaar, Raadsman en Sterke, God en Vors van vrede! Ons buig in blye aanbidding, ons buig in blye aanbidding, Verlosser en Heer!

Kersboom

Kersboom

Kerse as simbool van die lig in jou lewe

Kerse as simbool van die lig in jou lewe

O die goeie tyding, o die blye tyding - gemeente 1. O die goeie

O die goeie tyding, o die blye tyding - gemeente 1. O die goeie tyding, o die blye tyding helder klink dit met Kersfeestyd: Diep was ons verlore, Christus is gebore. Juig dan, almal, jubel oor die saligheid!

2. O die goeie tyding, o die blye tyding kom met krag in die

2. O die goeie tyding, o die blye tyding kom met krag in die Kersfeestyd: Hy, die Hemelkoning, maak by mense woning Hy, gebore in die volheid van die tyd!

3. O die goeie tyding, o die blye tyding oral hoor ons: Dis Kersfeestyd.

3. O die goeie tyding, o die blye tyding oral hoor ons: Dis Kersfeestyd. Blye jubelkore loof die Kind, gebore. Juig nou mensdom, prys Hom tot in ewigheid!

Slotgebed

Slotgebed

Stille nag, heilige nag! – gemeente 1. Stille nag, heilige nag! Jesuskind, lank verwag,

Stille nag, heilige nag! – gemeente 1. Stille nag, heilige nag! Jesuskind, lank verwag, Lig uit Lig, uit die Vader se ryk, word uit liefde aan mense gelyk. Loof die hemelse Kind!

2. Stille nag, heilige nag! Hemelvors, ons gee ag op die lied van die

2. Stille nag, heilige nag! Hemelvors, ons gee ag op die lied van die engelekoor. Herders het die eerste gehoor: Juig, die Redder is daar!

3. Stille nag, heilige nag! Jesus, Heer, voor u mag, voor u ryk moet

3. Stille nag, heilige nag! Jesus, Heer, voor u mag, voor u ryk moet die duisternis swig; tot in ewigheid bly U die lig Heer, gebore vir ons!

Seën

Seën

Somerkersfees - gemeente Refrein : Kersfees kom, Kersfees kom gee aan God die eer.

Somerkersfees - gemeente Refrein : Kersfees kom, Kersfees kom gee aan God die eer. Skenk ons 'n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer.