Intensiewe vorm mak hondmak Intensiewe vorm Die intensiewe

  • Slides: 11
Download presentation
Intensiewe vorm + mak = hondmak

Intensiewe vorm + mak = hondmak

Intensiewe vorm • Die intensiewe vorm word altyd as een woord geskryf; behalwe wawyd

Intensiewe vorm • Die intensiewe vorm word altyd as een woord geskryf; behalwe wawyd oop/ wawyd wakker. • Die intensiewe vorm het geen trappe van vergelyking nie. • Daar word gewoonlik van jou verwag om die korrekte vorm van die woord tussen hakies te gee bv. Die man was ( baie moeg ) doodmoeg toe hy daar aankom. • Die intensiewe vorm is dikwels dieselfde as die vergelyking bv. so koud soos ys.

Intensiewe vorm waar dood gebruik word • • • goed (good) lekker (nice) moeg

Intensiewe vorm waar dood gebruik word • • • goed (good) lekker (nice) moeg (tired) onskuldig skaam (shy) seker siek (sick) stil (quiet) swak (weak) tevrede doodgoed doodlekker doodmoeg doodonskuldig doodskaam doodseker doodsiek doodstil doodswak doodtevrede

Intensiewe vorm waar dood gebruik word • • bang (scared) bleek (pale) eenvoudig eerlik

Intensiewe vorm waar dood gebruik word • • bang (scared) bleek (pale) eenvoudig eerlik gaar (cooked) gelukkig gewoon doodbang doodsbleek doodeenvoudig doodeerlik doodgaar doodgelukkig doodgewoon

Intensiewe vorm waar bloed gebruik word • • jonk (young) min (few) rooi (red)

Intensiewe vorm waar bloed gebruik word • • jonk (young) min (few) rooi (red) weinig (few) bloedjonk bloedmin bloedrooi bloedweining

Algemeen • • • • Alleen Beroemd Bekend bitter (bitter) blank (pale) blou (blue)

Algemeen • • • • Alleen Beroemd Bekend bitter (bitter) blank (pale) blou (blue) breed (wide) Deur dig (tight) dik (thick) donker (dark) droog (dry) dun (thin) Duur stoksielalleen wêreldberoemd alombekend galbitter lelieblank potblou hemelsbreed dwarsdeur potdig trommeldik pikdonker kurkdroog plankdun peperduur

Algemeen : • • • • fris (healthy) fyn (fine) geel (yellow) gek (mad)

Algemeen : • • • • fris (healthy) fyn (fine) geel (yellow) gek (mad) glad (smooth) Goedkoop graag (keen) groen (green) hard (hard) helder (clear) hoog (high) klein (small) koud (cold) perdfris haar / piekfyn goudgeel stapelgek seep / spieëlglad spotgoedkoop dolgraag grasgroen kliphard kristalhelder hemelhoog piepklein yskoud

Algemeen: • • • • krom lam (lame) Lank leeg (empty) lelik (ugly) Lewendig

Algemeen: • • • • krom lam (lame) Lank leeg (empty) lelik (ugly) Lewendig lig (light) Lui mak (tame) mooi (pretty) nakend nat (wet) Nodig hoepelkrom boeglam paallank dolleeg skreeulelik springlewendig veerlig vreklui hondmak wondermooi/popmooi poedelnakend papnat broodnodig

Algemeen: • • • • nuut (new) orent (upright) Oop Reguit rond (round) ryk

Algemeen: • • • • nuut (new) orent (upright) Oop Reguit rond (round) ryk (rich) ryp (ripe) sag (soft) skoon (clean) skoon (pretty) Skraal snel (swift) Soet suinig (stingy) suur (sour) splinternuut penorent wawyd oop pylreguit koeëlrond skatryk papryp papsag silwerskoon beeldskoon rietskraal blitssnel stroopsoet vreksuinig asynsuur

 • • • • swaar (heavy) swart (black) vaal (grey) vas (firm) Verlief

• • • • swaar (heavy) swart (black) vaal (grey) vas (firm) Verlief vet (fat) vol (full) vreemd Vry vrot (rotten) warm (hot) wit (white) wyd (wide) Algemeen loodswaar pikswart asvaal rotsvas dolverlief spekvet prop/stampvol wildvreemd voëlvry/skotvry papvrot vuurwarm sneeu/spierwit wawyd

Oefening: • Gee die intensiewe vorm van die volgende woorde: • Doof • Oud

Oefening: • Gee die intensiewe vorm van die volgende woorde: • Doof • Oud • Fris • Lelik • glad