Die deurlopende PPagtergrond www nous org z a

  • Slides: 46
Download presentation

Die deurlopende PP-agtergrond

Die deurlopende PP-agtergrond

www. nous. org. z a

www. nous. org. z a

God versamel ons en ons is bly! Teks 2 Sam 1: 1, 17 -27

God versamel ons en ons is bly! Teks 2 Sam 1: 1, 17 -27

2 Sam 1: 1, 17 -27

2 Sam 1: 1, 17 -27

God versamel ons en ons is bly! Ons fokus op God

God versamel ons en ons is bly! Ons fokus op God

“The day of death is when two worlds meet with a kiss; this world

“The day of death is when two worlds meet with a kiss; this world going out, the future world coming in. ” Yose ben Abin, ‘n Joodse wyse

Joodse treur ritueel

Joodse treur ritueel

“At no time is it more important for families and tribes to cling together

“At no time is it more important for families and tribes to cling together than when someone in the circle dies. I believe mourning rituals are actually designed for the living. They help us to begin to reweave the torn fabric. During my years of marriage to Nina we have lost a number of close friends and relatives, and I have come to appreciate how well Jewish mourning fulfil these purposes. As my wife says “We, Jews, do death well. ” They do. ” Harvey Cox

Om Shiva te sit

Om Shiva te sit

“How one handles grief, is a personal matter. Let the one who has suffered

“How one handles grief, is a personal matter. Let the one who has suffered the loss take the lead. If he feels like talking, encourage him to talk. If he prefers to sit in silence, don’t intrude on his silence. Friends should call, bring food, offer to run errands, and do what needs to be done. A hug, a squeeze of the hand, a look which says, “I’m here, if you need me, ” conveys more than a thousand words. Abigail Van Buren

God kom sit by jou…

God kom sit by jou…

“Wanneer jy weet waar iets is, het jy dit nie verloor nie!”

“Wanneer jy weet waar iets is, het jy dit nie verloor nie!”

“Christians have to come to grip with death. They have to permit the departed

“Christians have to come to grip with death. They have to permit the departed to leave, the surviving to grieve, and themselves to live. ”

Kom ons dink na oor geliefdes wat ons aan die dood afgestaan het

Kom ons dink na oor geliefdes wat ons aan die dood afgestaan het

God versamel ons en ons is bly! Familie-oomblik

God versamel ons en ons is bly! Familie-oomblik

Verskillende liedjies

Verskillende liedjies

Kom ons skryf ons eie ‘glo-lied’

Kom ons skryf ons eie ‘glo-lied’

God praat met ons Ons luister Luister na die Woord

God praat met ons Ons luister Luister na die Woord

2 Samuel 1: 1, 17 -27 Dawid se Requiem vir Saul en Jonatan

2 Samuel 1: 1, 17 -27 Dawid se Requiem vir Saul en Jonatan

God praat met ons Ons luister Luister weer na die Woord

God praat met ons Ons luister Luister weer na die Woord

“Cowboys don’t cry”

“Cowboys don’t cry”

In die Bybel het mans gehuil !

In die Bybel het mans gehuil !

Jesus het gehuil !

Jesus het gehuil !

Dawid het gehuil oor die dood van sy vriend!

Dawid het gehuil oor die dood van sy vriend!

1. ’n Teëstander se dood/ongeluk

1. ’n Teëstander se dood/ongeluk

In plaas van feesvier oor sy koningskap, treur Dawid oor die dood van sy

In plaas van feesvier oor sy koningskap, treur Dawid oor die dood van sy teëstander, Saul

2. Om lief te hê, is om kwesbaar, verwondbaar te wees

2. Om lief te hê, is om kwesbaar, verwondbaar te wees

“As ’n mens wil sorg dat dit nooit moet gebeur dat jou hart moet

“As ’n mens wil sorg dat dit nooit moet gebeur dat jou hart moet breek of bloei nie, moet jy jou liefde aan niemand gee nie. Vermy alle betrokkenheid by mense of dinge… Waarlik, die enigste plek waar ’n mens volkome veilig kan wees teen al die gevare, pyn en verontrusting van die liefde, is die hel self!” C. S. Lewis

Death ends a life but it does not end a relationship

Death ends a life but it does not end a relationship

Jy mag maar jou koffie slurp Of in jou piering gooi Jy mag met

Jy mag maar jou koffie slurp Of in jou piering gooi Jy mag met vuil voete Uit die komposhoop oor ons wit mat loop Jy mag jou naels byt Vals sing Swak groente huistoe bring Die badkamer omkrap Die nat vloer opdroog met my waslap. . . Jy mag maar snags hard snork Oor koue voete brom As jy net terug kan kom

Skielik is jy vry as niemand van jou hoor nie as niemand van jou

Skielik is jy vry as niemand van jou hoor nie as niemand van jou weet nie kan jy tog niks verloor nie kan niemand jou vergeet nie as niemand jou bemin nie as niemand jou ooit raak nie kan niemand trou versin nie kan niemand jou versaak nie dis tog so eenvoudig dis jy alleenlik jy; en die groter sorge gaan vanself verby; niks om te verhaal nie net die vrede bly; niks om te betaal nie en skielik is jy vry as jy op niemand leun nie en niks van iemand vra nie hoef niemand jou te steun nie hoef niemand jou te dra nie dis tog so eenvoudig dis jy alleenlik jy; en die groter sorge gaan vanself verby; niks om te verhaal nie net die vrede bly; niks om te betaal nie en skielik is jy vry Koos du Plessis

3. Hoop van ’n (klaag) lied

3. Hoop van ’n (klaag) lied

Hope

Hope

“People of faith, by the power of God in Jesus Christ, nothing that is

“People of faith, by the power of God in Jesus Christ, nothing that is lost will not be found. Nothing that is closed will not be opened, nothing that ends will be without a new beginning. ” Ronald Patterson

4. Dood én Deernis

4. Dood én Deernis

“Ek neem een dag op 'n slag. Gister is verby, môre het nog nie

“Ek neem een dag op 'n slag. Gister is verby, môre het nog nie gekom nie. Ons het net vandag om Jesus lief te hê. ”

5. Dood laat jou aangaan

5. Dood laat jou aangaan

Gooi jou luike oop!

Gooi jou luike oop!

Ons behoort dankbaar te wees vir ons trane: Dit berei ons voor vir ’n

Ons behoort dankbaar te wees vir ons trane: Dit berei ons voor vir ’n helderder visie van God. William A Ward

Gooi jou luike oop sodat jy God-verantwoordelik en God-oorvloedig kan lewe

Gooi jou luike oop sodat jy God-verantwoordelik en God-oorvloedig kan lewe

God herinner ons Ons is dankbaar Sakramente Rituele

God herinner ons Ons is dankbaar Sakramente Rituele

Gee geleentheid om na te dink oor geliefdes wat die lewe verlaat het

Gee geleentheid om na te dink oor geliefdes wat die lewe verlaat het

mailto: nouspowerpoints@gmail. com

mailto: nouspowerpoints@gmail. com

Volgende week: 2 Sam 5

Volgende week: 2 Sam 5