Hersiening Meting van Area Definisie van AREA Area

  • Slides: 17
Download presentation
Hersiening – Meting van Area �Definisie van AREA: �Area is ‘n twee-dimensionele konsep. �Ons

Hersiening – Meting van Area �Definisie van AREA: �Area is ‘n twee-dimensionele konsep. �Ons werk met twee demensies wanneer on area bereken. (bv. Lengte en breedte) �Area word altyd gemeet in eenhede² - bv. mm², cm², m² (vierkante eenheid) �Word dikwels gebruik om aan te dui hoe groot ‘n stuk grond is. �Nog voorbeelde?

VIERKANT s s Area= s²

VIERKANT s s Area= s²

REGHOEK l b b l Area = lengte x breedte

REGHOEK l b b l Area = lengte x breedte

SIRKEL r d Area= πr²

SIRKEL r d Area= πr²

DRIEHOEK c a h b Area= ½ bh

DRIEHOEK c a h b Area= ½ bh

Volume Graad 10

Volume Graad 10

Die foto toon aan dat dit ‘n 200 liter-geiser is.

Die foto toon aan dat dit ‘n 200 liter-geiser is.

Volume? Volume is ‘n driedemensionele kosep. Die volume van ‘n voorwerp is die grootte

Volume? Volume is ‘n driedemensionele kosep. Die volume van ‘n voorwerp is die grootte van die driedemensionele spasie wat ‘n voorwerp opneem of kan behou. Solide voorwerp? � Die hoeveelheid 3 D ruimte wat ‘n voorwerp opneem/beslaan. � Baksteen Hol voorwerp? � Die kapasiteit (inhoudsmaat) wat die voorverp kan behou. � Glas met water

Wanneer met volume werk… �Werk mens met 3 dimensies q lengte q breedte q

Wanneer met volume werk… �Werk mens met 3 dimensies q lengte q breedte q hoogte • Volume word atyd gemeet in eenhedeᵌ q mmᵌ, cmᵌ, mᵌ ens.

Hoe sal ons die volume meet?

Hoe sal ons die volume meet?

1 c 1 cm m 1 cm Volume van ‘n reghoek V = lengte

1 c 1 cm m 1 cm Volume van ‘n reghoek V = lengte x breedte x hoogte V= l x b x h 1 cm 1 cm V= 3 cm x 2 cm V= 18 cm ³

Volume van ‘n reghoek V = lengte x breedte x hoogte V = l

Volume van ‘n reghoek V = lengte x breedte x hoogte V = l x b x h 1 cm 1 cm 1 cm V = 4 cm x 2 cm x 3 cm V = 24 cm ³

Volume van ‘n silinder � r

Volume van ‘n silinder � r

Volume van ‘n silinder 45 cm 30 cm

Volume van ‘n silinder 45 cm 30 cm

Volume van ‘n silinder � r = 3. 1 cm h = 11. 3

Volume van ‘n silinder � r = 3. 1 cm h = 11. 3 cm V = 341 cmᵌ

Oefening - Volume �Bereken die volume van elk van die volgende voorwerpe. c. b.

Oefening - Volume �Bereken die volume van elk van die volgende voorwerpe. c. b. 45 cm 7. 1 cm 4 cm 25 cm 6 cm 5. 5 cm e. 35 cm 9 cm f. h= 10. 5 cm 47 cm d. 19 cm a. h = 16 cm d= 7 cm r = 5 cm

To be continued…

To be continued…