DATAHANTERING DATA HANDELING Stel vrae of probleme Pose
DATAHANTERING DATA HANDELING
Stel vrae of probleme / Pose questions or problems Som data op / Summarise data Analiseer en interpreteer data / Analyse and interpret data Stel data voor / Represent data Orden data / Organise data Versamel data / Collect data
Soort data / Types of data 1. Numeries / Numerical: (Punte/Aantal karre/Marks/Number of cars) Kontinue numeries / Continuous numerical = sluit desimale getalle of breuk waardes/ include decimal values or fractional values. • Diskrete numeries / Discrete numerical = Heelgetalle / Whole numbers 2. Kategories / Categorical: • Gunsteling kleure / Vervoermiddels Favourite colours / Different transport
that arise in our daily lives. Opname – 'n statistiese ondersoek wat gebruik word om data te versamel. Survey – a statistical investigation used to collect data
Populasie – is die hele groep mense, diere of dinge wat jy bestudeer Population – is the whole group of people, animals or things you study Steekproef – 'n kleiner deel van die populasie Sample – a smaller part of the population
Steekproef / Sample Populasie / Population
Ewekansige steekproef – waar elke persoon of ding ‘n gelyke kans staan om gekies te word. Random sample – where each person or thing gets a chance of being chosen Sydige steekproef –waar elke persoon of ding’nie ‘n gelyke kans staan om gekies te word nie. Biased sample - where each person or thing does not get a chance of being chosen.
VERSAMEL DATA COLLECT DATA
Vraelys – 'n lys van vrae wat ons vra om data oor ‘n situasie te verkry. Questionnaire – a list of the questions that we ask to get data about a situation Onderhoude – inligting versamel deur met mense onderhoude te voer. Vat langer as vraelyste Interviews – Collect information by interviewing people. This takes longer than questionnaires.
Waarneming – Inligting kan versamel word deur gebeurtenisse waar te neem. Rekordhoudingsblad kan gebruik word om data aan te teken. Observations – Information can be gathered by observing events and record it on a recording sheet.
ORGANISEER DATA ORGANISE DATA
Frekwensie tabel / frequency tabel Intervalle/ Intervals Telmerkies / Tally Frekwensie / Frequency 0 – 10 5 11 – 20 1 21 – 30 2 31 - 40 2 Totaal/Total : 10 Katagorieë / Categories Telmerkies / Tally Frekwensie / Frequency Coke Fanta Sprite Spatletta Totaal / Total:
SOM DATA OP SUMMARISE DATA
BELANGRIK: Rangskik ALTYD van KLEIN na GROOT IMPORTANT: ALWAYS arrange from SMALL to BIG
SENTRALE NEIGING � � � Rekenkundige gemiddeld Mediaan Modus (Modale) CENTRAL TENDENCY � � � Mean Median Mode
SENTRALE VERSPREIDING � � Rekenkundige gemiddeld Mediaan Modus (Modale) Omvang (variasie wydte / reikwydte) CENTRAL SPREAD � � Mean Median Mode Range
Modus (Modale) - die datawaarde wat die meeste voorkom Mode - the data value that occurs the most often Mediaan - die middelste datawaarde na dit van klein tot groot gerangskik is Median - the middle data value after arranging from smallest to biggest
Uitskieter – 'n waarde wat baie hoog of baie laer is as die ander waardes Extreme/Outlier – a value that is much higher or much lower than the other values
Voorbeeld / Example: Johan het die volgende uitslae vir vyf Wiskundige Geletterdheidtoetse behaal. / Johan obtained the following results for five Mathematical Literacy tests : 72% ; 60% ; 68% ; 63% ; 77%
1 st stap / 1 st step – Rangskik van K G / Arrange from S B 60% ; 63% ; 68% ; 72% ; 77%
2. Modale waarde / Median 60% ; 63% ; 68% ; 72% ; 77%
3. Modus / Mode 60% ; 63% ; 68% ; 72% ; 77%
4. Variasie wydte (Omvang) / Range 60% ; 63% ; 68% ; 72% ; 77% - 60% = 17%
KWANTIELE QUANTILES
Kwantiele – is grenswaardes tussen gelyke onderafdelings van data Quantiles – are boundary values between equal subsections of data Mediaan – verdeel data in 2 gelyke dele Median – divides the data in 2 equal parts. Kwartiele – verdeel data in 4 gelyke dele Quartiles – divides the data into 4 equal parts
Persentiele – verdeel data in eenhonderde gelyke dele Percentiles – divides the data in one hunderd equal parts
Kwartiele / Quartiles Q 1 = 25% van die data sal op of onder hierdie waarde wees/ 25% of the data will be on or below this value Q 2 (mediaan/median) = 50% van die data sal op of onder hierdie waarde wees/ 50% of the data will be on or below this value Q 3 = 75% van die data sal op of onder hierdie waarde wees/ 75% of the data will be on or below this value
Voorbeeld / Example 3 4 4 5 6 8 8 8 9 9 9 10 12 stap 1 / step 1 = Kry mediaan/ Find median 3 4 4 5 6 8 8 8 9 9 9 10 12 K 2 /Q 2
Voorbeeld / Example 3 4 4 5 6 8 8 8 9 9 9 10 12 stap 2 / step 2 = Kry middelste waarde tussen min waarde en mediaan /Find the middle value between the lowest value and the median 3 4 4 5 6 8 8 8 9 9 9 10 12 K 2 / Q 2 4, 5 – K 1/Q 1
Voorbeeld / Example 3 4 4 5 6 8 8 8 9 9 9 10 12 stap 3 / step 3 = Kry middelste waarde tussen maks waarde en mediaan /Find the middle value between the max value and the median 3 4 4 5 6 8 8 8 9 9 9 10 12 K 2/Q 2 4, 5 – K 1 /Q 1 9, 9 – K 3 /Q 3
Voorbeeld / Example 1 3 4 5 7 7 8 9 9 9 10 12 stap 1 / step 1 = Kry mediaan/ Find median 1 3 4 5 7 7 8 9 9 9 10 12 K 2 /Q 2 = 7 + 8 ÷ 2 = 7, 5
Voorbeeld / Example 1 3 4 5 7 7 8 9 9 9 10 12 Stap 2 / step 2 = Kry middelste waarde tussen min waarde en mediaan /Find the middle value between the lowest value and the median 1 3 4 5 7 7 8 9 9 9 10 12 4, 5 K 1 /Q 1 K 2/Q 2
Voorbeeld / Example 1 3 4 5 7 7 8 9 9 9 10 12 stap 3 / step 3 = Kry middelste waarde tussen maks waarde en mediaan /Find the middle value between the max value and the median 1 3 4 5 7 7 8 9 9 9 10 12 4, 5 = K 1/Q 1 K 2/Q 2 9 = K 3/Q 3
Persentiele / Percentiles Die woord “persentiel” is afgelei van die woord persentasie (100%) As gepraat word van die 20 st persentiel, is die waarde op of onder 20% van die data stel. The word “percentile” is derived from the word percentage (100%) The 20 th percentile is the value on or below 20% of the data set.
Interkwartielomvang (IKO) / Interquartile range (IQR) Boonste kwartiel – die onderste kwartiel Q 3 – Q 1 Upper quartile – the lowest quartile Q 3 – Q 1
Houer-en Punt diagram / Boxplots (vyfgetalopsomming) / (5 number summary) Verspreiding van data voorstel / Represent the spread of data Word op getallelyn voorgestel/ Presented on numberline
Vyfgetalopsomming 5 number summary 1. Minimum 2. K 1 2. Q 1 3. K 2 (mediaan) 3. Q 2 (median) 4. K 3 4. Q 3 5. Maksimum 5. Maximum
Hoe kleiner die kwartiel op die houer-en-puntdiagram, hoe NADER is die waardes daarbinne, aan mekaar. Hoe groter die kwartiel is, hoe MEER verspreid is die waardes daar binne. The smaller a quartile on the boxplot, the CLOSER the values in it are. The bigger a quartile, the MORE spread out the values in it is.
STEL DATA VOOR REPRESENT DATA
y OPSKRIF / HEADING Aantal leerders, Persentasi es ens. Amount of people, percentage Intervalle, Katagorieë / Intervals, Category x
Staafgrafiek / Bar graph Verskillende koeldranke / Different cooldrinks 14 Aantal / Amount 12 10 8 6 4 2 0 Coke Fanta Sprite Katagorieë / Catagories Stoney
Dubbelstaaf grafiek / Dubble bar graph 7 Verskillende sjokelade / Different choclates Aantal / Amount 6 5 4 Seuns/Boys 3 Meisies/Girls 2 1 0 Bar One Tex Bubble Katagorieë / Catagories 5 Star
Histogram / Histogram Ure TV kyk / Hours tv watching 8 Aantal / Amount 7 6 5 4 3 2 1 0 Intervalle / Intervalls 0 -10 20 -Nov 21 -30 31 -40 41 -50 51 -60
Gebroke-lyn grafiek / Broken line graph Aantal mm / Amount mm Reënval / Rainfall 10 9 8 7 6 5 4 3 2 1 0 1 2 3 Maand / Month 4 5 6
Lyngrafiek / Line graph * Kontinue data word vollyne tussen elk van die punte op die grafiek getrek. / Continuous data, solid lines are drawn between each of the points on the graph. * Diskrete data word stippellyne tussen elk van die punte op die grafieke getrek. / Discrete data, dotted lines are drawn between each of the points on the graph.
Soort drankie / Type of drink Aantal / Amount Koffie / Coffee 5 Tee / Tea 3 Warm melk / Warm milk 2 Warm sjokelade / Warm choclate 23 Milo 3 Totaal / Total 36
Sirkel grafiek / Pie chart Warm drankies / Warm drinks Koffie/Coffee Tee/Tea Warm melk / Warm milk Warm sjokelade / Warm choclate Milo
Punte grafiek / Scatter plot graphs
Positiewe korrelasie / Positive correlation As die x-waarde toeneem en die ywaarde toeneem/ When the x-value increase and the y-value increase. Negatiewe korrelasie / Negative correlation – As die x-waarde toeneem en die ywaarde afneem / When the x-value increase and the y-value decrease.
Geen korrelasie / No correlation – Geen patroon/korrelasie / No pattern/correlation
- Slides: 55