HERSIENING NEWTON SE WETTE NEWTON SE GRAVITASIE WET

  • Slides: 39
Download presentation
HERSIENING NEWTON SE WETTE

HERSIENING NEWTON SE WETTE

NEWTON SE GRAVITASIE WET Elke liggaam in die heelal trek elke ander liggaan met

NEWTON SE GRAVITASIE WET Elke liggaam in die heelal trek elke ander liggaan met ‘n krag direk eweredig aan die produk van hulle massas en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle middelpunte

GEWIGLOOSHEID In die afwesigheid van enige kontak kragte Wanneer slegs gravitasie krag (nie-kontak krag)

GEWIGLOOSHEID In die afwesigheid van enige kontak kragte Wanneer slegs gravitasie krag (nie-kontak krag) op ‘n voorwerp inwerk

VERHOUDING SOMME

VERHOUDING SOMME

VERHOUDING SOMME

VERHOUDING SOMME

NETTO GRAVITASIE KRAG

NETTO GRAVITASIE KRAG

NETTO GRAVITASIE KRAG

NETTO GRAVITASIE KRAG

NETTO GRAVITASIE KRAG

NETTO GRAVITASIE KRAG

NETTO GRAVITASIE KRAG

NETTO GRAVITASIE KRAG

NORMAALKRAG Die krag (of komponent van ‘n krag) wat ‘n oppervlakte op ‘n voorwerp

NORMAALKRAG Die krag (of komponent van ‘n krag) wat ‘n oppervlakte op ‘n voorwerp waarmee dit in kontak is, uitoefen Loodreg op oppervlakte GEWIG Gravitasie aantrekkingskrag van die aarde op ‘n voorwerp

WRYWINGSKRAG Die krag wat die beweging van ‘n voorwerp teenwerk Parallel met oppervlakte, in

WRYWINGSKRAG Die krag wat die beweging van ‘n voorwerp teenwerk Parallel met oppervlakte, in teenoorgestelde rigting van beweging – Loodreg op normaalkrag – Onafhanklik van die kontakarea – Onafhanklik van die snelheid van die voorwerp STATIESE WRYWINGSKRAG Die krag wat die neiging van beweging van ‘n stilstaande voorwerp relatief tot ‘n oppervlakte teenwerk KINETIESE WRYWINGSKRAG Die krag wat die beweging van ‘n bewegende voorwerp relatief tot ‘n oppervlakte teenwerk

WRYWINGSKOËFFISIËNT • Word gewoonlik gegee • Dit hang van die 2 oppervlaktes af wat

WRYWINGSKOËFFISIËNT • Word gewoonlik gegee • Dit hang van die 2 oppervlaktes af wat in DIREKTE kontak is • Dit is die verhouding tussen die normaalkrag en die wrywingskrag van ‘n voorwerp (dus het die wrywingskoëffisiënt het geen eenheid

NEWTON SE EERSTE WET ‘n Liggaam sal in sy toestand van rus of beweging

NEWTON SE EERSTE WET ‘n Liggaam sal in sy toestand van rus of beweging teen ‘n konstante snelheid volhard, tensy ‘n nie-nul resulterende/netto krag daarop inwerk

NEWTON SE TWEEDE WET Wanneer ‘n resulterende krag op ‘n voorwerp inwerk, versnel die

NEWTON SE TWEEDE WET Wanneer ‘n resulterende krag op ‘n voorwerp inwerk, versnel die voorwerp in die rigting van die krag teen ‘n versnelling wat direk eweredig aan die krag en omgekeerd eweredig aan die massa van die voorwerp is Fres=ma

NEWTON SE DERDE WET Wanneer een liggaam ‘n krag op ‘n tweede liggaam uitoefen,

NEWTON SE DERDE WET Wanneer een liggaam ‘n krag op ‘n tweede liggaam uitoefen, oefen die tweede liggaam ‘n krag gelyk in grootte en teenoorgesteld in rigting op die eerste liggaam uit

KRAGTE DIAGRAMME

KRAGTE DIAGRAMME

KRAGTE DIAGRAMME

KRAGTE DIAGRAMME

KRAGTE DIAGRAMME

KRAGTE DIAGRAMME

NEWTON SE DERDE WET KRAGTE PARE 1. Ewe groot, maar teenoorgestelde rigtings 2. Gelyktydig

NEWTON SE DERDE WET KRAGTE PARE 1. Ewe groot, maar teenoorgestelde rigtings 2. Gelyktydig 3. Slegs twee voorwerpe IN KONTAK met mekaar

HERSIENING ARBEID

HERSIENING ARBEID

ARBEID Arbeid verrig op ‘n voorwerp is die produk van die krag en die

ARBEID Arbeid verrig op ‘n voorwerp is die produk van die krag en die verplasing in die rigting van die krag Positiewe netto arbeid Energie gebruik om beweging aan te help Negatiewe netto arbeid Energie gebruik om beweging teen te werk

ARBEID-ENERGIE STELLING Die netto arbeid verrig op ‘n voorwerp is gelyk aan die verandering

ARBEID-ENERGIE STELLING Die netto arbeid verrig op ‘n voorwerp is gelyk aan die verandering in kinetiese energie van die voorwerp OF Die arbeid verrig op ‘n voorwerp deur ‘n resulterende krag is gelyk aan die verandering in kinetiese energie van die voorwerp

TIPES KRAGTE KONSERWATIEWE KRAGTE Kragte waarvoor die arbeid verrig om ‘n voorwerp tussen twee

TIPES KRAGTE KONSERWATIEWE KRAGTE Kragte waarvoor die arbeid verrig om ‘n voorwerp tussen twee punte te beweeg, onafhanklik is van die roete wat gevolg word Bv Gravitasiekrag, elastiese krag in ‘n veer, elektrostatiese kragte NIE-KONSERWATIEWE KRAGTE Kragte waarvoor die arbeid verrig om ‘n voorwerp tussen twee punte te beweeg, afhanklik is van die roete wat gevolg word

BEHOUD VAN MEGANIESE ENERGIE Die totale meganiese energie (gravitasie-potensiele energie plus kinetiese energie) in

BEHOUD VAN MEGANIESE ENERGIE Die totale meganiese energie (gravitasie-potensiele energie plus kinetiese energie) in ‘n geslote sisteem bly konstant

DRYWING Tempo waarteen arbeid verrig of energie verbruik word

DRYWING Tempo waarteen arbeid verrig of energie verbruik word

ARBEID MET RESULTERENDE KRAG

ARBEID MET RESULTERENDE KRAG

ARBEID SONDER RESULTERENDE KRAG

ARBEID SONDER RESULTERENDE KRAG

ARBEID MET NIEKONSERVATIEWE KRAGTE

ARBEID MET NIEKONSERVATIEWE KRAGTE

4 5. 4

4 5. 4