BESIGHEIDSTUDIES TELEMATIES SESSIE 3 Spanprestasie assessering en konflikbestuur
BESIGHEIDSTUDIES – TELEMATIES SESSIE 3 Span-prestasie assessering en konflikbestuur Aanbieders - Me. B Sampson - Mnr. L D Momberg Maandag, 20 April 2015 http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs-downloads
BESIGHEIDSOMGEWINGS BESIGHEIDSGELEENTHEDE BESIGHEIDSROLLE BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE Makro-omgewing: Impak van onlangse wetgewing op besighede Bestuur en leierskap Etiek en Menslikehulpbron. Funksie Makro-omgewing: Besigheidstrategieë Belegging: Sekuriteite/geleenthede Kreatiewe denke Besigheidsektore (Sakesektore) en sy omgewings Belegging: Versekering en Assuransie Maatskaplike (Sosiale) verantwoordelikheid en korporatiewe burgerskap/ Ondernemingsvorms met die fokus op hoe dit tot die sukses/ mislukking van 'n besigheid kan bydra Aanbieding en datareaksie Menseregte, inklusiwiteit en omgewingskwessies Professionalisme Beoordeling van spanprestasie, konflikbestuur en http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads probleemoplossing Gehalte van prestasie
BESIGHEIDSTUDIES – TELEMATIESE SESSIE 3 • Beoordeling / Assessering van span-prestasie • Konflik bestuur • Probleem oplossing http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads
A. Beoordeling / Assessering van span-prestasie • Kriteria vir suksesvolle span prestasie • Stadia van Span Ontwikkeling • Span Dinamika Teorieë [HERHAAL] http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads
Beoordeling / Assessering van span-prestasie Kriteria vir suksesvolle span prestasie 1. Interpersoonlike verhoudings en gedrag 2. Gedeelde waardes 3. Kommuniksaie http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs-downloads
Beoordeling / Assessering van span-prestasie Kriteria vir suksesvolle span prestasie http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads
Beoordeling / Assessering van span-prestasie Kriteria vir suksesvolle span prestasie http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads
Beoordeling / Assessering van span-prestasie Kriteria vir suksesvolle span prestasie http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads
Beoordeling / Assessering van span-prestasie Kriteria vir suksesvolle span prestasie • Daar moet 'n duidelike eenheid van doel wees • Elke lid van die span moet verbind wees tot die doelwitte van die span en glo dat hulle sinvol is • Elke lid moet sy of haar take doeltreffend en vrywillig uitvoer http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads
Beoordeling / Assessering van span-prestasie Kriteria vir suksesvolle span prestasie • Die span moet saam werk en mekaar help om die taak gedaan te kry. • Elke lid moet in staat wees om die ander te vertrou sodat hulle, hul take op tyd kan voltooi • Span lede moet mekaar met respek behandel http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads
Beoordeling / Assessering van span-prestasie Kriteria vir suksesvolle span prestasie • Die atmosfeer moet informeel, gemaklik en ontspanne wees sodat lede hulself vrylik kan te uitdruk • Spanleiers moet besprekings oor probleme aanmoedig sodat oplossings gevind kan word http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads
Beoordeling / Assessering van span-prestasie Stadia van Span Ontwikkelling Vorming Bestorming Stel van norme Werksverrigting http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads
Beoordeling / Assessering van span-prestasie Stadia van Span Ontwikkelling Vorming Die span lede leer om mekaar te ken Bestorming Spanlede is aktief besig met die taak Lede se ware karakter kom na vore Spanlede begin mekaar aanvaar en vertrou Vestiging en versoening van span vind plaas Spanlede is gemotiveerd en werk goed saam Groep werk as ‘n span saam om die doelwitte te bereik Stel van norme [Normering] Werksverrigting http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads
Beoordeling / Assessering van span-prestasie Span Dinamika Teorieë [HERHAAL] Spandinamika-teorieë Graad 11 Spandinamikateorieë: Tipes Spandinamikateorieë: Rolle van spanlede Spandinamikateorieë: Aard http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads
Beoordeling / Assessering van span-prestasie Spandinamika-teorie: Tipes MTR-I benadering [Management Team Role – Indicator] Jung se Teorie Belbin Rol Teorie Groep-konsensus Margerison–Mc. Cann Profiele http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads
Spandinamika-teorie is gebasseer op Verskillende rolle van spanlede binne die span Effektiwiteit van hulle rolle http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. ph p/bs-downloads
Beoordeling / Assessering van span-prestasie Sukses het te doen met die gedrag van die spanlede Spandinamika-teorie: Aard Sukses word bepaal deur ons voorkeur tot sekere houdings & funksies Jung se Teorie Belbin Rol Teorie Sukses het te doen met die vermoeë van span lede om saam besluite te neem Groep-konsensus http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads Sukses word bepaal deur bydrae of “produkte” wat elke lid tot die span bydra MTR-I benadering [Management Team Role – Indicator] Sukses het te doen met die voorkeur rolle van elke span lid Margerison–Mc. Cann Profiele
B. Konflik bestuur Oorsake van konflik Konflikresolusie tegnieke Kollektiewe bedingingsproses m. b. t griewe oplossing Korrekte prosedure om griewe te hanteer Verskillende maniere / metodes om moeilike mense te hanteer http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads
B. Konflik bestuur “ A picture is worth a thousand word” http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads
B. Konflik bestuur 'n Toestand van onenigheid of disharmonie tussen persone of oor idees Konflik – Definisie http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads
B. Konflik bestuur Stappe in konflik oplossing Stap 1 ‘n Tyd en plek vir die bespreking word gereël Stap 2 Die partye erken dat hulle idees en sienswyse verskil Stap 3 Die probleem word duidelik gedefinieer Stap 4 Elke party kry ‘n geleentheid om homself uit te druk Stap 5 Dinkskrum word gebruik om ‘n moontlike oplossing vir die probleem te kry Stap 6 Partye kan ooreenstem oor die kriteria wat gebruik gaan word om alternatiewe te evalueer Stap 7 Die mees toepaslike oplossing word gekies en ge-implementeer http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs Stap 8 Die oplossing word ge-evalueer en gemonitor -downloads
B. Konflik bestuur ‘n Klagte wat geregverdig of nie-geregverdig kan word nie Grief – Definisie http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads
B. Konflik bestuur • Nader die spanleier en verduidelik die grief mondelings • Die grief moet so gou as moontlik opgelos word • Indien die grief nie binne die voorgeskrewe tydperk opgelos word nie, mag die werkgewer na die volgende stap oorgaan Griewe prosedure • Die gegriefde werknemer moet ‘n vergadering met die onmiddelike senior van die spanleier aanvra • Griewe moet skriftelik verduidelik word • Die onmiddelike senior moet die grief so gou as moontlik afhandel http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads
B. Konflik bestuur • Die onmiddelike senior moet die grief so gou as moontlik afhandel • Die onmiddelike senior kan die grief skriftelik hanteer of versoek dat ‘n griewe vergadering belê word Griewe prosedure • Die persoon in beheer van die griewe vergadering moet probeer om die grief so vining as moontlik na die datum van die griewe vergadering oplos • Finale stap in die griewe prosedure • Die besluit wat geneem word is finaal • Indien die grief onopgelos is, kan die KVBA genader http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads
B. Konflik bestuur • Moenie 'n werknemer oordeel nie, maar probeer hom/haar verstaan. Verskillende maniere / metodes om moeilike mense te hanteer • Kry perspektief by ander wat alreeds in 'n soortgelyke situasie was om sodoende die moeilike werknemer te verstaan. • Tree proaktief op indien moontlik, want 'n personeel probleem is deel van 'n bestuurder se verantwoordelikheid. • Gereelde vergaderings met opsigters/departementshoofde sal help om die moeilike probleem gedrag te identifiseer. http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads
B. Konflik bestuur Verskillende maniere / metodes om moeilike mense te hanteer 1. 2. 3. 4. Ekstrovert / Introvert Inskiklikheid Pligsgetrouheid Oop tot eksperimentasie 5. Emosioneel stabiel • Identifiseer die tipe persoonlikheid wat die probleem skep. • Ontmoet moeilike werknemers privaat, sodat ander werknemers/ kwessies nie hulle aandag aflei nie. • Laat die persoon verstaan wat jou beweegredes en redes vir jou optrede is, dit sal hulle op hul gemak laat voel. http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads
C. Probleem oplossing Die proses van deur die besonderhede van 'n probleem te werk, om 'n oplossing te bereik Probleem oplossing – Definisie http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads
C. Probleem oplossing http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads
Konsolidasie Aktiwiteite http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bs -downloads
KONSOLIDASIE VRAE 1) Van watter hoof onderwerp in Besigheidstudies is spandinamika teorieë, konflikbestuur en probleem oplossing deel van 2) Noem eem kriteria vir suksesvolle span prestasie http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bsdownloads
KONSOLIDASIE VRAE 1) Van watter hoof onderwerp in Besigheidstudies is spandinamika teorieë, konflikbestuur en probleem oplossing deel van Besigheidsrolle 2) Noem eem kriteria vir suksesvolle span prestasie Interpersoonlike verhoudings Gedeelde waardes Kommunikasie http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bsdownloads
KONSOLIDASIE VRAE 3) Watter stadium van span ontwikkeling is ter sprake wanneer lede mekaar leer ken? 4) Watter stadium van span ontwikkeling is ter sprake wanneer span lede gemotiveerd is en goed saam werk ken? http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bsdownloads
KONSOLIDASIE VRAE 3) Watter stadium van span ontwikkeling is ter sprake wanneer lede mekaar leer ken? Vorming 4) Watter stadium van span ontwikkeling is ter sprake wanneer span lede gemotiveerd is en goed saam werk ken? Werksverrigting http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bsdownloads
KONSOLIDASIE VRAE 5) Wat bepaal die sukses van ‘n span volgens Belbin se rol teorie? 6) Wat bepaal die sukses van ‘n span volgens die MTR-I benadering? http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bsdownloads
KONSOLIDASIE VRAE 5) Wat bepaal die sukses van ‘n span volgens Belbin se rol teorie? Gedrag van spanlede 6) Wat bepaal die sukses van ‘n span volgens die MTR-I benadering? Bydrae of “Produkte” http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bsdownloads
KONSOLIDASIE VRAE 7) Waarna verwys 'n toestand van onenigheid of disharmonie tussen persone of oor idees? Konflik 8) Waarna verwys klagtes wat geregverdig of nie-geregverdig kan word nie ? Griewe http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bsdownloads
KONSOLIDASIE VRAE 9) Wat is die eerste stap in konflik oplossing? 10) Wat is die laaste stap in griewe prosedure ? http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bsdownloads
KONSOLIDASIE VRAE 9) Wat is die eerste stap in konflik oplossing? ‘n Tyd en plek vir die bespreking word gereël 10) Wat is die laaste stap in griewe prosedure ? Verwys die saak na die KBVA http: //www. wcedcurriculum. westerncape. gov. za/index. php/bsdownloads
- Slides: 38