ENTREPRENEURSEIE NSKAPPE Kwartaal 3 Onderwerp 1 DEFINISIE VAN

  • Slides: 14
Download presentation
ENTREPRENEURSEIE NSKAPPE Kwartaal 3 Onderwerp 1

ENTREPRENEURSEIE NSKAPPE Kwartaal 3 Onderwerp 1

DEFINISIE VAN ‘N ENTREPRENEUR ‘n Entrepreneur is iemand wat: sy/haar eie besigheid begin. besigheidsgeleenthede

DEFINISIE VAN ‘N ENTREPRENEUR ‘n Entrepreneur is iemand wat: sy/haar eie besigheid begin. besigheidsgeleenthede identifiseer. kreatiwiteit en insig het om ‘n diens of produk te lewer, verkoop en finansier. ander drie produksiefaktore kombineer. finansies het, of dit kan bekom. neem wettige en berekende risiko’s. werk skep.

KERN ENTREPRENEURSEIENSKAP 1. PE Kreatiwiteit Die vermoë om nuwe idees te bedink. 2. Waagmoedig

KERN ENTREPRENEURSEIENSKAP 1. PE Kreatiwiteit Die vermoë om nuwe idees te bedink. 2. Waagmoedig Entrepreneurs loop berekende risiko’s. Hulle weeg risiko’s op teen mekaar voor hulle ‘n besluit neem. 3. Volharding (deursettingsvermoë) Duur minstens vyf jaar voordat ondernemings gevestig is, en in staat is om voldoende inkomste te genereer om homself te onderhou. 4. Begeerte om te presteer Om suksesvol te wees, moet ‘n entrepreneur na voortreflikheid strewe en ‘n begeerte hê om sukses te behaal.

KERN ENTREPRENEURSEIENSKAP 5. Verantwoordelikheid PE Neem verantwoordelikheid om doelwitte te bereik. 6. Organisasie- en

KERN ENTREPRENEURSEIENSKAP 5. Verantwoordelikheid PE Neem verantwoordelikheid om doelwitte te bereik. 6. Organisasie- en bestuursvaardighede Hulle is dikwels goeie leiers wat ander oorreed om hulle te help om hul visie te verwenslik. Bestuurders word aangestel indien nodig. 7. Selfversekerd en ambisieus Wanneer entrepreneurs suksesvol is, neem hul selfvertroue toe en verbeter hul selfbeeld.

KERN ENTREPRENEURSEIENSKAP 8. Hardwerkend en energiek PE Hulle wy dikwels al hul tyd, vaardighede,

KERN ENTREPRENEURSEIENSKAP 8. Hardwerkend en energiek PE Hulle wy dikwels al hul tyd, vaardighede, kundigheid en hulpbronne aan stigting van ‘n onderneming. 9. Visionêr Hulle kan veranderinge in die mark- en besigheidsomgewing voorspel. 10. Strewe na onafhanklikheid Entrepreneurs wil dikwels onafhanklik wees. 11. Goeie menseverhoudinge of interpersoonlike vaardighede Hulle het goeie kommunikasie-, motiverings- en leierskapvaardighede.

ENTREPRENEURSEIENSKAP PE IN SAKEONDERNEMINGS • Entrepreneurs is die mense wat die besigheidsidees uitdink en

ENTREPRENEURSEIENSKAP PE IN SAKEONDERNEMINGS • Entrepreneurs is die mense wat die besigheidsidees uitdink en die hulpbronne bekom om die onderneming te bedryf. • Bestuurders word beskou as hoëvlak-werknemers wat betaal word om die onderneming te bestuur. Hulle dink nie noodwendig die nuwe idees uit nie. • Korporatiewe entrepreneur of intrapreneur beskryf entrepreneurskap wat binne ‘n besigheid plaasvind. Is die persoon wat direkte verantwoordelikheid aanvaar vir die omskepping van ‘n idee in ‘n winsgewende produk.

METING VAN SUKSESFAKTORE IN §BESIGHEID Sukses kan omskryf word as die bereiking van ‘n

METING VAN SUKSESFAKTORE IN §BESIGHEID Sukses kan omskryf word as die bereiking van ‘n (KAN AS INLEIDING GEBRUIK WORD) doelwit of aantal doelwitte. §Suksesfaktore is wat daartoe bydra dat ‘n onderneming sy doelwitte bereik. §Om suksesfaktore te identifiseer, moet jy die volgende oorweeg: die soort onderneming of produk die strategieë van die onderneming invloede soos ekonomiese klimaat en besigheidsomgewing. §Suksesfaktore moet van tyd tot tyd geëvalueer word, en indien nodig, aangepas word om veranderinge in aanmerking te neem.

DIE VOLGENDE KAN GEBRUIK WORD OM DIE SUKSESKOERS VAN ‘N ONDERNEMING TE MEET: 1.

DIE VOLGENDE KAN GEBRUIK WORD OM DIE SUKSESKOERS VAN ‘N ONDERNEMING TE MEET: 1. Volhoubaarheid Word dikwels omskryf as die bestuur van die ‘drievoudige eindresultaat’ of ‘triple bottom line’ (wins, mense & planeet). Volhoubare besighede is: Meer suksesvol. Werknemers lok en behou. Minder reputasierisiko’s loop.

DIE VOLGENDE KAN GEBRUIK WORD OM DIE SUKSESKOERS VAN ‘N ONDERNEMING TE MEET: Ondernemings

DIE VOLGENDE KAN GEBRUIK WORD OM DIE SUKSESKOERS VAN ‘N ONDERNEMING TE MEET: Ondernemings moet die volgende doen om suksesvol te wees: Vaardighede hê om te verseker dat besigheid suksesvol is en in toekoms sal bly sake doen. Ontwikkel strategieë om uitdagings en bedreigings te hanteer sodat besigheid lank sal kan bly sake doen. Maak voorsiening in die kapitaalbegroting vir genoeg fondse vir toekomstige gebruik.

DIE VOLGENDE KAN GEBRUIK WORD OM DIE SUKSESKOERS VAN ‘N ONDERNEMING TE MEET: Praktyke

DIE VOLGENDE KAN GEBRUIK WORD OM DIE SUKSESKOERS VAN ‘N ONDERNEMING TE MEET: Praktyke wat volhoubaarheid van die besigheid bevorder: §Kry belanghebbendes betrokke by gesamentlike besluitneming. §Sorg vir omgewingsbestuurstelsels om die impak van die besigheid op die omgewing te beperk. §Ontleed die omgewings- en maatskaplike impak. §Wees deursigtig (eerlik). Bv. Finansiële state moet ‘n ware weergawe van sy finansiële posisie bevat.

DIE VOLGENDE KAN GEBRUIK WORD OM DIE SUKSESKOERS VAN ‘N ONDERNEMING TE MEET: 2.

DIE VOLGENDE KAN GEBRUIK WORD OM DIE SUKSESKOERS VAN ‘N ONDERNEMING TE MEET: 2. Winsgewendheid §‘n Wins kan gemaak word indien ‘n besigheid weet wie sy mededingers is en oor ‘n mededingendevoordeel beskik. §‘n Volhoubare besigheid moet winsgewend wees oor die langtermyn. §Die entrepreneur moet seker maak dat die besigheid winsgewend is en dat dit elke jaar verhoog.

DIE VOLGENDE KAN GEBRUIK WORD OM DIE SUKSESKOERS VAN ‘N ONDERNEMING TE MEET: Wanneer

DIE VOLGENDE KAN GEBRUIK WORD OM DIE SUKSESKOERS VAN ‘N ONDERNEMING TE MEET: Wanneer die winsgewendheid gemeet word, moet die volgende in aanmerking geneem word: Kosteberekening Dit is die berekening van presies hoeveel dit kos om die produk te maak. Dit sluit kostes in soos bv. oorhoofse kostes (water, elektrisiteit, huur, ens. ) Dit sluit ook die berekening van die gelykbreekpunt in. Dit is die punt waar al die kostes van die produk deur die verkope gedek word. Verkope bo hierdie punt is wins. Prysbepaling Hoeveel moet vir die produk of diens gevra word om ‘n wins te maak? Die verkoopprys moet ooreenstem met mededingers s’n en wat verbruikers bereid is om te betaal.

DIE VOLGENDE KAN GEBRUIK WORD OM DIE SUKSESKOERS VAN ‘N ONDERNEMING TE MEET: 3.

DIE VOLGENDE KAN GEBRUIK WORD OM DIE SUKSESKOERS VAN ‘N ONDERNEMING TE MEET: 3. Klantebasis §Die entrepreneur moet die teikenmark identifiseer en seker maak dat produkte en dienste aan klante se behoeftes voldoen. §Nuwe behoeftes moet geskep word deur die ontwikkeling van nuwe produkte en dienste. §Die entrepreneur moet rekord hou van die mense wat sy produkte koop. Dit word die klantebasis genoem. §Deur die klantebasis uit te brei, word die besigheid se toekoms verseker.

TERREINE (GEBIEDE) VIR VERBETERING IN BESIGHEID: Alle ondernemings moet die gebiede identifiseer waar hulle

TERREINE (GEBIEDE) VIR VERBETERING IN BESIGHEID: Alle ondernemings moet die gebiede identifiseer waar hulle kan verbeter. Ondernemings moet voortdurend geëvalueer word, omdat geen onderneming dieselfde bly oor tyd nie. Gebiede wat oorweeg kan word om te verbeter in ‘n onderneming: Moniteer tendense, soos bv. inflasie- en rentekoerse. Hou aan om SMARTER-doelwitte te stel. Bly ophoogte van finansiële tendense in die onderneming, soos bv. die kontantvloei. Wees meer mededingend en bemark doeltreffend. Bly ophoogte van produksie- of bedryfsmetodes. Bestuur personeel en kry hulle betrokke by die onderneming. Implementeer totale gehaltebeheer (TGB). Bestuur hulpbronne goed en skakel vermorsing uit. Leer van die beste praktyke.