KWARTAAL 2 GRAAD 9 GEOGRAFIE Bladsy 29 DIE
KWARTAAL 2 GRAAD 9 GEOGRAFIE Bladsy 29
DIE BETEKENIS VAN ONTWIKKELING Die word ontwikkeling word gebruik deur geograwe, politici en omgewingsbewustes asook media. Ontwikkeling kan gedefinieer word as ‘n verbetering in die faktore wat die gehalte en standard van ‘n mens se lewe beinvloed bv. Inkomste, diet, behuising, gesondheidsorg, sanitasie enonderwys. Ontwikkeling sluit ook in ekonomiese groei, tegnologiese vooruitgang en die opheffing van menseregte. Drie hoofareas van ontwikkeling: 1. ekonomie 2. samelewing 3. omgewing Bladsy 29: Sleutelwoorde
KLASWERK Bladsy 29 Aktiwiteit 1
ü ‘n land se ekonomie verwys na al die aktiwiteite wat mense gebruik, asook hulpbronne, om welstand te skep. ü Ondernemings, nywerhede, handel(diens en geld) ü Land ontwikkel- ekonomie ontwikkel en groei ü Inkomstes verhoog – koop goedere en dienste – trek voordeel ü Ekonomiese ontwikkeling is die verbetering in ‘n person se standard van lewe en ‘n land se welstand EKONOMIESE ASPEKTE ü Groter inkomste – beter onderwys, gesondheidsorg, voedsel en behuising ü Infratsruktuur verbeter – paaie, behuising, water elektrisiteitvoorsiening
SOSIALE ASPEKTE q Samelewing of mense q Die ekonomie groei maar mense bly arm q Dis nie goed as ‘n land se rykdom verhoog maar die mense se lewensgehalte verbeter nie q Dis hoekom maatskaplike ontwikkeling bestaan (menslike ontwikkeling) q Welsyn van mense, hul gesondheid, gemak, geluk en voorspoed q Voorbeelde van maatskaplike ontwikkeling: 1. verbeter opvoeding, opleiding, gesondheidsorg en behuising 2. Die versekring dat vroue en kinders gelyk behandel word 3. Sosiale sekerheid bv. Pensioene, ongeskiktheidstoelaes, behoeftes van die armes 4. Die beskerming van menseregte, Vryheid, veiligheid, sekuriteit
* DIE NATUURLIKE WÊRELD RONDOM ONS * LUG, LAND, WATER, PLANTE EN DIERE * IN DIE VERLEDE WAS DIE NATUURLIKE OMGEWING BESKADIG DEUR MYNE ENS * AS ONTWIKKELING BETEKENISVOL EN VOLHOUBAAR IS – RIG DIT NIE SKADE AAN DIE OMGEWING NIE OMGEWINGSASPEKTE * AS ONTWIKKELING WERK SKEP EN MENSE SE LEWENS EN INKOMSTES VERBETER, MAAR DIT SKAAD DIE OMGEWING, IS DIT NIE BETEKENISVOL NIE * BETEKENISVOLLE ONTWIKKELING NEEM DIE IMPAK OP DIE OMGEWING IN AG EN VIND PLAAS SONDER OM DIE NATUURLIKE OMGEWING TE BESKADIG. * NB – OMGEWINGSONTWIKKELING BETEKEN DAT ONS BINNE DIE AARDE SE MIDDELE LEWE
HUISWERK BLADSY 31 AKTIWITEIT 2 BEGIN NOU!!
MANIERE OM ONTWIKKELING TE MEET EKONOMIESE ASPEKTE BRUTO BINNELANDSE PRODUK (BBP) • ‘n land se inkomste word aan sy bbp gemeet • Dit is die totale waarde van al die goedere en dienste wat ‘n land in een jaar produseer BRUTO BINNELANDSE PRODUK PER CAPITA (BBP/CAPITA) • Bbp vertel ons wat die land se inkomste is • Die inkomste word verdeel deur die totale bevolking = syfer van die inkomste per jaar van die gemiddelde person wat in die land woon (per capita beteken person) • Kyk na die voorbeeld
HUISWERK Bladsy 33 Aktiwiteit 3 BEGIN NOU!!
MEET SOSIALE ASPEKTE VAN ONTWIKKELING WELSTAND EN W ELVAART LEWENSVERWAGTING ü Gemiddelde jare wat ‘n person leef GELETTERDHEIDSVLAKKE üOm te kan lees en skryf üVerskil van land tot land ü Hoog ü Laag ü Dieet, voedingswaarde, gesondheidsorg, siektes, sanitasie, kindersterftes. üLande met hoër inkomstes is geneig om meer geletterd te wees.
KLASWERK/HUISWERK Bladsy 33 Aktiwiteit 4 Begin nou!!
MEET OMGEWINGSASPEKTE VAN ONTWIKKELING STEDELIK-LANDELIKE BEVOLKING • Persentasie van bevolking in ‘n stedelike gebied in vergelyking met landelike gebiede • Lande met hoër inkomstes = meer verstedelike bevolking • Figuur 2. 4 (bl 34) = nb KOOLSTOFVRYSTELLING • Co 2 word vrygestel deur menslike aktiwiteite bv. Steenkool brandende kragstasies, Vervoer en industrieë • Brand fossielbrandstowwe (steenkool, gas, olie) • Lande met hoër inkomstes = meer koolstofvrystelling
DIE MENSLIKE ONTWIKKELINGSINDEKS (HDI) ü Die hdi kombineer ontwikkelingsaanwysers in ‘n indeks: 1. gesondheidsorg: gemiddelde lewensverwagting 2. Opvoeding: gemiddelde jare van skoling ontvang deur persone 25 jaar en ouer 3. Inkomste: BBP/Capita ü Hdi is ‘n getal tussen 0 en 1 ü Naby aan 1 = hoogs ontwikkel, hoë standard lewe ü Laer/ naby aan 0 = minder ontwikkeld, gemiddelde lewe ü Drie vlakke van ontwikkeling volgens hdi: Ø Hoog: ontwikkelde - tussen 0, 7 en 1 Ø Middle: vining ontwikkelende – tussen 0. 52 en 0, 69 Ø Laag: ontwikkelende – tussen 0, 51 ü Kyk na tabel 2. 2 (bladsy 35) ü Sleutelwoord : indeks
HUISWERK Bladsy 36 Aktiwiteit 5
VERSKILLE IN DIE ONTWIKKELING RONDOM DIE WÊRELD • Figuur 2. 5 ( bl 36 ) en Tabel 2. 3 (bl 37 ) Streeksverskille in ontwikkeling regoor die wêreld Figuur 2. 6 ( bl 37 )
HUISWERK Bladsy 38 Aktiwiteit 6
- Slides: 16