Geografie Graad 10 Kwartaal 2 Geomorfologie Hersiening Intrusiewe

  • Slides: 9
Download presentation
Geografie Graad 10 Kwartaal 2 Geomorfologie

Geografie Graad 10 Kwartaal 2 Geomorfologie

Hersiening

Hersiening

Intrusiewe vulkanisme G • • • F C B • • D E E

Intrusiewe vulkanisme G • • • F C B • • D E E • • • A A) Batoliet – Dit is die grootste stollingsintrusie. Dit vorm diep in die aardkors B) Lakkoliet- ‘n sampioenagtige struktuur wat ontstaan wanneer die oorliggende strata opwaarts druk C) Lopoliet- Dit is ‘n pieringvormige struktuur wat ontstaan as die struktuur wegsink as gevolg van die gewig van die oorliggende strata. D) Plaat – Dit is wanneer magma horisontaal tussen gelaagde gesteentes indring. E) Gang- Dit is wanneer magma vertikaal tussen gsteentes indring. F) Vulkaniese pyp- Diep wortelagtige pyp van soliede magma. G) Monoliet-Groot stollingsintrusie gewoonlik ‘n batoliet wat blootgestel word bo die aardoppervlak.

Verskillende soorte gesteentes en verwante landvorme • Onthou ons het oor die drie gesteentes

Verskillende soorte gesteentes en verwante landvorme • Onthou ons het oor die drie gesteentes gepraat ons gaan vandag die verwante landvorme by elk van die drie gesteentes pas: • • • Stollingsgesteentes Afsettingsgesteentes Metamorfiese gesteentes

Landvorme wat met stollingsgesteentes geassosieer word: • • 1. Granietkoepels. Dit vorm uit reuse

Landvorme wat met stollingsgesteentes geassosieer word: • • 1. Granietkoepels. Dit vorm uit reuse batoliete. Die materiaal bo die batoliet word verweer en dan word granietkoepels sigbaar.

Landvorme wat met stollingsgesteentes geassosieer word: 2. Tafelkoppe ( MESA)- ‘n Groot tafelkop Spitskoppe

Landvorme wat met stollingsgesteentes geassosieer word: 2. Tafelkoppe ( MESA)- ‘n Groot tafelkop Spitskoppe of (BUTTE) –’n mesa met ‘n kleiner kop as gevolg van erosie Koniese heuwels- ’n koppie met ‘n spits punt

Landvorme wat met afsettingsgesteentes geassosieer word • • • Afsettingsgesteentes bestaan uit lae: 1.

Landvorme wat met afsettingsgesteentes geassosieer word • • • Afsettingsgesteentes bestaan uit lae: 1. Plato’s en vlaktes Plato- ’n Plat landvorm wat ontstaan het tydens die opgeffing van horisontale lae Vlakte- ‘n laagliggende landvorm 2. Riwwe en valleie vorm waar die strata uit verskillende weerstandbiedende lae bestaan.

Landvorme wat metamorfiese gesteentes geassosieer word • Eskarp- Die landvorm waar die strata gekantel

Landvorme wat metamorfiese gesteentes geassosieer word • Eskarp- Die landvorm waar die strata gekantel is en daar ‘n weerstandige laag voorkom.

Volgende gaan ons kyk na Plaattektonika TEKEN DIE ROTSSIKLUS OOR IN JOU WERKBOEK. TEKEN

Volgende gaan ons kyk na Plaattektonika TEKEN DIE ROTSSIKLUS OOR IN JOU WERKBOEK. TEKEN DIE INTRUSIEWE VULKANISME SKETS IN JOU WERKBOEK