Graad 11 Kwartaal 2 Week 2 Onderwerp Plaaslike

  • Slides: 41
Download presentation
Graad 11 Kwartaal 2 Week 2 Onderwerp: Plaaslike, Streek en Internasionale Toerisme

Graad 11 Kwartaal 2 Week 2 Onderwerp: Plaaslike, Streek en Internasionale Toerisme

Les 1 Die 5 toerisme Marksegmente

Les 1 Die 5 toerisme Marksegmente

Die 5 segmente volgens die PTGS 2012 -2020

Die 5 segmente volgens die PTGS 2012 -2020

Segment 1 Jong opkomende paartjies en families • Ouderdom 18 -24 • Alle rasse

Segment 1 Jong opkomende paartjies en families • Ouderdom 18 -24 • Alle rasse • Middel tot hoë inkomste groep • Besteebare inkomste +-R 5 000 • Bly ongeveer 5 nagte by akkommodasie accommodation • Onderneem ongeveer 3 reise per jaar • Hulld reis om weg te kom van hulle daaglikse roetine. • Hulle verkies vakansies soos ‘n avontuurlustige naweek weg. • Hulle wil herinneringe met vriende opbou en nuwe vriende maak.

Segment 2 Strewende families • Ouderdom 35 en ouer • Indiërs of swart •

Segment 2 Strewende families • Ouderdom 35 en ouer • Indiërs of swart • R 5 000 -R 10 000 besteebare inkomste • Getroud en het kinders • Bly net oor die 5 nagte • Onderneem 3 reise per jaar • Hulle reis om kinders te leer en hulle perspektief te verbreed. • Kwaliteit tyd saam met familie is belangrik • Spesiale aanbiedinge op vlugte en hotelakkommodasie sal hulle meer laat reis.

Segment 3 Uitspattige entoesiaste • Ouderdom 25 -45 • Swart, Kleurlinge en Indiërs •

Segment 3 Uitspattige entoesiaste • Ouderdom 25 -45 • Swart, Kleurlinge en Indiërs • R 10 000 en meer besteebare inkomste • Bly meer as 4 nagte • Reis 3 keer per jaar • Hulle verhoog hulle sosiale lewe en geniet die fyner dinge in die lewe. • Hulle verkies naweek vakansies met baie avonture en aktiwiteite meer as ‘n stil naweek weg. • Geniet wêreldklas ondervindings

Segment 4 Gesoute ontspanningsoekers • Ouderom 25 -45 • Wit mense • Hoër inkomste

Segment 4 Gesoute ontspanningsoekers • Ouderom 25 -45 • Wit mense • Hoër inkomste • Het R 5 000 en meer • Geen kinders • Bly 7 nagte • 4 reise per jaar • Reis is baie belangrik vir die groep • Hulle spandeer kwaliteit tyd om te ontspan en om van die daaglikse roetine weg te kom met familie en vriende • Ken die waarde van ondervindings en herinneringe

Segment 5 Welgestelde Mzanzi Families • Ouderdom 25 -45 • Swart, Kleurlinge en Indiërs

Segment 5 Welgestelde Mzanzi Families • Ouderdom 25 -45 • Swart, Kleurlinge en Indiërs • Inkomste meer as R 10 000 • Het Kinders • Bly 6 nagte • Onderneem 3 reise per jaar • Breek weg van die stad om tyd te spandeer met familie en vriende • Stel hulle kinders aan verskillende aktiwiteite bloot

Lesson 2 Content: Exercise to understand the 5 domestic market segments.

Lesson 2 Content: Exercise to understand the 5 domestic market segments.

1. Explain what domestic market segment the following people will fall into and explain

1. Explain what domestic market segment the following people will fall into and explain why? 1. 1. Indian people enjoying different settings. SEGMENT THREE High-Life Enthusiasts Aged 25 -45, black, coloured and Indian. Have R 10, 000 or more disposable income a month Travel is a way to boost one’s social status, and to experience the finer things in life in new and different settings Message: Domestic travel is the quickest and easiest way to enjoy invaluable and enviable world-class experiences

SEGMENT TWO New Horizon Families Aged 35 and older, black, coloured and Indian. Have

SEGMENT TWO New Horizon Families Aged 35 and older, black, coloured and Indian. Have R 5, 000 to R 10, 000 disposable income a month Travel is a way to educate their children, and to provide them with the opportunity to broaden their perspectives. It is also seen as quality time for the family to spend together, and a reward for hard work Message: Spend quality family time and broaden the family’s horizons, while being rewarded for hard work Salary R 5000 to R 10 000

Have an income higher than R 10 000 SEGMENT FIVE Well-to-Do Mzanzi Families 25

Have an income higher than R 10 000 SEGMENT FIVE Well-to-Do Mzanzi Families 25 -45, black. Have R 10, 000 or more disposable income a month Travel is all about escaping the city, and being able to spend time with friends and family in new and different locations. To a certain extent, travel is also about exposing the children to alternative ways of life and activities Message: Break away from daily pressures, whether relaxing with family or having good times with friends

SEGMENT ONE Spontaneous Budget Explorers � Aged 18 -24, all races. Have about R

SEGMENT ONE Spontaneous Budget Explorers � Aged 18 -24, all races. Have about R 5, 000 disposable income a month � Travel is a way to discover new people, places and adventures. Consumers in this segment travel to get away from the monotony of daily life; to add to their life experiences and fond memories Message: Have fun in new/different surroundings, whether with existing friends or meeting new friends along the way • Once in a life time experience

 • Values experiences and memories SEGMENT FOUR Seasoned Leisure Seekers � Aged 25

• Values experiences and memories SEGMENT FOUR Seasoned Leisure Seekers � Aged 25 -45, white. Have R 5, 000 or more disposable income a month � Travel is a way of life and something of a necessity. Having grown up going on regular holidays, this group of consumers understands the value of travel experiences and memories over commodities � Travel to escape, relax and spend quality time with loved-ones Message: South Africa has so many different places and ways to escape, relax and spend quality time with loved ones

Les 3 Inhoud: Die vier strategiese doelwitte en teikens van die Plaaslike toerisme groei

Les 3 Inhoud: Die vier strategiese doelwitte en teikens van die Plaaslike toerisme groei strategie.

 • Kom ons kyk na die doelwitte vir 2020 in die PTGS in

• Kom ons kyk na die doelwitte vir 2020 in die PTGS in kontrastering met die vorige jare, voordat met elke doelwit begin is.

Strategiese doelwitte van die PTGS 1. Om besteding op plaaslike toerisme te verhoog. 2.

Strategiese doelwitte van die PTGS 1. Om besteding op plaaslike toerisme te verhoog. 2. Om die volume van plaaslike toerimse te verhoog. 3. Om maatstawwe en pogings wat daarop gemik is om seisoenaliteit en gelyke geografiese verspreiding te verbeter. 4. Om die vlak van kultuur van reis en toerisme onder Suid-Afrikaners te verbeter.

Om besteding op plaaslike toerisme te verhoog (Inkomste) • Teikens: – Verhoging in persentasie

Om besteding op plaaslike toerisme te verhoog (Inkomste) • Teikens: – Verhoging in persentasie van plaaslike toerisme se bydrae tot BBP – Verhoging in aandeel van besigheidstoerisme tot oorhoofse toerismeinkomste

Om volume van plaaslike toerisme te verhoog • Teiken: – Meer vakansiereisigers – Groter

Om volume van plaaslike toerisme te verhoog • Teiken: – Meer vakansiereisigers – Groter aantal volwasse-uitstappies – ‘n verhoging in totale uitstappies

Om Maatstawwe en pogings daarop gemik om seisoenaliteit en gelyke geografiese verspreiding te verbeter

Om Maatstawwe en pogings daarop gemik om seisoenaliteit en gelyke geografiese verspreiding te verbeter • Teikens: – Groter bednagte vir provinsies wat minder beskoek word – Toename in plaaslike aandeel van bednagte in lae seisoen maande

Om die vlak van kultuur van reis en toerisme onder Suid-Afrikaners te verbeter •

Om die vlak van kultuur van reis en toerisme onder Suid-Afrikaners te verbeter • Teikens: – Verbetering van persepsie (seining) van toerisme van Suid-Afrikansers

1. Om besteding op plaaslike toerisme te verhoog (inkomste) • As plaaslike toerisme persentasie

1. Om besteding op plaaslike toerisme te verhoog (inkomste) • As plaaslike toerisme persentasie verhoog sal BBP ook verhoog. . • AS mense in SA reis na familie en vriende, dus nie baie geld spandeer op akkommodasie nie, daarom word toeriste aangemoedig om ander bestemmings ook te besoek. • Plaaslike toeriste word ook gemotiveer om langer by ‘n bestemming te bly. (spesiale pryse en aanbiedinge om dit aan te moedig. ) • Up selling – pakkette word gebruik om attraksies te promoveer sodat mense daarvan weet. Bv. As jy na Margate gaan sal jy ‘n vry ete by ‘n restaurant kry, dobbel geskenkbewys vir die Wild Coast Casino en ‘n gratis toegangskaartjie vir die Krokodilplaas.

2. Om Plaaslike toerisme volumes te verbeter • Plaaslike toeriste het nog nooit die

2. Om Plaaslike toerisme volumes te verbeter • Plaaslike toeriste het nog nooit die geleentheid gehad om op ‘n vakansie in hulle eie land te gaan nie, oor finansiële, sosio-ekonomiese en politieke redes, daarom moet die aantal plaaslike toerisme verhoog word. • Daarom is die doelwitte: Ø Bewusmaking van vakansiebestemmings in Suid-Afrika Ø Verander mense se belangstellings in bestemmings Ø Motiveer herhaaldelike besoeke Ø Nie-reisigers moet toeriste word. • Bekostigbare pakkette is beskikbaar vir lae en medium inkomstegroepe om te reis/vakansie te gaan hou. • Dit beteken dat al die Suid-Afrikansers geteiken word, ongeag die ras, ouderdom en klas. • Om dit te bereik moet vennote geform word in ‘n sekere area/sfeer. Bv. Spur, Wild Coast Casino en Krokodilplaas.

3. Om maatstawwe en pogings gemik op seisoenaliteit en gelyke geografiese verspreiding te verbeter.

3. Om maatstawwe en pogings gemik op seisoenaliteit en gelyke geografiese verspreiding te verbeter. • Seisoenaal - In die verlede was dit die mode om een maal ‘n jaar met vakansie te gaan, in ‘n skoolvakansie genoem inseisoen - bestemmings is vol bespreek en ‘n week na die vakansie is daar geen besoekers nie. • Mense is meer gemotiveerd om korter vakansies vir die hele jaar te neem, as een keer ‘n jaar. • Geografiese verspreiding -Kwazulu Natal, Wes. Kaap en Oos Kaap trek die meeste toeriste, terwyl die ander provinsies minder toeriste kry. • Die Plaaslike Toeriste Groei Strategie wou dit verminder met die Shot’Left veldtog en die It’s here veldtog, wat ander provinsies ook promoveer.

4. Om die vlak van die kultuur van reis en toerisme onder Suid-Afrikansers te

4. Om die vlak van die kultuur van reis en toerisme onder Suid-Afrikansers te verbeter • Baie plaaslike toeriste in SA reis nooit, en die doel is om mense van verskillende culture en rasse te laat reis om ander dele met ander kleure en rasse te besoek en te ontdek. • Aan die einde reis almal en maksimaliseer plaaslike toerisme.

 • Les 4 Die plaaslike toerisme implementeringsplan Bl 82 -84

• Les 4 Die plaaslike toerisme implementeringsplan Bl 82 -84

Die Aksieplan van die Plaaslike Toerismse Groei Strategie om die doelwitte te 1. Om

Die Aksieplan van die Plaaslike Toerismse Groei Strategie om die doelwitte te 1. Om die plaaslike toersime-inkomste te verhoog; 2. Verhoog volume van plaaslike toerisme; 3. Om maatstawwe en pogings wat die seisoenaliteit en gelyke geografiese verspreiding te verbeter; 4. Om die vlak van die reiskultuur en toerisme te verbeter in Suid-Afrika.

1. Verhoog plaaslike toerisme-inkomste FOKUSGEBIED UITKOMSTE AKSIES/ AKTIWITEITE SUB-AKSIES Vernuwing van besienswaardighede, bedryf en

1. Verhoog plaaslike toerisme-inkomste FOKUSGEBIED UITKOMSTE AKSIES/ AKTIWITEITE SUB-AKSIES Vernuwing van besienswaardighede, bedryf en aanbiedinge Doeltreffend e gebruik van toerismefasiliteite Verskaffing van produkte en dienste per marksegment Navorsing: behoeftes van plaaslike toeriste Infrastuktuur Belegging Ontwikkel befondsingsmodelle Oudit van toerisme produkte en dienste – genoeg vir marksegmente Identifiseer en analiseer beleidshindernisse Fasiliteer en ontwikkel onderhoudsplanne vir infrastruktuur Aansporingsfonds Uitgebreide Werksprogram (bevorder toerisme)

FOKUSGEBIED UITKOMSTE Maksimaliseer gebruik van bestaande produkte en stel nuwe toerismeprodukte bekend Volle gebruik

FOKUSGEBIED UITKOMSTE Maksimaliseer gebruik van bestaande produkte en stel nuwe toerismeprodukte bekend Volle gebruik van toerisme fasiliteite en stel nuwe produkte bekend waar daar potensiaal is AKSIES/ AKTIWITEITE Ontwikkel en implenteer program vir bestaande toerismeprodukte wat plaaslike toeriste teiken SUB-AKSIES Vennootskappe met Departemente om daguitstappies te bevorder (musea, besienswaardighede Venootskappe met rolprentbedryf en Dept. van Kuns en Kultuur Kontak sportliggame en assossiasies om pre-post geleenthede vir toeriste te reël. Verhoog besigheidsreise Toename in besigheidstoerisme Implenteer Nasionale Konferensie-buro Data-basis met nasionale sakegeleenthede en toerprogramme

FOKUSGEBIED Vestig ‘n reiskultuur UITKOMSTE Bevorder reiskultuur vir toerisme doeleindes AKSIES/ AKTIWITEITE Vestig kwotas,

FOKUSGEBIED Vestig ‘n reiskultuur UITKOMSTE Bevorder reiskultuur vir toerisme doeleindes AKSIES/ AKTIWITEITE Vestig kwotas, moedig konsessies en aansporings aan SUB-AKSIES Platforms vir marktoegang, afslagkoerse vir toerismeprodukte en Koppel dit aan bemarkingsveldtog Ontwikkel en implementer ‘n program vir groepe met spes. belangstellings Verbeter prestasie van Toerismeinligtingsentra Implementering van Nasionale Inligtingsentraraamwerk Verbeter verspreiding van en bewustheid oor toerisme-inligting Implementeer programme vir verspreiding van inligting na ‘n wyer network, petrolstasies, mobiele toepassings ens.

2. Verhoog plaaslike toerisme volumes FOKUSGEBIED UITKOMSTE AKSIES/ AKTIWITEITE SUB-AKSIES Ondersoek ontwikkeling en verpakking

2. Verhoog plaaslike toerisme volumes FOKUSGEBIED UITKOMSTE AKSIES/ AKTIWITEITE SUB-AKSIES Ondersoek ontwikkeling en verpakking van bekostigbare plaaslike produkte Doen navorsing oor beste praktyk m. b. t. prysstrategieë wat die plaaslike mark aanlokliker maak, operateurs goeie opbrengs op beleggings Plaaslike Reiskaart – en afslagpakette Gedifferensieerde verpakking van bekostigbare toerismeprodukte Verhoogde aantal plaaslike toerismeuitstappies Hersien en verbeter oorskakelingsmeganismes Verbeter Ondersoek gepaste oorskakelings kanale vir -meganismes oorskakeling vir markkategorieë Hersien bestaande oorskakelingsmeganismes en vestig gepaste oorskakelingsmeganismes waar nodig

3. Om maatstawwe en pogings wat die seisoenaliteit en gelyke geografiese verspreiding te verbeter

3. Om maatstawwe en pogings wat die seisoenaliteit en gelyke geografiese verspreiding te verbeter FOKUSGEBIED Maksimaliseer gebruik van bestaande toerisme bates/fasiliteite UITKOMSTE Optimale gebruik van bestaande fasiliteite AKSIES/ AKTIWITEITE SUB-AKSIES Oudit van produkte Oudit van alle bestaande oorde/parke/natuurreservate van regering in minder besoekte provinsies Ontwikkel en implemteer Openbare/Privaat-vennootskapraamwerk vir toerisme wat fokus op beheer van fasiliteite Skep spesiale Ontwikkel en verpak aktiwiteite vir ondervindings regoor land in gebiede wat minder vennootskappe besoek word en in lae seisoen

FOKUSGEBIED UITKOMSTE AKSIES/ AKTIWITEITE SUB-AKSIES Gee ondersteuning aan een groot geleentheid per provinsie in

FOKUSGEBIED UITKOMSTE AKSIES/ AKTIWITEITE SUB-AKSIES Gee ondersteuning aan een groot geleentheid per provinsie in lae seisoen en in minder besoekte provinsies Ontwikkel pre- en postgeleenthede vir spesifieke aanbiedings om verblyf te verleng Gedifferensieerde bemarking Verbeterde vlakke van plaaslike toerimse se bemarking Implementeer die Plaaslike Toerisme bemarkingsveldtog Maak provinsiale bemarkingskantore in ander provinsies oop om meer interprovinsiale vennootskappe en kruisverkope oor provinsies heen te bevorder

4. Om die vlak van die reiskultuur en toerisme te verbeter in Suid-Afrika. FOKUSGEBIED

4. Om die vlak van die reiskultuur en toerisme te verbeter in Suid-Afrika. FOKUSGEBIED Ontwikkel en implementer toerisme bewusmakingsprogram en omliggende gemeenskappe UITKOMSTE AKSIES/ AKTIWITEITE Verbeter waardes en houdings wat ‘n deel vorm van toerisme -kultuur SUB-AKSIES Ontwikkel en implementer ‘n Nas. Tourisme Bewusmakingsveldtog. Bemark en ondersteun interprovinsiale skool gebasseerde sporttoere in vennootskap met die Dept van Sport en Ontspanning Ontwikkel en implementer ‘n program gefokus op die herleweing van kulture en tradisies Implementering van die Strategie tot die Professionallisering van Toeriste Leiding Bemark ‘n kultuur van volentering gekoppel aan Kooperatiewe Sosiale Verantwoordelikheid

FOKUSGEBIED Verbeter die opleiding van produkte eienaars, werkers UITKOMSTE AKSIES/ AKTIWITEITE SUB-AKSIES Koordineer met

FOKUSGEBIED Verbeter die opleiding van produkte eienaars, werkers UITKOMSTE AKSIES/ AKTIWITEITE SUB-AKSIES Koordineer met die opleidingsprogramme vir die privaat- publieke en publieke fasiliteite: • Fundi (opleidingsprogram met die doel om plaaslike reiskonsultante en die algemene publieke diens met die kennis en vaardighede om al 9 provinsies te verkoop aan Suid-Afrikaners en om ‘n kultuur van toerisme in SA te kweek. ) • Ken jou land veldtog om bewusmaking te skep Ontwikkel en implementeer “Verantwoordelike Toerisme Dorp” Kompetisie met spesiale klem op Toeganglikheid

Pas kolom A by kolom B Kolom A- doelwitte Kolom B - Hoe kan

Pas kolom A by kolom B Kolom A- doelwitte Kolom B - Hoe kan die doelwit bereik word. 1. Inkomste te verhoog A. ‘n Toeris moet meer met vakansie gaan B 2. Geografiese verspreiding C 3. Verlaag Inseisoen B. Toeris moet aangemoedig word om meer te reis, langer te bly , aktiwiteite te doen en attraksies te besoek en geld te spandeer. C. Toeriste moet meer plekke in SA besoek en nie net Kwa. Zulu Natal nie A 4. Kultuur van reis D D. Mense wat nie reis nie word gemotiveerd om te reis deur veldtogte.

 • Voltooi die volgende tabel: Doelwitte 1. Verhoog plaaslike toerisme 2. 3. Om

• Voltooi die volgende tabel: Doelwitte 1. Verhoog plaaslike toerisme 2. 3. Om 4. maatstawwe en pogings wat daarop gemik is om seisoenaliteit en gelyke geografiese verspreiding te verbeter. Fokusgebied 1. Vernuwing van besienswaardig hede Stel nuwe produkte bekend 2. Gedifferensieer de verpakkings Verbeter oorskakelingsmeganismes 3. 4. Toerisme bewusmaking en opleiding

Memo Objectives 1. Increase domestic expenditure 2. Increase 3. To improve domestic measures and

Memo Objectives 1. Increase domestic expenditure 2. Increase 3. To improve domestic measures and Tourism volume efforts aimed at addressing seasonality and equitable geographical spread; 4. Enhance the level of the culture of tourism Focus Area 1. Innovative offerings • Introduce new products 2. Creating affordable packages and enhance conversion mechanism 4. Tourim awareness and training 3. Enhancing Year-round trips and marketing unpopular provinces