GRAAD 9 EBW Die manier waarop besigheidsaktiwiteite gegroepeer
GRAAD 9 EBW:
§ Die manier waarop besigheidsaktiwiteite gegroepeer word. 3 SEKTORE Tersiêre sektor Primêre sektor Sekondêre sektor § Die 3 sektore is afhanklik van mekaar, m. a. w. hulle het mekaar nodig om te oorleef. Hulle kan dus nie op hul eie funksioneer nie.
§ Die ekonomiese sektor waar besighede grond en natuurlike hulpbronne as grondstowwe gebruik. § Byvoorbeeld: Vissery, boerdery, bosbou, mynbou, ontginning van olie en gas.
§ Die ekonomiese sektor waarin mense die grondstowwe van die primêre sektor gebruik om goedere te produseer/vervaardig, bv. tekstielfabrieke, chemise aanlegte, konstruksie, klerevervaardigers, fabrieke vir voedsel en drank. § Byvoorbeeld: Fabrieke vir voedsel en koeldrank, tekstielfabrieke, , klerevervaardigers, konstruksie, motorfabrieke, ens.
§ Die ekonomiese sektor waarin besighede dienste lewer aan die publiek. § Byvoorbeeld: Skole, hospitale, banke, resturante, vervoerdienste, media, prokureurs, ens.
§ Nie-hernieubaar: kan nie hernieu word nie; as dit alles opgebruik is, kan daar nooit weer daarvan gemaak word nie § Byvoorbeeld: Water, olie en steenkool. § Olie bv. Noodsaaklik vir vervaatdiging van petrol en diesel wat belangrik is vir nywerhede. § AS EEN SEKTOR DUS IN DUIE STORT HET DIT ‘N NADELIGE UITWERKING OP DIE ANDER SEKTORE. Volh geb oubare hulp ruik v a bro nne n is ‘n et bes ighe iese idsp rakt yk.
Primêre sektor x Sekondêre sektor x Tersiêre sektor As die sektor die hulpbronne opgebruik, sal hulle nie meer in staat wees om hulpbronne vir die sekondêre sektor te verskaf nie. Die sekondêre sector gebruik hulpbronne vir vervaardiging. Indien goedere wat die tersiêre sektor nodig het om sy dienste te verskaf, nie beskikbaar is nie, sal die tersiêre sector nie in staat wees om te funksioneer nie. ONTHOU: Hulle is afhanklik van mekaar!
§ Ongeskoold: Vereis nie hoë vaardigheidsvlak nie, dikwils fisiese arbeid - gewoonlik in primêre sektor. § Halfgeskoold: Vereis mate van vaardigheid, opleiding en onafhanklike oordeel. - gewoonlik in sekondêre sektor. § Geskoold: Werk wat ‘n hoë vaardigheidsvlak d. m. v. opleiding en onafhanklike oordeel vereis. - gewoonlik in tersiëre sektor.
§ Veronderstel die koringbedryf stort ineen as gevolg van ‘n droogte. Verduidelik wat die invloed van die ineenstorting gaan wees op elk van die sektore. ONTHOU: Hulle is afhanklik van mekaar!
As die koringbedryf in die omgewing ineenstort omdat die koringoes as gevolg van droogte misluk het , sal die kommerdiële boere nie in staat wees om finansieel voort te gaan nie. Die koringprys sal styg omdat koring skaars is, en Bokomo sal dus meer vir sy produksie-insette betaal. Dit beteken dat hulle meer sal moet vra vir hul voedselprodukte, wat weer finansiële druk op die verbruiker sal plaas. Verbruikers sal hulle besteding op ander gebiede moet verminder om voedsel te bekostig. Hulle sal dus minder aan belangrike dinge soos gesondheidsorg en onderwys bestee. Ander industrieë, vermaak en toerisme sal ly omdat mense hul geld sal spaar en dit eerder aan noodsaaklike goedere sal spandeer. Bespreek die: Primêre sektor Sekondêre sektor Tersiêre sektor
- Slides: 10