Die Minerale Revolusie in SuidAfrika LES 3 LANGVRAAG



















- Slides: 19
Die Minerale Revolusie in Suid-Afrika LES: 3 - LANGVRAAG Hoe het die trekarbeidstelsel die gesin geraak?
Hoe het die trekarbeidstelsel die gesin geraak? INLEIDING: Trekarbeiders het hul huise en gesinne verlaat en vêr gereis om op die myne te werk Dit het ‘n negatiewe uitwerking op hul huishoudings gehad.
Trekarbeiders op reis
Trekarbeiders op reis
Hoe het die trekarbeidstelsel die gesin geraak? LIGGAAM: • Vroue moes die werke van die mans doen, asook hulle eie daaglikse take. • Baie van die vrouens het nie genoeg kennis van boerdery gehad nie en landbouproduksie het afgeneem • Dus was daar nie genoeg kos vir die vroue en kinders nie.
Vroue moes die werk van mans doen, asook na die kinders omsien
Hoe het die trekarbeidstelsel die gesin geraak? • Vroue moes ook alleen na die kinders omsien.
Hoe het die trekarbeidstelsel die gesin geraak? • Mans het van hul gesinne vergeet omrede hul gewoond geraak het aan die stedelike lewe van dobbel en drank. • By die myne het die mans sulke lae lone verdien dat hulle min of selfs geen geld aan die vrouens gestuur het. • Vrouens is uiteindelik geforseer om ook hul woonplekke te verlaat om werk te gaan soek.
Hoe het die trekarbeidstelsel die gesin geraak? • Die feit dat mans vir sulke lang tye weg was van die huis, het ‘n negatiewe uitwerking op die gesin gehad. • Gesinsbande was iets van die verlede en gesinne het opgebreek. • Kinders moes vir hulself sorg toe ma’s ook moes gaan werk soek.
Hoe het die trekarbeidstelsel die gesin geraak? • Baie kinders het sonder ‘n vaderfiguur/rolmodel of sonder ouers grootgeword. • Gesinne was ook sonder die beskerming van ‘n vader/mans.
Hoe het die trekarbeidstelsel die gesin geraak? SLOT: Die Trekarbeidstelsel het nie net ‘n negatiewe uitwerking op die trekarbeiders se vroue gehad nie, maar op die hele gesin.
Hoe het die trekarbeidstelsel die gesin geraak? EKSAMENGEBASEERDE VRAE EN AKTIWITEITE:
Akt 4, bl. 119 (Handboek)
Hoe het die trekarbeidstelsel die gesin geraak? ANTWOORD:
Hoe het die trekarbeidstelsel die gesin geraak? 2. Gevolge van die trekarbeiderstelsel: 1. Mans: Kon nie bedank nie/het alkoholiste geword 2. Vroue: Moes die gaping vul wat mans gelaat het en vir hul gesinne sorg/toe die kos min raak, moes vroue gaan werk soek
Hoe het die trekarbeidstelsel die gesin geraak? 2. Gevolge van die trekarbeiderstelsel: 3. Gesinslewe: Gesinne het verval - ouers het nie meer ’n verhouding gehad nie, pa’s het nie teruggekeer huis toe nie, kinders moes vir hulself sorg toe ma’s ook moes gaan werk soek.
Hoe het die trekarbeidstelsel die gesin geraak? 3. § § § Mynbase het: goedkoop arbeid nodig gehad werkverskaf saam met die regering gewerk en die werkers gedwing om werk te soek weens belasting en omdat swart mense nie grond mag besit het nie.
Hoe het die trekarbeidstelsel die gesin geraak? 3. Werkers: • moes vir hul gesinne sorg • kon nie grond besit nie en moes daarom werk soek • is ook aangetrek deur die myne omdat hulle gedink het hulle kon ryk word • moes in die kampongs bly en werk totdat hul kontrakte afgeloop het • het alkoholiste geword en kon nie die myne verlaat nie • se gesinne het hieronder gely en in talle gevalle het die gesinne verval.



















