Dr Elize Vos Tel 018 299 4783 elize

  • Slides: 46
Download presentation

Dr. Elize Vos Tel. 018 299 4783 elize. vos@nwu. ac. za

Dr. Elize Vos Tel. 018 299 4783 elize. vos@nwu. ac. za

LEES EN KYK „Ons kinders kan nie/wil nie meer lees nie!”

LEES EN KYK „Ons kinders kan nie/wil nie meer lees nie!”

Hoe gemaak? ? "Ons kinders sal lees, as hulle die regte boeke kry om

Hoe gemaak? ? "Ons kinders sal lees, as hulle die regte boeke kry om te lees!" (De Kat, Somer 2016) "As die kinders weet van cool boeke, lees hulle. " (Fanie Viljoen in Taalgenoot, Lente 2014)

Doelwitte vir hierdie sessie: • Leesmotivering • Kriteria vir die seleksie van leestekste •

Doelwitte vir hierdie sessie: • Leesmotivering • Kriteria vir die seleksie van leestekste • Leesproses en -strategieë • Assessering van lees • Slaag onderwêreld as voorgeskrewe werk vir graad 12 Huistaal?

Leesmotivering • Dimensies van leesmotivering • Sosiale rolspelers – onderwysers • Onderwysers: oorlaai/kurrikulum stel

Leesmotivering • Dimensies van leesmotivering • Sosiale rolspelers – onderwysers • Onderwysers: oorlaai/kurrikulum stel hoë eise/voorgeskrewe werke waar onderwysers geen insette kon lewer nie

Kriteria vir seleksie van leestekste • Taalvlak • Graad/fase • Lengte • Diversiteit: kulturele

Kriteria vir seleksie van leestekste • Taalvlak • Graad/fase • Lengte • Diversiteit: kulturele sensitiwiteit, geloof, geslag, ras, sosio-politieke konteks, sosio-ekonomiese agtergrond van leerders • Kognitiewe vlakke (Barrett en Bloom) • Leerstyle • Leesbaarheidsindekse (Flesch-Kincaid … Readability Score. com. ) • Lettertipe, -grootte, kleurgebruik

Leesproses en strategieë • Prosesbenadering: pre-, tydens en post-lees • Leesbegripstrategieë: vluglees, soeklees en

Leesproses en strategieë • Prosesbenadering: pre-, tydens en post-lees • Leesbegripstrategieë: vluglees, soeklees en kolomlees, aktiveer vorige kennis, voorspel, visualiseer, vraagstelling, maak afleidings, vind hoof- en ondersteunende gedagtes, maak opsomming, sintetiseer, moniteer begrip, evalueer – lei leerders tot kritiese denke: Waarom? ?

Assessering van lees • Verskillende tekste by leesbegrip – kognitiewe vlakke • Vra taalleer

Assessering van lees • Verskillende tekste by leesbegrip – kognitiewe vlakke • Vra taalleer by leesbegrip • Leerder verstaan teks, maar verstaan nie die vraag nie

Slaag onderwêreld as voorgeskrewe werk vir gr. 12 HT? • Meningsverskille: HT; vergelyk met

Slaag onderwêreld as voorgeskrewe werk vir gr. 12 HT? • Meningsverskille: HT; vergelyk met Engels/ vergelyk met dit wat ons reeds in verlede gedoen het? • Ons moet egter hierdie jeugverhaal gaan meet aan bepaalde norme/riglyne voordat ons kan oordeel? • Ons sal dokumente en teks moet analiseer (interpreteer en evalueer) alvorens ons uitsprake kan lewer oor die geslaagdheid van hierdie jeugverhaal as voorgeskrewe werk.

Norme/riglyne • Wie is die leser? (liggaamlik/kognitief/sosiaal/persoonlikheid/ moreel) • Leesbehoeftes en -voorkeure van adolessentelesers?

Norme/riglyne • Wie is die leser? (liggaamlik/kognitief/sosiaal/persoonlikheid/ moreel) • Leesbehoeftes en -voorkeure van adolessentelesers? • Definisie van jeugverhaal? • Voorskrifte van KABV? • Teksanalise van onderwêreld – verhaalaspekte?

KABV (p. 10 -13) • Sensitiwiteit vir taal kweek • Genot en vermaak •

KABV (p. 10 -13) • Sensitiwiteit vir taal kweek • Genot en vermaak • Waardetoevoeging tot hul skryfwerk • Persoonlike en eerlike interpretasie en kommentaar van leerders • Leerders moet teks verstaan; leerderdeelname • Lees teks in klas • Kreatiewe skryfwerk moet aansluit by literêre teks

onderwêreld Fanie Viljoen

onderwêreld Fanie Viljoen

Pre-lees

Pre-lees

Outeur van onderwêreld Fanie Viljoen het in Welkom grootgeword. Hy het in 1987 gematrikuleer

Outeur van onderwêreld Fanie Viljoen het in Welkom grootgeword. Hy het in 1987 gematrikuleer aan Goudveld Hoërskool. Daarna het hy vir twee jaar diensplig gedoen. Hy skilder en skryf voltyds.

Fanie Viljoen is 'n skrywer van jeugverhale, radiodramas en bangmaakstories van allerlei soorte. En

Fanie Viljoen is 'n skrywer van jeugverhale, radiodramas en bangmaakstories van allerlei soorte. En terwyl jy nou hier sit en lees, is hy moontlik besig om te werk aan 'n blitsverkoper wat Steven Spielberg in 'n fliek kan omtower. . .

Die skryf van onderwêreld • Luister na onderhoud wat met Fanie Viljoen oor onderwêreld

Die skryf van onderwêreld • Luister na onderhoud wat met Fanie Viljoen oor onderwêreld gevoer is.

Buiteblad • Titel • Prystoekennings • Flapteks (agterblad) • Genre • Uitgewers

Buiteblad • Titel • Prystoekennings • Flapteks (agterblad) • Genre • Uitgewers

Tydens lees

Tydens lees

Titel: onderwêreld • Benederyk of hel van misdaad, spioenasie en geheime • Orpheus en

Titel: onderwêreld • Benederyk of hel van misdaad, spioenasie en geheime • Orpheus en sy reis na die onderwêreld • Geld en korrupsie: binnehandel en omkopery • Kuberkrakery • Emosies en gedagtewêreld van karakters, bv. Eckardt se donker gedagtes

Genre • Genre: jeugroman • Entwicklungsroman: die protagonis is aan die einde van die

Genre • Genre: jeugroman • Entwicklungsroman: die protagonis is aan die einde van die roman nog op pad na volwassenheid (Trites, 2000: 10); magstryd is belangrike aspek van hierdie soort roman (Trites, 2000: 473) • Subgenre: skoolkoshuisroman (die skool as instansie speel 'n belangrike rol – Trites, 2000: 31) • Hierdie jeugroman toon ook enkele kenmerke van die speurverhaal: hoofkarakter beleef alles emosioneel; moet vaardighede aanleer; sterk karakterontwikkeling; is 'n slagoffer; geen mag nie; kinderverdwyning – speurdiens; verhaal gegrond op heelwat feite (bronnelys)

Verhaalstruktuur • Epigraaf – Manifes van kuberkraker • Proloog – voorrede • Verhaal (afwisselende

Verhaalstruktuur • Epigraaf – Manifes van kuberkraker • Proloog – voorrede • Verhaal (afwisselende flitse tussen hede en verlede); begin van hfst. – log files dui verlede tyd aan • Epiloog - slotrede • Bedankings, Feite en fiksie, Wet, Bronne

Twee hoofkarakters • GREG OWEN Protagonis, karakter ontwikkel (eerder hoofk. ) G-4 ce Hoofseun

Twee hoofkarakters • GREG OWEN Protagonis, karakter ontwikkel (eerder hoofk. ) G-4 ce Hoofseun van Lawson Kollege, matriek, rugbyspeler, ervaar druk van pa om te presteer Ma: Rina, meisie: Nicole, Broer: John (selfdood) Pa: hoof van Turret Media • ECKARDT WILKEN Antagonis Ekk-0 Buitestander, nuut in skool lees baie, rekenaarkenner/kraker, Kwantumteorie (p. 23), perfeksionis (p. 24), nie party animal nie, moet saam met Trappers ontgroen word Motief vir sy verdwyning?

Karakters

Karakters

Newekarakters Greg se pa, ma Rina, broer John, meisie Nicole Eckardt se pa Thomas-Jean

Newekarakters Greg se pa, ma Rina, broer John, meisie Nicole Eckardt se pa Thomas-Jean (TJ): sy oupa was stigter van skool Mark Gibbons (Plank) Kwanele Twala (onderhoofseun) Dr. Alec Pienaar (skoolhoof): Plus. Ultra. Med Mnr. Pete Andersen (onderhoof) Tom (terreinbestuurder); speurders

Ruimte Lawson Kollege – privaatskool vir seuns (Drakensberge) – fiktief Realistiese ruimtes/werklikheidsgetrou: Jeffreysbaai (vakansie),

Ruimte Lawson Kollege – privaatskool vir seuns (Drakensberge) – fiktief Realistiese ruimtes/werklikheidsgetrou: Jeffreysbaai (vakansie), Johannesburg (Sandhurst), Sterkfonteindam, Vrystaat-grens na Kwa. Zulu-Natal, Oliviershoekpas, Little Switzerland, Bergville: speurdiens, Winterton, Harrismith (plekke waar hulle na Eckardt soek), Clarens

Lawson Kollege LUX HOMINUM VITA "Light the life of man" "Lig van die lewe"

Lawson Kollege LUX HOMINUM VITA "Light the life of man" "Lig van die lewe"

Clarens

Clarens

Tyd • Verteltyd: 193 bladsye • Vertelde tyd: omtrent agt dae (Do. tot volgende

Tyd • Verteltyd: 193 bladsye • Vertelde tyd: omtrent agt dae (Do. tot volgende Vr. ) • Tydsverloop strek oor ongeveer ses jaar (11 j. tot 17/18 j. oud) • Afwisselende flitse tussen verlede en hede wat die spanning in die verhaal verhoog

Verteller • Proloog – derdepersoonsverteller • Verhaal – eerstepersoonsverteller; Greg (voordele: persoonlik, geloofwaardig, leser

Verteller • Proloog – derdepersoonsverteller • Verhaal – eerstepersoonsverteller; Greg (voordele: persoonlik, geloofwaardig, leser kan met verhaalgebeure identifiseer en universele waarhede word makliker oorgedra; nadele: verteller is beperk ten opsigte van ruimte en plek, beperkte siening) • Epiloog – derdepersoonsverteller

Fokalisasie • Vanuit wie se oogpunt/perspektief/fokalisasie word na die verhaalgebeure gekyk • Greg Owen

Fokalisasie • Vanuit wie se oogpunt/perspektief/fokalisasie word na die verhaalgebeure gekyk • Greg Owen is die fokalisator

Konflik. . . spanning • Innerlik: Greg oor Nicole, sy pa, broer, gesagstrukture, ervaar

Konflik. . . spanning • Innerlik: Greg oor Nicole, sy pa, broer, gesagstrukture, ervaar prestasiedruk • Uiterlik: Greg en Kwanele, Greg en skoolhoof • Konflik veroorsaak spanning

Rekenaartaal Hacking, hackers, log files, virus, net, surf, porn sites, CGI – Common Gateway

Rekenaartaal Hacking, hackers, log files, virus, net, surf, porn sites, CGI – Common Gateway Interface, webserver, surfer se browser, klipmure om kasteel: firewalls, hackers met swart of wit hoed, email, cyberspace, dumpster diving, keystroke logger, war dialing/driving, sniffers, brute forcing, passwords, dictionary attack, hybrid attack, blue boxing

Intertekstualiteit • Griekse mitologie: Zeus, Hipnos, Orpheus en sy reis na die onderwêreld •

Intertekstualiteit • Griekse mitologie: Zeus, Hipnos, Orpheus en sy reis na die onderwêreld • Faust-legende: ambisieuse persone sal hulle morele integriteit prysgee vir mag, kennis, sukses en geluk • Kinderrympie – p. 135

 • • • Motiewe Eggo’s Voëlgriep – virus (Hongkong na Weste, maar ook

• • • Motiewe Eggo’s Voëlgriep – virus (Hongkong na Weste, maar ook rekenaars) Vrees Rebellie en verset Onderwêreld Selfmoord Klasseverskille (sosiale kwessies rondom kleur) Leierskap Ingehoktheid Rituele Arm en ryk Lig en donker (swart en wit)

Temas • Verlies • Protes • Plaasvervangerskap

Temas • Verlies • Protes • Plaasvervangerskap

Aktualiteit • • • • Selfdood (vier gevalle) Tienerseks en -swangerskap en voorbehoeding Kuberkrakers

Aktualiteit • • • • Selfdood (vier gevalle) Tienerseks en -swangerskap en voorbehoeding Kuberkrakers (hacking) – Hactivism (wit en swart hoed) Sosiale manipulasie Kinderverdwyning Prestasiedruk en wenmotief Klas- en rasverskille Geld wat posisies koop (hoofseun, leerlingraad. . . ) Ons is gekloonde weergawes van ons ouers Vriendskap Leierskap en gesagstrukture Binnehandel en omkopery; militêre oorlogvoering; witboordjiemisdaad Wraakneming Dwelm- en middelgebruik (Plank – dagga, tieners drink, Nicole – Ecstacy)

Boodskap • In die lees van jeugromans sal adolessente altyd tot die besef kom

Boodskap • In die lees van jeugromans sal adolessente altyd tot die besef kom dat hulle, ten spyte van watter mag hulle ook al mag verbeel, onderworpe sal wees en beperk sal word deur die sosiale strukture waarbinne hulle beweeg. • Die swakpunt van rekenaars is MENSE – moet nie mense vertrou nie! • Wat is werklik reg en wat is verkeerd? • Vergewe en vergeet is nie altyd moontlik nie – p. 118

Boodskap vervolg • Prestasie maak kinders nie noodwendig gelukkig nie. • Moet nie dat

Boodskap vervolg • Prestasie maak kinders nie noodwendig gelukkig nie. • Moet nie dat vrees jou oordeel beïnvloed nie. • 'n Mens moet soms die lewe aandurf "sonder 'n bulletproof baadjie wat jou beskerm teen pyn en hartseer" (p. 34) • Ons is klone van ons ouers se bestaanswêreld – die "rat race" waarbinne die wenner nog altyd 'n rot bly (p. 41)

Post-lees

Post-lees

Moontlike aktiwiteite • Leerders moet 'n leesdossier oor die verhaal open. • Rolspeel sekere

Moontlike aktiwiteite • Leerders moet 'n leesdossier oor die verhaal open. • Rolspeel sekere gedeeltes uit die jeugroman, bv. die ontgroening van die Trappers of die kamertoneel waar Eckardt vir Greg as 'n kuberkraker oplei. • Vasvrakompetisie in die klas/blokraaisel om die verhaalaspekte by die leerders vas te lê. • Skryf 'n koerantberig waarin vertel word van die verdwyning van Eckardt Wilken. • Skryf 'n boekresensie oor onderwêreld vir die jeugkolom in die plaaslike koerant.

Moontlike literêre opstelvrae • Bespreek hoe die verskillende gesagsfigure in hierdie jeugroman uitgebeeld word

Moontlike literêre opstelvrae • Bespreek hoe die verskillende gesagsfigure in hierdie jeugroman uitgebeeld word en hoe hulle waardes die verhaalgebeure beïnvloed. • Bespreek Eckardt Wilken as buitestandersfiguur. • Bespreek die belangrike aspekte in die verhaal waarna die verhaaltitel „onderwêreld” verwys? • Bespreek die verhaalstruktuur en evalueer die gepastheid daarvan. • Die vrees vir die dood is 'n belangrike aspek in moderne jeugromans. Bespreek hoe dit in hierdie jeugroman uitgebeeld word.

Moontlike literêre opstelvrae • Hierdie jeugroman toon sterk eienskappe van 'n speurverhaal. Bespreek hierdie

Moontlike literêre opstelvrae • Hierdie jeugroman toon sterk eienskappe van 'n speurverhaal. Bespreek hierdie stelling. • Vir Greg is daar duidelike ooreenkomste tussen sy broer, John, en Eckardt. Bespreek die moontlike ooreenkomste. • Bespreek die funksionaliteit van die kuberkrakername van die twee hoofkarakters. • Bespreek enkele motiewe/aktualiteite in hierdie jeugroman.

Moontlike literêre opstelvrae • Bespreek die aard van Hactivism (kuberkrakery) en hoe dit realisties

Moontlike literêre opstelvrae • Bespreek die aard van Hactivism (kuberkrakery) en hoe dit realisties in hierdie jeugroman uitgebeeld word. • Verduidelik breedvoerig hoe die skrywer daarin slaag om kinderverdwyning realisties in hierdie jeugroman uit te beeld. • Bespreek die invloed van die omgewing op Greg en Eckardt onderskeidelik. • Bespreek die rol wat die media in die jeugroman speel. • Bespreek die rol wat geld in die jeugroman speel. • Verwys leerders na die elektroniese gids wat beskikbaar is – Onderwysersgids (KABV-gerig).

Bronverwysing • Anker, J. 2011. Fanie Viljoen se onderwêreld as voorbeeld van die gesag-

Bronverwysing • Anker, J. 2011. Fanie Viljoen se onderwêreld as voorbeeld van die gesag- en magstryd in die jeugroman. Lit. Net Akademies, Jaargang 8(3), Desember. • Trites, R. S. 2000. Disturbing the universe. Power and repression in adolescent literature. Iowa City: University of Iowa Press.

Bronverwysing (vervolg) • Vos, J. E. 2006. Identiteitsontwikkeling in geselekteerde jeugverhale van Barrie Hough.

Bronverwysing (vervolg) • Vos, J. E. 2006. Identiteitsontwikkeling in geselekteerde jeugverhale van Barrie Hough. Potchefstroom: Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus. (Verhandeling – MA. ) • Vos, J. E. 2014. 'n Leesmotiveringsprofiel van en 'n -raamwerk vir Afrikaanssprekende adolessentelesers. Potchefstroom: Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus. (Proefskrif – Ph. D. ) • Vos, J. E. , Nel, C. , Van den Berg, R. Assesseer leesbegripstoetse werklik leesbegrip? In Tydskrif vir Taalonderrig, 48(2): 53 -79.