Sosiale en omgewingsverantwoordelikh eid Sosiale geregtigheid Sosiale geregtigheid

  • Slides: 18
Download presentation
Sosiale –en omgewingsverantwoordelikh eid

Sosiale –en omgewingsverantwoordelikh eid

Sosiale geregtigheid • Sosiale geregtigheid: • Mense voel dat hulle regte het: ‘n gevoel

Sosiale geregtigheid • Sosiale geregtigheid: • Mense voel dat hulle regte het: ‘n gevoel dat daar dinge is wat ons kan wees of doen, omdat ons menslike wesens is.

Menseregte is belangrik omdat dit: • Ons help om in harmonie met andere te

Menseregte is belangrik omdat dit: • Ons help om in harmonie met andere te leef. • Ons help om sosiale probleme soos mishandeling, misdaad, armoede, • geweld, MIV en vigs te beveg. • Keer dat ons, ons omgewing skade aandoen, byvoorbeeld deur waterbesoedeling.

Omgewingsgeregtigheid • Dit is die regstelling van omgewingsongelykhede. • Omgewingsongelykhede: • Mense met minder

Omgewingsgeregtigheid • Dit is die regstelling van omgewingsongelykhede. • Omgewingsongelykhede: • Mense met minder keuses sukkel die meeste met besoedeling, werk in ‘n omgewing skadelik vir gesondheid en ‘n tekort aan hulpbronne.

Sosiale kwessies • Misdaad • Armoede • Voedselsekerheid • Tekort aan basiese dienste (

Sosiale kwessies • Misdaad • Armoede • Voedselsekerheid • Tekort aan basiese dienste ( water-en gesondheidsdienste)

Misdaad en geweld • Misdaad het ‘n skadelike effek op mense en maak hulle

Misdaad en geweld • Misdaad het ‘n skadelike effek op mense en maak hulle kwaad, vul hul met vrees, en maak hul hartseer. • Geweld veroorsaak dat mense doodgaan of beseer word. • Misdaad en geweld skend die ons grondwetlike- en menseregte. • Dit veroorsaak post-traumatiese stresversteuring.

Armoede • Dit beteken dat jy te arm is om te betaal vir jou

Armoede • Dit beteken dat jy te arm is om te betaal vir jou basiese behoeftes. • Armoede word verbind aan swak gesondheid , tekort aan kos, tekort aan hulpbronne en dienste en tekort aan opvoedkundige geleenthede.

Hoe kan armoede aangespreek word ? • Begin om hard te werk in die

Hoe kan armoede aangespreek word ? • Begin om hard te werk in die skool. Dit sal jou toegang gee tot goeie onderwys. Jy sal dan ‘n goeie loopbaan volg. • Gebruik die staat se armoedeverligtingsprogramme en – toelaes waar dit beskikbaar is.

Voedselsekerheid • Dit beteken dat elke huishouding het genoeg voedsame kos vir almal om

Voedselsekerheid • Dit beteken dat elke huishouding het genoeg voedsame kos vir almal om gesond en produktief te leef. Dit beteken om toegang tot kosmarkte en geld om kos te koop.

Ondervoeding en wanvoeding • Ondervoeding: • Jy kry nie genoeg nutriente wat jy nodig

Ondervoeding en wanvoeding • Ondervoeding: • Jy kry nie genoeg nutriente wat jy nodig het om behoorlik te groei en gesond te bly nie. • Wanvoeding: • Jy kry nie die regte aantal vitamines, minerale wat jy nodig het vir gesonde weefsel- en orgaanfunksies nie.

Tekort aan basiese dienste (water-en gesondheidsdienste • Watertekort: • Sommige mense het beperkte toegang

Tekort aan basiese dienste (water-en gesondheidsdienste • Watertekort: • Sommige mense het beperkte toegang tot water. • Wanneer mense dieselfde kraan gebruik vir water kan die water besoedel raak.

Gesondheidsdienste • Basiese primere gesondheidsorg is verniet. • Spesiale gesondheidsdienste is slegs beskikbaar vir

Gesondheidsdienste • Basiese primere gesondheidsorg is verniet. • Spesiale gesondheidsdienste is slegs beskikbaar vir die wat dit kan bekostig , omdat dit baie duur is.

Plaaslike en wêreldwye impak van COVID-19 • Hoe beïnvloed dit mense plaaslik en wêreldwyd?

Plaaslike en wêreldwye impak van COVID-19 • Hoe beïnvloed dit mense plaaslik en wêreldwyd?

Plaaslike en wêreldwye impak van COVID-19 • Hoe dit die lewering van basiese dienste

Plaaslike en wêreldwye impak van COVID-19 • Hoe dit die lewering van basiese dienste beïnvloed:

Plaaslike en wêreldwye impak van COVID-19 • COVID-19 en kwessies rakende persoonlike en basiese

Plaaslike en wêreldwye impak van COVID-19 • COVID-19 en kwessies rakende persoonlike en basiese hïgiene:

Kwessies van sosiale geregtigheid gekoppel aan Covid-19 • Bestaande mediese toestand (MIV en Vigs,

Kwessies van sosiale geregtigheid gekoppel aan Covid-19 • Bestaande mediese toestand (MIV en Vigs, diabetes, en harttoestande)

Kwessies van sosiale geregtigheid gekoppel aan Covid-19 • Gevolge van voedseltekorte, armoede, werkloosheid, misdaad,

Kwessies van sosiale geregtigheid gekoppel aan Covid-19 • Gevolge van voedseltekorte, armoede, werkloosheid, misdaad, geweld en ‘n gebrek aan basiese dienste op persoonlike en gemeenskapsgesondheid agv COVID 19:

Kwessies van sosiale geregtigheid gekoppel aan Covid-19 • Die gevolge van voedselsekerheid te midde

Kwessies van sosiale geregtigheid gekoppel aan Covid-19 • Die gevolge van voedselsekerheid te midde van COVID-19: