Loopbaankategorie BL 76 Loopbaankategorie Daar is verskillende beroepe
Loopbaankategorieë BL 76
Loopbaankategorieë �Daar is verskillende beroepe maar beroepe kan in kategorieë geplaas word. �Realisties- Boer �Ondersoekend- Wetenskaplike �Kunstig- Danser �Sosiaal-Verpleegster �Ondernemend-Smous �Konvensioneel-Rekeningkundige
Realisties �Mense wat mey praktiese probleme werk en oplossings vind. �Belangstellings: �Hou van diere, gereedskap en masjiene. �Goed met tekeninge �Heg waarde aan praktiese dinge �Hou daarvan om dinge te bou �Hou daarvan om saam ander te werk
Realisties �Werk met plante, diere en realistiese voorwerpe soos hout, gereedskap ens. �Werk buite, min papierwerk om te doen. �Voorbeelde van loopbane: Bouers, veearts, sekuriteitswagte, wildbewaarders, kelners en plaaswerkers.
Ondersoek �Lok mense wat nuuskierig. �Belangstellings: �Hou daarvan om probleme op te los. �Stel belang in data en idees. �Het die vemoë om probleme te ontleed �Geniet uitdagings
Ondersoek �Moet probleme kan oplos en met nuwe idees opkom. �Voorbeelde van loopbane: Apteker, tandarts, dokters.
Kunstig �Mense is hoogs skeppemd en verbeeldingryk. �Werk met vorms, ontwerpe en patrone. �Belangstellings: �Skep dinge �Dink nuwe idees �Geniet kuns, drama, musiek, dans �Hou van min grense of reëls
Kunstig �Moet jou werk en idees vrylik uitdruk. �Voorbeelde van loopbane: kunstenaars, dansers, akteurs, nuuslesers, bloemiste en ontwerpers.
Sosiaal �Mense wat lief is daarvoor om saam met mense te werk en mense se lewens te verbeter. �Belangstellings: �Gee om vir die welsyn van ander �Goeie luisteraars �Besorg oor sosiale probleme �Toon goeie begrip �Hou daarvan om ander te help
Sosiaal �Vereis dat jy saam met ander werk, met hulle kommunikeer of hulle onderrig. �Voorbeelde van loopbane: Onderwyser, verpleging, kinderoppassers, afrigters, arbeidsterapie
- Slides: 10