DIE WEG TOT GEREGTIGHEID Die Damaskuspad bediening Die
DIE WEG TOT GEREGTIGHEID Die Damaskus-pad bediening
Die weg tot geregtigheid � 1 Bekering � 2 Geloof � 3 Vergifnis van sonde � 4 Erfdeel
Die Damaskus-pad bediening � Hand. 26: 9 -20
Die Damaskus-pad bediening � Hand. 26: 9 -20 � Act 26: 17 terwyl Ek jou verlos uit die volk en die heidene na wie Ek jou nou stuur, � Act 26: 18 om hulle oë te open, dat hulle hul van die duisternis tot die lig kan � (1) bekeer en van die mag van die Satan tot God, sodat hulle deur die (2) geloof in My (3) vergifnis van sondes en ‘n (4) erfdeel onder die geheiligdes kan ontvang.
1. Bekering: � OU TESTAMENT � � � H 7725 שוב shu b shoob A primitive root; to turn back (hence, away) transitively or intransitively, literally or figuratively (not necessarily with the idea of return to the starting point); generally to retreat; often adverbially again: - ([break, build, circumcise, dig, do anything, do evil, feed, lay down, lie down, lodge, make, rejoice, send, take, weep]) X again, (cause to) answer (+ again), X in any case (wise), X at all, averse, bring (again, back, home again), call [to mind], carry again (back), cease, X certainly, come again (back) X consider, + continually, convert, deliver (again), + deny, draw back, fetch home again, X fro, get [oneself] (back) again, X give (again), go again (back, home), [go] out, hinder, let, [see] more, X needs, be past, X pay, pervert, pull in again, put (again, up again), recall, recompense, recover, refresh, relieve, render (again), X repent, requite, rescue, restore, retrieve, (cause to, make to) return, reverse, reward, + say nay, send back, set again, slide back, still, X surely, take back (off), (cause to, make to) turn (again, self again, away, back again, backward, from, off), withdraw.
1. Bekering: � � � � � OU TESTAMENT Deut. 30: 1 -3, 9 -15 want die HERE sal weer oor jou ten goede bly wees soos Hy bly was oor jou vaders, Deu 30: 10 as jy na die stem van die HERE jou God luister om sy gebooie en sy insettinge te hou wat in hierdie wetboek geskrywe is; as jy jou tot die HERE jou God bekeer met jou hele hart en met jou hele siel. Deu 30: 11 Want hierdie gebod wat ek jou vandag beveel, is vir jou nie te swaar nie en is nie ver nie. Deu 30: 12 Dit is nie in die hemel nie, sodat jy moet sê: Wie sal vir ons na die hemel opklim en dit vir ons gaan haal en ons dit laat hoor, dat ons dit kan doen? Deu 30: 13 Dit is ook nie oorkant die see nie, sodat jy moet sê: Wie sal vir ons na die oorkant van die see oorvaar en dit vir ons gaan haal en ons dit laat hoor, dat ons dit kan doen? Deu 30: 14 Maar baie naby jou is die woord, in jou mond en in jou hart, om dit te doen. Deu 30: 15 Kyk, ek het jou vandag voorgehou die lewe en die geluk, en die dood en die ongeluk.
1. Bekering: � NUWE TESTAMENT � � � μετανοε ω metanoeo met-an-o-eh'-o From G 3326 and G 3539; to think differently or afterwards, that is, reconsider (morally to feel compunction): - repent. � � � G 3340 G 3341 μετα νοια metanoia met-an'-oy-ah From G 3340; (subjectively) compunction (for guilt, including reformation); by implication reversal (of [another’s] decision): - repentance.
1. Bekering: � � � NUWE TESTAMENT Mat. 3: 1 -3 Mat 3: 1 In daardie dae het Johannes die Doper opgetree en in die woestyn van Judéa Mat 3: 2 gepreek en gesê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom. Mat 3: 3 Want dit is hy van wie deur die profeet Jesaja gespreek is toe hy gesê het: Die stem van een wat roep in die woestyn: Berei die weg van die Here, maak sy paaie reguit!
1. Bekering: � � � Jahshua preek bekering: Matt. 4: 11, 12, 17 Mat 4: 11 Daarna het die duiwel Hom laat staan, en daar het engele gekom en Hom gedien. Mat 4: 12 En toe Jesus hoor dat Johannes in die gevangenis gesit was, het Hy na Galiléa teruggegaan. Mat 4: 17 Van toe af het Jesus begin om te preek en te sê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.
1. Bekering: � � � Calvinistiese teen-argument Hand. 5: 31 Hom (Jahshua) het God as Leidsman en Verlosser deur sy regterhand verhoog om aan Israel bekering en vergifnis van sondes te skenk.
1. Bekering: � � � � Gereserveerde bekering? Luk. 16: 19 -31 Luk 16: 24 En hy roep en sê: Vader Abraham, wees my barmhartig en stuur Lasarus, dat hy die punt van sy vinger in water kan insteek en my tong verkoel; want ek ly smarte in hierdie vlam. Luk 16: 27 En hy sê: Ek bid u dan, vader, om hom na my vader se huis te stuur— Luk 16: 28 want ek het vyf broers—om hulle dringend te waarsku, sodat hulle nie ook in hierdie plek van pyniging kom nie. Luk 16: 29 Toe sê Abraham vir hom: Hulle het Moses en die Profete; laat hulle na dié luister. Luk 16: 30 Maar hy antwoord: Nee, vader Abraham, maar as iemand uit die dode na hulle gaan, sal hulle hul bekeer. Luk 16: 31 Maar hy sê vir hom: As hulle na Moses en die Profete nie luister nie, sal hulle nie oortuig word nie, al sou iemand ook uit die dode opstaan.
1. Bekering: � � � Gereserveerde bekering? Matt. 3: 6 -9 Mat 3: 6 En hulle is deur hom in die Jordaan gedoop met belydenis van hulle sondes. Mat 3: 7 Maar toe hy baie van die Fariseërs en Sadduseërs na sy doop sien kom, sê hy vir hulle: Addergeslag, wie het julle aangewys om te vlug vir die toorn wat aan kom is? Mat 3: 8 Dra dan vrugte wat by die bekering pas. Mat 3: 9 En moenie dink om by julleself te sê: ons het Abraham as vader nie; want ek sê vir julle dat God mag het om uit hierdie klippe kinders vir Abraham op te wek.
1. Bekering: Gereserveerde bekering? Mark. 4: 11, 12 Mark. 4: 11 En Hy sê vir hulle: Aan julle is dit gegee om die verborgenheid van die koninkryk van God te ken, maar vir hulle wat buite is, kom alles deur gelykenisse, Mar 4: 12 sodat hulle kan kyk en kyk, en nie sien nie; en hoor, en nie verstaan nie, dat hulle hul nie miskien bekeer en die sondes hulle vergewe word nie. � �
1. Bekering: � � � Huidige toestand Jes. 53: 6 Ons almal het gedwaal soos skape, ons het elkeen sy eie pad geloop; maar die HERE het die ongeregtigheid van ons almal op Hom laat neerkom.
1. Bekering: � � Bekering gedefinieer ‘n innerlike wilsbesluit, opgevolg deur ‘n ooreenkomstige uiterlike optrede.
1. Bekering: � � � 1. Bekeer jou, en 1. Wilsbesluit, Doop 2. laat jou doop 2. in aksie
1. Bekering: � � � Afsluiting Open. 3: 19 Almal wat Ek liefhet, bestraf en tugtig Ek. Wees dan ywerig en bekeer jou.
1. Bekering: � � � Afsluiting Luk. 15: 4 -7 Luk 15: 4 Watter man onder julle wat honderd skape het en een van hulle verloor, laat nie die nege en negentig in die woestyn staan en gaan agter die een aan wat verlore is totdat hy dit kry nie? Luk 15: 5 En as hy dit kry, sit hy dit met blydskap op sy skouers. Luk 15: 6 En as hy by die huis kom, roep hy sy vriende en bure bymekaar en sê vir hulle: Wees saam met my bly, want ek het my skaap gekry wat verlore was. Luk 15: 7 Ek sê vir julle dat daar net so blydskap sal wees in die hemel oor een sondaar wat hom bekeer, meer as oor nege en negentig regverdiges wat die bekering nie nodig het nie.
AMEN Die Damaskus-pad bediening
- Slides: 19