Ef 6 15 Staan vas I Kor 12

  • Slides: 18
Download presentation
Ef. 6: 15 Staan vas

Ef. 6: 15 Staan vas

I Kor. 12: 12 “Net soos die liggaam 'n eenheid is en baie lede

I Kor. 12: 12 “Net soos die liggaam 'n eenheid is en baie lede het, en soos al die lede saam, al is hulle baie, een liggaam vorm, so is dit ook met die liggaam van Christus. ”

2 woorde: “υ ποδε ω” “om onder jou voete vas te bind” “ε τοιμασι

2 woorde: “υ ποδε ω” “om onder jou voete vas te bind” “ε τοιμασι α” “voorbereid/toegerus”

Tit. 3: 1 “Herinner die mense nadruklik daaraan dat hulle aan owerheid en gesag

Tit. 3: 1 “Herinner die mense nadruklik daaraan dat hulle aan owerheid en gesag moet onderwerp, daaraan gehoorsaam moet wees en bereid moet wees om alles te doen wat goed is. ”

Jes. 52: 7 “Hoe wonderlik klink op die berge die voetstappe van hom wat

Jes. 52: 7 “Hoe wonderlik klink op die berge die voetstappe van hom wat die goeie boodskap bring, wat vrede aankondig, wat die goeie tyding bring, wat redding aankondig, wat vir Sion sê: “Jou God is Koning!”

Rom. 10: 15 “En hoe kan iemand preek as hy nie gestuur is nie?

Rom. 10: 15 “En hoe kan iemand preek as hy nie gestuur is nie? Daar staan ook geskrywe: “Hoe wonderlik klink die voetstappe van dié wat die goeie boodskap bring. ”

I Kor. 16: 13 “Wees waaksaam, staan vas in die geloof, wees manmoedig, wees

I Kor. 16: 13 “Wees waaksaam, staan vas in die geloof, wees manmoedig, wees sterk!”

II Kor. 1: 19 “want Jesus Christus, die Seun van God, wat ons, dit

II Kor. 1: 19 “want Jesus Christus, die Seun van God, wat ons, dit is ek en Silvanus en Timoteus, aan julle verkondig het, is nie “ja” en “nee” tegelyk nie. Hy is die “ja” van God, ”

Jak. 4: 4 “Weet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wêreld vyandskap

Jak. 4: 4 “Weet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie 'n vriend van die wêreld wil wees, wys daarmee dat hy 'n vyand van God is. ”

I Kor. 16: 13 “Wees waaksaam, staan vas in die geloof, wees manmoedig, wees

I Kor. 16: 13 “Wees waaksaam, staan vas in die geloof, wees manmoedig, wees sterk!”

I Pet. 5: 8 “Wees nugter, wees wakker! Julle vyand, die duiwel, loop rond

I Pet. 5: 8 “Wees nugter, wees wakker! Julle vyand, die duiwel, loop rond soos 'n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind. ”