DIE WRELD HET SO KLEIN GEWORD Alta Marincowitz

  • Slides: 11
Download presentation
DIE WÊRELD HET SO KLEIN GEWORD - Alta Marincowitz - Mej. Mariaan Muller Kingswood

DIE WÊRELD HET SO KLEIN GEWORD - Alta Marincowitz - Mej. Mariaan Muller Kingswood College

Tema ► ► ► Die manier waarop ons kennis opdoen verskil drasties van vorige

Tema ► ► ► Die manier waarop ons kennis opdoen verskil drasties van vorige generasies. Die ontwikkeling van tegnologie: telegram – telefoon – selfoon – slimfoon… Generasiegapings i. t. v. hoe ons die wêreld sien en wat ons doen om te ontspan. Die toeganklikheid van informasie deur middel van die Internet. Oorsese mense en plekke is meer bereikbaar te danke aan tegnologie. Ironie: die wêreld is eintlik nou groter omdat ons meer plekke kan verken!

Titel Die wêreld het so klein geword → → → Die titel verwys na

Titel Die wêreld het so klein geword → → → Die titel verwys na die gesegde wat insinieer dat die wêreld klein is – It’s a small world. Mense en informasie word al hoe makliker verkrygbaar. Die samelewing is meer noulik verbind as wat mens altyd besef.

Ironie van die titel Die wêreld het eintlik groter geword omdat ons makliker oorsee

Ironie van die titel Die wêreld het eintlik groter geword omdat ons makliker oorsee kan reis en meer van die wêreld en sy mense kan uitvind. Alhoewel die ouma in strofe 1 die oop vlaktes geniet het, was haar kennis meestal beperk tot dit waarmee sy direk in kontak was. Selfs al bly die spreker in haar kamer (teenoor die groot oop vlaktes), kan sy meer beleef en groter vlaktes verken (explore).

Strofe 1 v Die ouma se lewe was baie meer eenvoudig. v Ruimte: ouma

Strofe 1 v Die ouma se lewe was baie meer eenvoudig. v Ruimte: ouma bly op “die wye vlakte” v Hulle kon hoofsaaklik boeke gebruik om inligting te verkry. v. Tegnologie was vir alledaagse gebruik beperk die “foun” – telefone. tot

Strofe 2 Ø Ruimte: die ma bly op ‘n “ruim erf” Ø Haar generasie

Strofe 2 Ø Ruimte: die ma bly op ‘n “ruim erf” Ø Haar generasie vind vermaak op die televisie “sy sit vasgenael voor die kassie” Ø Die spreker se ma wil ook die wêreld verken “vol drome om eendag oor die wye wêreld te swerf” Ø Tegnologie in haar leeftyd: televisie en die eerste selfone!

Strofe 3 Ek klik met ’n muis die wêreld tot in my huis, die

Strofe 3 Ek klik met ’n muis die wêreld tot in my huis, die web is my werf en Gumtree my boom. Ek is deel van ’n boek waar mense hul gesigte gedeeltelik ontsluier en klankloos klets en kuier. Ek kan kennis onmiddellik op aanvraag verkry en met ’n ieder en elk in verbinding bly. Die moontlikhede is duiselingwekkend GROOT en die wêreld het so klein geword dit pas in die twaalf vierkante meter van my kamer in.

Strofe 3 Ruimte: die spreker se kamer staan in kontras met die wye vlakte

Strofe 3 Ruimte: die spreker se kamer staan in kontras met die wye vlakte en die groot erf. Al is die spreker in die huis, kan sy die hele wêreld van daar af verken. Tegnologie: die internet (web) deur rekenaars a) “deel van ‘n boek waar mense…klets en kuier” verwys na sosiale netwerke teenoor die outydse gesprekke oor die foun (strofe 1). b) “ek kan kennis onmiddelik op aanvraag verkry” Die internet het duiselingwekkende GROOT moontlikhede om vinnig informasie op te soek.

Rymskema & Vorm @ Die gedig bestaan uit 3 strofes @ Daar is nie

Rymskema & Vorm @ Die gedig bestaan uit 3 strofes @ Daar is nie ‘n vaste rymskema nie: vrye vers @ Strofe 1 – 4 versreëls @ Strofe 2 – 7 versreëls @ Strofe 3 – 13 versreëls @ Vorm: alhoewel die vorm van die laaste strofe die “kleiner word” van die wêreld ondersteun, wys die lengte van die versreëls dat die spreker se wêreld groter word. Strofe 3 begin met 11 woorde in die reël (soos ‘n wye vlakte) en word afgeïndig met slegs 1 woord (soos die spreker se kamer).

Bindingstegnieke Gewoonlik dra ‘n gedig se rymskema daartoe by om die gedig te bind,

Bindingstegnieke Gewoonlik dra ‘n gedig se rymskema daartoe by om die gedig te bind, maar in hierdie gedig word gebruik gemaak van: 1. assonansie in strofe 1 bv. boeke in hulle soeke 2. alliterasie in strofe 2 bv. sy sit vasgenael voor die kassie 3. alliterasie in strofe 3 bv. klankloos klets en kuier

4. Beeldspraak - metafoor in strofe 3 - die web is my werf en

4. Beeldspraak - metafoor in strofe 3 - die web is my werf en Gumtree my boom - die spreker vergelyk haar ma en haar ouma se “speelplekke” met haar eie