Die wreld het so klein geword Alta Marincowitz

  • Slides: 9
Download presentation
Die wêreld het so klein geword Alta Marincowitz Saamgestel deur M. Swanepoel © 2015

Die wêreld het so klein geword Alta Marincowitz Saamgestel deur M. Swanepoel © 2015

Wat sien ek wanneer ek na die gedig kyk? • • • 24 versreëls

Wat sien ek wanneer ek na die gedig kyk? • • • 24 versreëls 3 strofes Vrye vers Strofe 1 4 versreëls (kwatryn) Strofe 2 7 versreëls Strofe 3 13 versreëls

Drie geslagte in gedig Strofe 1 Strofe 2 Strofe 3 • Ouma • Plaas

Drie geslagte in gedig Strofe 1 Strofe 2 Strofe 3 • Ouma • Plaas “Wye vlaktes” • Huistelefoon • Boeke • Ma • Platteland “twee bome” • Eerste selfoon • TV en vriende • Ek (spreker) • kamer “Gumtree” • Internet deur rekenaars • Facebook en www

Strofe 1 telefoon

Strofe 1 telefoon

Versreël 4 vs. Versreël 15 “klets met maats” • “klets” om letterlik met iemand

Versreël 4 vs. Versreël 15 “klets met maats” • “klets” om letterlik met iemand te praat en te gesels. • Jy gesels met jou stem en mense hoor jou aan die anderkant van die telefoon. “klankloos klets” • “Klankloos” sonder klank • “klets” om te “chat” met iemand op die rekenaar in ‘n kletskamer met die tik van letters op die sleutelbord.

Strofe 2 wye wêreld te swerf W-alliterasie www

Strofe 2 wye wêreld te swerf W-alliterasie www

Strofe 3 “klankloos klets en kuier” k-alliterasie Klank nabootsing van tik op keyboard

Strofe 3 “klankloos klets en kuier” k-alliterasie Klank nabootsing van tik op keyboard

Versreël 18 -24: Enjambement is een versreël wat oorloop in die volgende sonder die

Versreël 18 -24: Enjambement is een versreël wat oorloop in die volgende sonder die gebruik van leestekens. Jy is uitasem as jy die versreëls aaneen lees. Ouma se wêreld wat kalm en rustig. Die kind se wêreld is vinniger as gevolg van die internet.

Saamgestel deur Marelize Swanepoel Besoek my webwerf vir soortgelyke hulpmiddels. www. swanies. co. za

Saamgestel deur Marelize Swanepoel Besoek my webwerf vir soortgelyke hulpmiddels. www. swanies. co. za 2020/11/10 Marelize Swanepoel (c) www. swanies. co. za 9