Die gewigopteller Saamgestel deur Marelize Swanepoel 1 Agtergrond

  • Slides: 12
Download presentation
Die gewigopteller Saamgestel deur Marelize Swanepoel 1

Die gewigopteller Saamgestel deur Marelize Swanepoel 1

Agtergrond • Ernst van Heerden wat self ‘n gewigopteller. • Hy weet waarvan hy

Agtergrond • Ernst van Heerden wat self ‘n gewigopteller. • Hy weet waarvan hy praat as hy beskryf hoe ‘n loodswaar gewig bokant die gewigopteller se kop opgelig moet word. • Dit vat fiksheid, vasberadenheid en krag om ‘n swaar gewig bo jou kop op te tel. • Van Heerden besef dit. Saamgestel deur Marelize Swanepoel 2

Paarrym: aa bb cc Die taai klou van die grond a vermenigvuldig elke pond,

Paarrym: aa bb cc Die taai klou van die grond a vermenigvuldig elke pond, a die ruie vlegsel van die spier b is – triomfantelik – ‘n dier b wat met een klap blitssnel c die swaartepunt verstel. c Saamgestel deur Marelize Swanepoel 3

Strofe 1 Metafoor: die grond “klou” vas aan die gewig. Asof die grond van

Strofe 1 Metafoor: die grond “klou” vas aan die gewig. Asof die grond van onder af, dmv swaartekrag, die gewig stewig vashou asof dit met ‘n “taai klou” daaraan vasklem. Die taai klou van die grond vermenigvuldig elke pond, Word beklemtoon: Vertraag die tempo waarmee die vers gelees word en maak die remmende Britse gewigsmaat uitwerking van die swaartekrag i. p. v. Kilogramme. amper “voelbaar”. Saamgestel deur Marelize Swanepoel 4

Reël 2: “vermenigvuldig elke pond” • Swaartekrag van die aarde. • Die “taai klou

Reël 2: “vermenigvuldig elke pond” • Swaartekrag van die aarde. • Die “taai klou van die grond” maak dit moeilik om die swaar gewig op te tel. • Gedig geskryf in 1951: gebruik ponde in plaas van kilogramme. Saamgestel deur Marelize Swanepoel 5

Strofe 2 As jy na die gewigopteller se gespierde arms kyk as hy hulle

Strofe 2 As jy na die gewigopteller se gespierde arms kyk as hy hulle inspan, lyk dit amper asof die spiere soos ‘n dik string hare gevleg is. Metafoor die ruie vlegsel van die spier is – triomfantelik – ‘n dier Parentese (inlassin): word hierdeur uitgehef. Saamgestel deur Marelize Swanepoel 6

triomfantelik Dui die oomblik aan wanneer die gewigopteller uiteindelik die swaar gewig bokant sy

triomfantelik Dui die oomblik aan wanneer die gewigopteller uiteindelik die swaar gewig bokant sy kop uitgestoot het en dit ‘n paar oomblikke lank in die lug hou. Saamgestel deur Marelize Swanepoel 7

Strofe 2 en 3 praat van ‘n “dier”: Wat is hierdie dier? Wat het

Strofe 2 en 3 praat van ‘n “dier”: Wat is hierdie dier? Wat het hierdie dier reggekry? Die gewigopteller se armspiere is ‘n dier. Die armspiere moes veg en “kap” teen die vyand en die grond se “taai klou” (swaartekrag). Die dier, of te wel spiere, het dit oorwin. Saamgestel deur Marelize Swanepoel 8

Strofe 3 wat met een klap blitssnel die swaartepunt verstel. Swaartepunt is verstel met

Strofe 3 wat met een klap blitssnel die swaartepunt verstel. Swaartepunt is verstel met die gewigopteller se vinnige optel-aksie toe hy die gewig bo sy kop uit gestoot het. Saamgestel deur Marelize Swanepoel 9

Hoe ondersteun die rym en strofes die inhoud van gedig? Stofe 1: Die man

Hoe ondersteun die rym en strofes die inhoud van gedig? Stofe 1: Die man vat die gewig vas en voel hoe swaar dit is. Hy kry homself gereed. Saamgestel deur Marelize Swanepoel 10

Hoe ondersteun die rym en strofes die inhoud van gedig? Stofe 2: Hy bult

Hoe ondersteun die rym en strofes die inhoud van gedig? Stofe 2: Hy bult sy spiere; slaag daarin om dit van die grond op te tel. Saamgestel deur Marelize Swanepoel 11

Hoe ondersteun die rym en strofes die inhoud van gedig? Stofe 3: Die laaste,

Hoe ondersteun die rym en strofes die inhoud van gedig? Stofe 3: Die laaste, blitsvinnige aksie om die gewig van skouerhoogte tot bo sy kop op te lig. Saamgestel deur Marelize Swanepoel 12