ALTYD VIERDE Hoofkarakters Alvin Die afrigter Mnr Hendricks

  • Slides: 10
Download presentation

ALTYD VIERDE Hoofkarakters: Alvin Die afrigter (Mnr. Hendricks) Simphiwe Die Fransman-tweeling (Ryan + Adrian)

ALTYD VIERDE Hoofkarakters: Alvin Die afrigter (Mnr. Hendricks) Simphiwe Die Fransman-tweeling (Ryan + Adrian) Alvin se ma

ALTYD VIERDE Alvin • Kom altyd vierde in die 800 m • Voel dit

ALTYD VIERDE Alvin • Kom altyd vierde in die 800 m • Voel dit help nie hy oefen nie • Sy kop is nie reg nie • Kry nuwe oefenprogram en dieet • Droom van die wedren • Vergeet sy skoene op die belangrike dag • Kom eerste oor die wenstreep • Al die oefening (heuweloefeninge, hurkoefeninge, stersrponge het gehelp)

ALTYD VIERDE Meneer Hendricks • Wil Alvin help om sy kop reg te kry

ALTYD VIERDE Meneer Hendricks • Wil Alvin help om sy kop reg te kry Atletiek gaan nie net oor hoe vinnig jou bene jou wenstreep toe kan dra nie. Dit gaan oor hoe vinnig jou kop jou soontoe kan vat • Help Alvin om hard te oefen en reg te eet (geen gaskoeldrank, of hamburgers. Eet piesangs, hawermout, pasta, volgraanbrood. Laat Alvin opsitte, opstote, rugoefeninge, sterspronge doen en op die heuwel naby die skool oefen. • Gebruik die stophorlosie om sy tye te neem

ALTYD VIERDE Simphiwe Mbeki • Hy kom van Oscar Mpetha High • Altyd •

ALTYD VIERDE Simphiwe Mbeki • Hy kom van Oscar Mpetha High • Altyd • Hy • Op eerste in die 800 meter is briljant die dag van die kompetisie hardloop Simphiwe voor, maar kan nie die voor bly nie. Hy maak sy dyspier seer.

ALTYD VIERDE(Adrian en Ryan) Fransman-tweeling • Kom altyd tweede en derde • Kom van

ALTYD VIERDE(Adrian en Ryan) Fransman-tweeling • Kom altyd tweede en derde • Kom van Westridge Hoërskool • Hulle moes eintlik een mens gewees het • Terg (tease) Alvin in sy nagmerrie/droom • Kom tweede en derde op die dag van die kompetisie

ALTYD VIERDE Alvin se ma • Ondersteun (support) haar seun • Sy het gesê:

ALTYD VIERDE Alvin se ma • Ondersteun (support) haar seun • Sy het gesê: “Net jy weet wat die beste vir jouself is. Wat dit ook al is, ek staan by jou”. • Sy bring Alvin se skoene vir hom op die dag van die kompetisie (dit lyk of sy die 800 m gehardloop het)