SPOTPRENTE Dis nie meer snaaks nie Nou raak

  • Slides: 16
Download presentation
SPOTPRENTE Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!

SPOTPRENTE Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!

SPOTPRENTE Die doel van ‘n spotprent is hoofsaaklik om humor te verskaf. Daar is

SPOTPRENTE Die doel van ‘n spotprent is hoofsaaklik om humor te verskaf. Daar is verskillende tipes spotprente (cartoons).

NET EEN PRENT - ‘N GRAPPIE “Ek hou daarvan dat jou CV so kort

NET EEN PRENT - ‘N GRAPPIE “Ek hou daarvan dat jou CV so kort en bondig is. ”

STROKIESPRENT Hier kry ons ‘n reeks prente.

STROKIESPRENT Hier kry ons ‘n reeks prente.

DIE SPOTPRENT WAT ONS IN DIE KOERANTE KRY, HET DIKWELS ‘N ERNSTIGE TOON. ONS

DIE SPOTPRENT WAT ONS IN DIE KOERANTE KRY, HET DIKWELS ‘N ERNSTIGE TOON. ONS KRY HIER VISUELE METAFORE EN IRONIE OM ‘N SOSIALE OF POLITIEKE SITUASIE IN ‘N SATIRE TE VERANDER.

ONTLEED ‘N SPOTPRENT Wanneer jy ‘n spotprent ontleed, kyk na die volgende: : KONTEKS:

ONTLEED ‘N SPOTPRENT Wanneer jy ‘n spotprent ontleed, kyk na die volgende: : KONTEKS: Waar en wanneer is die spotprent geplaas? Wat is die sosiale konteks van die spotprent? KARAKTERS: Watter aksies en emosies word deur liggaamshouding oorgedra? Watter emosies dra die gesigsuitdrukkings oor? Wat suggereer die liggaamshouding oor die verhouding(s) tussen die karakters? AKSIE: Wat gebeur in die spotprent? Hoe word die aksie uitgebeeld? TAAL: Watter woorde word gebruik? Hoe is punktuasie gebruik om emosie te suggereer? STEREOTIPERING/SIMBOLE: Het die spotprenttekenaar van stereotipering gebruik gemaak? Het die kunstenaar enige simbole gebruik om iets anders voor te stel?

Hoe weet ons die hond is aggressief? Hoe weet ons die professor het groot

Hoe weet ons die hond is aggressief? Hoe weet ons die professor het groot geskrik?

Hoe voel die hoofman in raampie 1? Hoe word dit aangedui? Hoe dui die

Hoe voel die hoofman in raampie 1? Hoe word dit aangedui? Hoe dui die kunstenaar die hoofman se pyn in raampie 2 en 3 uit?

Wat sê die vraagteken in raampie 1 vir ons oor wat aan die gang

Wat sê die vraagteken in raampie 1 vir ons oor wat aan die gang is? Waarom is die vraagteken rooi ingekleur? Waarom het die skoonmaker so baie arms in raampie 2?

Wat gee ons die idee dat Tintin fluister in raampie 1? Wat beteken die

Wat gee ons die idee dat Tintin fluister in raampie 1? Wat beteken die simbole/letters/getalle in raampie 2 se dinkborrel? Wat gebeur in raampie 3 en hoe word dit aangedui?

Hoe weet ons Tintin hardloop in raampie 2? Wat skep die indruk dat Tintin

Hoe weet ons Tintin hardloop in raampie 2? Wat skep die indruk dat Tintin skielik gestop het in raampie 3?

Hoe word klank en beweging in hierdie spotprent aangedui?

Hoe word klank en beweging in hierdie spotprent aangedui?

Wat vertel Tintin en die professor se gesigte vir ons?

Wat vertel Tintin en die professor se gesigte vir ons?

Hoe weet ons hier speel musiek in die prent?

Hoe weet ons hier speel musiek in die prent?

Wat dui die bewegingslyne in raampie 1 aan oor die man se aksies? Wat

Wat dui die bewegingslyne in raampie 1 aan oor die man se aksies? Wat wys vir ons die man in raampie 2 val vinnig en hard agteroor ?

KARIKATURE Dis sketse van bekende figure en dit wys oordrewe eienskappe sodat hulle maklik

KARIKATURE Dis sketse van bekende figure en dit wys oordrewe eienskappe sodat hulle maklik uitgeken kan word en/of gespot word. Karikature kan komplimente inhou of beledig. Dit kan ‘n politieke doel dien of bloot vir vermaak wees.