POSIE Posie is net so n eksakte wetenskap

  • Slides: 19
Download presentation
POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde. Gustave Flaubert (c)

POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde. Gustave Flaubert (c) M. Swanepoel 2009 1

Belangrike Begrippe Strofes Versreëls wat onmiddellik op mekaar volg en deur tipografiese wit geskei

Belangrike Begrippe Strofes Versreëls wat onmiddellik op mekaar volg en deur tipografiese wit geskei word, word strofes genoem. Strofe met 2 versreëls = koeplet Strofe met 3 versreëls = tersine Strofe met 4 versreëls = kwatryn Metrum Dit is die ritme van ‘n gedig. Tipografie Oop ruimtes in die gedig. Oop ruimtes word tipografiese wit genoem. Funksie: - Om stilte te suggereer. - Leser vir oomblik te laat ophou lees. Versreëls Lyntjies in ‘n gedig wat onder mekaar geskryf word. Wanneer die sin oor die einde van ‘n versreël loop, noem ons dit enjambement. Funksie: - Om aandag van die rym af te neem. - om beweging en vloeibaarheid te ondersteun. (c) M. Swanepoel 2009 2

Rym Alliterasie Assonansie Herhaling van dieselfde konsonante aan begin van woorde naby aanmekaar. Funksie:

Rym Alliterasie Assonansie Herhaling van dieselfde konsonante aan begin van woorde naby aanmekaar. Funksie: -Bind woorde en gedagtes - Dit is vir klanknabootsing Herhaling van dieselfde vokale of diftonge op kort afstand van mekaar. “Mood” van gedig word gegee: - Lang klanke = tempo van gedig stadiger, langdradig. - Kort vokale = tempo van gedig vinniger, skep opgewondenheid/angs Kaatjie Kekkelbek Kaatjie, kekkelbek, val van die trap en breek jou nek. (c) M. Swanepoel 2009 3

Rym (vervolg) Volrym gaan daaroor dat die laaste woorde in versreël met mekaar rym.

Rym (vervolg) Volrym gaan daaroor dat die laaste woorde in versreël met mekaar rym. Paarrym Van a Kan a Lees b Bees b Kruisrym Van Lees Kan Bees a b Omarmde rym Van Lees Bees Kan a b b a Gebroke rym Elemente van rym Van Kyk Skoon Kan a b c a Dit lyk soos arm. (c) M. Swanepoel 2009 4

Die luiaard se wens Ek wens dat aldag Sondag was, en kermis in die

Die luiaard se wens Ek wens dat aldag Sondag was, en kermis in die week, dat eet en drink my ambag was, dan werk ek nooit 'n steek. Uittel rympie ing, ping, die muskadel, Ina, dina, daina, dou, skotle, fina, faina, fou, kom verby, jou vrotte vel. Ou tante Koba die was so bly toe sy weer 'n skoonseun kry, die beste kalkoen is uitgemes, vier skottels rys, en 'n halwe fles. (c) M. Swanepoel 2009 5

Rym (vervolg) Vrye vers Soos los . ie n u o b e f

Rym (vervolg) Vrye vers Soos los . ie n u o b e f o r t on nie of s o r t a p m y r e t s a yf word. r k s Geen v e g r e e n r a a dig? nder mek e o g t s a a w d s e in t b g e a g d n e g dagtes da e g s o l r a a p n ‘ Hoe word so eling) k ik w t n o ( ie s s e - Progr woorde, , e p e r g r e t t le , van klanke - ls, ens. ë e r s r e v , ie s k u Herhaling sinskonstr Herhaling van woorde, sinskonstruksies, versreëls, strofes het twee baie belangrike funksies. Funksies: -Beklemtoning - Dit ondersteun progressie (ontwikkeling). (c) M. Swanepoel 2009 6

Rym (vervolg) Spreker In elke ge dig Die sprek is daar ‘n spreker aan

Rym (vervolg) Spreker In elke ge dig Die sprek is daar ‘n spreker aan die w er i oo - Die digt s nie noodwendig die digter rd. er “skep” ‘n spreke nie. aan die w r in gedig oord. en stel h - Soms p om raat die s p r eker in ge Daardie i emand w ord die aa dig met iemand. ngesprok ene geno em. Progressie Is die ontwikkeling wat in ‘n gedig voorkom die gebeure in ‘n gedig oploop tot ‘n klimaks. Daar is “iets” in die gedig wat ontwikkel. Wat kan ontwikkel? -Tyd: tyd is besig om verby te gaan. - Iets word groter of kleiner. (c) M. Swanepoel 2009 7

Rym (vervolg) Implikasie Inversie Wanneer ‘n digter ‘n woord uit sy normale plek uit

Rym (vervolg) Implikasie Inversie Wanneer ‘n digter ‘n woord uit sy normale plek uit die sin uithaal en op ander plek in sit. Funksie: -Beklemtoning: Die woord word aan die einde geplaas sodat die klem ontvang. MAAR as dit maar net gedoen is om die digter se rymprobleem op te los, praat ons van rymdwang. (c) M. Swanepoel 2009 - Iets wat nie duidelik of direk gesê word nie, maar veronderstel (geïmpliseer) word, sodat die bedoeling van die spreker duidelik is. Suggestie Deur subtiele woordkeuse sekere gedagtes, voorstelle, denkbeelde in die leser se gedagtes oproep. 8

Verskillende Digsoorte Haikoe Bestaan slegs uit sewentien sillabus wat oor drie reëls versprei is:

Verskillende Digsoorte Haikoe Bestaan slegs uit sewentien sillabus wat oor drie reëls versprei is: 5 - 7 - 5 Doel: baie direkte natuurervaring of natuurbeeld wat sterk met jou 5 sintuie ervaar moet word. 'n wolf snuif aan jou hou uit, want volgende jaar roep die Hoep-hoep weer (c) M. Swanepoel 2009 9

Die sonnette Engelse (Shakespeareaanse) sonnet 1 2 3 4 9 10 11 12 13

Die sonnette Engelse (Shakespeareaanse) sonnet 1 2 3 4 9 10 11 12 13 14 Kwatryn Tersine Sekstet 5 6 7 8 a b b a c d d c e f g Oktaaf Italiaanse sonnet a b a a 5 c 6 d 7 c 8 d 9 e 10 f 11 e 12 f 13 g 14 g (c) M. Swanepoel 2009 Kwatryn Koeplet 10

Beeldspraak (c) M. Swanepoel 2009 11

Beeldspraak (c) M. Swanepoel 2009 11

Vergelyking SOOS t e m d r o r w a e a k

Vergelyking SOOS t e m d r o r w a e a k m a , s k e : y i l e e e w k g T r es e g v r d or aa. k o s e a w g m n e e o s v o n o ‘ s t e met n , s e n , soos SOOS (c) M. Swanepoel 2009 12

Metafoor “onthou jy die see uitgesprei in die baai Twee sa ke word direk

Metafoor “onthou jy die see uitgesprei in die baai Twee sa ke word direk a gelykge an mek stel. Is s aar oos ‘n v maar so ergelyki nder die ng v o e g w o DIE EEN IS DIE A orde. NDER Blou tafeldoek voor die wind begin waai” (George Weideman) (c) M. Swanepoel 2009 13

Personifikasie “… die son kom drink Met ‘n helder tong Aan die wyn in

Personifikasie “… die son kom drink Met ‘n helder tong Aan die wyn in my glas. ” (Breytenbach) Wanne er men slike eienska ppe aa n ‘n lewelos e voorw e natuur of abst rp, rakte begripp e gegee word. Kan die son regtig dit doen? (c) M. Swanepoel 2009 14

Stylfigure (c) M. Swanepoel 2009 15

Stylfigure (c) M. Swanepoel 2009 15

Teenstelling/antitese Twee uiterstes teenoor mekaar gestel. “In die songloed van ons somer, in ons

Teenstelling/antitese Twee uiterstes teenoor mekaar gestel. “In die songloed van ons somer, in ons Winternag se kou” (Langenhoven) (c) M. Swanepoel 2009 16

Oksimoron Is ‘n teenstelling wat uit twee woorde bestaan wat by die eerste lees

Oksimoron Is ‘n teenstelling wat uit twee woorde bestaan wat by die eerste lees “verkeerd” lyk. Stille nag weergalm s o a h c e d r e Georganise (c) M. Swanepoel 2009 17

Hiperbool Die skrywer oordryf so erg dat die leser besef dit moenie letterlik opgeneem

Hiperbool Die skrywer oordryf so erg dat die leser besef dit moenie letterlik opgeneem word nie. Wanne er iets v ergroot word o m ‘n se effek te kere kry. Daar was hemelhoë golwe. Is die golwe regtig so hoog soos die hemel? (c) M. Swanepoel 2009 18

Saamgestel deur M. Swanepoel uit: Bron: Hennie Aucamp: Literatuurstudie: Uit Lekker Leergoed vir Afrikaans-leerders

Saamgestel deur M. Swanepoel uit: Bron: Hennie Aucamp: Literatuurstudie: Uit Lekker Leergoed vir Afrikaans-leerders Graad 8 -12 Visuele hulpmiddels vanaf die internet. Groot verseboek 2000 (c) M. Swanepoel 2009 19