INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP IGO GRAAD 10 12 WAT

  • Slides: 12
Download presentation
INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP (IGO) GRAAD 10 - 12

INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP (IGO) GRAAD 10 - 12

WAT BEHELS IGO? • Ingenieursgrafika en Ontwerp onderrig internasionaal erkende beginsels wat beide akademiese-

WAT BEHELS IGO? • Ingenieursgrafika en Ontwerp onderrig internasionaal erkende beginsels wat beide akademiese- en tegniese toepassings het. • Die klem op IGO is om spesifieke basiese kennis en verskeie tekentegnieke en –vaardighede te onderrig sodat die IGO-leerder in staat sal wees om tekeninge te kan interpreteer en te produseer in die konteks van Meganiese-, Siviele- en Elektriese Tegnologie. • CAPS fokus op in diepte kennis op die fyner besonderhede van tekeninge en leer die IGO-leerder om ook op ‘n logiese manier by die oplossing van ‘n probleem te kom, al sukkel die leerder om op ‘n grafiesdenkende manier die probleem op te los. • Met ander woorde: IGO = Grafiese wiskunde

GRAAD 10 -IGO Op hierde vlak leer skoliere die basiese tekenbeginsels vir ALLE tegnologiese

GRAAD 10 -IGO Op hierde vlak leer skoliere die basiese tekenbeginsels vir ALLE tegnologiese tekeninge soos: • • Vryhandtekentegnieke Lyntipes Instumenttekentegnieke Verskillende ortografiese projeksies Beskrywende meetkunde en vaste liggame Meganiese-, Siviele-, en Elektriese werkstekeninge Isometriese tekeninge Perspektiewe tekeninge

GRAAD 11 -IGO Op hierde vlak leer skoliere tekenbeginsels vir ALLE tegnologiese tekeninge wat

GRAAD 11 -IGO Op hierde vlak leer skoliere tekenbeginsels vir ALLE tegnologiese tekeninge wat opbou van graad 10 kennis en nuwe kennis soos: • • Meganiese samestellings Isometriese tekeninge Perspektiewe tekeninge Siviele werkstekeninge Vaste liggame Deurdringings Oppervlak-ontwikkeling Lokusse (helikse en nokke)

GRAAD 12 -IGO Op hierde vlak leer skoliere tekenbeginsels vir ALLE tegnologiese tekeninge wat

GRAAD 12 -IGO Op hierde vlak leer skoliere tekenbeginsels vir ALLE tegnologiese tekeninge wat opbou van graad 10 - en 11 - kennis en nuwe kennis soos: • • Meganiese samestellings Isometriese tekeninge Perspektiewe tekeninge Siviele werkstekeninge Vaste liggame Deurdringings Oppervlak-ontwikkeling Lokusse (Helikse, Nokke, en Meganismes)

PRAKTIESE ASSESSERINGS TAAK (PAT) • Die PAT is ‘n tekeningtaak wat deur die jaar,

PRAKTIESE ASSESSERINGS TAAK (PAT) • Die PAT is ‘n tekeningtaak wat deur die jaar, kwartaalliks, in fases gedoen word. Dit bestaan uit ‘n ontwerpsprobleem wat in die alledaagse lewe gevind kan word en deur middel van die ontwerpproses opgelos kan word. • Elke graad sal ‘n PAT doen wat volgens ondervinding in die vak meer ingewikkeld word. • Die PAT tel 25% van die leerder se finale jaarpunt. • Die PAT is VERPLIGTEND. Indien die leerder dit nie volledig inhandig nie, kan hy/sy die jaar nie slaag nie.

STUDIERIGTINGS & LOOPBAANGELEENTHEDE • • • B. Arg in Argitektuur B. Arg in Landskapargitektuur

STUDIERIGTINGS & LOOPBAANGELEENTHEDE • • • B. Arg in Argitektuur B. Arg in Landskapargitektuur B. Arg in Binnehuisargitektuur B. Sc in Ingenieurswese B. Ed in IGO-onderwys Industriële ontwerper Tekentegnikus Pas-en-draaiontwerper ROT/”CAD” stelseloperateur Modelontwerper (terrein, huis, vliegtuig, motor)

OPLEIDINGSENTRUMS • • Universiteit van die Vrystaat (Kovsies) Noordwes-Universiteit (NWU-Pukke) Universiteit van Johannesburg (UJ)

OPLEIDINGSENTRUMS • • Universiteit van die Vrystaat (Kovsies) Noordwes-Universiteit (NWU-Pukke) Universiteit van Johannesburg (UJ) Universiteit van Pretoria (Tukkies) Universiteit van Stellenbosch (Maties) Universiteit van Kaapstad (Ikeys/UCT) Sentrale Universiteit van Tegnologie, Vrystaat (CUT)

BAIE DANKIE Kies Sannies IGO

BAIE DANKIE Kies Sannies IGO