DIREKTE INDIREKTE REDE DIREKTE REDE Susan s Ek

  • Slides: 3
Download presentation
DIREKTE & INDIREKTE REDE • DIREKTE REDE Susan sê: ”Ek gaan môre vir jou

DIREKTE & INDIREKTE REDE • DIREKTE REDE Susan sê: ”Ek gaan môre vir jou kom kuier. ” INLEIDENDE GEDEELTE ”Ek gaan môre vir jou kom kuier, ” sê Susan tydsaanduidende woord Uitroep ”O, ek gaan môre vir jou kom kuier, ” sê Susan Dubbelpunt : Aanhalingstekens “ “ dui die • INDIREKTE REDE 1. Moenie inleidende gedeelte se tyd verander nie. Ø Susan sê …. 2. Haal leestekens weg en voeg DAT in. By ‘n vraagsin is dit OF Ø Susan sê DAT … / Susan vra OF…. . 3. Verander die VOORNAAM = WOORDE.

Susan sê DAT sy môre vir my kom kuier. 4. Verander die tydsaanduidende woord(e)

Susan sê DAT sy môre vir my kom kuier. 4. Verander die tydsaanduidende woord(e) Ø Susan sê DAT sy die volgende dag vir my kom kuier. • • • Vandag – daardie dag Vanjaar – daardie jaar Môre – die volgende dag Verlede jaar – die vorige jaar Eergister – twee dae tevore Hier – daar Hierheen- daarheen Gister – die vorige dag Nou – toe Hierdie – daardie Hiernatoe – daarnatoe 5. Omskryf uitroepe en woorde soos ja/nee/asseblief. ”O, ek gaan môre vir jou kom kuier, ” sê Susan

Direkte en indirekte rede: 1. Die vrou sê : “Ek gaan die werk vandag

Direkte en indirekte rede: 1. Die vrou sê : “Ek gaan die werk vandag hier klaarmaak. ” 2. Die man vra: “ Ekskuus tog, kan u vir my sê waar die kleedkamers is? ” 3. Die dogter het gesê: “My genade! Ek het dit dan gister hier neergesit!” 4. Die vrou het verskonend gesê haar man kan daardie dag nie die geld betaal nie. 5. Die man vra of almal vandag kan oefen.